NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Word almal geoordeel?  Ja, maar nie almal word veroordeel nie.  Slegs diegene wat sonder Jesus gesterf het.  En die gelowiges?   Oor hulle aanvanklike klagstaat is die bloed van Christus gestort: “....En die bloed van Christus reinig ons van alle sonde” (1 Joh.1:7).   Dis God se uitveër!

ISRAEL VERLOOR SY EWIGE IMMUNITEIT (SLOT)

“Antisemitisme” as antwoord

Diegene wat Israel van “volksmoord” beskuldig word beswadder met die woord wat alle debat moet beēindig, naamlik "antisemitisme." Dit is die taktiek wat hierdie Jode en hulle proseliete vir dekades lankgebruik. Maar nou het Israel sy houvas op minstens een woord verloor, naamlik volksmoord. Hulle is nou self in die beskuldigde bank.

Intussen, in die res van die wêreld buite die invloed van die Westerse hoofstroommedia, lyk steun vir die Palestynse saak absoluut oorweldigend, beslis onder die twee miljard Arabiere en Moslems, maar ook elders. In Rusland en China is daar, minstens wat die publiek betref, oorweldigende steun vir die Palestyne.

Netanyahu, wat skaars aanbewind kan bly in Israel sal in sy desperaatheid poog om Amerika in ‘n oorlog met Iran in te sleep. Netanyahu en sy politieke bondgenote, waaronder die Amerikaanse“neocons”, doen inderdaad al dekades lank hul bes om 'n Amerikaanse aanval op Iran aan te wakker deur militêre provokasies, oneerlike propaganda en politieke druk te gebruik om hierdie doel te bereik. Vir meer as dertig jaar het die Israeliese leier verklaar dat Iran op die punt staan om 'n kernwapen te vervaardig en gestop moet word. Maar Iran, met steun van Rusland, gaan ‘n perd van ‘n ander kleur wees – dalk waarom die VSA huiwer om Iran in te val.

Dus, Netanyahu gee nie om wie en wat hy betrek en wat die gevolge daarvan sal wees nie. Hy moes inderwaarheid lankal reeds in hegtenis geneem gewees het vir die oorlogsmisdade wat sy land en sy weermag pleeg, maar die VSA sal dit verhoed.

Israel het syimmuniteitverloor

Die mees betekenisvolle van die uitspraak is egter dat Israel sy “immuniteit” sedert 26 Januarie 2024 verloor het en Israel en sy Westerse borge nie meer die “Holocaust” en “volksmoord” kan gebruik om hulself te beskerm teen aanspreeklikheid vir hul misdade teen die Palestynse volk nie.

Die oorweldigende eenstemmigheid in die paneel van 17 regters – dit was óf 15-2 óf 16-1 in alle stemme – het getoon hoe geïsoleer Israel is. Die punt is; selfs hierdie hof verdink Israel nou van volksmoord.

Die Holocaust-kaart dien nie meer om Israel te beskerm teen die ondersoek na die ernstigste misdade teen die mensdom nie. Dit is duidelik 'n skok vir Israeli's. Hulle het nie net verwag om 'n lang lewe van straffeloosheid te lei vir hul aanvanklike en kardinale misdaad om die Palestyne etnies te reinig nie – hulle het ook verwag om die rol van die ewige historiese slagoffer, die slagoffers van 'n enkele“volksmoord” wat hul slagofferstatus vir ewig sou behou, te handhaaf. Maar die volksmoord op die Palestyne, wat in werklikheid nog altyd daar was as deel van die eliminasie –Sionistieseprojek – word nou regoor die wêreld uitgesaai. Die staat Israel is so straffeloos bederf dat sy leiers geen kommer gehad het oor volstrekte volksmoordaanhitsing nie; sysoldate is so gewoond daaraan om te doen wat hulle wil dat hulle hulself verfilm het terwyl ernstige oorlogsmisdade gepleeg word. Hulle kon nie ‘n flenter omgee wat die wȇreld dink nie. Golda Meir het by geleentheid opgemerk dat "Jode na die Holocaust kan doen wat hulle wil." Dit blyk nou dat slim dalk sy baas gevang het.

