NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Alle sonde is in wese 'n versuim om eer aan God te betoon. Dit is om enigiets liewer te hê as vir God. 'n Weiering om eer aan God te betoon is die rebellie van trots, en dit is die sonde wat Satan se val meegebring het – ons s'n ook.

REG VIR DIE UITDAGING?

Die tyd van groot woelinge wêreldwyd het aangebreek. Die nasies in Afrika en in Asië het vir eeue geslaap maar vanaf 1945 het hulle wakker geword en skielik weerklink die kreet van Uhuru! dwarsoor Afrika. Sedert 1945 het so baie van hierdie state onafhanklik geword dat hulle die VVO oorheers en voorskryf – die slaaf wat vir sy heer vertel wat om te doen.

WAAROM  WOEL NASIES EN BEDINK VOLKE NIETIGE DINGE?

Dit is die vraag wat die Psalmdigter vra. Daar is 'n onrus en 'n onstuimigheid ook onder die nasies en die volkere van vandag. En hulle bedink allerhande dinge wat voor God as nietig gesien word, dinge wat verkeerd is en nie ewigheidswaarde hou nie. "Die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy gesalfde".

Sedert die Tweede Wêreldoorlog is die nasies van die wêreld weer baie woelig, veral teen Suid-Afrika. Soos wat hulle graag die Europese nasies uit Afrika wil dryf, so ook wil die swart volke ons vandag uit Suid-Afrika verdryf, al moet ons dan uitgemoor word.  Die blankes is volgens hulle indringers en moet padgee uit Afrika sodat die swart volke hul ideaal van 'n Swart Republiek kan bereik.   Maar wat sê die Psalmdigter verder van hierdie mense? Hy wil dat ons hulle "bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!"

Ja, dit is nie God se wil dat ons hier onder godloses verkneg moet staan nie.  Hy sê dat Hy met hulle spot, en hulle sal aanspreek in sy toorn, en in sy grimmigheid sal verskrik.  Want Hy is steeds Koning en sal nie toelaat dat Satan en sy gesante bly seëvier in sy Goddelike skepping nie.

Maar waarvandaan word hierdie aanslag teen die Blanke Afrikaner in Suid-Afrika georkestreer? U is sekerlik bewus van die duiwelse organisasie wat wêreldwyd werk vir die vernietiging van die Blanke want as hy die Blanke kan vernietig, dan vernietig hy die Christendom. En dit is die Christendom wat die groot vyand van die satan en sy instrumente is.  Natuurlik praat ons hier van die Illuminati, die wêreldgeldmag wat onder Joodse beheer staan.

In Suid-Afrika is dit baie maklik om die Blanke uit te wis want hulle hoef net die swart massas op te sweep om sodoende die Christendom hier te vernietig.  En het hulle nie reeds ver gevorder met hulle listige planne sedert die tagtigerjare nie? Vandat die swart regime onwettig (onwettig want De Klerk het nie die volk gevra of hy die land kan weggee nie maar of hy met die terroriste mag onderhandel waarop die volk JA gestem het in die referendum) alle mag ontvang het om te maak soos hulle wil, aborsie en dobbelary en ander sataniese bedrywe gewettig het, het die blankes dit nie net aanvaar nie maar lustig meegedoen. So ook is die kerk misbruik om 'n volk te belieg en mislei, en is die kerk uiteindelik vir baie Christene nou 'n vyand – watter beter manier om die Christendom te vernietig is daar dan?

Die begeerlike Suid-Afrika met sy strategiese en minerale posisie is in die grootste gevaar terwyl God se volk vergaan weens gebrek aan kennis.  Ons bestudeer nie meer sy Woord nie, ons kinders leer nie meer lees en skryf nie, ons ken nie meer ons eie taal nie, en u dink hierdie dinge is maar die verloop van toevallige omstandighede? Nee, dit is haarfyn beplan om die Christendom op hierdie bodem uit te roei!

Die uiteindelike vraag bly: Is u reg om hierdie uitdaging te aanvaar?

Dit is nie net 'n kwessie van of u reg is om hemel toe te gaan nie;  die vraag is of u reg is om God se plan op hierdie aarde te help uitvoer voordat Hy kom om ons te haal?

Mag die HERE ons genade gee dat ons in hierdie tyd God se Woord sal deurkruis in erns opsoek na sy wil vir ons hier aan die suidpunt van Afrika, want Hy wíl weer sy Koningskap hier vestig, sodat ons 'n veilige, gehoorsame blanke Christenvolk vir Hom sal wees.

Doen dan in hemelsnaam die moeite om uit te vind wat sy plan vir sy volk in hierdie land is en wat u aandeel daarin behoort te wees;  doen dit op u knieë en uit sy Woord, want dit is wat Hy nou, hier, van ons eis!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1466 gaste aanlyn