NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Christelike vryheid is nie losbandigheid nie.  Gelowiges is nie vry om te sondig nie (Rom.6).  Christus het hulle juis vrygemaak om nie weer deur sondes gebind te word nie.   Wie rein leef, is waarlik vry al verrig hy ook die eenvoudigste werk.  Wie onrein leef, bly ‘n slaaf, al is hy ook koning.   Een slaaf kan nie ‘n ander een lei nie. “En as ‘n blinde ‘n ander blinde lei, sal al twee in die sloot val” (Mt.15:14).

JOHANNA BRANDT VERSUS SIENER (3)

Lees reeks by Johanna Brandt versus Siener

Die regverdige minderheid

(In alle tale en geslagte)

En Jesus sê vir hulle: Want van nou af sal daar vyf in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie. Die vader sal verdeeld wees teen die seun en die seun teen die vader, die moeder teen die dogter en die dogter teen die moeder, die skoonmoeder teen haar skoondogter en die skoondogter teen haar skoonmoeder”. (Lukas 12:52-53).

In die wêreld-smeltkroes waarin ons tans verkeer, en op die vooraand van ’n politieke omwenteling in ons eie land, wat nie meer gekeer kan word nie, wil ons met hierdie publikasie probeer om ’n beknopte, maar tog ook betroubare oorsig te gee van feite in verband met verwikkelinge in die land en wêreld, asook die verwagte gebeurtenisse wat hierop kan volg.

By die oordenking van alles wat vir ons duister en onverklaarbaar is, tref die algemene verdeeldheid van die Afrikanervolk ons in die eerste plek. Letterlik, en in ’n meer verskriklike mate as wat die mens hom dit ooit kon indink, leef ons nou in die tydperk van verdeeldheid, soos dit meer as tweeduisend jaar gelede deur Jesus Chnstus voorspel.

Toe dr. Servaas Rossouw, ’n predikant van Swellendam. Nicolaas van Rensburg in 1920 besoek het, en die middag saam met Siener by sy huis op Rietkuil aan tafel gesit en eet het, het die ou Boereprofeet aan hom gesê: ”Ek sien ‘n verdeelde volk ... en daar is ’n vreeslike kloof wat ons volk van mekaar skei...”

0ns sien dit onder die volke, in die kerke, regerings, organisasies en ook huisgesinne — daardie gees van tweedrag onder eie vlees en bloed. Oppervlakkig beskou, is dit die wapen van die Satan self, en waar ons dit vind, kan ons seker wees dat dit die sluipende verteenwoordigers van die ryk van duistemis is wat aan die werk is. Terwyl daar vrede geroep word, moet ons weet dit sal vorentoe net vererger: Verdeeldheid, tweedrag, ontrou, verraad, almal woorde wat min of meer dieselfde betekenis het. En as Hy dit dan voorspel het, wie van ons gaan dit kan keer?

Vir iemand wat as onpartydige buite ’n kwessie staan, is dit somtyds moeilik om te beslis wie van die twee verdeelde partye reg en geregtigheid aan hulle kant het. Maar nou het die dure ervaring ons geleer dat dit byna sonder uitsondering die “minderheid” is wat vir geregtigheid staan, d.w.s. die minderheid in mag, in geld, posisie, invloed, eer of gesag; nie altyd die minderheid in getalle nie. Dit is die onaansienlike, eenvoudige volksmassa, met hier en daar ’n verligte siel wat bereid is om die voortou te neem, en wat dan ook son­der uitsondering staan vir regverdigheid, dis hulle wat alle wêreldse voordele prysgee vir hul ideale.

Die onaansienlike minderheid, dus, is die verteenwoordigers van die ryk van Lig, en hulle weg is met dorings besaai, hulle deel is die veragting en vervolging van die wêreld, terwyl voorspoed en verering weggelê is vir die maghebbende meerderheid, die regeerders van die volk. Te dikwels sien ons dat hulle die verdrukkers, pleks van die beskermers van hulle volk is, en as ons dit goed beskou, is dit die werklike oorsaak van die seëviering van die onregverdigheid die feit dat die mag in die verkeerde hande is.

