NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Toe ek jonger was het ek vir God vir alle dinge gevra sodat ek die lewe kon geniet. Noudat ek ouer geword het, sien ek dat God my die lewe gegee het sodat ek alle dinge kan geniet.  Leef voluit in die groot wonderwerk van die LEWE!

GELOFTEVOLK- KOMITEE

Geagte Volksgenoot

Noudat onteiening sonder vergoeding op pad is om wetgewing te word en Brittanje boonop die huidige staatshoof en sy Kommunistiese beleidsrigting beloon met finansiële hulp, moet ons onsself die vraag afvra waarom God toelaat dat barbaarse wreedhede ongestraf oor ons kom en die internasionale wêreld dit aanmoedig.

Die voel letterlik of God nie ons gebede verhoor nie.

God het vir Jeremia in hoofstuk 14 gesê dat hy nie vir die volk moet bid nie omdat die volk afgewyk het van sy

goedbedoelde plan met hulle. Hulle het vriende van die wêreld geword en daarmee God se vyande.

Vandag vind pret en plesier [bv. professionele sport] en handel op die Sabbat vryelik

plaas, wat maar een van die wette is wat gebreek word, ongeag watter sabbat u

verkies. Naas sabbatsontheiliging vind verbastering, egskeidings, sodomie, aborsie,

ens. daagliks plaas en selfs die kerke trek nie daarteen te velde nie. Moet dus nie

verder wonder waarom u op die punt staan om ‘n kaart en transport te verloor, nie.

Nie net u grond nie, maar ook u besittings kom in gedrang.

Dit is beter dat u dit alles verloor en tot bekering kom, as om met dit alles in die

verderf gestort te word - Mar 9:47 En as jou oog jou laat struikel, pluk dit uit. Dit

is beter vir jou om met een oog die koninkryk van God in te gaan, as om twee oë te

hê en in die helse vuur gewerp te word,

Die HERE het op 4 April 1915 aan Siener van Rensburg gesê dat ons

as volk eers alles sal verloor voordat ons in opregtheid na Hom terug sal keer en Hy

ons lot sal verander.

Tydens die afgelope volkskonsilie is waardevolle referate gelewer wat nuttig te pas sal

kom wanneer ons lot verander is. Lees hieronder die opommings daarvan. Indien u

die volledige referate wil lees, maak dan van die skakels gebruik:

https://www.volksvergadering.co.za/referate.php

__

_

Die vergadering neem met dank kennis van die onderskeie aanbiedings:

1. DIE GELOFTEVOLK SE VERHOUDING MET HAAR KONING - Jann Schlebusch

https://www.volksvergadering.co.za/Documents/20180501102242_item_2018-

Referaat---Geloftevolk-se-verhouding-met-haar-Koning.pdf

Inleiding:

Deur die eeue heen het ware gelowiges en teoloë die Bybel – ja, ook die Nuwe

Testament – só verstaan dat die Nuwe Testament nie die kollektiewe aard van

God se verbond opgehef het nie. Daarom, naas die belangrike individuele

verhouding wat elke gelowige met God moet hê, het God ook verbondstrukture

verordineer om kollektief as behoueringsisteme vir die suiwer Godsdiens te dien.

Hierdie verbondstrukture is die gesin, die familie, die gemeente en die volk.

Die moderne teologie het besmet geraak met Liberalisme, daarom word tekste

soos Mt 12:50 en Gal 3:28 buite konteks misbruik om hierdie verbondstrukture

te vernietig. Dit hef egter nie die verantwoordelikheid en funksies van die fisiese

gesin en volk op nie.1 Nogtans moet ons waak teen die verabsolutering van die

volk.

Maar wie is ons Koning? – ja, wie is die Koning van die Geloftevolk?

Hy is die geliefde Seun van God en inderdaad self God2;Hy is die Woord en alle

dinge deur Hom ontstaan3; Hy is die Gesalfde (Messias, Christus) van JHWH –

gesalf as Koning, Hoëpriester en Profeet.

