NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

‘n Volk moet sy leiers versigtig kies.  Wie dit nie doen nie se lugkastele verander altyd in puinhope en hul dagdrome in nagmerries.

AFRIKA SE WIT REUS (2)

Lees reeks by Afrika se Wit Reus

DIT IS DIE JAAR 1989...

Mites en Waarheid

Julle kan wel sommige mense die hele tyd om die bos lei en julle kan wel alle mense vir 'n kort tyd om die bos lei, maar julle kan nie al die mense vir altyd om die bos lei nie." - Abraham Lincoln

Daar gaan skaars 'n dag verby waarop die massamedia van die Weste nie met slagkrete in reuseletters teen Suid-Afrika lostrek nie. Mense in Europa hoef maar net hulle plaaslike koerant oop te maak of na die nuus te kyk op enige televisieuitsending. Suid-Afrika staan heel bo op die verfoeiingslys van die establishment - daardie kragte wat "die wêreldopinie" skep en volgens hulle wense manipuleer.

Hulle metodes strek van algehele onwaarhede oor halfwaarhede, vervalsings en foto's van spesiaal nagebootste situasies tot by "objektiewe" berigte, waarin nietemin die beslissende faktor weggelaat word.

Suid-Afrika is 'n klassieke voorbeeld van suksesvolle sielkundige oorlogvoering deur mense wat die land kwaadgesind is en dit is inderdaad vir die gewone burger in die buiteland moeilik om te onderskei tussen leuen en waarheid.

Vir die meeste mense is alles wat hulle in koerante lees of wat die beeldradio vir hulle opdis, net louter waarheid.

Hulle glo aan hulle ‘vrye regsstaat" en natuurlik ook aan 'n "vrye pers", wat dit as vaderlandse plig beskou om alle burgers objektief en waarheidsgetrou in te lig. Hulle vergeet dan al te maklik dat die massamedia in besit is ‘n private en meesal internasionale belangegroepe, wie se mikpunte baie meer is as die nasionale "behoefte aan informasie" - dit sal ons later nog sien.

Kom laat ons nou die mees verkondigde beskuldigings teen Suid- Afrika nader onder die loep neem:

  1. "Die apartheidswette van Suid-Afrika is niks anders as rassistiese onderdrukking, uitbuiting van die Swartes en 'n vertrapping van gemene menseregte nie".

Die Afrikaanse woord "apartheid" beteken niks meer en niks minder nie as "afsonderlikheid" of "afsonderlike ontwikkeling". Die filosofie wat daarvan die grondslag vorm, is gebaseer op die feit dat die land se bevolking bestaan uit 'n verskeidenheid van rasse wat totaal van mekaar verskil.

Sulke groot verskille in die ontwikkelingspeil van die verskillende Swart en Blanke volkere asook dié van gemengde oorsprong het dit eenvoudig dwingend noodsaaklik gemaak dat daar spesiale wetgewing sou wees om beskerming te verleen vir die behoud van kulturele eiendomlikhede om te verhoed dat daar botsings op rassegrondslag sou wees.

As hoekpilare vir hierdie politiek is aparte woongebiede, eie skole en aparte fasiliteite soos bioskope, teaters, toilette, parkaanlegte, hospitale ens. noodsaaklik geag.

Van onderdrukking of uitbuiting van die Swartes kan daar glad geen sprake wees nie. Die teendeel is waar. Die Swartes in Suid-Afrika besit meer huise, motorvoertuie, sakeondernemings en het 'n hoër lewenstandaard as die Swartes in al die ander streke van die Afrika- kontinent. Hulle lone is 3 tot 4 keer hoër as dié in die res van Afrika en dit is ook een van die hoofredes waarom baie duisende Swartes elke jaar probeer om na Suid-Afrika te immigreer.

Anders as wat die WO-mening is, kan apartheid ook geen skending van menseregte wees nie, anders sou daar tog nooit so baie separatiste- bewegings oor die hele wêreld wees nie, waar mense met alle middele veg vir hulle eie "aparte ontwikkeling' en bewaring van eie identiteit.

Nêrens is die begeerte vir apartheid kragtiger ontwikkel as onder die Swart stamme self nie. 'n Zoeloevrou wat graag met 'n Tswana sou wil trou - wat baie selde die geval is - sou deur haar stam verwerp word of selfs - "weens die skande" - deur haar eie gesinslede gedood word.

Intelligente, opregte Swartes het dikwels beklemtoon dat hulle apartheid as iets natuurliks beskou en as sodanig verwelkom – 'n kostelike maar waar uitdrukking wat hulle graag gebruik is: "Die olifant gaan tog nie by die bobbejaan nie". Wat die vyande van Suid-Afrika egter aan die woord aangeplak en in die wêreldbevolking ingeplant het, is iets totaal anders sonder enige basis in die werklikheid.