Die buitengewone status van die “Holocaust” het die nuwe Joodse staat wat in Mei 1948 gestig is, ook uitsonderlik gemaak, veral in die lig van die vele “oorlewendes” daarvan wat gekies het om hulle wens daar te probeer herbou. Israel se uitsonderlike status het gelei tot 'n moedswillige vervaging van sy fundamentele misdaad, die Nakba: die massa-uitsetting van meer as 750 000 Palestyne en die vernietiging van honderde dorpe en nedersettings in die 1948-oorlog.

Dat Israel enige misdaad onder internasionale reg kon pleeg, het in hierdie uitsonderlike raamwerk byna ondenkbaar geword. Straffeloosheid vir Israel is dus ná die Tweede Wêreldoorlog in die internasionale regstelsel ingebou. Die dringende behoefte om die Nakba te verdoesel, het ook voortgespruit uit die breër stukrag om die aard van die Israeliese staat as 'n onwettige okkupering en anneksasie te ontken.

En terloops; wat Israel doen is hoegenaamd nie “apartheid” soos wat sommige beweer nie. Apartheid wou aan elke volk ‘n eiestaat gee; Israel ontneem die Palestyne van al hulle historiese grondgebied en vermoor en vermink en verjaag hulle in die proses.Daar is dus ‘n reuse verskil!

Slagofferskap gee dikwels aan die selfingenome slagoffers 'n gevoel van etiese suiwerheid en/of morele meerderwaardigheid en inokuleer(“vrywaar”) die groep om kriminele dade wat deur die groep gepleeg word, te hanteer. Dit word die enigste beskrywer van die groep en verduister enige nuanse wat die groep of die optrede van die groep meer akkuraat kan beskryf.

Israel is nie meer die enigste “slagoffer” op die internasionale toneelnie, hy het dit in net 3 maande verloor. Hy is, vir diegene wat regtig die geskiedenis bestudeer, met sy satanistiese Jode aan die spits, die groot aanhitser van geweld en ondergrawer van bestaande beskawingsordes oral, ook in ons land. Gaan lees maar weer oor die Jode van Rivonia en oor die Jood agter Pratt en Tsafendas. En dis nog iets wat die “Israeliete” in ons eie geledere hoegenaamd nie insien nie want hulle word of self befonds deur hierdie Jode of is te lui om daaroor navorsing te doen. Daar is veral twee boeke vir hulle om te lees as hulle dan nie tyd het vir die res nie: The Controversy of Zion deur Douglas Reed en The Zionist Factor van Ivor Benson.

En wat nou van ons eie volk?

Ons mors ons tyd om die res van die wēreld te probeer oortuig dat ons ‘n volksmoord in die gesig staar. Veel eerder moet ons aksies daarop gerig wees om in verset te kom teen die onreg teen ons volk op elke gebied en vryheid in ons eie vaderland op die langtermyn na te streef. ‘n Hof gaan nie vir ons vryheid gee nie en min state het werklik simpatie met ons volk. State kyk net na hulle eiebelange. Dis nie in enige staat se belang dat ons volk oorleef nie. En veral nie vir die groot rolspelers nie. Ons is op ons eie aangewese. Hoe gouer ons dit besef, hoe beter. Die Afrikaner sal moet bewys dat hy nog daardie wil besit.

Die ANC het wel met sy aanklag teen Israel homself ook nou aangekla maar die ANC besef dit nie. Hulle is immers maar net pionne in die internasionale arena. Die lof vir hierdie “oorwinning” in die Internasionale Hof kom in elk geval die SA-regspan toe. Of moet Iran eerder vir die poging geloof word?....

Dat Israel op die een of ander wyse wraak teen Suid-Afrika aan neem omdat hulle durf waag het om hom voor hierdie hof te sleep, is ‘n groot moontlikheid. Dit kan indirek wees soos om Amerika te dwing om sanksies in te stel of internasionale ooreenkomste in gedrang te bring. Dit kan dalk ook veel erger wees. Tyd sal leer.

Wat die ANC nou gaan beleef, is wat ons volk vir baie jare aan die hand van hierdie Sionistiese Jode beleef het. Elke hond kry sy dag…

Miskien is die uitspraak van die hof vir ons volk dalk soos manna uit die hemel. En miskien sal meer mense se oē oopgaan in die komende tye.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1072 gaste aanlyn