Sy Naam is oorspronklik Jeshua. In die Grieks is dit ‘Iêsoes’. Die vroeë kerk het

Hom Jêsu genoem en vandag noem ons Hom in Afrikaans ‘Jesus’; Hy is ons

Losser en Verlosser; Hy is die Koning en Heerser wat in Heerlikheid oor die hele

skepping Heers4, maar in die besonder is hy óns Koning en Heerser – daarom

noem ons Hom ook by die eretitel: ‘ons Heer’, of, ‘ons Here’5; Hy is ons Meester6

en ons Saligmaker7; ons Middelaar8 en ons Aanvoerder9 in die stryd. Ja, Hy is

inderdaad ons alles10.

Ps 110 word die Majesteit van sy Koningskap beskryf.

In watter verhouding staan ons met ons Koning?

God se skepping is so wonderlik. Hy het ons in fisiese menslike verhoudings

geplaas sodat ons daaruit kan leer en verstaan in watter verhouding ons met

Hom staan. Daarom plaas Hy ons in ‘n aardse huweliksverhouding sodat ons

daaruit kan leer en verstaan in watter verhouding ons met ons hemelse

Bruidegom11 staan. Dit is ‘n liefdesverhouding12 – waar Hy ons Heer en Hoof is –

________________________________________ ___________________

ja, inderdaad ons alles. God die Seun, die Koning van die heelal13, kies ons uit

as Sy bruid14 en ons as Sy bruid moet ons voorberei vir die huwelik15. Dit is dan

ook die simboliek van Ester as die bruid van Ahasveros en ook die simboliek van

die liefdeslied in Hooglied. In die Boek Hooglied word die intimiteit van ons

verhouding met Hom as Sy bruid in mense-terme uitgebeeld. Die Heilige Gees

louter ons en heilig ons totdat Koning Jesus in Hoogl 4:7 uitroep: Alles is mooi

aan u, my vriendin, en daar is geen gebrek aan u nie.

Maar hoe lyk ons vir die Koning?

Weens ons sonde, is ons onaantreklik vir ons Bruidegom – ja, inderdaad

afstootlik!16

Ons Bruidegom het egter die smet van ons sonde op Hom geneem en Hy het ook

Sy Heilige Gees vir ons as Trooster gestuur.17 Die Heilige Gees heilig ons18 en

berei ons voor om mooi en lieflik te wees vir die huwelik. Want, soos 1Pt 1:15.16

dit stel: soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele

lewenswandel heilig word. Omdat daar geskrywe is: wees heilig, want Ek is heilig.

En Paulus bid in 1Thes 5:23 En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome

heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar

word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus!

Wat beteken hierdie heiligmaking?

Heiligmaking beteken dat ons afgesonder moet word van die wêreld sodat ons

gereinig kan word van die besmetting met sonde wat ons so onaantreklik, ja

afstootlik – gemaak het;19 en dat ons gelouter en getugtig word om ons te ontsmet

van die sonde;20 verder dat ons geleer word om God alleen te vrees – en geen

aardse mag nie.21

Hoedanig moet die Geloftevolk se verhouding met ons Koning dan wees?

• Om ons te louter en heilig te maak gee God vir ons sy Wet

• Ons moet gesuiwer word van alles waarop ons vertrou en wat vir ons

belangriker as God is – mensgerigtheid (dit is humanisme); vertroue op geld,

versekering, besittings, aardse vestings en organisasies (dit is materialisme -

Mammon); drankpartytjies (Bacchus); pornografie en losbandigheid (Eros);

• Daar mag ook geen godsdiensvryheid wees onder die Geloftevolk nie.

• Ons moet seker maak dat ons God dien soos Hy voorskryf.

• Die beginsel van die verbond wat in die geslagte loop, is die basis waarop God

se verbondstrukture: die gesin en die volk, gebou is.

