NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As daar iemand onder julle is wat swaarkry moet hy bid, en as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die HERE sal hom gesond maak – Jakobus 5.

OORLOG, TERRORISME EN DIE GLOBALE EKONOMIESE KRISIS

Dr JJ Snyman

Dit is dikwels moeilik om sin te maak uit die internasionale politieke gebeure wat om ons afspeel. Trouens, meeste daarvan word deur die massas in isolasie beskou, terwyl die samehang daarvan glad nie ingesien kan word nie.

Feit is dat al hierdie gebeure deel is van één agenda – wêreldoorheersing. Oorloë, terrorisme, die globale ekonomie, die ekonmiese knyptang op state, finansiële bedrog, korrupte regerings, armoede, hongersnood, Al Qaeda, ISIS, media disinformasie, die verontagsaming van die internasionale reg, 9/11, noem maar op; die gebeure is verwant aan mekaar.

Die internasionale agenda agter hierdie gebeure moet eers verstaan word. Die VSA (aangehits deur die “Jewish lobby” in die VSA en Israel) het homself verbind tot langdurige oorlogvoering, iets wat die mensdom se voortbestaan op die spel plaas. Grootskaalse militêre operasies en ook koverte operasies is oor die ganse wêreld aan die orde van die dag. Uit hierdie onafgebroke oorlog trek privaat Joods-beheerde militêre maatskappye astronomiese voordeel in die verskaffing van wapens.

Die “oorlog teen terrorisme” is ‘n oorlog wat algehele verowering ten doel stel. Dit wil sê, globalisering. Dit is ‘n finale stap na die Nuwe Wêreldorde waarvan George W. Bush gepraat het. Die gebeure op 11 September 2001 het die regverdiging gegee vir hierdie oorlog. Daardie gebeure self het niks met Osama Bin Laden of Al Qaeda te doene gehad nie, maar is bewimpel en beplan en tot in besonderhede uitgevoer deur Israel.

Onder dekmantel van “Amerika is onder beleg” is die massas oortuig dat “voorkomende oorlog” teen onskuldige state gevoer moet word terwyl hulle in dieselfde asem “toegestem” het dat hulle regte en vryhede ingeperk word.

Alhoewel oorlog teen sogenaamde terroriste in Afganistan, Sirië, en elders gevoer word, is die VSA en die Muslim Brotherhood, die brein agter die terroriste, die hanteerders daarvan en die finansierders daarvan.

Die wêreldwye ekonomiese resessie word beplan deur die Wêreldbank en die IMF onder die dekmantel van “finansiële noodleniging”, die “vrye mark”. Die “terme” waarmee state “gehelp” word het verarming, armoede en werkloosheid tot gevolg. Buitensporige rentekoerse, privatisering van staatsbates, inkorting van salarisse en ‘n aanslag op pensioene ruk die hart uit state se vermoë om hulle eie ekonomieë tot voordeel van hulle burgers te bestuur. Ekonomiese “hervormings” het nie alleen Griekeland op sy knieë gedwing nie, maar sal staat vir staat die prooi maak van die bankiers.

Die Joods-beheerde media is deel van die internasionale agenda om deur middel van disinformasie (dws leuens) die gepeupel te oortuig dat die agenda se bedoelings suiwer is en “vrede”, “demokrasie”, “menseregte” en “a better life for all” ten doel het.

Al Qaeda en ISIS is die voetsoldate van die Joods-Amerikaanse oorlog teen soewereine state. Alhoewel die VSA in die Joods-beheerde media voorgee om Al Qaeda en ISIS te beveg is dit ‘n feit dat die waarheid, soos vroeër gestel, net die teenoorgestelde is. As daar een staat is wat hierdie huursoldate in ‘n japtrap met die aarde gelyk kon maak, was dit juis die VSA. Tog gebeur dit nie!

Israel is op rekord dat dit Al Qaeda ondersteun – ook in Sirië (waar die naam ISIS gebruik word).

Die misbenaming “die reg tot selfverdediging” word gebruik om state doelbewus en sonder enige rede ********* (bl 5) Libië, Afghanistan, Irak **** is hiervan die voorbeelde.

Dit is inderdaad ‘n geval van “hell is empty and all the devils are here” soos Shakespeare dit gestel het.

Dit was George Orwell wat gestel het dat “whoever controls te past, controls the future; who controls the present, controls the past”. Deur middel van die media as ‘n belangrike wapen van agressie om mense te beïnvloed, te kondisioneer en te oortuig. Met ‘n blatante veldtog van misleiding word die massas (wat te lui is om hulle van die ware feite te vergewis) op sleeptou geneem om die bose agenda met akklamasie te begroet.

Vir enige denkende persoon moet dit nou reeds duidelik wees dat geld die sleutelrol speel in al hierdie gebeure. En hierdie mag van geld is nou gesentraliseer en ‘n mag wat op die oog af, onoorwinbaar lyk. Die Amerikaanse ryk wat homself wêreldwyd wil vestig het geld as basis. Die aanloklikheid van geld het omtrent alle politieke leiers in die wêreld ontbloot vir wat hulle is: ruggraatlose fortuinsoekers wat geen duit omgee vir hulle eie volke nie.

So ja, as u wil sin maak uit die gebeure in die politieke arena, kyk na die mag van geld en in wie se hande daardie geld is. Die “liefde vir geld” is inderdaad die wortel van alle kwaad – tóé en nou.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1327 gaste aanlyn