Die vraag is nou, verdruk hulle die volk omdat hulle regeer, of regeer hulle omdat die volk verdruk moet word? Gebeur hierdie dinge per toeval, was dit altyd so gewees en sal altyd so bly?

Sover ons kan nagaan, was dit maar altyd so gewees. Wat moet ons daarvan dink? Ons hoef nie eens honderd jaar terug te gaan om dit te bevestig nie.

Dink maar aan die gewetenlose inval van twee vreedsame Republieke jare gelede, en die ongelooflike oorwinning van die geweldenaars! Ofskoon ons dit toe nie ten volle kon besef nie, was verdeeldheid in ons eie range en geledere grotendeels die oorsaak van ons ondergang — ’n verdeeldheid wat op gewetenlose en afskuwelike wyse aangekweek word deur die listige vyand.

Dink aan die mislukte Rebellie van 1914. Staan die woord “rebel­lie” nie reeds vir “verdeeldheid” nie? Was dit nie die opstand van die verdrukte, onaansienlike minderheid teen die krenkende onreg van die magsbehepte meerderheid nie? Laat ons selfs verder gaan — was dit nie die regeerders wat die Rebellie aangevoer en opgesweep het om die minderheid ten enemale te vernietig nie? En was daar ooit groter onreg, ’n meer verpletterende teleurstelling as die einde van daardie opgesweepte Rebellie? Was daar ooit ’n heiliger, ’n meer regverdige saak as dé van opstandelinge wat gerebelleer het teen die misdadige inval van die kolonies van ’n goedgesinde ryk? En tog moes die saak skipbreuk ly, tog moes die voorstanders van vryheid en geregtigheid die drinkbeker van vernedering tot die bodem toe ledig!

Maar wat is dit alles vergeleke met die latere ontwikkelinge, toe die Europese slagvelde gedrenk is met die bloed van Afrikaners om Engeland te ondersteun? Wat van die verpletterende einde van daar­die konflik?

Menslikerwys gesproke, is Suid-Afnka nou vir ons verlore.

Die verbond tussen die skatryk Amerika en die magtige Britse Koninkryk vorm ’n onoorwinlike alliansie, wat vir die volgende jare sekuur en veilig die wêreld sal oorheers. Mag en on­reg, geweld en hebsug het, net soos in die verlede, weer die oorwin­ning behaal. Ons het nog nooit in ons tyd gesien dat die Reg tot sy reggekom het nie, en nou, met die seëviering van die Bondgenote, is ons laaste hoop op bevryding very del. Ons vertroue dat ons bestaan as onafhanklike volk, onder ’n eie volksvlag, eindelik verseker sal wees, is vir altyd geskok.

Siener: “Met genl. Manie Maritz en die Rebelle se oorgawe ná die slag van Upington in Januarie 1915, is dié wat nie dood is nie, gevange geneem en per trein teruggevat Transvaal toe. Die offisiere is na Johannesburg se fort gestuur en ons burgers na die Kimberley-kompound, waar ons onder haglike omstandighede aangehou is”.

Houthakkers en waterdraers sal ons nou word. Verarm en verag sal ons kinders wees; as vreemdelinge in hulle eie land, sal hulle die oorheerser dien Ons, die minderheid, het destyds ons hoop op vryheid gevestig op die militêre mag van Wilhelm, die Keiser van Duitsland, maar saam met hom, staan ons vandag beskaamd en verpletter.

Menslikerwyse gesproke is ons, saam met hom, skynbaar vir al­tyd verlore. Maar tog bly die hoop dat ons (Duitsland en Suid-Afrika) mekaar weer eendag sal onderskraag, want die Vryheidsvonk wat sluimer in die hart van elke mens, het in ons ontvlam, by die hoop op redding wat sou kom deur die Europese oorlog, maar is, voorlopig, weer uitgeblus oor die gewelddadige oorwinnmg van die vyand, ryk aan goud, ryk aan menselewens en ryk aan listigheid.