• Dit is die basis vir die opdrag in Dt 6 dat ons geroepe is om ons kinders in die

vrese van JHWH op te voed. Die Geloftevolk moet dus ook sy skole en

universiteite op Bybelse beginsels bedryf22;

____+___________

• Maar die hele volkshuishouding moet vir Hom ‘n welgevallige offer wees – daar

moet weer opsig en tug wees soos in die dae van dr Verwoerd.

• as Hy ons weer ons vryheid gee, moet ons ‘n Godvresende en Godvererende

volkshuishouding oprig waar die landswette volgens Bybelse beginsels is;

• Ons moet ons hele lewe in dankbaarheid aan hom wy – en dit sluit in die

politiek, die werksplek, die huishouding en die braaivleisvuur23;

• Slegs feeste waar ons Koning sentraal staan is die Geloftevolk geoorloof;

• JHWH se Naam en titels, en dié van sy Seun mag nie ydellik gebrui word nie;

• Ons moet die sabbat eerbiedig en daarom mag geen handel op die sabbat

plaasvind nie;

• Ons moet ons broeders liefhê om ons Koning te behaag24;

Verder kan ons sê die Geloftevolk se verhouding met ons Koning moet só wees:-

• dat die hele volk hulle verlustig in sy wet en dit van harte gehoorsaam25;

• dat ons eensgesind is in ons belydenis26;

• dat ons in afhanklikheid van Hom leef in alles wat ons doen;

• dat ons gedurig in gesprek met Hom is, ja, sonder ophou sal bid27 en alle

belangrike besluite aan Sy beslissing onderwerp

• dat ons aan Hom alleen die eer gee28;

• dat ons onder mekaar sal spreek met psalms en lofsange en geestelike liedere;

en sing en psalmsing in ons hart tot eer van die Here;29

• dat ons sy Naam ken30, en ook bekend maak – ja, dat ons Sy Naam gedurig

voor vriend en vyand bely en ons Sy lig laat skyn – ook vir ander volke;31

• dat ons die volle wapenrusting van God dra32; dat ons aktief stry vir Sy

koninkryk33 en dat ons baie gewillig is op die dag van Sy krygsmag;34 dat ons

geen aardse mag vrees nie, maar JHWH alleen;35

Hoe gaan ons hierdie doel gaan verwesenlik?

Ons moet by onsself begin met selfondersoek, berou en verootmoediging; en dan

aanhou om die getuienis te lewer en in te tree vir die volk. Ons moet ook

volkskonsilies hou.

2. DIE OORSAKE EN GEVOLGE VAN DIE HEERSENDE STRAFGERIG OOR DIE

GELOFTEVOLK – Adi Schlebusch

https://www.volksvergadering.co.za/Documents/20180501102442_item_2018-

Referaat---Oorsake-en-gevolge-van-die-heersende-strafgerig.pdf

God, in sy regverdigheid, laat geen sonde ongestraf nie. Die uiteindelike straf op

sonde is die ewige dood.

Christus het vir sy skape die straf op sonde gedra, maar God tugtig steeds soos

‘n liefdevolle Vader sy kinders. (sien Hebr. 12:6-7) Die God van die Ou en Nuwe

Testament bly in ewigheid dieselfde.

God tugtig individue en gesinne, maar die primere uitstorting van sy strafgerigte

is oor sy verbondsvolk. Die grondteks van die leer van verbondsvloek en –seen is

Deut. 28.

Ons volk ervaar tans letterlik al die strawwe van verbondsontrou soos uitgespel

in Deut. 28.

Hoe het ons in die posisie gekom? Liberalisme het die Kaap oorspoel met die De

Mist bewind vroeg in die 19e eeu. Ons voorouers het na die binneland gevlug en

‘n gelofte aan God gedoen, wat ons as volk onder die verbondsgerig van Deut. 28

geplaas het.

Afvalligheid het egter vining ingetree en dit het die dreiging van die Eerste

Vryheidsoorlog geverg om die volk uiteindelik te dryf tot bekering. Soos by

Bloedrivier het God ons die oorwinning geskenk.

