Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Wanneer 'n kindjie sterf voordat hy of sy Christus se verbondsteken van die doop ontvang het, hoef gelowige ouers nie daaroor te bekommer nie omdat die kindjie daardeur 'n verbondskind was en reeds gered is.
TWEE REVOLUSIES: BLANKE BLY SLAGOFFER
ANC se dilemma: Kommunisme of Sionisme?
Dr SH Gregan
Lees meer van hierdie skrywer by Dr SH Gregan
Voor Nelson Mandela in 1990 vrygelaat is was sy standpunt oor nasionalisering soos volg:
The nationalization of the mines, banks and monopoly industries is the policy of the ANC, and the change or modification in this regard is inconceivable... ... state control of certain sectors of the economy is unavoidable.
Pas na sy vrylating het Mandela en Thabo Mbeki verskeie ontmoetings met Harry Oppenheimer gehad. In sy eerste onderhoud ná sy vrylating het Mandela skielik die volgende verklaar:
In our economic policies ... there is not a single reference to things like nationalization, and this is not accidental...
Duidelik het iets gebeur wat Mandela tot "beter" insigte gebring het. Indien gekyk word na die rykdom wat hy in enkele jare opgegaar het ná sy vrylating, is die antwoord baie duidelik: Mandela is gekoop! In antieke Rome het Juvenal geskryf:
The Jews will sell you any dream you please for small change.
Ná die verkiesing in 1994 het die ANC dan ook sy ekonomiese beleid aan Oppenheimer vir goedkeuring voorgelê. En die aartskommunis verdedig skielik die kapitalisme! So word Gill Marcus eers Minister van Finansies en later president van die Reserwebank. Op die oog af lyk dit na 'n absolute onmoontlikheid dat 'n harde sosialis en Kommunis die leisels kan oorneem by 'n bank wat juis onafhanklik (privaat) funksioneer en waarvan die burgers (massas) eenvoudig geen voordeel kry nie. Dit is egter alles deel van die Joodsbeheerde agenda. En as mens dan besef dat hierdie afgewaterde kapitalisme (soos dit verword het) en sosialisme twee kante van dieselfde munt is, sal die prentjie duideliker word.
Hoe dan so? Feit is, nieteenstaande die ANC se verknogtheid aan die Freedom Charter wat inderdaad nasionalisasie bepleit, het die ANC tot op datum geen myne genasionaliseer nie, laat staan nog die banke en die monopolieë. Wat het dan fout gegaan? Die ANC is vasgevang tussen twee pole. Die een is die Nasionale Demokratiese Revolusie, (ook genoem die revolusie van "onder", dit wil sê van die massas), soos verwoord in sy beleidsdokumente en ook in die Freedom Charter. Dit is die pad na 'n sosialistiese en uiteindelik, 'n kommunistiese samelewing - soos verkondig en verkoop aan die massas. Julius Malema is tans die grootste straatverkopertjie van hierdie idee. Die ander pool is Sionisme: die revolusie van "bo" (dit wil sê waar die mag van die "beursie" die gang en uitslag van die revolusie bepaal).
Uit Mandela se uitspraak pas na sy vrylating, Mbeki se verkwanseling van 18 staatsbeheerde firmas aan die private sektor pas na sy verkiesing, en die feit dat daar nog niks van volskaalse nasionalisasie gekom het nie, is een ding baie duidelik: tot dusver het die Sionisme geseëvier. Joodse geldbelange is onaangetas. 'n Deel van die kapitalistiese stelsel (in die hande van die Jode en deur hulle beheer) word behou en nasionalisasie word net toegepas waar dit hulle belange nie sal raak nie.
Wat dus wel gebeur het is dat nie-Joodse sfere geteiken is. 'n Belangrike eerste stap om dit te verwesenlik was om deur middel van regstellende aksie Swartes (meestal ANC-lede) in posisies te plaas waar beheer oor al die ander sektore uitgeoefen kon word. So is daar tans nie minder nie as 3,07 miljoen staatsdiensamptenare, meeste onbevoeg en ongekwalifiseerd, wat niks doen nie maar astronomiese salarisse en vet bonusse ontvang. Dit terwyl tussen 19 en 25 miljoen swartes werkloos is - dis nou as mens die amptelike syfers kan glo. Daarvan getuig die boek van Anthea Jeffery wat aan die einde van 2014 verskyn het, BEE: Helping or Hurting. Zuma se kabinet bestaan uit goedskiks 70 ministers, daar is 159 direkteur-generaals, 642 adjunk direkteur-generaals, 2501 hoofdirekteure en 7782 direkteure. Nie een van hulle ontvang waarskynlik minder as 'n R1 miljoen per jaar nie.
