Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
‘n Goeie volksleier hou van eerbare uitdagings omdat dit aan hom geesteskrag verleen en tot groot hoogtes aanspoor. Hy is soos ‘n hoenderhaan wat die dagbreek nooit kop onderstebo aankondig nie omdat hy weet Wie die son laat opkom.
VN SE "VREDES- OPERASIE" NA MANDELA SE DOOD
"Nadat Mandela begrawe is, sal daar tydelik kalmte wees totdat die “eregaste” wat gekom het vir sy begrafnis weer vertrek het en eers dan kan die langverwagte landswye geweld en chaos verwag word. En glo dit maar, die VN is nie hier om die orde te herstel soos wat voorgegee word nie!"
Daar is lank gelede besluit dat die publiek nie onmiddellik van Mandela se dood in kennis gestel sou word nie totdat alle reëlings in plek is. Daar is rede om te glo dat Mandela reeds dood is, heelwat insidentjies het die afgelope dae plaasgevind wat hierdie feit wil konstateer. Selfs Wits Universteit het reeds Donderdag 'n doodsverklaring laat uitglip waarvoor hulle verskoning moes vra.
Die vermoede bestaan dat daar teen komende Vrydag in die media verklaar sal word dat Mandela dood is. Dis waarskynlik dat hy dan vir 'n week in staatsie sal lê terwyl duisende roubeklaers van oor die wêreld hom eer sal kom betoon. Daarna sal die begrafnis volg waarheen Obama reeds oppad is. Vir hierdie tydperk sal daar vermoedelik nog geen grootskaalse geweld onder die swartes uitbreek nie maar 'n landswye staking kan plaasvind. Daar is ook talle dreigemente onder swart groepe dat hulle sal wag tot die begrafnisgangers huiswaarts keer voordat hulle begin om die Zimbabwiers uit te moor, en daarna die blankes. Ons is bewus van 'n aantal huishoudings waar die betrokke swart werknemers hierdie nuus aan die huisbewoners oorgedra het.
Dat hierdie nuus (of opdragte...) klaarblyklik lank gelede die ore van geheime magte soos die VN bereik het is duidelik aangesien hulle in verskeie plekke in ons land opgemerk word. Daar is lankal geheime Amerikaanse, Britse en VN bedrywighede in Suid-Afrika aan die gang. Amerikaanse en Britse soldate in uniform is veral in Natal opgemerk, terwyl die VN ook by militêre operasies betrokke is. Ook Chinese soldate ontvang glo militêre opleiding in en om Johannesburg, Bloemfontein, Durban, naby Sasolburg, ook in die Langkloof naby Mosselbaai.
Volgens berigte is daar suid van Sasolburg al sedert 2008 ’n Chinese vesting by ’n ou uitgewerkte myn. Die Chinese het glo ’n permit van die ANC regime bekom om 35 000 van hul landgenote daar te vestig. Groot hoeveelhede wapens word in reuse vraghouers op ’n Chinese plaas daar afgelewer. Dit sluit in mortierwerpers, mortiere en grofgeskut. Hulle het ook die mineraalregte bekom vir ’n myn wat langs die pad na Petrus Steyn geleë is. Die ou hostelle en geboue op die terrein is opgeknap en dit is ommuur en omhein, en die terrein word streng bewaak en gepatrolleer. Ouer Chinese wat blykbaar offisiere is, word openlik gesalueer wanneer hulle in die nabyheid van die inwoners en winkels kom.
Na verneem word, is die VN magte glo hier ter voorbereiding vir ’n baie “spesiale vredesoperasie” wat verband hou met Nelson Mandela se begrafnis. Na verwagting sal die aankondiging van Mandela se dood vir (swart) werkers landswyd die teken wees om te staak sodat die swart massas saam met die res van die wêreld tot en met die begrafnis kan gaan rou bedryf. Dis nou amptelik dat hierdie massa wat weens geografiese redes nie in staat sal wees om die verrigtinge by te woon nie, die geleentheid gegun moet word om die verloop daarvan eerstehands op televisie te kan volg. En waar sal hulle dit beter kan doen as in die reuse-sokkerstadions. ’n Bekende SEB brouery in die Boland is gekontrakteer om drank aan die duisende hongeriges te verskaf. So ook is talle spyseniers genader vir genoeg pap en bykomstighede.