Ons het later toe wel onder die Engelse juk geval toe ons afvallig word, maar God

het ons met republiekwording in 1961 nog ‘n kans gegee om sy ligdraers te wees.

In ‘n mate is daar tydens die Verwoerd era daarin geslaag – dit, terwyl Suid-Afrika

as ‘n uitsonderlike liggie oorgebly het in ‘n donker wereld wat op daardie stadium

verval het in liberalisme of kommunisme.

Die godsdienstige louheid van die 1970s het uiteindelik daartoe gelei da tons in

die 80s en vroee 90s met liberale, anti-Christelike idees oorspoel is en selfs

vrywilliglik ons Vryheid prysgegee het. God se geduld met ons volk het opgeraak

en sedert 1994 verkeer ons onder hierdie huidige strafgerig van God.

Ons is nou onder ‘n heidense bewind wat ons wil uitwis. Op skole en universiteite

word ons kinders net verder afvallig gemaak. Diegene wat die volk oproep tot

bekering en verootmoediging word stilgemaak en staan magteloos. Die regering

dreig nou om ons grond te vat.

Dit gaan sleg, maar ons was gewaarsku. In Deut. 28 word al hierdie dinge –

letterlik – voorspel. Die enigste uitweg is die pad van verootmoediging voor die

soewereine God.

__

_

3. GEESTELIKE- EN STATUTêRE VOLKSHERVORMING TER VOORTBESTAAN

VAN ‘N VREEDSAME VOLKSBESTAAN – Ronnie van der Merwe

https://www.volksvergadering.co.za/Documents/20180501102038_item_2018-

Referaat---Geestelike-en-statutêre-volkshervorming.pdf

Die samevating van hierdie voorlegging word onder andere gevind in: 2 Kron.7:13

tot 15: “As EK die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as EK die sprinkaan

beveel om die land af te eet, of as EK pes onder MY volk stuur, :14 en MY volk,

oor wie My NAAM uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en MY AANGESIG soek

en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal ÉK uit die hemel hoor en hulle

sonde vergewe en hulle land genees. :15 Nou sal My oë oop wees en MY ore luister

na die gebed van hierdie plek.”

Volkshervorming behels verskeie aspekte, lees gerus meer by die skakel.

4. “DIE KONINKLIKE PRIESTERDOM OOREENKOMSTIG 1 PETRUS 2:9”

Christiaan Kleynhans

Aanhaling uit die 1933/1953 Afrikaanse Ou Vertaling van 1 Petrus 2:9 – 10:

“Maar julle is ’n uitverkore geslag, ‘n Koninklike Priesterdom, ’n heilige

volk, ’n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat

julle uit die duisternis geroep het tot Sy wonderbare Lig. Julle wat vroeër

geen volk was nie, maar nou die volk van Elohim is; aan wie toe geen

barmhartigheid bewys is nie, maar nou bewys is.”

Ons hier in Suid Afrika is reeds deur Totius bestempel as “DIE VOLK WAT VAN

DIE BEGIN AF GELOFTEVOLK WAS.” Ons is een van die min volke ter wêreld

vandag wat bekend is daarvoor dat hulle Geloftes met YAHWEH (Die Elohim van

die Leërskare) aangegaan het. ‘n Volk wat geroep is, net soos Samuel, om SY

NAAM te verheerlik en te dien.

Hierdie Priesterdom in die Nuwe Koninkryk verwys na ‘n tipe Orde.

Die afgelope paar jaar is daar verwys na verskillende tipe priester ordes,

naamlik:

Die Orde van Melgisédek;

• Die Levietiese Orde van die “Ou Testament” is soos die Bybelse vertaling

ooreenkomstig die Tabernakel Orde;

• Die Zadokorde in die tyd van Salomo. Die Quamrangeskrifte verwys

hierna.

