NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die Bybel is God se liefdesbrief aan sy kinders. Het jy ’n Bybel?   Ons vier vanjaar die 83e bestaansjaar van die Bybel in Afrikaans.  Watter nut het dit vir jou?  Vir ‘n sinvolle studie van die Bybel is ‘n liefdevolle verhouding met die Skrywer daarvan onontbeerlik.

ONS SKEP EIE ONDERGANG

Johan Dorfling

Waaroor ek hier skryf, is aangewakker en bevat aanhalings nadat ek 'n artikel van dr Danie Theron gelees het. Die man is aan my onbekend, maar ek vind sy denke oorspronklik en belangrik om self daaroor na te dink.

Volksgenote het toeskouers van hulle eie ondergang geword. Dit kom voor of ons volk 'n hulpeloosheid ervaar wat ons totaal weerloos laat. 'n Gebrek aan 'n positiewe toekomsverwagting is 'n duidelike teken van geloof wat plek maak vir kleingeloof. Wat is doelloosheid, rigtingloosheid en hopeloosheid anders as 'n tanende geloof?  Dan neem Satan, die owerste van hierdie wêreld, ook in die gelowige se lewe oor.

 

Al waarom hierdie demoniese magte nou so sterk en magtig lyk, is omdat ons dit toelaat! Ons glo elke woord wat die duistere magte en hulle propaganda aan ons opdis en verroer nie 'n vinger om iets daaromtrent te doen nie. Vra jouself net 'n paar vrae oor wat jy "doen":‒

  1. In 'n verkiesing, stem jy onbybels vir die DA of ANC of EFF? Dit is immers kommunistiese partye wat anti-Christelik is en is buitendien vreemde volke. Daar is nie 'n verskil tussen hulle nie, behalwe populariteit.
  2. Doen jy iets om Afrikaans as eie taal te bevorder en ons kultuur en geestesgoedere te beskerm?
  3. Help jy om ons kinders en kleinkinders se skole in stand te hou? As jy toelaat dat ons skole andervolkiges inneem, sal alles wat ons volk se eie is, tot niet gaan.
  4. Veg jy daarteen dat ons Afrikaanse kerke vir ander volke oopgestel word? Toelating is afbrekend vir ons volk sowel as vir ander volke.
  5. Vrees jy die volkvreemde regering om politieke redes? Dit is onnodige vrees en toon eerbied vir bose magte. Daar is van ons volk se kerke en skole en besighede wat gedwongenheid weerstaan en bo uitkom.

Die vuurproef van die individu se vryheid en sy wil om die kwaliteit van sy lewe te beskerm, lê in sy houding teenoor hierdie afbrekende pogings wat blyk blufspel te wees. Hoe voel jý teenoor die magte van die duisternis?  Die geesteskrag in die Bybel en in ons self te vind, is sterker as enige regering. So het ons voorouers bewys.

Dit wil voorkom of die moderne mens 'n gebreinspoelde sondebok geword het wat elke dag sy bevele kry uit die "nuus" wat aan hom opgedis word, terwyl hy in dieselfde asem enige idee van 'n wêreldwye bose sameswering ("magte van die duisternis") met minagting sal verwerp! Die moderne mens is darem veels te gevorderd om aan sulke bygeloof te glo! So het die moderne mens die ideale slagoffer van hipnotisme en kleingeloof geword juis omdat hy glo dat as kroon van die Skepping hy enige mag van die bose oor hom verwerp. Intussen is hy vasgevang in spreekwoordelike dwelms, onvermoë om te dink, beginselloosheid, ontdaan van die Bybel.

Daar is net een ongeneeslike siekte, naamlik niksdoen. As jy nie wil besef dat jy siek is nie, kan jy nie genees word nie. Die niksdoen mens hoef nie te sien nie - hy het alles klaar gesien soos hy dit wil sien, dit is soos geestelike vyande dit in sy kop geplaas het. Die res laat hy oor aan die "kenners" - dit is nou hulle wat hom verder sal wysmaak hoe bewonderingswaardig hy is om saam te speel met niksdoen en 'n slaaf te wees. Hy bewonder hulle omdat hulle hom vlei. Dit is dan ook die basis van elke vals geloof, kerk, beweging, party en sisteem: Hulle vertel aan die moderne mens dat gerieflik lewe en niksdoen goeie eienskappe is. Die fout lê elders (buite homself), dus moet ons ‘n koolkop wees.

Die popsterre en filmsterre (en selfs sportsterre) en die okkultiese simbole wat ons en ons kinders aanhang, getuig van hierdie gevorderde staat van breinspoeling. Demoniese magte het meeste van ons beetgepak - dog in 'n toestand van amperse beswyming - word steeds aan ons lippe gehang.

Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie. Ja, ons stryd is nie teen onbeskaafdheid of regering van die dag nie, maar teen onsself. Die magte van die duisternis, insluitend die regering en verkondigers van losbandigheid, het beheer oor ons om willoos te wees. Laat ons (jy ook) ophou met niksdoen teen die werke van die duisternis; laat ons (almal) die wapens van die lig opneem. Satan is netso sterk soos wat ons hom toelaat om te wees. Hou op om doelloos te fladder soos 'n afvlerk voël.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1991 gaste aanlyn