Nadat Mandela begrawe is, sal daar tydelik kalmte wees totdat die “eregaste” wat gekom het vir sy begrafnis weer vertrek het en eers dan kan die langverwagte landswye geweld en chaos verwag word. En glo dit maar, die VN is nie hier om die orde te herstel soos wat voorgegee word nie!
Selfs Huisgenoot het in ’n onlangse artikel (Plan vir ’n droewe dag) ons solank sagkens voorberei vir Mandela se glorieryke “wees-gegroet-kluitedag”! Dit was die heel eerste berig ooit oor dié onderwerp in ’n Afrikaanse tydskrif; en dit skets nie net vir ons die voorbereidings wat getref word nie, maar gee ook ’n prentjie van die ontsaglike koste wat Mandela se hellevaart na die onderwêreld die belastingbetaler uit die sak gaan jaag. Dis opvallend dat Huisgenoot geen melding maak van die ANC regering se opdrag aan een van die grootste spyseniers in Gauteng om, wanneer die opdrag gegee word, hulle binne 24 uur gereed moet wees om aan minstens 1 miljoen mense kos te voorsien by die Coca Cola Dome in die noorde van Johannesburg nie. Die kontrak hiervoor is reeds gesluit en beloop R186 miljoen.
Hy gaan blykbaar wel op Qunu begrawe word, maar eers nadat ’n amptelike, seremoniële staatsbegrafnis in Pretoria gehou is, en hy ’n tyd lank daar in staatsie gelê het. Eers dan word sy liggaam na Qunu geneem om daar neffens sy pa en oupa ingespit te word.
Qunu is ’n obskure, byna verlate gehuggie waar Mandela se weelderige dubbelverdiepinghuis staan, en is 150 kilometer van Oos-Londen af. Groot bedrywighede is hier aan die gang; maar alle kontrakteurs en werkspanne het opdrag gekry om hulle werk teen helfte April klaar te maak en die gebied te verlaat.
By die Umtata-lugawe, sowat 32 kilometer van Qunu af, is inderhaas bykomende aanloopbane gebou, asook ’n nuwe teerpad na Qunu, dis vir die dag wanneer die room van die planeet se elite (die koningshuise, presidente, wêreldleiers, groot sakemanne, superrykes, Hollywoodsterre, bekende sporthelde, dik nekke en ringkoppe) die droewige tyding van Madiba se laaste asemteug ontvang, en hulle met hul silwer valke soos ’n swerm brommers op Umtata gaan toesak — dan moet daar genoeg landingsplek vir almal wees. Die nuwe, breë teerpad sal hulle tot op Madiba drumpel bring. Nie ver van sy reuse-kasarm af nie, het ’n vulstasie en luukse hotel intussen ook verrys. Die elite is mal oor gerief, en die meeste het al lank gelede motors by Avis op Umtata vir dié droewe dag bespreek.
Siener van Rensburg het oor die 'dood van 'n belangrike swartman' gesê: “Ek sien ’n doodskis wat in ’n graf afsak, vure wat uitkom, maar een groot vuur wat voor uitkom…”
Johannesburg en Pretoria sal die ergste onder hierdie 'vuur' deurloop. Ook landwyd sal verspreide geweld plaasvind want die afwagting vir hierdie dag het lank genoeg in die swart massas se gemoedere gebloei. As u nog nie uself en u huis paraat gemaak het hierteen nie is dit dalk nou te laat. Maar genadiglik sal u nie kan sê dat u nie male sonder tal hierteen gewaarsku is nie. Mag die HERE in die hemel elkeen van sy kinders in hierdie tyd beskerm en begenadig.