_

_

Al hierdie ordes verskil totaal van wat ons as die uitgesoekte Volk van Elohim tot

onlangs binne die kerke onsself mee besig gehou het.

Die kerke het ‘n eie orde en word genoem “Die Orde van die Kerk”

Dus kan vier verskillende ordes onderskei word vir die Christen / Gelowige

vandag.

Maar na watter orde kyk ons in 1 Petrus 2:9?

Hierdie vers verwys na die Melgisedek-Orde, ‘n Orde van Liefde wat sal

plaasvind in die laaste dae wanneer die strafgerig op ons volk voltooi is.

“Hierdie nuwe geestelike orde, waarvan die Levitiese orde (of vleeslike orde) `n

afbeelding is, heet die Melgisédek-Orde. Hierdie orde het eintlik reeds vroeër in

die tyd van die stamvaders bestaan, maar weens die verharding van die volk se

harte het hierdie orde tot niet gegaan. Deur hierdie verharding van die hart, het

die liefde gewyk en strafgerig ingetree om ons as volk terug te bring na ons

Hemelse Vader.

Die naam van die Melgisédek orde verduidelik homself.

Melgisédek bestaan uit twee frases, naamlik “Melek” wat koning beteken en

"tsedek" wat Geregtigheid beteken. In Genésis 14 sien ons dat YAHWEH Self

Melgisédek was, en in Salem (wat vrede beteken) gewoon het as `n Koning en dat

die stamvaders Hom gereeld besoek het vir leiding.

Ook sê die Skrif dat Hy `n priester was. Hierdie Melgisédek was dus `n Priester-

Koning van die Allerhoogste, Koning van Geregtigheid en Vrede.”

5. WAAROM VERANDER GOEIE VRYDAG, HEMELVAART, EN PINKSTER SE

DATUMS JAARIKS M.B.T. DIE HUIDIGE KALENDER ? - Flip Swanepoel

https://www.volksvergadering.co.za/Documents/20180501102601_item_2018-

Referaat---Waarom-Goeie-Vrydag-se-datum-verander-elke-jaar.pdf

Die antwoord op hierdie vraag openbaar ‘n kalender wat vir baie eeue verborge

is. Die maklikste manier om die bestaan van die verborge kalender te bewys, is

by wyse van ‘n paar eenvoudige algemene kennis vrae oor die datums van

kersdag en nuwejaarsdag, waarop u antwoord 25 Desember en 1 Jauarie sal

wees.

Maar as ek vir u vra wat Goeie Vrydag, Hemelvaart en Pinkster se onderskeie

datums is, weet u nie. Dit is bitter jammer dat meeste Christene dit nie weet nie.

Hul roem op hul Christenskap maar weet nie wat die herdenkingsdatums van

hul Verlosser se dood, hemelvaart en uitstorting van die Heilige Gees van God,

is nie. Dit is die Christendom se belangrikste datums, maar word skandelik

verwaarloos. Die rede is omdat dit geen anker binne die huidige kalender het nie.

Daarenteen vier die hele Christen wêreld op luisterryke wyse jaarliks Kersdag as

die geboortedag van Jesus [Jahshua], terwyl 25 Des. volgens alle Bybelse

maatstawwe hoegenaamd nie aan Sy geboortedag kan voldoen nie. Inteendeel,

25 Des. is histories ‘n bewese heidense feesdag en word deur Jer.10:1-4 verbied.

Hierdie referaat ontbloot dat Pinksterdag en Jesus se geboortedag aan

mekaar verwant is. Daarom dat kersdag hierby betrek is

Deur die gebruikmaking van ‘n sterrekundige program wat dit moontlik maak

om die stand van die son, maan en sterre vir enige gegewe datum in die verlede

of toekoms te simileer, kon die geboortedag van Jesus bepaal word,

Bethlehemster as aanduiding wanneer Jesus gebore is, het

plaasgevind op 17 Junie 1vC, wat dit vir die Christendom moontlik maak om 25

Des. weg te kom. Die basis van 17 Junie 1vC is egter die 15de dag van die 3 de

maand van die son/maan en sterre kalender, wat in Gen.1:14 in die vooruitsig

gestel is.

