NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Waarom sien mense foute as 'n teken van swakheid? Ons leer dan uit ons foute! Mens sal selfs nie veel weet van die lewe as jy nié foute maak nie. Ons sal selfs nóg meer leer as ons ophou ontken dat ons fouteer het. Die grootste fout wat ons kan maak, is om nie 'n fout reg te maak en daaruit te leer nie want as jy jou fout ontken, het jy dit twee maal begaan. Stel dit reg, vind 'n oplossing!

NUWE FEITE OOR TSAFENDAS

Dr JJ Snyman

‘n Nuwe boek oor Dimitrio Tsafendas het pas die lig gesien. Die boek is getiteld The Man who killed Apartheid en is geskryf deur Harris Dousemetzis.

Ek het hierdie boek by die skryf hiervan nog nie onder oë gehad nie, maar wel berigte daaroor, sowel as die gevolgtrekking van die skrywer, gesien. Die slotsom waartoe blykbaar gekom is, na jare se navorsing, is dat Tsafendas nie mal was nie, maar presies geweet het wat hy doen.

Indien Tsafendas dan wel toerekeningsvatbaar was moes hy dus sy verhoor gestaan het en sou ‘n klomp feite aan die lig gekom het wat tot nou toe van die Afrikaner weerhou was. Hy sou dan ook aan moord skuldig bevind gewees het en die doodstraf gekry het.

Ek wil my verstout om te sê dat die volgende aan die lig sou kom:

  • Tsafendas was “gestuur” om die moord te pleeg. Hy was nie ‘n alleenloper nie.
  • die moord was vanuit Brittanje beplan
  • belangrike persone in Suid-Afrika het geweet van die beplanning
  • John Vorster en Hendrik van der Berg was ingelig oor Tsafendas se agtergrond en die beplanning
  • Van der Berg en Vorster was dus medepligtig aan die moord op dr. Verwoerd

Die uitweg vir die samesweerders was dus om Tsafendas as mal te verklaar, hom die doodstraf te spaar en te verhoed dat die feite op die lappe kom. ‘n Mens kan net dink watter rol geld in die proses gespeel het.

Oor Hendrik van der Berg wil mens nie eens verder praat nie. Hy was ‘n gewetenlose, egoïstiese en koelbloedige mens wat niks en niemand ontsien het nie.

Maar oor John Vorster, die man wat dr. Verwoerd opgevolg het, sal, in die lig van die getuienis wat nou openbaar is, daar nou ernstig herbesin moet word.

John Vorster het enkele ure na dr. Verwoerd se dood verklaar dat die moord die werk van ‘n mal alleenloper was. Hoe het hy dit op daardie stadium geweet? Punt is, dis vooraf so besluit!

Vorster stel ook ‘n kommissie aan om die moord te ondersoek. Hierdie persone was duidelik met die hand uitgekies om die standpunt wat Vorster verkondig het, te ondersteun. Die vraag is wat die rol van geld was?

As Tsafendas dan nie mal was nie, het Vorster dit geweet en vir die volk blatant gelieg, hy was dan ook vooraf ingelig wat gaan gebeur en wat hy moes sê!

Vorster (en sy trawante) laat dus willens en wetens ‘n moordenaar toe in die hart van die Suid-Afrikaanse samelewing, die parlement, om die man wat Suid-Afrika en die Blanke beskawing met alles wat hy het, te verdedig, te laat vermoor.

Vorster is ‘n moordenaar maar hy word Eerste Minister, dit kan net een ding beteken. Vorster was ‘n Vrymesselaar en ‘n pion van die internasionale geldmagte, alles wat Jaap Marais oor die moord op dr. Verwoerd geskryf en gesê het, is nou reg bewys.

Die moord op dr. Verwoerd was dus die resultaat van ‘n sameswering waarby duistere magte betrokke was.

As Vorster dan deel van hierdie beplanning was, was hy ook deel van die beplanning om apartheid stap vir stap te vermoor. Dit het hy dan ook gedoen onder die dekmantel dat hy op dr. Verwoerd se “pad” sal stap.

Ten einde apartheid te vermoor, moes eers van dr. Verwoerd ontslae geraak word.

Kan u dink wat in 1966 sou gebeur as die ware feite tóé aan die lig sou kom? Die blanke sou gekonsolideer gewees het in ‘n formidabele eenheid en seker gemaak het dat die knoeiers en samesweerders aan die pen sou ry en ‘n leier sou gekies gewees het wat nooit maar nooit die verderflike pad sou stap wat die Nasionale Party sedert 1966 gestap het nie.

Ja, en ons sou nie in 1994 oorgegee gewees het aan die swart gepeupel nie.

Is my gevolgtrekkings vergesog? Ek glo nie. Feit is dat die persoon wat blykbaar sou bevind het dat Tsafendas nie mal was nie, nie ‘n ondersteuner van apartheid was nie. Inteendeel. En dit is nie asof hierdie feite nie in 1966 beskikbaar was nie, dit was!

Dus, om op te som:

  1. Die feit dat Tsafendas nie mal was nie, was bekend in 1966.
  2. Voormelde beteken daar was ‘n komplot om hierdie feite te weerhou.
  3. Die feite is weerhou om die omvang van die komplot van mense te weerhou.
  4. Die omvang van die komplot het John Vorster ingesluit – ‘n komplot om dr. Verwoerd te vermoor.
  5. Vorster was ‘n moordenaar wat gehang moes word.
  6. In stede daarvan word hy Eerste Minister en vermoor die beleid van apartheid en so ook sy volk.

