NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Onthou, jou lewe is soos ’n tent.   Die storm van die dood waai dit in ’n oogwink weg.    Is jy reg vir die reis?   Om nie betyds vir die dood gereed te maak nie, is soos om tydens ‘n beleg op jou pos te slaap.   Jy kan dit nie bekostig nie!  Word wakker en kry jouself gereed vir die reis van alle reise!

DIE AFRIKANER EN DIE SLAWEKWESSIE

Hierdie artikel word geplaas met dank aan die Afrikaner Nasionalistiese Beweging

Die verdrukking en onderdrukking van die Swartes in Suid-Afrika word voor die deur van die Afrikanervolk gelê. Die Afrikaner word vandag wêreldwyd voorgestel as die slawehandelaar wat geweier het om die slawe vry te laat – die moordenaar van duisende slawe en Swartes in Suid-Afrika. 'n Grondrower wat grond gesteel het van die wettige eienaars en hulle in slawerny gedompel het tot vandag toe. Wat is die waarheid hieroor?

Die Engelse wêreld, in besonder Brittanje, hou hul voor as die bevryders van die Swartes en die slawe. Die opspraakwekkende boek, Kaap van Slawe (2012), deur Marthinus van Bart, het weer die onderwerp van slawehandel, en die leuen wat vandag so skaamteloos in slawemuseums as die waarheid voorgehou word, na vore gebring en ontbloot. In die hedendaagse Suid-Afrikaanse geskiedskrywing en geskiedenisleerplanne van skole, word die betrokkenheid by slawehandel tydens die Britse besettingstydperke van 1795-1803 en 1806-1910 verswyg of net oppervlakkig daarna verwys. Die winsgewendheid van die slawehandel en die ware betrokkenheid van die Britte word nie geopenbaar nie!

Tog word die rol van die Hugenote en Dietse voorouers van die Afrikaner buite verhouding beklemtoon, hul betrokkenheid as afkeuringswaardig beskou en word die aandag daardeur afgelei van die mees onwaardige bedryf van mensehandel deur die Britte.

Byna by al die museums se inligtingsborde word die betrokkenheid van Brittanje verswyg en net verwys na die "Dutch". Kaapstad se slaweroete inligtingsbord lui soos volg:

"Welcome to Cape Town, place of many histories... For many years San huntersgatherers had the Freedom of this place. For more than a thousand years... From 1650`s the Dutch East India Company claimed the land, imported slaves, built forts and planted food gardens... In the 1800`s the town grew as the colony expanded under British rule... Today Cape Town is the meeting place of Africa, Europe and Asia but long divided by slavery, segregation and apartheid..."

Bogenoemde verwys net na die "Dutch" as slawehandelaars en na die Britte as die opbouers en ontwikkelaars van die Kaap. Die Britse aandeel aan slawehandel word verberg! Die Iziko Slawemuseum Kaapstad maak die volgende stelling:

"The Cape of Slaves, a hidden history: For 180 years the Cape was a slavery society, build on the labour of imported slaves and their descendants... The first slaves were brought in 1658 by the Dutch East India Company... 63 000 men, women and children were shipped to the Cape as slaves between 1658 and the early 1800`s..."

By dieselfde museum word in die tydlyn ("Timeline for slavery at the Cape") geen melding gemaak van die Britse aandeel in die handel van slawe nie, maar wel "1795: British take over control of the Cape" en "1807 British government abolishes the slave trade in the British Empire". 'n Plakkaat lui as volg: "Slaves were transported by sea. VOC ships sailing to the Netherlands from the East carried slaves who were sold officialy and unofficially to the Cape colonists, after Britain abolished the import of slaves to their colonies. Prize Slaves were brought to the Cape...". Hierdie "Prize Slaves" is die slawe wat gered is van slawehandelaars se skepe deur Brittanje en aan die Kaap oorhandig is as werkers.

Weereens beklemtoon dit dat die Nederlanders die slawehandelaars was en word Brittanje se aandeel doelbewus verswyg en hulle voorgehou as die verlossers. Die Afrikaner word as die sondebok voorgehou en die rede vir die Groot Trek was glo hoofsaaklik te wyte aan die boere se weiering om slawe vry te laat.

Swart slawehandel in Afrika deur die Portugese, Arabiere, die Midde-Ooste asook Indië en Asië word ook verswyg. Nêrens word daar verwys na die blanke slawekinders wat deur Brittanje na die Kaap gestuur is en dit word ook nie genoem dat die Zoeloes onder Shaka en Dingaan deelgeneem het aan 'mensehandel' en 'volksmoord' van ander Swartstamme nie.