'n Amptelike verklaring van die Suid-Afrikaanse regering van 31.8.85 aan die Ministers van Buitelandse Sake van Luxemburg, Italië, die Nederland en die Europese kommissaris van buitelandse aangeleenthede stel dit buite alle twyfel soos volg:

"Indien apartheid sou beteken:

•          politieke heerskappy van enige volksgroep oor 'n ander een,

•          uitsluiting van enige gemeenskap van die proses van politieke beslissing,

•          ongeregtigheid of ontbrekende gelykheid van geleenthede vir almal,

•          rassediskriminasie en aantasting van menslike waardighede, - indien apartheid dit alles beteken, dan deel die Suid-Afrikaanse regering die verwerping van hierdie begrip".

2."Suid-Afrika is 'n polisiestaat".

Vir elke 1000 mense in Suid-Afrika is daar 1,4 polisiemanne. In vergelyking hiermee is dit 2,2 polisiemanne in Groot-Brittanje, 3,5 in Israel, 4,3 in New-York en 10 per duisend in Moskou. Die totale Suid-Afrikaanse polisiemag is minder as die van albei Amerikaanse stede Chicago en New-York. Wat meer is, die meeste polisiemanne in Suid-Afrika is nie Blank nie. Die jongste telling (1989) is 16 292 Blanke polisiemanne en 19 177 wat Swart, van gemengde ras of van Asiatiese afkoms is.

'n Verdere beskuldiging teen die Suid-Afrikaanse polisie lui dat hulle politieke oortreders vermoor en vir selfmoorde van gearresteerdes verantwoordelik is.

Volgens die jongste beskikbare statistieke was daar in die jare 1979 en 1980 geen enkele sterfgeval in Suid-Afrikaanse tronke nie. In die vorige 10 jaar het daar 37 van die wat in ondersoekingsarres was, gesterf. In vergelyking hiermee het daar in die jare 1970 tot 1979 in Wallis en Engeland 274 van die 'vir ondersoek gearresteerdes' gesterf. In 1980 alleen het daar 63 persone gesterf van die wat in ondersoekingsarres was en in 1981 het 15 gevangenes in Britse tronke selfmoord gepleeg.

3. "Suid-Afrika betaal aan sy 18 miljoen Swartes hongerlone".

Reeds in 1974 was die gemiddelde maandelikse inkomste van Swart arbeiders in die Suid-Afrikaanse produksie-industrie 127 Amerikaanse dollar (meesal met aansienlike toevoegings van goedere ens.) In dieselfde tyd het 24 miljoen arbeiders in die VSA - die rykste land van die wêreld - minder as 140 dollar per maand verdien. Intussen het die verdienstes van die Swartes persentasiegewys vinniger gestyg as die van die Blankes.

As 'n mens die werkure wat benodig word om sekere dinge in Johannesburg en Moskou te koop, vergelyk dan kry ons die volgende beeld tussen 'n Swart werker in Johannesburg en 'n Blanke in Moskou:
1 kg rys: in Johannesburg 12 minute teenoor 54 minute in Moskou;
750ml. plantolie: 38 minute in Johannesburg teenoor 118 minute in Moskou;
'n kleurtelevisiestel: 363 uur in Johannesburg teenoor 701 uur in Moskou.

4. "Die Swartes in Suid-Afrika haat die Blankes".

Dit is tans eenvoudig net nie waar nie. Die betrekking tussen Swart en Blank is in Suid-Afrika beter as in Groot-Brittanje of die VSA. Dit is veel veiliger vir 'n Blanke om op die strate van Soweto of enige ander Swart stad in die RSA te beweeg as in Haarlem, Watts, die sentrum van Detroit of baie ander groot VSA-binnestede. Amerikaanse besoekers in Suid-Afrika is dikwels verras oor die baie Swartes van wie hulle op die strate 'n glimlag ontvang.

5. "Daar is duisende politieke gevangenes in Suid-Afrika".

Wat politieke gevangenes genoem word, is inderwaarheid terroriste en revolusionêres wat pogings aanwend om die Suid-Afrikaanse regering omver te werp.

In 1983 was daar 127 sulke gevangenes in Suid-Afrika; verder was daar 11 wie se bewegings en kontak met ander persone beperk is deur 'n verordening en verder was daar 32 onder huisarres: 'n totaal van 170.

In vergelyking hiermee was daar in Noord-Ierland meer as 1500 politieke gevangenes en baie miljoene in die strafkampe van die Sowjetunie, Rooisjina, Kuba en ander Kommunistiese lande. Hoekom was daar geen demonstrasies vir hierdie mense nie? Slegs in die naburige Suid-Afrikaanse lande is daar veel meer (ware) politieke gevangenes as in Suid-Afrika.

