NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

HERE, help my asseblief om nie 'n praatsieke ou mens te wees nie; en behoed my van die noodlottige gewoonte om oor elke onderwerp by elke geleentheid iets kwyt te raak in plaas daarvan om na ander te luister.

DIE AGTER- GEBLEWENES (11)

Andrè E van den Berg

Lees reeks by Agtergeblewenes

GEWETTIGDE DIEFSTAL

Afrika se agterstand is gewis ook toe te skryf aan sy mense se roofkultuur.  Baie van hulle sal eerder roof as om hard te werk; 'n genetiese swakheid wat duidelik waarneembaar is in die Suid-Afrikaanse regering se rassistiese optredes.  Blankes word doelbewus verarm om swartes ekonomies te bemiddel en die onreg "swart bemagtiging" genoem.  In beginsel verskil dit niks van transito-rooftogte nie.

Vir die Afrikakultuur is dit skynbaar 'n aanvaarde manier vir 'n stam om sy rykdom aan te vul deur 'n ander stam se besittings te roof.  Afrika se endemiese geweld en oorlog hou derhalwe verband met sy ekonomiese beskouing dat jy jou rykdom net kan vermeerder deur jou buurman te beroof.

Swart bemagtiging is die verfoeilike oordrag van blanke ondernemings na swart eienaarskap. 

  Van swartes se kant is daar weinig ambisie, sakevernuf of entrepeneurskap en verskil swart bemagtiging niks van diefstal nie.  Dis maar net 'n vinnige en "wettige" manier om blankes se rykdom te bekom.

Wat Suid-Afrika nodig het, is die skepping van nuwe rykdomme en nie 'n moderne vorm van rykdomaanwas deur verfynde diefstal nie.  Wat is swart bemagtiging dan anders as 'n strooptog op die buurstam se veekrale?

Die regering probeer blankes 'n rat voor die oë draai met misleidende woorde soos "regstellende aksie" wat niks regstel nie, maar eerder die ekonomie skaad.  "Normalisasie" wat in werklikheid 'n verwringing en manipulasie van alles is wat eers normaal was.  "Transformasie" wat niks anders is as 'n opsetlike en fyn berekende benadeling van blankes nie.

Regstellende aksie en transformasie is eufemismes vir doelbewuste blanke veronregting en verarming.  Dis positiewe begrippe maar met verlammende resultate.  Al word dit ook in mooi woorde toegedraai, bly die resultaat agteruitgang.  Enige hervormingsproses wat nie rekening hou met meriete nie, boet altyd bekwaamheid in wat juis die sleutel is tot sukses.

Swart bemagtiging het nog geen land ter wêreld gebaat nie en in Suid-Afrika selfs die swartes benadeel.  Dit lei byvoorbeeld tot die verlies van talle werksgeleenthede omdat blanke werkgewers hulle noodgedwonge moet wend na outomatisasie, meganisasie en uitkontraktering net om mannekrag te verminder.

Vir die Suid-Afrikaanse regering is dit skynbaar belangriker dat poste deur swartes beklee word as dat werk met bekwaamheid verrig word.  Verswarting is belangriker as meriete en WIE werk belangriker as HOE die werk gedoen word.  Waar meriete met transformasie-aanstellings saamval, word dit eerder as 'n toevallige bonus gesien.  Die regering maak hulle skuldig aan die diefstal van belastingbetalersgeld as mense in staatsdiensposte aangestel word waarvoor hulle nie opgewasse is of kwalifiseer nie.

Nelson Mandela het in 1998 selfs verskoning gemaak vir sy amptenary se korrupsie en onbevoegdheid.  Baie van dié amptenary is onder die vaandel van regstellende aksie uit die boendoe gehaal om bevoegde blanke amptenary te vervang.  Die aanstelling van hierdie boendoe-boeties het weereens bewys dat niks die swart regering sou laat afsien van sy fatale weg nie.

Swart regeringslui wat daarop uit is om produktiewe werkers aan bande te lê, benadeel op die langeduur hul land en al sy mense.  Hulle is soos 'n dwaas wat homself met die vigsvirus besmet.  Dit vernietig sy weerstand en verswak hom sodanig dat die geringste verkoue hom 'n kliënt van die begrafnisondernemer maak!

Die belastinglas op die Suid-Afrikaanse blanke word al hoe swaarder namate hy vir die diskriminasie teenoor hom moet opdok.  Wat die ergste is, is dat hy nêrens as 'n vennoot in 'n nuwe bestel gesien word nie, maar eerder as 'n verslane vyand wat by elke moontlike geleentheid nog verder verneder moet word.

Die swart elite se grypsugtige aansprake openbaar 'n plundermentaliteit waaraan die hele Afrika mank gaan.  Suid-Afrika het in 'n rekordtyd in 'n tipiese derdewêreldstaat verval waar ellende, geweld en armoede hoogty vier terwyl die swart elite hulself ten koste van ander verryk; selfs hul eie rasgenote.  Hulle kan nie 'n land bestuur nie; hulle kan dit net plunder!

Swartes se vermorsing van belastingbetalers se swaarverdiende geld, is diefstal van die ergste graad.  Laasgenoemdes is mense wat hard werk vir 'n lewe en nie ander beroof en vermoor of deur korrupsie besteel nie.  Die swart plunderaars se onversadigbare en moreel ongebonde hebsug asook hul dors na persoonlike welvaart en gemak ongeag die skade wat dit die land en sy mense berokken, mag nie langer geduld word nie.  As al die geld wat verkwis is weens swartes se korrupsie, onbevoegdheid en wanbestuur reg aangewend was, kon Afrika vandag 'n vooruitstrewendse vasteland gewees het.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1349 gaste aanlyn