NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Daar is 'n direkte verband tussen jou geestelike lewe en hoe jy jou geld spandeer. Jou spandering bepaal hoe ver God jou met geestelike seëninge vertrou – hoe meer God jou gee, hoe groter is jou verantwoordelikheid.

SA SE QUERILLA-OORLOG IS HIER

Daar is mense wat nie glo wat Siener van Rensburg vir ons in die toekoms gesien het nie. Jammer vir hulle... So ook Johanna Brandt wat gesigte gesien het wat met Siener s’n ooreenstem. Een daarvan was die verskriklike geweld wat in Suid-Afrika sou uitbreek met brande wat groot dele van die land verwoes. Dit is baie jare wat regse partye en instansies die burgers van Suid-Afrika probeer voorberei het hierop. Ook hier by Gelofteland is tot vervelens toe daaroor gewaarsku. En eindelik staan dit voor ons deur.

Daar is ‘n uitdrukking wat lui dat as die hoofstroommedia oor iets ernstig waarsku, is dit waarskynlik reeds besig om te gebeur. Uiteindelik het die liberale Suid-Afrikaanse hoofstroommedia nie meer ‘n keuse gehad nie – nadat Australië asook Amerika hulle burgers in Suid-Afrika gemaan het om dringend ekstra water- en voedselvoorrade te berg, is die kat uit die sak gelaat: Suid-Afrika is op die rand van ineenstorting te midde van rollende stroomonderbrekings en waarskuwings dat ’n algehele kragnetwerkonderbreking tot massa-opstande op die skaal van ’n burgeroorlog kan lei. Westerse ambassades, insluitend die Verenigde State en Australië, het hul burgers in die land aangeraai om 'n paar dae se kos en water op te slaan en op 'n hoë waaksaamheid te wees tydens langdurige stroomonderbrekings wat die land oorspoel.” So berig die media nou.

Ramaphosa het reeds op 9 Februarie 'n nasionale "ramptoestand" verklaar in reaksie op die rekord-elektrisiteitstekort van die staatsbeheerde kragmaatskappy Eskom se “beurtkrag”, wat in sommige gevalle tot 12 uur duur.

Rollende stroomonderbrekings (beurtkrag) vind oral in Suid-Afrika plaas wat private wonings, besighede, munisipale beligting, verkeersligte en hotelle raak,” het Australië se departement van Buitelandse Sake en Handel vroeër vandeesmaand gesê.

"Verduistering kan ook waterbeskikbaarheid, internetverbinding, selfoonnetwerkdekking, brandstofbeskikbaarheid, residensiële sekuriteitskenmerke en voedselvoorsiening beïnvloed."

Dan praat mens nie eers van die sekondêre gevolge soos verkeersknope nie wat as gevolg van kragonderbrekings geleenthede vir plof-en-gryp misdaad bied. Ook koshuise word geteiken wanneer ligte uit is en sekuriteitstelsels nie funksioneer nie. Voortdurende toestande het gelei tot verhoogde betogings en burgerlike onrus regoor die land.

Die Amerikaanse ambassade het reeds hulle burgers in Suid-Afrika aangeraai om 72 uur se voorraad by die huis te behou deur nie-bederfbare kos, drie liter drinkwater per persoon per dag, en medisyne en noodhulpvoorrade op te stel. Dit word gedoen met die oog op die dag wanneer die kragnetwerk heeltemal ineenstort en nie weer sal aan kom nie. Maar waarskynlik verstaan die ambassade se mense nie hoe swartes se ingesteldheid werk nie – drie dae is die puntjie van die ysberg. Almal weet dat daar binne drie dae nadat die krag finaal geval het geen voedsel of ander noodsaaklikhede op winkelrakke sal wees nie veral as gevolg van plundery. En wat moet die massas swartes dan doen om kos te bekom? Natuurlik reguit woonbuurtes toe. Dan eers begin die querilla-oorlog met pangas en die gesteelde vuurwapens wat deur die polisie voorsien is. Hierdie toestand sal waarskynlik ‘n paar weke duur.

Die Amerikaanse oorsese veiligheidsadviesraad het 'n vergadering belê met verteenwoordigers van verskeie groot VSA-gebaseerde korporasies met bedrywighede in Suid-Afrika, sowel as 'n aantal plaaslike maatskappye, om sakeveiligheidskwessies te midde van die energiekrisis te bespreek.

