NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Mens, jy is meer werd as jou geld. Jou waarde is nie te meet in terme van geld en goed nie. Met geld alleen is jy nie 'n sent werd nie...

EEN TAAL MAAK NIE EEN VOLK!

U sal oplet dat FW de Klerk nou weer baie in die nuus is. Sy De Klerk-stigting was nie om dowe neute nie. Hy het net na sy verraad in 1994 gesê dat hy weer binne vyf jaar die land sal regeer – menende die Swart kommuniste is nie in staat om die land te regeer nie en hy het dit geweet maar nogtans ons land aan hulle gegee om af te takel tot waar ons nou in 2012 'n erge ekonomiese ineenstorting in die gesig staar.  Hierdie selfde De Klerk predik die afgelope tyd aanmekaar dat die Afrikaanses bymekaar hoort. In dieselfde asem beskuldig hy die ANC van al die dinge waaraan hulle wel skuldig is. Maar hierdie is suiwer taktiek om die Afrikaners nog 'n keer om die bos te lei en ons identiteitsloos te probeer maak, ons trots te vernietig en die stukkende land voor te hou vir sy optrede sodat ons amper bly sal wees wanneer hy as blanke weer die land regeer – en te vergeet dat dit in die eerste plek hy was wat miljoene van die geldmag ontvang het om ons aan die Swarte kommuniste uit te lewer.

Nou vertel hy dat almal wat Afrikaans praat, as een volk beskou moet word. In Sentraal-Europa praat die Serwiërs en die Kroate ook dieselfde taal, maar hulle is in 'n oorlog teen mekaar gewikkel.

Hier by ons is daar ook mense wat Afrikaans praat naas die Afrikaner, maar hulle is nie Afrikaners nie en hulle kan nooit deel word van Afrikaner-nasionalisme nie.

Nou word daar gesê ons moet elke volk in Suid-Afrika se reg op sy taal erken. Daar is elf tale, bid u aan! Sal u dink dat daar 'n elftalige stad kan bestaan, of negetalige wegwysers, of sewetalige amptelike vorms van die Staat wat ingevul moet word. Kan u u die bespotlikheid daarvan voorstel?

Maar dit is om Afrikaans eers te degradeer tot een van die Swart tale en dan met die algemene aanvaarbaarheid van Engels deur die Swartes, Afrikaans uitgeskakel te kry. Eentalige lande en stede kan daar wees, tweetalige ook, drietalige is reeds buite die kwessie.

In 'n staat behoort daar een taal te wees.  As 'n volk nie vir homself sorg nie, sal niemand anders vir hom sorg nie.

Ons sit daar met die aanslag vanuit die Engelstalige wereld, veral die Amerikaanse aanslag. Amerika, wat aan ons voorgehou word as 'n voorbeeld om na op te sien. Onthou ook wat Amerika werklik vandag is. Die Negers is 12% van die Amerikaanse bevolking, maar 50% van die tronkbevolking daar is Negers; 35 miljoen Amerikaners lewe in armoede; 37 miljoen Amerikaners is verstoke van alle mediese hulp; 24 miljoen volwassenes kan nie hulle eie land op 'n landkaart aantoon nie! Dan is dit die mense wat vir ons wil vertel hoe ons moet lewe. 'n Amerikaanse professor het onlangs gesê, 50% van die studente wat hy gevra het, het nog nooit gehoor van Roosevelt of Churchill nie. Alain de Benoist het gese: "Die Kommunisme is hel, die Amerikanisme is hel met lugreëling".

En u sien, by ons is dit 'n grotendeelse navolging van die Amerikaners. Hierdie rol wat die juriste moet speel in Suid-Afrika: die Goldstone-kommissie en hierdie konstitusionele hof, dis alles navolging van die Amerikaners waardeur die reg eintlik die seggenskap kry oor 'n volk se lewe. Die verkose verteenwoordigers het nie die seggenskap nie, hierdie onverkose verteenwoordigers wat regspleging moet doen, hulle word eintlik die onverkose wetgewers.

Van die verset teen die Amerikanisme word nou ook al vandag gesê, soos onlangs in een van die blaaie hier in Suid-Afrika: dit het 'n anachronisme geword. Die verset teen die Kommunisme het 'n anachronisme geword. Ja, dit is altyd 'n anachronisme om jou te verset teen die besetter van die oomblik, om in opstand te kom teen die dominerende ideologie en om in te gaan teen die konformisme. Dit is altyd 'n anachronisme.

Ons moet besef dat as ons wil toegerus wees om hierdie stryd te stry, sal ons moet kennis maak van al die magte waarmee ons te doen het, veral die mag van die media. In een van die koerante sê hulle die verskil tussen die Britse imperialisme en die Amerikaanse imperialisme is dat die Britte het eers hulle vloot gestuur, dan hulle soldate, dan hulle burokrasie, dan hulle onderwys. So het hulle die imperialisme gevestig. Die Amerikaners, vertel hulle, dié werk heeltemal anders. Hulle stuur net hulle televisie. Ons sien dit in Suid-Afrika hoe kwesbaar ons mense daarvoor is. Ons moet aanneem ons kan nie kompeteer teen die magtige kommunikasie-apparaat van media wat op ons gerig is nie omdat ons nie die middels tot ons eie beskikking het nie.

Ons sal moet besef ons moet organiseer. Ons moet die Afrikaners se verbrokkelde organiese verval herstruktureer in organisasies waar ons aanmekaar gebind word, waar ons feitlik geïsoleer word teen hierdie vreemde invloede, waar ons middele gemonster word vir enkelsinnige doeleindes, waar ons weer 'n kollektiewe gerigtheid kry in plaas van dat ons elkeen in afsondering ons bekommer oor wat gebeur in die land.

Daar is baie dinge wat ons op ons eie kan doen om mee te help om gerigtheid te kry:  ons moet daaraan moet dink om, soos wat hulle in Ysland doen, televisielose aande te hê. Een maal 'n week geen televisie nie. Die oomblik as mense eers tot daardie punt oorgaan dat hulle besef hulle kan 'n aand sonder televisie klaarkom, dan word dit 'n hele nuwe manier om te leef in jou eie huis.En ons sal ons kontak met ons stamlande weer moet herbevestig om los te kom uit die Engelstalige wereld se greep op ons. Ons kan nie fisiek trek nie, ons het 'n trek van die gees nodig uit die greep van die Engelstalige wêreld. En daar is vir ons groot voeding in daardie lande te kry. Engels is 'n voertuig van die liberalisme en tussen liberalisme en nasionalisme is daar geen versoening nie. Hoe meer ons ons van die Engelse media vervreem, hoe meer verskans ons ons teen die liberalisme.

Ons moet sorg dat ons die valshede wegstroop. Die demokrasie is 'n uiters beperkte politieke stelsel, daar is niks heiligs aan hom nie. Die Menseregte-akte is 'n instrument om ons aan ander magte te onderwerp. Die storie van vrede, van versoening, van verdraagsaamheid, die "nuwe nasie", en vereniging van tale, is alles dinge waarteen ons sal moet opruk om dit uit ons woordeskat te stroop en onsself daarteen weerbaar te maak. Ons mense moet die gerustheid van hulle afskud!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1030 gaste aanlyn