NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jy gedink het dat trane net negatief is, is dit tyd dat jy leer dit is God se manier om ons oë 'n slaggie skoon te was en deeglik uit te spoel sodat ons weer goed kan sien.

VERKIESING 2019

WIE IS DIE SKULDIGES...

Na aanleiding van 'n aantal navrae oor stem of nie stem nie more op 8 Mei, stel Gelofteland sy standpunt sterk en helder:

Ons is nie 'n politieke party nie, wel 'n kultuurblad.  Maar ons kán aan u verduidelik waarom u stem in hierdie onwettige regeerstelsel meer van 'n ramp as 'n voordeel vir uself en al u nageslagte inhou.

 

Toe FW de Klerk hierdie land sonder die mandaat van sy kiesers aan 'n swart regering oorhandig het, (dít vir die Nobelprys plus 'n aardige sommetjie in sy sak wat die Geldmag as bonus ingegooi het) was dit grondwetlik 'n onwettige daad wat só in die anale aangeteken sal staan tot aan die einde van die aarde. Hy het geen mandaat gehad om Mandela uit die tronk te laat en die land aan ‘n swart regime te oorhandig nie. Die vraag op die stembrief was eenvoudig en het net u toestemming gevra vir verdere onderhandeling, nie om ‘n terroris en bomplanter uit die tronk te haal en hom president te maak nie. Die stembrief was egter só opgestel om kiesers doelbewus te mislei en daarom het sovele "ja" gestem met die vertroue dat hul "leiers" die saak verder korrek sou voer. Wat 'n teleurstelling, mnr De Klerk! Wat 'n leuen. Wat 'n misdaad! Veral as ons dink aan die duisende blanke boere en ander blankes wat vermoor is en ander steeds daagliks mishandel, verkrag, gekaap, besteel en vermoor word.

Dit het meegebring dat wie ook al deel neem in enige verkiesing ná 1994, deel neem aan 'n onwettige bestel. En met u deelname daaraan verleen u legitimiteit, dus u goedkeuring, aan die feit dat daar 'n onwettige regering  probeer regeer - wat hy verseker nie regkry nie! Indien u more u stem gaan uitbring, ongeag vir watter party, betoon u dus u goedkeuring dat die huidige regering die reg het om 'n verkiesing uit te roep. U gee hom daarmee u goedkeuring dat hy waardig is om te regeer en die mag het om 'n verkiesing te hou en só heel moontlik weer herkies te word. Wat ‘n fout! Sou Suid-Afrika 'n regverdige verhoor by die Internasionale Hof kon bekom sou die onomwonde uitslag wees dat De Klerk geen mandaat gehad het om die regeermag te oorhandig nie. Mag die straf op hierdie blatante misdaad nog in óns leeftyd voltrek word!

Toe die verrotte verkiesing van 1994 afgeloop het en daar aan regter Johann Kriegler wat ten nouste met daardie verkiesing te make gehad het, gevra is wat hy van die hele proses dink, het hy dit volmaak opgesom met hierdie woorde: “ Wanneer jy in ‘n bordeel is, moet jy nie verwag om kuis te bly nie”. Woorde wat mens laat wonder of die ja-stem werklik in die meerderheid was.

Indien iemand dink dinge het intussen verbeter, dink maar weer. Die bordeel het vergroot, vererger en vervuil met meer blantantheid as ooit te vore. Vandag is in selfs die kommunistiese en liberale nuus met groot vertoon berig hoe daar reeds diefstal van en korrupsie met voorafstemme plaasgevind het. En verkiesingsdag het nog nie eers aangebreek nie! Wat dink u wag aan die einde daarvan? Tot die mees liberale koerante berig: "Twenty-five years after the end of white-minority rule, South Africa remains one of the most unequal countries in the world and is held back by corruption and crime." Korrupsie en misdaad, dit is wat De Klerk en sy bende uit die hel vir ons gebring het! Of het ons vergeet dat ons 'n Eerste Wêreldland was toe blankes nog regeer het, en nou tot 'n vlak laer as rommelstatus gedegradeer is?  Dalk verstaan ons swak Afrikaanspratende genote nie wat die woord rommel beteken nie...

Feit is, u “behoudende” stem kan inderwaarheid geen verskil aan getalle maak nie. En indien u stem, stem u in alle geval vir die duiwel want geen party kan sy “wonderlike” beloftes aan u nakom nie; dis alles leuens, en die vader van die leuen is Satan, dit spel die Bybel duidelik vir ons uit. 

Bo en behalwe dat u dan aan ‘n onwettige verkiesing deelneem, is u stem in alle geval van nul en gener waarde in praktyk. Indien u stem weet u seker ook nie dat daar oor 'n honderd miljoen onwettige Afrika-immigrante in Suid-Afrika is wat daagliks identiteitsdokumentasie maklik bekom en daarmee stemreg verkry nie. Indien u kan somme doen, spaar uself en u kosbare tyd om more in Afrika-rye te gaan staan want nie u, u gesin, u volk, u land of u God wat Self rasse-onderskeiding geskep het, kan daarby baat nie.

Indien alle blanke Suid-Afrikaners van al die onwettige verkiesings weggebly het, was daar vandag geen onwettige, korrupte, onvermoënde regime aan bewind nie.

So, wie is die skuldiges...

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1049 gaste aanlyn