Die rede waarom Goeie Vrydag, Hemelvaart en Pinksterdag se Gregoriaanse

datums jaarliks wissel, is omdat die sogenaamde opstanding Sondag vasgestel

word d.m.v. die voorafgaande volmaan ná die Maart ewening in die noordelike

halfrond.

Goeie Vrydag is dan die Vrydag net voor opstandings Sondag en die begin van

Paasnaweek. Hemelvaart is 40 dae na Goeie Vrydag en Pinksterdag is 10 dae

daarna.

Met behulp van die sterrekundige program, en aan die hand van die eerste

volmaan na die Maart ewening is Christus se instelling van die nagmaal vasgestel

op Donderdagaand 6 April 30 nC, en Sy kruisiging op Vrydag 7 April 30 nC.

Dit het ook aan die lig gekom dat daar twee sigbare hemelvaarte was,

onderskeidalik op die derde dag vanaf die berg in Galilea waartydens Jahshua

[Jesus] opdrag gegee het om aldie die nasies [Mat.28:16-20, Mark.16:19].te gaan

evangeliseer en die tweede een 40 dae later vanaf die Olyfberg waartydens die

gesprek van Hand.1 plaasgevind het. Verder was Saterdag destyds die eerste dag

van die Romeinse week, wat 46vC ingestel is, wat beteken dat Sondag tydens die

kruisiging die 2de dag van die week was en die opstanding Sondag onmoontlik

maak. Sondag is eers om en by 321nC as eerste dag van die week deur

Konstantyn ingestel.

Deur gebruikmaking van die oorspronklike kalender kon die korrekte datums vir

Goeie Vrydag, Hemelvaart en Pinksterdag vasgestel word en hoef

Christengelowiges nie meer van die huidige heidense kalender afhanklik te wees

nie.

'_

_

6. WAAROM IS DIE TEENDEEL VAN PSALM 23 HEERSEND OOR DIE

GELOFTEVOLK – Lourens Joubert

https://www.volksvergadering.co.za/Documents/2018052060542_item_2018-

Referaat---Waarom-die-teendeel-van-Ps23-heersend-is-oor-die-Geloftevolk.pdf

Dawid se getuienis ‘die Here is my Herder’ verskaf ‘n kragtige metafoor van ‘n

toegewyde lewenswandel. Die redes waarom die Geloftevolk oor die algemeen nie

so ‘n lewe voer nie word ondersoek en dit word vasgestel dat die volk deur die

volgende eksterne faktore mislei is tot ‘n verandering in haar denke en

hartsingesteldheid:

• die liberalisme;

• die Anglo-Amerikaans-Zioniste invloede van die wêreld se geldmag;

• die gebrek aan leiers en herders wat die volk teen die bose aanslag kon

beskerm.

As gevolg van die aanslag het die volk daarop willens en wetens intern die

bewustheid van haar Goddelike roeping en behoudende karakter prysgegee,

wêreldgelykvormig geword en in verskeie sondes verval, sodat sy haarself tans

bevind in die mag van die bose hieroor. Desnieteenstaande maak die Goeie

Herder bemoeienis met die Geloftevolk om haar deur liefdevolle tugtiging na Hom

terug te bring.

GELOFTEVOLK- KOMMITTEE

Geagte Volksgenoot

Noudat onteiening sonder vergoeding op pad is om wetgewing te word en Brittanje

boonop die huidige staatshoof en sy Kommunistiese beleidsrigting beloon met

finansiële hulp, moet ons onsself die vraag afvra waarom God toelaat dat barbaarse

wreedhede ongestraf oor ons kom en die internasionale wêreld dit aanmoedig.