By die vergadering, waarvan 'n opname deur MyBroadband bekyk is, het 'n Amerikaanse regeringsamptenaar gewaarsku teen massa-plundering en burgerlike onrus as die rooster ineenstort, en het gesê: "Wat oorbly na 'n verduistering, sou wees wat oorgebly het na 'n burgeroorlog." Klink of hierdie ou weet waarvan hy praat.

Hy het gesê een van die grootste gevare is die hoeveelheid tyd wat nodig is om die stelsel weer aanlyn te bring ná 'n totale ineenstorting.

“Eskom skat, in die beste geval, sal dit ses tot 14 dae neem om die kragnetwerk weer te begin, as dit moontlik is om dit weer aan te kry” het die amptenaar gesê. "Daar is 'n paar toevoerlyne van ander lande, maar nie genoeg om te help met 'n swart beginsituasie nie." Nou waarom die storie van drie dae se voorrade!

Ons hier by Gelofteland wil elke leser help om ingelig te wees oor wat werklik te wagte is. Wanneer die kragnetwerk finaal val, sorg dat u in u huis of in ‘n veilige plek is. Die paaie sal aanvanklik die gevaarlikste plek wees waar motoriste voorgekeer en aangeval sal word. Hopelik het u genoeg tyd gehad om u huis te beveilig of uit te vind waar ‘n naby plek van veiligheid beskikbaar is. Dan word u aangeraai om minstens twee tot drie maande se voorraad van noodsaaklike items veilig te berg want die aanvallers sal alles buit wat sigbaar is. Weet dat daar vir ‘n tyd nadat dié oorlog verby is, nie veel in die handel beskikbaar sal wees nie. Sorg ook dat u gewapen is met wat ook al beskikbaar is sodat u uself kan verdedig teen die aanvallers. Onthou dat hulle geen genade ken nie, daarom sal u met dieselfde aggressie moet terugveg. Moenie ophou veg nie, soos Siener gesê het, al is dit so donker dat jy nie meer jou hand voor jou oë kan sien nie en al staan jy met jou rug teen ‘n muur, hou aan met veg, die uitkoms wag vorentoe.

Mag elke kind van Christus aan sy geloof vashou in hierdie tyd sodat dit hom deur hierdie donker tyd sal dra!

Opsoek na inligting?

  • ‘n Nuwe boek deur doktor Mike du Toit het op die rak verskyn getiteld:

    ‘N ORGANIESE, EKONOMIESE EN POLITIEKE BESTEL

    VIR ‘N TOEKOMSTIGE AFRIKANERVOLKSTAAT

    Na Du Toit se oordeel het die kapitalisme en demokrasie ernstige tekortkominge en funksioneer dit tot nadeel van alle volkere wat wens om as organiese eenhede met ʼn eie identiteit te bestaan. Hierdie tekortkominge word in die boek uitgewys. Die kapitalisme en demokrasie berus op die liberale lewensbeskouing. As alternatief tot die liberalisme stel Du Toit die organiese lewensbeskouing. Lees alles wat u daaroor wil weet by hierdie skakel NUWE BOEK DEUR DR MIKE DU TOIT

    ______________

    UBUNTU; Herbedink

    Die gonswoord van 'n dekade of wat gelede, nl 'Ubuntu', het 'n mens nuuskierig gemaak. Wat sou die mooiklinkende woord: 'u-bun-tu' wat blykbaar oornag groot handelswaarde ontwikkel het, werklik beteken? Nadat Desmond Tutu in 'n videosnit die betekenis verduidelik het as:'I am because we are' en Bill Clinton daarop probeer verbeter het met: 'I am because you are', kon dit nie anders nie. Dié saak moes ondersoek word.

    Na 'n ompad deur Afrika en selfs die antieke geskiedenis, is weer in die eie tyd, by uitsprake van Mbeki, Tutu, Steve Biko en andere uitgekom. Daarna is na Ubuntu en die wêreldpolitiek gekyk, maar ook na 'n ubuntuplan en ekonomiese seifbeskikking met die oog op oorlewing.

    Die skrywer, Tobie Hart, slaag met hierdie werk om die leser te boei met aktuele inligting wat elkeen raak. Ook die voorblad, met reënboog en standbeeld praat met die leser.

    Die boek, teen R260-00 per harde kopie kan bestel word by: Groep 7 Drukkers Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..         Die boek is ook in Engels beskikbaar as Ubuntu: Re-invented

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 764 gaste aanlyn