Ja, ons is as volk verlore. Ons uitnemende skoon land sal ons hoe langer hoe meer sien vervreemd van ons geslag, onder die vyand se heerskappy, want die indringer is sterk, ’n volk van skyn en bedrog.

Vervolg...

JOHANNA BRANDT VERSUS SIENER (2)

Lees reeks by Johanna Brandt versus Siener

Die regverdige minderheid

(In alle tale en geslagte)

En Jesus sê vir hulle: “ Want van nou af sal daar vyf in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie. Die vader sal verdeeld wees teen die seun en die seun teen die vader, die moeder teen die dogter en die dogter teen die moeder, die skoonmoeder teen haar skoondogter en die skoondogter teen haar skoonmoeder”. (Lukas 12:52-53).

In die wêreld-smeltkroes waarin ons tans verkeer, en op die vooraand van ’n politieke omwenteling in ons eie land, wat nie meer gekeer kan word nie, wil ons met hierdie publikasie probeer om ’n beknopte, maar tog ook betroubare oorsig te gee van feite in verband met verwikkelinge in die land en wêreld, asook die verwagte gebeurtenisse wat hierop kan volg.

By die oordenking van alles wat vir ons duister en onverklaarbaar is, tref die algemene verdeeldheid van die Afrikanervolk ons in die eerste plek. Letterlik, en in ’n meer verskriklike mate as wat die mens hom dit ooit kon indink, leef ons nou in die tydperk van verdeeldheid, soos dit meer as tweeduisend jaar gelede deur Jesus Chnstus voorspel

Toe dr. Servaas Rossouw, ’n predikant van Swellendam. Nicolaas van Rensburg in 1920 besoek het, en die middag saam met Siener by sy huis op Rietkuil aan tafel gesit en eet het, het die ou Boereprofeet aan hom gesê: ”Ek sien ‘n verdeelde volk ... en daar is ’n vreeslike kloof wat ons volk van mekaar skei...”

0ns sien dit onder die volke, in die kerke, regerings, organisasies en ook huisgesinne — daardie gees van tweedrag onder eie vlees en bloed. Oppervlakkig beskou, is dit die wapen van die Satan self, en waar ons dit vind, kan ons seker wees dat dit die sluipende verteenwoordigers van die ryk van duistemis is wat aan die werk is. Terwyl daar vrede geroep word, moet ons weet dit sal vorentoe net vererger: Verdeeldheid, tweedrag, ontrou, verraad, almal woorde wat min of meer dieselfde betekenis het. En as Hy dit dan voorspel het, wie van ons gaan dit kan keer?

Vir iemand wat as onpartydige buite ’n kwessie staan, is dit somtyds moeilik om te beslis wie van die twee verdeelde partye reg en geregtigheid aan hulle kant het. Maar nou het die dure ervaring ons geleer dat dit byna sonder uitsondering die “minderheid” is wat vir geregtigheid staan, d.w.s. die minderheid in mag, in geld, posisie, invloed, eer of gesag; nie altyd die minderheid in getalle nie. Dit is die onaansienlike, eenvoudige volksmassa, met hier en daar ’n verligte siel wat bereid is om die voortou te neem, en wat dan ook son­der uitsondering staan vir regverdigheid, dis hulle wat alle wêreldse voordele prysgee vir hul ideale.

Die onaansienlike minderheid, dus, is die verteenwoordigers van die ryk van Lig, en hulle weg is met dorings besaai, hulle deel is die veragting en vervolging van die wêreld, terwyl voorspoed en verering weggelê is vir die maghebbende meerderheid, die regeerders van die volk. Te dikwels sien ons dat hulle die verdrukkers, pleks van die beskermers van hulle volk is, en as ons dit goed beskou, is dit die werklike oorsaak van die seëviering van die onregverdigheid die feit dat die mag in die verkeerde hande is.

Die vraag is nou, verdruk hulle die volk omdat hulle regeer, of regeer hulle omdat die volk verdruk moet word? Gebeur hierdie dinge per toeval, was dit altyd so gewees en sal altyd so bly?