Die voel letterlik of God nie ons gebede verhoor nie. God het vir Jeremia in hoofstuk

14 gesê dat hy nie vir die volk moet bid nie omdat die volk afgewyk het van sy

goedbedoelde plan met hulle. Hulle het vriende van die wêreld geword en daarmee

God se vyande.

• Die Orde van Melgisédek;

• Die Levietiese Orde van die “Ou Testament” is soos die Bybelse vertaling

ooreenkomstig die Tabernakel Orde;

• Die Zadokorde in die tyd van Salomo. Die Quamrangeskrifte verwys

hierna.

_

_

Al hierdie ordes verskil totaal van wat ons as die uitgesoekte Volk van Elohim tot

onlangs binne die kerke onsself mee besig gehou het.

Die kerke het ‘n eie orde en word genoem “Die Orde van die Kerk”

Dus kan vier verskillende ordes onderskei word vir die Christen / Gelowige

vandag.

Maar na watter orde kyk ons in 1 Petrus 2:9?

Hierdie vers verwys na die Melgisedek-Orde, ‘n Orde van Liefde wat sal

plaasvind in die laaste dae wanneer die strafgerig op ons volk voltooi is.

“Hierdie nuwe geestelike orde, waarvan die Levitiese orde (of vleeslike orde) `n

afbeelding is, heet die Melgisédek-Orde. Hierdie orde het eintlik reeds vroeër in

die tyd van die stamvaders bestaan, maar weens die verharding van die volk se

harte het hierdie orde tot niet gegaan. Deur hierdie verharding van die hart, het

die liefde gewyk en strafgerig ingetree om ons as volk terug te bring na ons

Hemelse Vader.

Die naam van die Melgisédek orde verduidelik homself.

Melgisédek bestaan uit twee frases, naamlik “Melek” wat koning beteken en

"tsedek" wat Geregtigheid beteken. In Genésis 14 sien ons dat YAHWEH Self

Melgisédek was, en in Salem (wat vrede beteken) gewoon het as `n Koning en dat

die stamvaders Hom gereeld besoek het vir leiding.

Ook sê die Skrif dat Hy `n priester was. Hierdie Melgisédek was dus `n Priester-

Koning van die Allerhoogste, Koning van Geregtigheid en Vrede.”

5. WAAROM VERANDER GOEIE VRYDAG, HEMELVAART, EN PINKSTER SE

DATUMS JAARIKS M.B.T. DIE HUIDIGE KALENDER ? - Flip Swanepoel

https://www.volksvergadering.co.za/Documents/20180501102601_item_2018-

Referaat---Waarom-Goeie-Vrydag-se-datum-verander-elke-jaar.pdf

Die antwoord op hierdie vraag openbaar ‘n kalender wat vir baie eeue verborge

is. Die maklikste manier om die bestaan van die verborge kalender te bewys, is

by wyse van ‘n paar eenvoudige algemene kennis vrae oor die datums van

kersdag en nuwejaarsdag, waarop u antwoord 25 Desember en 1 Jauarie sal

wees.

Maar as ek vir u vra wat Goeie Vrydag, Hemelvaart en Pinkster se onderskeie

datums is, weet u nie. Dit is bitter jammer dat meeste Christene dit nie weet nie.

Hul roem op hul Christenskap maar weet nie wat die herdenkingsdatums van

hul Verlosser se dood, hemelvaart en uitstorting van die Heilige Gees van God,

is nie. Dit is die Christendom se belangrikste datums, maar word skandelik

verwaarloos. Die rede is omdat dit geen anker binne die huidige kalender het nie.

