NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Gister is verby. More het nog nie gekom nie. Ons het net vandag. Laat ons begin.

"GODSDIENSTIGE" MERKE OP VOEDSEL

GELOFTEVOLK KOÖRDINERINGSKOMITEE

U sal opmerk wanneer u voedselware aankoop, dat die meeste handelsmerke gepaardgaan met een of meer 'godsdienstekens'. Indien u ‘n vleisprodusent is, sal u by nadere ondersoek vind dat daar weinig slagplase is waar alle diere nie tydens slagting vir Moslemgelowiges se gebruik voorberei word nie.

Die sogenaamde godsdienstekens word voorgehou as slegs ‘n sertifisering dat die produk voldoen aan bepaalde reinigings- en higiëniese standaarde wat deur die geloofsgroepe vereis word. Die ware toedrag van sake is egter dat die voorbereidingsproses slegs kan plaasvind onder toesig van ‘n betrokke geloofsgroep se geloofsverteenwoordiger en dat die voorbereiding gepaardgaan met ‘n godsdienstige wydingsproses.

Die gemene faktor by al hierdie godsdiensgroepe is dat Christus geen erkenning kry nie. Christen-gelowiges se betrokkenheid by hul voedselbereiding word ook as kontaminerend beskou. Die merkdraende voedsel is dus nie slegs vry van ongewensde bestanddele nie, maar is inderdaad gewy aan gode wat nie in verband staan met die Lewende God en sy Seun Jesus Christus nie.

Die implikasie hiervan is dat Christen-gelowiges vandag oorwegend deur voedselfabrikante- en produsente geforseer word om wetend (teen die gewete) of onwetend voedsel te verbruik wat aan vreemde gode gewy is. Hoewel sommige Christen-godsdiensleiers volgens eie oortuiging hierdie toedrag van sake as van geen belang vir die Christengelowige voorgehou het, is dit in stryd met die beswarende waarskuwing wat Christus self tot sy volgelinge (gemeente) gerig het. Hy waarsku persoonlik teen die eet van afgodsoffers asook teen die leëraars wie dit goedpraat (Openbaring 2:12 – 24).

Vanuit die ganse Bybel is dit duidelik dat die Christen-gelowige nie anti- Christelike godsdiens mag bevorder nie. Die aanbring van godsdienstekens op voedselprodukte het dus ‘n verdere baie ernstige gevolg vir die Christen-gelowige. Vir die aanbring van die genoemde tekens koop die fabrikant sogenaamd “marktoegang” by so ‘n geloofsgroep en word ‘n heffing aan die betrokke beheerrade oorbetaal.

Hierdie heffing word ingesluit by die prys van die produk sodat die oorwegend niksvermoedende verbruiker sodoende ‘n gedwonge godsdiensbelasting betaal wat primêr deur die godsdiensrade aangewend word vir instandhouding en bevordering van hul godsdiensbewegings – en teen die Christendom. Die Christen-gelowige wat dus wetend of onwetend hiertoe ‘n bydrae maak is in wese besig om teen Christus ‘n belegging te maak.

Aangesien die voedselmark tans oorspoel word met vreemde godsdienstekens en die Christen-gelowige met baie min keuse gelaat word, het DIE NASIONALE ASSOSIASIE EN KOALISIE VAN CHRISTEN GROEPE EN INDIVIDUE VIR GELYKE GODSDIENSTIGE BEREGTIGING (NAKCGGB) hierdie saak in oënskou geneem.

Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika maak deeglik voorsiening vir die implementering en handhawing van gelyke Godsdiensregte. Die Koalisie het ‘n aansoek in die hooggeregshof in Pretoria aan handig gemaak op 19 April 2012, om die benadeling van die Christen se regte ingevolge die Grondwet ter syde te stel.

Wanneer die aansoek slaag sal dit die weg baan dat die beskikbaarheid van voedsel op die winkelrakke ter bevrediging van die verskillende verbruikers se godsdiensvereistes die demografie van die groepe tegemoet sal kom.

Indien u die saak volgens u oortuiging goedgesind is, vra ons dat u assseblief u ondersteuning daaraan sal toesê deur:

1. 'n E-pos te stuur aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. met die onderwerp as

"Ondersteun Hofsaak"
of

2. Besoek Facebook en "Like" die volgende blad www.facebook.com/pages/Die-Anti-Halaal-Christen-Koalisie/377203155653454

Groete in die Naam van Christus

Dr. Ronnie van der Merwe

Voorsitter Geloftevolk Koördineringskomitee (GKK)

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 742 gaste aanlyn