Sover ons kan nagaan, was dit maar altyd so gewees. Wat moet ons daarvan dink? Ons hoef nie eens honderd jaar terug te gaan om dit te bevestig nie.

Dink maar aan die gewetenlose inval van twee vreedsame Republieke jare gelede, en die ongelooflike oorwinning van die geweldenaars! Ofskoon ons dit toe nie ten volle kon besef nie, was verdeeldheid in ons eie range en geledere grotendeels die oorsaak van ons ondergang — ’n verdeeldheid wat op gewetenlose en afskuwelike wyse aangekweek word deur die listige vyand.

Dink aan die mislukte Rebellie van 1914. Staan die woord “rebel­lie” nie reeds vir “verdeeldheid” nie? Was dit nie die opstand van die verdrukte, onaansienlike minderheid teen die krenkende onreg van die magsbehepte meerderheid nie? Laat ons selfs verder gaan — was dit nie die regeerders wat die Rebellie aangevoer en opgesweep het om die minderheid ten enemale te vernietig nie? En was daar ooit groter onreg, ’n meer verpletterende teleurstelling as die einde van daardie opgesweepte Rebellie? Was daar ooit ’n heiliger, ’n meer regverdige saak as dé van opstandelinge wat gerebelleer het teen die misdadige inval van die kolonies van ’n goedgesinde ryk? En tog moes die saak skipbreuk ly, tog moes die voorstanders van vryheid en geregtigheid die drinkbeker van vernedering tot die bodem toe ledig!

Maar wat is dit alles vergeleke met die latere ontwikkelinge, toe die Europese slagvelde gedrenk is met die bloed van Afrikaners om Engeland te ondersteun? Wat van die verpletterende einde van daar­die konflik?

Menslikerwys gesproke, is Suid-Afnka nou vir ons verlore.

Die verbond tussen die skatryk Amerika en die magtige Britse Koninkryk vorm ’n onoorwinlike alliansie, wat vir die volgende jare sekuur en veilig die wêreld sal oorheers. Mag en on­reg, geweld en hebsug het, net soos in die verlede, weer die oorwin­ning behaal. Ons het nog nooit in ons tyd gesien dat die Reg tot sy reggekom het nie, en nou, met die seëviering van die Bondgenote, is ons laaste hoop op bevryding very del. Ons vertroue dat ons bestaan as onafhanklike volk, onder ’n eie volksvlag, eindelik verseker sal wees, is vir altyd geskok.

Siener: “Met genl. Manie Maritz en die Rebelle se oorgawe ná die slag van Upington in Januarie 1915, is dié wat nie dood is nie, gevange geneem en per trein teruggevat Transvaal toe. Die offisiere is na Johannesburg se fort gestuur en ons burgers na die Kimberley-kompound, waar ons onder haglike omstandighede aangehou is”.

Houthakkers en waterdraers sal ons nou word. Verarm en verag sal ons kinders wees; as vreemdelinge in hulle eie land, sal hulle die oorheerser dien Ons, die minderheid, het destyds ons hoop op vryheid gevestig op die militêre mag van Wilhelm, die Keiser van Duitsland, maar saam met hom, staan ons vandag beskaamd en verpletter.

Menslikerwyse gesproke is ons, saam met hom, skynbaar vir al­tyd verlore. Maar tog bly die hoop dat ons (Duitsland en Suid-Afrika) mekaar weer eendag sal onderskraag, want die Vryheidsvonk wat sluimer in die hart van elke mens, het in ons ontvlam, by die hoop op redding wat sou kom deur die Europese oorlog, maar is, voorlopig, weer uitgeblus oor die gewelddadige oorwinnmg van die vyand, ryk aan goud, ryk aan menselewens en ryk aan listigheid.

Ja, ons is as volk verlore. Ons uitnemende skoon land sal ons hoe langer hoe meer sien vervreemd van ons geslag, onder die vyand se heerskappy, want die indringer is sterk, ’n volk van skyn en bedrog.

Vervolg...


Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2042 gaste aanlyn