Daarenteen vier die hele Christen wêreld op luisterryke wyse jaarliks Kersdag as

die geboortedag van Jesus [Jahshua], terwyl 25 Des. volgens alle Bybelse

maatstawwe hoegenaamd nie aan Sy geboortedag kan voldoen nie. Inteendeel,

25 Des. is histories ‘n bewese heidense feesdag en word deur Jer.10:1-4 verbied.

Hierdie referaat ontbloot dat Pinksterdag en Jesus se geboortedag aan

mekaar verwant is. Daarom dat kersdag hierby betrek is

Deur die gebruikmaking van ‘n sterrekundige program wat dit moontlik maak

om die stand van die son, maan en sterre vir enige gegewe datum in die verlede

of toekoms te simileer, kon die geboortedag van Jesus bepaal word,

Bethlehemster as aanduiding wanneer Jesus gebore is, het

plaasgevind op 17 Junie 1vC, wat dit vir die Christendom moontlik maak om 25

Des. weg te kom. Die basis van 17 Junie 1vC is egter die 15de dag van die 3 de

maand van die son/maan en sterre kalender, wat in Gen.1:14 in die vooruitsig

gestel is.

Die rede waarom Goeie Vrydag, Hemelvaart en Pinksterdag se Gregoriaanse

datums jaarliks wissel, is omdat die sogenaamde opstanding Sondag vasgestel

word d.m.v. die voorafgaande volmaan ná die Maart ewening in die noordelike

halfrond.

Goeie Vrydag is dan die Vrydag net voor opstandings Sondag en die begin van

Paasnaweek. Hemelvaart is 40 dae na Goeie Vrydag en Pinksterdag is 10 dae

daarna.

Met behulp van die sterrekundige program, en aan die hand van die eerste

volmaan na die Maart ewening is Christus se instelling van die nagmaal vasgestel

op Donderdagaand 6 April 30 nC, en Sy kruisiging op Vrydag 7 April 30 nC.

Dit het ook aan die lig gekom dat daar twee sigbare hemelvaarte was,

onderskeidalik op die derde dag vanaf die berg in Galilea waartydens Jahshua

[Jesus] opdrag gegee het om aldie die nasies [Mat.28:16-20, Mark.16:19].te gaan

evangeliseer en die tweede een 40 dae later vanaf die Olyfberg waartydens die

gesprek van Hand.1 plaasgevind het. Verder was Saterdag destyds die eerste dag

van die Romeinse week, wat 46vC ingestel is, wat beteken dat Sondag tydens die

kruisiging die 2de dag van die week was en die opstanding Sondag onmoontlik

maak. Sondag is eers om en by 321nC as eerste dag van die week deur

Konstantyn ingestel.

Deur gebruikmaking van die oorspronklike kalender kon die korrekte datums vir

Goeie Vrydag, Hemelvaart en Pinksterdag vasgestel word en hoef

Christengelowiges nie meer van die huidige heidense kalender afhanklik te wees

nie.

'_

_

6. WAAROM IS DIE TEENDEEL VAN PSALM 23 HEERSEND OOR DIE

GELOFTEVOLK – Lourens Joubert

https://www.volksvergadering.co.za/Documents/2018052060542_item_2018-

Referaat---Waarom-die-teendeel-van-Ps23-heersend-is-oor-die-Geloftevolk.pdf

Dawid se getuienis ‘die Here is my Herder’ verskaf ‘n kragtige metafoor van ‘n

toegewyde lewenswandel. Die redes waarom die Geloftevolk oor die algemeen nie

so ‘n lewe voer nie word ondersoek en dit word vasgestel dat die volk deur die

volgende eksterne faktore mislei is tot ‘n verandering in haar denke en

hartsingesteldheid:

• die liberalisme;

• die Anglo-Amerikaans-Zioniste invloede van die wêreld se geldmag;

• die gebrek aan leiers en herders wat die volk teen die bose aanslag kon

beskerm.

As gevolg van die aanslag het die volk daarop willens en wetens intern die

bewustheid van haar Goddelike roeping en behoudende karakter prysgegee,

wêreldgelykvormig geword en in verskeie sondes verval, sodat sy haarself tans

bevind in die mag van die bose hieroor. Desnieteenstaande maak die Goeie

Herder bemoeienis met die Geloftevolk om haar deur liefdevolle tugtiging na Hom

terug te bring.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    _____________________

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

  •                                                                        ______________

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel

    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 5716 gaste aanlyn