NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die hele lewe bestaan uit nederlae, oorwinning deur opstaan, weer val en weer probeer. Oorwinning lê dus nie daarin dat jy nooit mag struikel nie, maar wel daarin dat jy sal opstaan elke keer as jy geval het.

ONS GROOT CHAOS KOM NADER...

Daar is sekerlik baie indirekte redes waarom die ANC nie veel langer die land sal ‘regeer’ nie, waarvan Malema ook een is, maar daar was nog altyd twee uitstaande redes waarom hierdie bestel met 'n harde slag tot 'n einde sal kom; 'n onomstootlikheid wat uit ons geskiedenis duidelik blyk:

Eerstens, ‘n eenheidstaat bestaande uit volke (gemeenskappe) wat etnies en andersins grootliks verskil, werk nie.  Met verwysing na die Europese geskiedenis sê dr Verwoerd in 1961:

“Wanneer vreemde nasies … bymekaar saamgepers gebly het in een staat, was dit ‘n ewige kanker totdat die hele liggaam uitmekaar gespat het.”

Nadat dr. Verwoerd gewys het op die veel groter verskille tussen Suid-Afrikaanse volke (as dié tussen Europese groepe) sê hy:

“Net so min sal blank en Bantoe in een veelrassige eenheid behou kan word met vrede en sonder botsings, as kan gebeur met swart nasies in ander dele van Afrika, of met Xhosa, Basoeto en Zoeloe in een gemeenskapseenheid sonder dat daar botsings sal wees.  Ook hulle is trots op hulle eie nasionale identiteit soos wat ons as blankes trots is op ons nasionale identiteit.”

Hierdie waarheid is gedurende die laaste twee dekades dramaties geïllustreer met die verwikkelinge in die Sowjet-Unie, Joego-Slawië en Afrika.  Die eensydige onafhanklikheidsverklaring  van Kosovo en die etniese geweld in Kenia is die jongste getuienis dat nasionalisme ‘n onstuitbare mag is wat nie deur ‘n eenheidstaat ingeperk kan word nie.

Tweedens, die bestel sal totaal in duie stort omdat die ANC-regime nie in staat is om ‘n moderne en ontwikkelde staat te bestuur nie.

In 1963 het die historikus, prof AN Pelser, die standpunt van dr Verwoerd in die verband só opgesom:

“Op grond van hulle [‘n swart meerderheidsregering] gebrekkige vermoë om ‘n ingewikkelde bestuursapparaat te hanteer, sal die land buitendien administratief en ekonomies ten gronde gaan en vir almal – blank en gekleurd – in chaos eindig.”

En daardie chaos is nou baie naby. Die krisis in die land-administrasie is ‘n bewys van die korrektheid van dr Verwoerd se standpunt in 1963.

Mnr Jaap Marais het ons uit die geskiedenis geleer dat wanneer so ‘n bestel ineenstort, dit gepaard gaan met geweld.  In 2000 het hy gepleit dat Afrikaners dringend aandag gee aan saambinding in politieke organisasie wat nasionalisme as uitgangspunt het.

In 2000 rig mnr Marais ook die belangrike waarskuwing:

“Die algemene begeerte van baie Afrikaners is dat die pas van die geskiedenis versnel moet word om uit die huidige beknelling te kom. Dit kan daartoe lei dat mense verkeerde besluite neem. Die vereiste is tans hoofsaaklik ‘n gees van verset wat aangewakker moet word. Dit lei tot meelewing met ander en vandaar betrokkenheid op ‘n gemeenskaplike grondslag.  Dit moet omgesit word in organisasie.  Eers as daar organisasie is, kan daar effektief opgetree word."

Slegs dan sou die Afrikanervolk in staat wees om te doen wat gedoen moes word wanneer die bestel ineenstort en die nuwe grense op ‘n etniese grondslag in Suid-Afrika getrek sal word. Maar dit is nou baie laat in die dag en die uur van ontbloting van die ware toestand van ons land kan is onvermydelik naby.

Die situasie is nou een van elkeen sorg vir homself. En ongelukkig het die verlede getoon dat individue nie eintlik vir hulself kan sorg nie; dit was gewoonlik 'n goeie leier en 'n stabiele ekonomie wat in ons geskiedenis gesorg het dat die burgers van Suid-Afrika veilig en op die meeste gebiede beskermd geleef het.

Laat elkeen wat hoor nietemin in hierdie tyd voorsorg tref vir daardie verwagte chaos wat nie meer ver kan wees nie.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1224 gaste aanlyn