Dit pas die samesweerders dat hierdie feite eers nou aan die lig kom. Wie kan immers nou tot verantwoording geroep word? En wie sal nou in opstand kom?

Maar tog is daar die hoop dat die vlam van nasionalisme weer sal brand as die Afrikaner besef hoe hy verraai is. Ja, van binne uitgekalwe en oorgelewer was.

Mnr. Jaap Marais het altyd gesê ons was nie sleg nie; ons is verraai deur leiers – Ja, nogeens was hy reg!

Naskrif: Natuurlik sal daar nou stemme opgaan wat sê dat Tsafendas wel mal was, soos bewaarders wat hom opgepas het, en dies meer. Die “amptelike” weergawe van gebeure moet gehandhaaf word. Daarby het dit dalk vir Tsafendas gepas om “mal” te weer en die doodstraf só vry te spring. Het Rudolf Hess nie dieselfde by Nuremberg gedoen nie? Daarby is dit ook so dat Tsafendas “hanteer” was, dit wil sê soos Bird in sy boek Bird on a Wing geopenbaar het, dat dr. Solly Jacobson vir Tsafendas by die Brighton Sielsieke Hospitaal in Engeland onder hipnose geplaas het met die opdrag/suggestie om Verwoerd te vermoor.

Feit is dat die moord op dr. Verwoerd nooit behoorlik ondersoek is nie, en met ‘n doel – om die samesweerders te beskerm!

Waarom wil die liberaliste die “rekord” oor Tsafendas “regstel”? En waarom dit ware nasionaliste sal pas!

Die boek oor Tsafendas, The Man who killed Apartheid deur Harris Dousemetzis is deel van ‘n voorlegging aan die Departement van Justisie om die rekord oor Tsafendas reg te stel, naamlik dat hy nie mal was nie, maar presies geweet het wat hy doen.

Dit word ondersteun deur ‘n petisie van George Bizos, John Dugard, Zak Yacoob, Dumisa Ntsebeza en Krish Govender, almal bekende links-liberales.

Die argument is skynbaar dat Tsafendas ‘n man was met ‘n “diep, sosiale gewete” wat hewig gekant was teen apartheid en dat sy doel dus polities was. So gesien was hy dus eintlik ‘n held en moet skool- en ander kurrikulums ook gewysig word om Tsafendas se ware (edele) motief weer te gee.

John Dugard, bekende professor in Internasionale Reg het die volgende oor die saak te sê:

The apartheid state was embarrassed, discompted and weary of how Verwoerds assasination disrupted its white supremacist narrative.

Hy voer aan dat die “lintwurm-storie” en “malheid” die politici gepas het. Hy stel ook dat:

the security apparatus led by minister of justice and police John Vorster wished to avoid culpability

Dugard maak ‘n fout dat nasionalistiese Afrikaners nie kan dink dat ‘n normale persoon iemand soos Verwoerd sou vermoor nie. ‘n “Normale” Kommunis, wat Tsafendas was, sou dit juis doen! Waarom sou ‘n nasionalis anders dink oor die saak?

Dugard maak ‘n tweede fout wat egter van belang is. John Vorster wou die blaam verskuif deur die “mal alleenloper” storie, aangesien hy verantwoordelik was vir dr. Verwoerd se veiligheid. Daarmee stem ek saam.

Met ander woorde dit gaan veel verder as dit. Vorster was deel van die komplot. Hierdie was nie gewone nalatigheid nie, dit was berekende nalatigheid. Vorster het homself weggegee toe hy binne ure na Verwoerd se dood, sonder enige getuienis te dien effekte, verklaar het dat dit die werk van ‘n “mal alleenloper” was.

Nou moet ons kennis neem dat Tsafendas nie mal was nie. So, in stede daarvan dat hierdie links-liberales dink hulle slaan ‘n slag vir hulle “weergawe” van die werklike gebeure, bevestig hulle wat nasionaliste altyd geweet het, of in elk geval vermoed het, naamlik dat dit ‘n beplande sluipmoord was waarby talle betrokke was. So gesien lewer hulle ‘n bydrae om die waarheid oor die gemene spel van Vorster en sy bende aan die kaak te stel en het dit hoegenaamd niks te doene met die feit dat die “apartheid-narratief” bewaar moes bly nie.

Waarom sou ‘n nasionalis wou hê dat die werk van ‘n liberalis soos John Vorster nie aan die kaak gestel word nie? Dugard en sy groepie intellektuele het dus die pot ver mis gesit. Die nasionalis wil juis hê dat die geknoei van die Afrikaner-meelopers en -verraaiers aan die kaak gestel word.

Hoe ver die links-liberales sal gaan om ‘n deurtrapte Kommunis soos Tsafendas se veragtelike en lafhartige daad as edel te beskryf, is nou deur hulleself aan almal openbaar. Dit kan net ‘n liberalis wees wat ‘n lafhartige daad wat sy agenda pas, te prys!

Wat is volgende? Die Nobelprys vir Vrede (postuum) aan Tsafendas? Wel, watter nasionalis gee om!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1321 gaste aanlyn