6. "Die Blankes buit die Swartes op gemene wyse uit".

Heeltemal die teendeel is waar. 'n Miljoen Blanke, 200 000 Kleurling- en 200 000 Asiatiese belastingbetalers ondersteun 11 miljoen Swartes met hulle belastings. Swartes betaal in Suid-Afrika so te sê geen inkomstebelasting nie. Die Blankes subsideer huisvesting, mediese versorging, vervoermiddels en die skole van die Swartes.

7. "Die stemreg word van die Swart meerderheid weerhou; net Blankes mag stem".

In die eerste plek is daar nie so iets as 'n "Swart meerderheid" nie; net maar 9 verskillende Swart volkere en honderde stamme, tussen almal waarvan vyandskap heers. Geen Xhosa, Wavenda of Basoetoe wil onder die heerskappy van 'n Zoeloe staan nie en omgekeerd.

Demokratiese verkiesings is uitvindsels van die millenniumoue kultuur en beskawing van die Witman, wat in die outoritêre struktuur van Afrika se stamverbande heeltemal vreemd is. Daar beslis die hoofman, en die volk gehoorsaam.

In die lande van Afrika waar daar ooit verkiesings was, was daar meesal nie meer as een nie volgens die spreuk: een man, een stem, eenkeer.

Die meeste lande van Afrika is deesdae Marxistiese diktature of een-party-state, waarin daar geen opposisiepartye toegelaat word nie.

In Suid-Afrika se drie-parlement-sisteem het Blankes, Kleurlinge en Indiërs stemreg. Die Swart volkere kan in hulle outonome tuislande stem. Vir die verstedelikte Swartes in die groot nywerheidstede word daar tans gesoek na nuwe moontlikhede van politieke medeseggenskap.

Verwerp word daar egter tans nog soos vroeër 'n verkiesingsisteem soos dit in homogene volksgemeenskappe in Europa moontlik is, omdat dit in die veelvolkestaat Suid-Afrika onvermydelik sou lei tot alleenheerskappy van die sterkste groep en tot onderdrukking van al die ander volkere. Nog die Blankes nog die opperhoofde van al die stamme van Suid-Afrika is gewillig om dit te aanvaar.

8. “In Suid-Afrika is daar geen persvryheid nie".

Daar bestaan in Suid-Afrika meer dagblaaie wat die regering opponeer, al die dagblaaie saam in die 10 Swart state wat die naaste bure van Suid-Afrika is.

Afgesien van beperkings van veiligheidspolitieke aard, die verbod op kommunistiese propaganda en in die jongste tyd eers deur die noodtoestand vereiste beperkings van beriggewing, mag die koerante die regering en wantoestande van enige aard kritiseer so veel as hulle wil. Veral die Engelstalige koerante maak hiervan ruimskoots en daagliks gebruik.

Ten spyte van die beperkings word die Suid-Afrikaanse pers tog nog beskou as die vryste in Afrika.

9. ”Die Blankes het van die Swartes hulle land weggeneem en hulle saamgehok' op 13,7% van die land".

Histories behoort Suid-Afrika aan die Blanke nedersetters, wat dit geensins verower het nie, maar hulle sedert 1652 vreedsaam daar gevestig het. Hulle het die "eerste reg" van nedersetting en bewoning en daar is feitlik geen gebied wat hulle deur verowering van die Swartes weggeneem het nie.

Net so het die Swartes die besitreg deur eerste nedersetting en bewoning van hulle "tuislande", waarin hulle tot vandag nog hulle tuiste het en outonomie uitoefen of selfstandig geword het.

Histories beskou, behoort Botswana, Lesotho en Swasieland desgelyks tot die Suid-Afrikaanse territorium en saam met hulle het die Swartes 50% (nie 13,7% nie) van die landoppervlakte. Verder moet 'n mens in aanmerking neem dat 70% van Suid-Afrika onbewoon is omdat dit uitsluitlik uit berge en woestynsteppes bestaan. Net 10% kan onder normale klimaatsomstandighede vir landbou gebruik word.

Omdat die Swart nasies as veebesittende volkere hulle in die waterryke gebiede gevestig het, lê in die tans outonome of selfs onafhanklike state sommige van die beste landbougebiede van die subkontinent.

Volgens skatting val 48% van die beboubare bodem in die Swart state. Meer as 75% van die oppervlakte daarvan het 'n jaarlikse reënval van meer as 500mm in vergelyking met 430mm per jaar in die res van Suid-Afrika.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3100 gaste aanlyn