Kommissaris-Generaal JA de Mist teken in 1793 die getal van 16 767 slawe teenwoordig in die Kaap aan. Met die eerste oorname van die Kaap deur Brittanje (1795-1803), verdubbel die aantal slawe bykans na 30 129. Dit is die grootste getal slawe wat ooit in die geskiedenis in so 'n kort tyd in die Kaap aangekom het. Met die tweede Britse besetting vanaf 1806 het die getal slawe met nog 33 000 toegeneem! Hierdie feite word vandag verdoesel. In die hersiene geskiedenis- en skoolleerplanne word die skuld op die Afrikaner geplaas.

Dit word aan die wêreld voorgehou dat Brittanje in 1807 alle slawehandel en invoere van slawe na sy kolonies verbied het. Noemenswaardig, is dat die Nederlandse Bataafse regering met die herowering van die Kaap (1803-1806) slawehandel afgeskaf het, nog voordat Brittanje dit op hul wetboek geplaas het. Hierdie feite word egter weggelaat in hedendaagse geskiedenis om die Engelsman in Suid-Afrika en in die wêreld as die verlossers voor te hou. Die Iziko-Slawemuseum beeld die Britse-bevrydingsaksie, "The Abolition of Slavery", breedvoerig uit en verwys vaagweg na die Britse slawebedryf.

Slawerny is egter nie beëindig in 1807 nie, maar net vervang met ander benamings: "Prize Negroe"-slawe wat "gered" is van slawehandelaars en "Indentured Apprentice". Hierdie Slawe is egter nie in 1834 "bevry" nie, maar het vir jare sonder vergoeding vir hul "masters" gewerk. Die slawerny het voortgeduur tot laat in die negentiende eeu onder Britse bewind en is vanaf 1904 tot so laat as 1910 voortgesit deur die "Randlords" (Myneienaars) met die goedkeuring en medewerking van die Britse owerheid in die goudmyne van die Witwatersrand.

Volgens Marthinus van Bart word die feitlikheid van dié slawerny vanaf 1800 tot 1910 slegs in ‘n enkele sin geïnsinueer en word die uitbeelding in die museum gesluit met die onware stelling dat dit grootliks tot voordeel van alle wit Suid-Afrikaners gestrek het. Van Bart wys daarop dat een van die uitvloeisels van die goudmynbedryf, die Anglo-Boereoorlog (Tweede Vryheidsoorlog), met sy verlies van sowat 27 000 Boervrouens en kinders in Britse konsentrasiekampe, beslis nie tot voordeel van die Afrikaner gestrek het nie.

Die mynmagnate en Brittanje het die reuse winste van die goudbedryf vir hulself gevat om hul wêreldryk die "British Empire" uit te bou. Professor H Thomas, geskiedkundige van politieke studies aan die universiteite van New York en Boston skryf in sy boek, The Slave Trade; The History of the Atlantic Slave Trade 1440-1870, dat Brittanje 12 000 skeepsvaarte na Afrika, tot sover as Mosambiek onderneem het en sowat 2.6 miljoen Swartes in slawerny ontvoer het.

Marcus Rediker, professor in geskiedenis van Pittsburg, sê dat meer as 300 000 Britse seemanne gedurende 1700-1808 en duisende Britse en Amerikaanse skepe betrokke was in die slawehandel. Meer as 2.6 miljoen Swartes is as slawe na die Karibiese eilande en die Amerikas ontvoer. Alhoewel in hierdie artikel verwys word na die Britte en die Swartes se aandeel in die slawehandel, was volke uit die Midde-Ooste, Noord-Afrika en Arabië ook betrokke.

Die Britte het van die slawehandel 'n winsgewende besigheid gemaak en self daarna verwys as "Black Gold". Die winste was uitstekend en Jan Alleman kon daarin deel deur geld daarin te belê of aandele te koop. Die totale vervaardigingssektor, mynbou, plantasies ens. was afhanklik van slawe arbeid. Geen vergoeding is aan 'n slaaf betaal nie en die slawekinders wat gebore is, was ook die eiendom van die slaaf se eienaar. Rediker skryf: "The slave trade, and indeed the entire complex of slavery... strongly supported the national and imperial economic interests of Great Britain."

Die slawehandel was 'n onuitputlike bron van welvaart en vlootkundige mag vir Brittanje en met die uitbreiding van sy kolonies deur die besetting van lande regoor die wêreld, skep hy vir homself 'n slawemark wat vir honderde jare winste voortbring.

