NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Is jy dalk aan sonde gewoond?   Miskien praat God al lank met jou om vir Hom iets in belang van sy Koninkryk te doen, maar jy minag sy Stem.   Hoe verder jy uitstel, hoe swakker word sy Stem.  Gevolglik brand jou geestelike vuur baie laag brand en is dit winter in jou gees.

VOLKSREGERING (30)

Lees reeks by VOLKSREGERING

Natuurlik   –   Doelmatig

Beskrywing  van  die  enigste regverdige  politieke  bedeling

vir  enige  volk,  hetsy klein  in  getalle  of  groot

Dirk  Denker

WAARDE  VAN  GELOFTES

Bepaalde volkgroeperinge in Suid-Afrika verkondig graag dat die swart volkere eerste na Suid-Afrika gekom het en dus die wettige  "eienaars"  van Suid-Afrika is. Wat hulle versuim om te sê is dat Suid-Afrika as 'n staat voor en ook lank na Jan van Riebeeck se vestiging van 'n halfwegstasie, nie bestaan het nie. Suid-Afrika het eers in 1910 tot stand gekom. Daar kan dus geen aanspraak op  "eiendomsreg"  van die hele Suid-Afrika deur enige volk gemaak word nie. Die Voortrekkers het ook nie. Die voorste swart volk (Kôsas) wat langs die ooste suidwaarts getrek het, was in 1652 ver meer as 1 000 kilometer van die Kaapse skiereiland af.

Dit was eers meer as 100 jaar later wat die suidtrekkende Kôsas en die Trekboere mekaar naby die Kei-rivier ontmoet het. Watter reg het enige swart volk om op die deel selfs wes van die Visrivier aanspraak te maak?

Botsings het gou gekom omdat niemand terugwaarts wou trek nie en die Kȏsas vorentoe gebeur het in die reeds besette grondgebied in. Soos algemeen bekend, kan twee volke met uiteenlopende eie tale, beginsels, lewensbeskouing, denk– en lewenswyse in geen omstandighede saamleef nie. Daar sal altyd struwelinge wees, soos tans ook, daarom het die Trekboere in samewerking met Nederland en later met die Engelse regering die Visrivier as 'n vreedsame en gepaste grens beskou. Die Kôsas het egter voortdurend die grens oorgesteek en onrus het gevolg.

Met verwysing na grond onregmatig in besit neem, Engeland het die Kaap in 1806 sommer net eensydig geannekseer en later die Oranje Vrystaat en Transvaal. Daarna het Engeland die Vrystaat en Transvaal in 1902 na 'n aardeverskroeide oorlog gegryp. Hiervan word selde melding gemaak, want dit was die Afrikaners se geskiedenis en nie die swartes s'n nie.

Alle Afrikaners ken ons geskiedenis. Die Voortrekkers het besluit om vredeliewend om die Kôsas te trek en Natal binne te gaan. Hier het hulle in vrede met die Zoeloes onderhandel om hulself binne bepaalde grense te vestig wat onbewoond was en waartoe Dingaan ingestem het.

Maar ons kyk na die waarde van die Voortrekkers se gelofte. Die Zoeloes se sterk mag het die Kôsas al verder suidwaarts gedryf totdat hulle die Kei-rivier bereik het. As die Voortrekkers die Zoeloes nie by Bloedrivier gestuit het nie, maar die aftog moes blaas of liewer padgegee het, sou die klein getal blankes in Natal, onder meer die Engelse, in die mag van die Zoeloes wees. Hulle getalle sou te yl wees om weerstand te bied.

Met hulle oorwinnings sou die Zoeloes voortbeweeg en voortgaan om die Kôsas vorentoe te dryf totdat hulle die ylbewoonde Oos-Kaap (omdat die grensboere getrek het) heeltemal beset het en verder tot by Kaappunt. Die Zoeloes wou 'n eie volk wees, het die ander volke uitgedelg en so apartheid verkeerdelik gewelddadig toegepas. Hou in gedagte dat Engeland Natal eers geannekseer het nadat die Voortrekkers die Zoeloes se mag gebreek het. Sonder die Voortrekkers het hulle nie daarvoor kans gesien nie.

Dit was immers die gang van die geskiedenis. Die blanke inwoners in die Wes-Kaap sou dan regstreeks in die spervuur wees. Hulle sou moes vlug of tot die Kaapse Skiereiland beperk word. Die Here het egter tussenbei getree deur die Voortrekkers die oorhand oor die Zoeloes te laat kry en daarom is die gelofte op alle Afrikaners en ander blankes van toepassing, ook op die Wes-Kapenaars. Buitendien, waar 'n groep volkgenote so verraderlik behandel is, is dit 'n eerbare natuurlike drang van ander volkgenote om hulle summier te onderskraag. Dit is byvoorbeeld waarom die Vrystaters die Transvalers in die Vryheidoorlog van 1899 – 1902 te hulp gesnel het.

VOLKSVERKLARING  –  9 September 1939

(genl Hertzog, dr Malan, Totius)

Na die skeuring tussen dr Malan en genl Hertzog toe genl Herzog met genl Smuts saamgesmelt het, het genl Hertzog en dr Malan weer herenig en besluit om 'n volksverklaring uit te reik om saam met volkgenote hande te vat en nie weer verdeeld te raak nie. Totius het dit opgestel.

"In hierdie plegtige stond waarin die lug om ons heen van aandoening tril, waarin die gewaad van lof u benoude gees vervang, waarin die Heilige vuur sy vonke van siel op siel laat oorspat, waarin ons nog geen jaar later nie op dieselfde plek staan waar ons as nasie saam verbonde gestaan het, maar nou nie meer met 'n WENS in ons hart nie, maar met die DAAD van volkseenheid voor ons oë in hierdie stond, waarin ons met onuitspreeklike dankgevoel erken en bely dat die heerlike God alleen die Wakkerskudder van ons nasie is, wens ons te verklaar dat die God van ons Vaders aan ons regte Verordeninge en betroubare Wette gegee het. Maar ons moet ook verklaar dat ons as volk daarvan afgewyk het, met die gevolg dat ons almal nie alleen ons hoë volksroeping versaak het nie, maar ook tot ons straf, onder mekaar getwis het.

Gedagtig aan die trou van Hom wat ons nooit verlaat nie, maar ons nog steeds op die regte pad van Suid-Afrika bewaar het, is ons gebed dat Hy aan ons volk die kennis van sy weë mag leer soos dit bewandel moet word in ons persoonlike, huislike en openbare lewe.

Tewens wens ons met hierdie verklaring ons begeerte te openbaar en te beseël dat ons verlang om ons volk te dien, tot opbou en nie tot neerwerping nie, en dat ons mekaar se hand gryp op die pad van Suid-Afrika om dit nooit weer los te laat nie. Dit verklaar ons plegtig met die opheffing van ons hande."

Hierna het die sowat 70 000 volkgenote met die opheffing van die hande hulle onderneming bekragtig. (Bron: Die Transvaler, 11 September 1939. Meer as 70 000 Afrikaners jubel oor hereniging van volk.)

Dit was nie net die teenwoordige 70 000 volkgenote wat hande opgesteek het nie. Baie meer mense het voor hulle radio in gees hande opgesteek en beriggewers van koerante het die boodskap wyd uitgedra. Hierdie volksverklaring was baie naby aan 'n gelofte omdat die Here ook in die saak geken is. Daarom moet ons 9 September as 'n Afrikanerdag gedenk.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2999 gaste aanlyn