Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Hoe lyk die mense wat in ewigheid nie sal wankel nie, wat die reg het om op God te vertrou en hulself kinders van God te noem? Dawid skryf in Psalm 15 presies wie hulle is:
- Dit is mense wat nie onreg bewerk nie
- Hulle lieg en belaster, beskinder, besteel en bespot nie ander mense nie
- Dis daardie mens wat kinders van die Here met respek behandel
- Dis die mens wat vas staan by sy beloftes
- Dis hy wat nie woekerwins en dobbelgeld gebruik nie
- En dit is die mens wat geen omkoopgeskenk tot nadeel van ander neem nie
Durf ons sê dat die huidige SA-regime kinders van God is en nie sal wankel nie?... Hulle ineenstorting kom so seker as God leef.
'N NASIONALE RAMP!
MEDEWERKER
Afrika is ‘n plek van wrede ontnugterings. Neem maar net Suid-Afrika as voorbeeld wat sedert die volkstigting ‘n verlengstuk van Europese beskawingswaardes was. Blanke owerhede kon tot en met die afskaffing van apartheid altyd daarin slaag om wet en orde te handhaaf. Daarna nie meer nie. Suid-Afrika het, soos die res van Afrika, ‘n lewensgevaarlike plek geword om in te wees.
Toe swartes by die parlement se voordeur inloop, het wet en orde by die agterdeur uitgeloop waarna wetsgehoorsames die soort angs begin ervaar het wat in die verlede uit die botsing tussen blankes en swartes gespruit het. Kinders word selfs van hierdie euwel bewus gemaak alvorens hulle die alfabet leer ken!
Wat geweld in Suid-Afrika so uitsonderlik maak, is dat dit dikwels sonder aanleiding voorkom. Misdaad is in der waarheid meer as blote moord en doodslag. Dis dwang. Dwang ontneem wetsgehoorsames die reg van besluitneming en maak hulle bang vir die lewe. So ‘n gemeenskap hou mettertyd op om normaal te bestaan.
Die rampspoed wat my land sedert die afskaffing van apartheid getref het, is die gevolg van ‘n gekunstelde sisteem (demokrasie) wat op ‘n ongekunstelde massa afgelaai is. Let gerus op - oral waar koppe in Afrika getel in plaas van geweeg is, het rampspoed en ellende gevolg. Suid-Afrika is die jongste aanskouingsles.
Ten spyte van al die dringende waarskuwings het blankes, soos die kinders van Hamelin, die Nasionale Party (NP) en NG Kerk se verraderlike leiding tot oor die afgrond gevolg. Volkssaboteurs het die psigologiese sandsakke wat besorgdes teen die dreigende rampspoed opgestapel het met die stootskrapers van hul ideologiese onverskilligheid weggestoot waarna die vernietigende stroom van misdaad blanke woongebiede oorspoel en lewens begin eis het.
Die geweld wat my volk sedert 2 Februarie 1990 teister, is vir swartes niks vreemds nie omdat hulle daaraan gewoond is. Geweld is seker die mees opvallende kenmerk van elke swart gemeenskap. Swartes het almal die kenmerkende bloeddorstigheid van Afrika in hul are. Daarom verkeer die swart wêreld in ‘n ewigdurende vrees; vrees vir slegte gesindhede, vyande, bose geeste, heksery, toordery ens. Hierdie ingeburgerde vrees veroorsaak ‘n geestesbankrotskap soos by geen ander ras op aarde voorkom nie.
Daarom was die vernietiging van blanke gesag die allergrootste ramp wat my land nog ooit getref het. Dit wat in die naam van demokrasie en broederliefde gedoen is, het tot die vestiging van ‘n skrikbewind aan die suidpunt van Afrika gelei. Van die demokratiese beginsels waarvan die NP gedroom en die broederliefde wat die NG Kerk verwag het, het absoluut niks gekom nie. Laasgenoemde se algehele gebrek aan profetiese visie het my volk onnoemlike skade berokken.
Swartes is in ‘n moderne era ingeslinger waar die nodige breinkrag en lewensingesteldheid om ordelik en beskaafd te leef, klaaglik ontbreek. Van die wêreld se 180 demokratiese grondwette gaan slegs 40 lande werklik demokraties te werk. Een ding is seker – demokrasie het nog in geen geweldgeteisterde land tot sy reg gekom nie. In Suid-Afrika doen ‘n skrikbewind hom selfs as demokrasie voor!
Dwang en demokrasie is nie stalmaats nie. Op een of ander stadium vernietig dwang demokrasie. Ware demokrasie word slegs uit voorspoed en hoë produksie gebore. Waar dit nie haalbaar is nie, is outokratiese standvastigheid die enigste alternatief.