Die Brit, met al sy wetgewende liggame, koningshuis, regering asook sy kerk, is voor in die linie met aanvalle op die Afrikaner. Die Afrikaner word veroordeel oor sy verlede en apartheid word gelykstel aan slawerny terwyl Brittanje vandag as die 'bevryder' van Afrika voorgehou word. Tog is dit onomwonde die teendeel: Die totale ineenstorting van Afrika lê voor die deur van Brittanje. Die moord en doodslag, nie net van Swartes wat tot vandag voortduur nie, maar ook van duisende Afrikanermans, vrouens en kinders.

Britanje is skuldig aan Volksmoord! Brittanje se inmenging in Afrika, die uitwissing van grense tussen etniese groepe en die samevoeging van die groepe oor hul tradisionele grense het gelei tot die dood van miljoene Swartes in Afrika. Vandag staan Brittanje ook skuldig teenoor die Blankes van Afrika – duisende moorde as gevolg van die verwydering van grense tussen die Swartes en Blankes. Daagliks beleef ons moord teen die Afrikanervolk soos moontlik gemaak deur die verwydering van die grense van Blank Suid-Afrika, deur die sogenaamde "Bevryder", Brittanje.

Koningin Elizabeth I en die opvolgende konings soos James I, Charles I en Charles II, het uitermatige bedrae geld in die slawehandel belê. Dit is ook alombekend dat hul aan die hoof van die Anglikaanse Kerk (Church of England) gestaan het. Die kerk het self slawe in diens gehad in suikerplantasies by Barbados, waar 411 slawe aangehou is en opsigters met sambokke die maksimum werk uit hul gelooi het. Prof Hugh Thomas skryf: "There is no record in the seventeenth century of any preacher who, in any sermon, whether in the Cathedral of Saint-Andre in Bordeaux, or in Bordeaux, or in a Presbyterian meeting house in Liverpool, condemned the trade in Black slaves".

Die Britse Kroon het ‘n handelsorganisasie daargestel om slawehandel te reguleer en wetgewing daarvoor is ontwikkel soos die Wet van 1662 XII, en Wet III van 1662) Die wette het bepaal dat:

* Geen slaaf wat gedoop of gekersten word sal as vry geag word nie.

* Die kinders wat gebore word, word as slawe geag en bly die eiendom van hul eienaar.

* Swartes word beskou as "of wild, barbarous and savage nature" en "strict severity and punishments" moes toegepas word weens hul primitiewe aard.

Slawe-eienaars is deur die wet vrygestel en van alle blaam onthef indien 'n slaaf weens lyfstraf of dwangarbeid sou sterf. In geen tydstip in die bestaan van die Afrikanervolk is daar sulke wetgewing voorgestel of aanvaar nie. Vryheid is hoog geag en die Trekkers het self verklaar dat geen persoon in 'n staat van slawerny geplaas mag word nie. Tog word die Afrikaner se lewensoortuiging van afsonderlike ontwikkeling (apartheid) voorgehou as die uitvloeisel en voortsetting van slawerny.

In die graad 10 geskiedenishandboek word die onderdrukking van die Swartes deur die Nederlanders en Franse Hugenote en die Swartes se 'bevrydingstryd' voorgehou as 'n direkte uitvloeisel van die slawerny. Hierdie leuen word vandag wêreldwyd as die waarheid verkondig. Die erantwoordelikheid rus op die Afrikanerouer om hierdie leuen ongedaan te maak en hul kinders te bewapen met die waarheid oor die slawehandel, die grondkwessie en apartheid. Die Afrikaner moet sy vyand, die geldmag en hul medewerkers, ontbloot.

Apartheid was juis die beleid wat die Swartman sou bevry van die wêreldse imperialisme en werklik sou bevry van slawerny, waar hy homself kon regeer volgens sy eie aard en tradisies, los van die Witman se sogenaamde onderdrukking in sy eie grondgebied. Die Afrikanervolk het dieselfde aanspraak op dit wat aan hom behoort. Dr. HF Verwoerd verwoord dit soos volg:

"Ons moet sorg dat die buitewêreld besef dat hier ‘n nuwe tydperk ontstaan, 'n tydperk waarin die Blanke wegkom van diskriminasie teenoor die Bantoe waar sy eie gebiede betref; dat hy hom plaas op die eerste stap tot volle ontwikkeling... tot eie onafhanklikheid toe. Ons het 'n land beset wat kaal was. Die Bantoe het ook na hierdie land gekom en sekere dele vir hulself beset. Dit is in ooreenstemming met die denkrigting van Afrika om aan hulle daardie volste regte toe te staan wat ook ons, ... dat alle mense behoort te hê. Ons glo in die verskaffing van daardie regte vir daardie mense, in die volste mate in daardie deel van Suid-Afrika wat hul voorvaders vir hulself gevind het en beset het maar ons glo ook in ewewigtigheid, ons glo daarin om presies daardie selfde geleenthede binne die bereik van die Witman te laat in die gebiede wat hy beset het.