Soos Richard Pipes in sy boek Communism: Experiment with a People skryf was dit die nomenclatura wat die Kommuniste in Rusland aan bewind gehou het:
The policy of creating a privileged elite sustained the Communist elite for the next seventy years by ensconcing an administrative class with a vital interest in the regime's survival. But, at the same token, it ensured that the Communist ideal of social equality would remain an empty slogan.
Sionisme en Kommunisme het dieselfde vader: Talmoediese Judaïsme. Albei se doelwit is dieselfde - verslawing. Albei gee voor om tot voordeel van die massas te wees, terwyl dit net 'n nomenclatura daarstel om die sisteem in plek en in toom te hou en 'n Joodse magskliek in besit te stel van die staat se eiendomme. Dit is presies wat ook in Suid-Afrika gebeur het.
Die ANC se nasionalisasie is beperk tot die onteiening van die Blanke se plase en ander eiendom, om die Blanke deur middel van regstellende aksie werkloos te stel en toe te kyk hoe die Joodse magselite met hulle banke en monopolieë die Blanke al hoe meer verarm. Maar die ANC sal niks aan die Joodsbeheerde myne, banke en monopolieë doen nie. Inteendeel. Die teëlaarde vir hierdie duiwelsmagte is geskep om hulle mag net groter te maak. Sou die ANC-elite enigsins iets vir sy ondersteuners omgegee het, moes hy onmiddellik die banke nasionaliseer en die geldeenheid se waarde stabiliseer. So was die rand-dollar wisselkoers in 1994 nog R3.50 vir 'n dollar en tans is dit op pad na R12.00 vir 'n dollar.
Sou die ANC dit gedoen het, kon die ANC dalk beskou word as 'n "party vir sy mense". Nou is dit egter die skoothond van die Joodse geldmagte. En watter raserny is dit nie om die "broodmandjie" van die land, die boere, te teiken, in plaas van die hiëna's, die geldmagte nie. Die effek van hierdie toestand wat ontstaan is dat die land op 'n reuse katastrofe afstuur want die gepeupel word vertel dit is alles die Blanke se skuld! Dit terwyl die Jode die tafel dek vir 'n konflik tussen swart en wit wat hierdie land nog nie gesien het nie - en wat boonop nie deur die Blanke begeer word nie!
Intussen sal die Blanke die voorwerp van haat bly en apartheid tot in ewigheid die misdryf teen die mensdom. Werkloosheid sal groter word en armoede meer. Die Joodsbeheerde geldmagte weet dat hulle net die ANC moet "koop" en die nomenclatura moet betaal. Daarin het hulle tot nou toe geslaag. Hulle het daarin geslaag omdat Kommunisme 'n leuen is wat aan die massas verkoop word terwyl die eintlike bose mag, die Sionisme, se agenda heel anders lyk. Kommunisme in Suid-Afrika word soos in Rusland, deur die Kommunis beheer. Daar is nie een Sionis wat hom teen die Kommunisme sal uitspreek nie.
Intussen speel hierdie magte met ons woer-woer en word ons vir die gek gehou deur ons aandag deurentyd af te lei van die werklike strydvrae. Ons sing saam in die koor tot lof van dwaasheid! As ons dan van beter weet, het ons nie die taak om swart en wit oor hierdie feite in te lig, eerder as om in 'n staat van ontkenning en wanhoop te leef nie?
Tydens die Amerikaanse Revolusie in Mei 1870 wou die wetgewende liggaam na aanleiding van die naderende dreigende gevaar verdaag. Vrees het almal beetgepak. Die agente van wanhoop was ywerig aan die werk. Hulle het selfs geglo die Oordeelsdag is óp hulle. Abraham Davenport, 60-jarige patriot en lid van daardie vergadering het volstrek geweier dat die vergadering verdaag. Sy woorde was:
I am against an adjournment. The day of judgment is either approaching, or it is not. If it is not, there is no cause of an adjournment: if it is, then I choose to be found doing my duty. I wish therefore that candles be brought.