NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoop is nie om te dink die wêreld is goed en reg soos hy is nie want hy is nie. Dit is dus nie om maar tevrede te wees met verkeerde dinge nie maar te glo dat verkeerde dinge nie sal herhaal nie. Hoop is om te glo dat God iets beters vir ons bedoel het, maar Hy verwag ook van ons om daaraan mee te werk – soos Hy in sy Woord stel: Bid én werk – spring in geloof aan die werk!

VALSE BEWERINGS

Johan Dorfling

Wanneer iemand die selfgemaakte term fopnuus gebruik, staan daardie persoon dikwels self agter die deur sonder om die ontstaan van wat hy as as fopnuus beskryf, aan te dui. Soos gewoonlik is daar geen oorsprong nie, maar slegs 'n bewering wat as 'n strooipop opgestel is om self af te skiet. Sodoende word 'n onkruidsaadjie gesaai waarvoor daar geen regverdiging is nie.

Die woord fop beteken egter iets heeltemal anders. 'n Rugbyspeler wat maak of hy 'n bal uitgee sodat 'n gaping ontstaan wat hy doeltreffend kan gebruik, het sy teenspeler op 'n wettige manier openlik gefop of geflous of gepypkan. Dit is heeltemal aanvaarbaar en daardie speler word as rats en vlugvoetig beskryf. Geen valshede is betrokke nie. Mense wat van fopnuus praat, bedoel vals nuus, maar wil dit nie so noem nie. Vals omsluit geslepe, listig, onedel, oneg en oneerlik.

 

 

Dit plaas Ramaphoza in die beskuldigdebank. Hy het sowat twee weke gelede gesê dat (hulle) die kwessie van rassegrondonteiening sonder vergoeding sal oplos soos hulle met apartheid gedoen het. Hieruit vloei verskeie vertakkinge van wanorde.

Ten eerste, apartheid word gereeld deur die regering bevestig. Is dit die oplossing waarvan hy praat?  Private Afrikaanse skole het bewys dat hulle standaard hoër is as dié van staatskole omdat dit moedertaalonderrrig is. By universiteite word steeds aandag gegee aan Afrikaans as taal. Laer sportstandaarde word ondervind wanneer spelers of deelnemers op grond van  "deurmekaar"  gekies word. Dit word telkens in die praktyk bevestig. Op grond van "deurmekaar" word juis onderskeiding gemaak tussen wit en swart, dus apartheid. Sommige blanke kerke bou voort op blanke lidmate. Blanke gemeenskappe bly voortbestaan. Druk word op blankes geplaas om saam met swartes te werk, maar wat bring die swartes saam?  Deur blankes te onderskei, bevestig Ramaphosa apartheid, of verstaan hy dit nie?

Alle Suid-Afrikaners moet die reg geniet om eiendom te besit. Daarmee is hy reg, want die Transkei en Boputhatswana het hulle eie grondgebied gehad, maar nou is die Kȏsas en die Tswanas hulle grondgebied ontneem. Volgens Ramaphoza moet teruggegee word wat aan hulle behoort het. Dit is mos die teenoorgestelde as wat hy vals beweer. Daar was ook grondgebied gegee aan volke in die Ciskei, KwaNdebele, KwaZulu, Lebowa, Venda en nog ander wat hulle eie was, maar wat deur die huidige regering van hulle afgeneem was. Daardie grondgebiede wat hulle hartlande was, moet eerste teruggegee word anders weerspreek Ramaphoza homself. As 'n Venda behoort slegs daardie grondgebied aan hom en die Vendavolk.

Wat gebeur is dat die volkvreemde regering net tussen blankes en swartes onderskei (dit is mos ook apartheid) en nie tussen die onderskeie volke nie. Apartheid is 'n volledige omvattende regeerstelsel wat regverdigheid aan elke volk laat geskied. Die swart mense is nie net een volk nie. Hy misken die bestaan van die Zoeloes, Kȏsas, Tswanas, en so meer. Daarmee misken hy ook hulle reg op elkeen se eie taal anders moet hy onderskei, dit wil sê, apartheid toepas, dog hy erken die tale sonder om te besef dat dit apartheid is.

Die bewering dat Donald Trump byna 'n diplomatiese getwis aan die gang gesit het toe hy vir 'n noukeurige ondersoek na die Suid-Afrikaanse landbeslaglegging en die moorde op blanke boere gevra het, is skeefgetrek. Trump se navraag was slegs die begin en die ondersoek duur word. Nou maak Ramaphoza asof die saak afgehandel is en hy gewen het. Sy bewering van sukses is vals, net om blankes te probeer breinspoel. Dis mos gekheid op groot skaal.

Vermenging van rasse het ernstige rassehaat na vore gebring. Feitlik elke dag is daar rassespanning wat in die apartheidtydperk selde gebeur het nadat dr Verwoerd rus en vrede in die land gebring het. In sy latere leeftyd het al hoe meer swartes die waarde van die apartheidbeleid besef. Steeds is daar groter begrip vir apartheid bo die mislukte pogings om dit af te skaf. Let mooi op, net soos tydens die Rivonia-verhoor erken is, maak slegs 'n paar honderd swartes 'n groot lawaai en die meerderheid bly op die agtergrond omdat hulle persoonlike benadeling vrees.

Weer eens was dr Verwoerd korrek in sy siening. Vandag is daar meer en meer voorvalle van rassehaat wat kort-kort opduik, terwyl daar net klem op blankes se uitdrukkings geplaas word wanneer hulle dit as gebruiklik beskou. Pas is aangekondig (blykbaar verminderde syfers) dat daar daagliks 57 moorde per dag plaasvind, meeste tussen swart volke. In Port Elizabeth het die burgemeester na ons (inwoners van die ingewing) verwys en onmiddellik is valslik beweer dat hy van blankes gepraat het. Sodanige bewerings word aan die groot klok gehang en oor die valsheid daarvan word stilweg wegbeweeg. Later word weer na die bewering verwys asof dit waar was.

Wanneer 'n swarte beledigend teenoor 'n blanke optree, laat die meeste blankes dit stil verby gaan om gemoedere te sus en die koste van hofsake te hoog is. Buitendien is daar nie groot vertroue in hofuitsprake nie. Verwysing na swart mense is al gelykgestel aan die k-woord. Rassisme (kennis van rasse) word valslik gelykgestel aan rassehaat. Hoe dan nou?  Is alles wat blankes doen verkeerd?

Wat ons in Suid-Afrika nodig het, is weer 'n leier soos dr Verwoerd.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1434 gaste aanlyn