NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Op 25 Desember herdenk ons God se liefde en genade toe Hy sy Seun Jesus Christus vir ons gebore laat word het. Dit was noodsaaklik dat Jesus waarlik volkome mens word sodat Hy as't ware saam met ons onder die oordeel oor die sonde kon inskuif. Hy was wel volkome mens maar sonder enige sonde en daarom in staat om Satan en versoekings te weerstaan. Daarom kon Hy ten spyte van groot lyding God se toorn verduur – iets wat geen sondaar kan doen nie. So oorwin Hy die sonde en so het Hy vir ons verlossing gebring.

VOLKSREGERING (8)

Lees reeks by VOLKSREGERING

Natuurlik   –   Doelmatig

Beskrywing  van  die  enigste regverdige  politieke  bedeling

vir  enige  volk,  hetsy klein  in  getalle  of  groot

 

Dirk  Denker

 

APARTHEID   ̶   TOTIUS VERVOLG

In natuurlike opsig was daar nog wel ligpunte. En nou gaan ek aanhaal die kostelike woorde wat my ontslape vriend, dr H C M Fourie, 'n man wat die naturel deur-en-deur geken het, in sy opstel oor  "Ons houding teenoor die Naturel"  skrywe. Hy gaan uit van die Skrifgedagte wat alreeds ontwikkel is, naamlik dat God geen eenvormigheid nie maar veelvuldigheid van nasies gewil het.

Dan sê hy:  "Dikwels het manne oor hulle geheers en aan hulle wette voorgeskrywe wat die grootste deel van die naturelle nie verstaan nie. Jammer vir die naturelle en jammer vir S A.  Die naturelle verskil nou eenmaal van al die ander nasies. Dit is nie iets vreesliks nie. Vir bekrompe en dom mense is dit natuurlik 'n verbysterende feit. Maar dit is heeltemal natuurlik. Dit moet so wees. Ook in hulle kom die veelvormigheid van menslike lewensuitinge en die verskeidenheid van menslike lewensvorme tot openbaring. Hulle vertoon 'n eienaardige tipe in die menslike natuur".

En nou na die donker eeue, gaan God iets wonderbaars in die geskiedenis teweegbring. Die Boerenasie, 'n nuwe tipe, ontstaan uit 'n wonderbare samevloeiing van bloed, klop aan die donker poort. Hulle was gewapen met 'n oortuiging wat van hoëre herkoms is:

(1) Hulle was as Bybelgelowiges oortuig dat God in sy voorsienigheid nasies in die aansyn kan roep.

(2) Hulle was oortuig dat hulle wonderbaarlik geword het en dat dié wordingsproses hom nie herhaal het nie.

(3) Hulle was oortuig dat hulle as nasie moet voortbestaan om die wonder van God tot in lengte van dae te verkondig.

(4) Hulle was oortuig dat hulle 'n roeping het vir Afrika:  Die lig wat in die noorde uitgedoof is, moet as fakkel uit die suide weer ingedra word.

(5) Hulle was oortuig dat hulle Trek ooreenkomstig die bestel van God was.

(6) Hulle was oortuig dat die naturel as eie tipe bestaan en dat in en uit sy aanleg geen Hollandse of Engelse kultuur geskep moet word nie.

(7) Hulle het gegroei in die oortuiging dat uit die naturel geen Hollandse of Engelse Christen gemaak moet word nie. In die Christelike kerk sal hy sy eie tipe verteenwoordig.

Uit dit alles trek ek hierdie konklusies:

Ten eerste, wat God saamgevoeg het, moet die mens nie skei nie.  Dit is die kern van ons pleidooi vir volkseenheid. Wee oor ons as ons toelaat dat 'n wig in ons eenheid ingedryf word; en wee oor hulle wat ons wil verdeel. Ten tweede mag ons ook nie saamvoeg wat God geskei het nie. In die pluriformaliteit word die raad van God verwerklik. Die hoëre eenheid lê in Christus en is geestelik van aard. Gevolglik wil ons geen gelykstelling en ook geen verbastering nie. En dit is nie maar uitwendige kleursel nie, maar dieper lê 'n  "geestelike aanlegverskil"  soos Waardenburg opmerk in verband met die stryd tussen Ariër en nie-Ariër.

Hoeseer die Skrif teen alle onnatuurlike vermenging gekant is, blyk uit die burgerlike wette deur Moses op die bevel van God gegee:  "Jy mag in jou wingerd nie twee soorte saad saai nie. Jy mag nie met 'n os en 'n esel tegelyk ploeg nie. Jy mag geen gemengde stof, wol en linne tegelyk aantrek nie". (Deut 22:9-11). Volgens die parallelle plek in Lev 19:19 waarby Strack aanteken:  "God het die diere sowel as die plante elkeen na sy soort geskape. Hierdie in die natuur bestaande ordening moet in ag geneem word."

Hoewel die mens slegs een soort is, is die blanke en naturel so ver van mekaar verwyder dat 'n huwelik tussen twee inderdaad 'n mengsel genoem kan word.  Hier geld die woord van die Here by die skepping van Eva uitgespreek.  "Ek sal vir hom (vir die man) 'n hulp maak wat by hom pas". (Gen 2:18).

Ons bring dan ook eresaluut aan ons stamouers wat hierdie soort ding (rasvermenging) as 'n gruwel vermy het. Sodoende het hulle voorkom dat ons gaandeweg in die swart moeras versink het. Sodoende het die bestel van God met ons volk sy vervulling bereik. Laat ons dankbaar wees dat God hierdie intuïtiewe insig in die harte van ons vaders gewek het. Anders het die blanke verdwyn en die naturel was nie gebaat nie."

Einde van Totius se referaat wat God se woord verklaar het.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1501 gaste aanlyn