Dít was die vryheid van apartheid! Soos die Voortrekker dan ook beloof het: "Dat die beginsel van ware vryheid hoog gehou sou word,....niemand sou in 'n toestand van slawerny gehou word nie en dat die doel en begeerte van die Trekkers was om in vrede en vriendskap met die inboorlinge te leef. Geen volk sou gemolesteer en aan niemand die geringste eiendom ontneem word nie".

Dít is apartheid, die uitlewing van God se skeppingsorde. Dit het tyd geword om die vyand te ontbloot: die Swartman se aandeel in slawehandel, 'n tradisie wat van voor Shaka tot vandag toe nog voortleef. Voorheen 'slawehandel' maar nou 'mensehandel'. Die oorgrote meerderheid slawe is deur die Swartman van Afrika gevange geneem en verhandel aan die slaweskepe, soms net verruil vir drank en silwer. Dit moet ontbloot word en aan die groot klok gehang word.

Bankinstellings wat tot vandag bestaan soos byvoorbeeld. Barclays en The Bank of England het miljoene ponde uit slawehandel bedrywighede gemaak. Later het hul sanksies teen die Afrikanervolk ingestel. Kerklike groepe soos die Katolieke- en Anglikaanse kerk wat self slawe aangehou en mishandel het, het later terroriste groepe van wapens en geld voorsien om die Afrikaner te vernietig.

Die Britse en Joodse geldmag het 10 miljoen blankes, waarvan die meeste kinders was, weggevoer en sommige in die Ooste aan Moslemlande verkoop. Ongeveer die helfte van hulle het op die skepe gesterf. Die Afrikanervolk het geen aandeel in die slawehandel nie, maar het homself alleenlik bemoei met vryheid! Die klagtes van slawerny teen die Boere in die ZAR is ondersoek deur die liberale biskop Colenso, 'n voorstander van Swart regte in 1881 en sy verslag lui as volg: "I have done what I could to dissipate the charge against the Boers of ill-treating and enslaving natives. The fact that 800 000 natives were living under the Boer Government without running over to Natal for protection is enough to show that these charges are groundless and false and that the natives even prefer the Boer rule to our own".

Regter Carl Jeppe skryf in Kaleidoscopic Transvaal: "One charge made against the Boers – that of slavery – may be disposed of in a few words. At the time of the 1877 annexation diligent search was made for some one to be liberated, but to the great disappointment of Exter Hall and its friends, not a single individual could be found whose fetters might have been sundered."

Hierdie inligting word vandag weerhou van ons kinders, ja, selfs die Swartes word mislei. Ons kinders word in die skool gebreinspoel deur herskryfde geskiedenis om skaam te wees vir hul verlede. Die Swarte word opgestook om die Afrikaner in besonder te haat weens die 'wreedheid' wat die Afrikaner teen hom sou pleeg. Kader Asmal lei die skoolhandboek soos volg in: "Dat hierdie geskiedenis in die handleidings so verpak en gevorm is, dat dit aan die eise van die regering en van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening se ideale moet voldoen", dus kan mens aflei dat dit nie noodwendig die waarheid hoef te wees nie, maar 'n politieke einddoel nastreef, dus 'n leuen.

In sy slotwoord in Kaap van Slawe, maak Marthinus van Bart die volgende opmerking:"Die ou spreekwoord 'Kennis is mag' is 'n ewige waarheid, maar daar ontbreek 'n ewe belangrike teenpool: 'Onkunde lei tot slagofferskap'". Hoeveel Afrikanerslagoffers van hierdie nuwe propoganda-ideologie het al die Iziko-Slawemuseum besoek en is bewus van die sterk negatiewe boodskap wat daar vir solank reeds teen hulle en hul voorgeslagte die wêreld ingestuur word? Hoeveel ken die geskiedenis goed genoeg om te besef watter verdraaiings en variasies van leuens daar hoogty vier? Hoeveel onderwysers is toereikend in hul vakgebied onderlê en hoeveel ouers weet wat aan hul kinders op skool geleer word en waarmee hul inderdaad gebreinspoel word?

Die plig rus op die Afrikanervolk om die nageslag te bewapen met die waarheid, sodat daar gesê kan word:

"Julle kan verkies om weg te kyk, maar nooit sal julle kan sê dat julle nie geweet het nie!"

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    TAKHARE EN JOINERS is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1718 gaste aanlyn