Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ten spyte daarvan dat sonde ’n verbreking van die liefdesverhouding met God is, sien ons in Gen.3 iets van God se onvoorwaardelike liefde vir die mens raak: “En die Here God het vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en hulle het dit aangetrek. Toe sê die Here God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken…” (Gen.3:21,22).
NOG ‘N BRILJANTE MAN VERMOOR
Dr Andreas Noack, 'n bekende wetenskaplike en kenner van geaktiveerde koolstof in Duitsland, het nanostrukture in die COVID-19-“entstowwe” ontdek wat nie biologies afbreekbaar is nie en dat dit mense van binne soos skeermeslemmetjies sny, daarom bloei hulle inwendig dood. Slegs vier dae ná die bekendmaking van sy inligting is hy wreed vermoor.
Noack het die ontdekking gemaak terwyl hy die entstowwe vir die teenwoordigheid van grafeenoksied met behulp van mikro-raman-spektroskopie (die studie van interaksie tussen energie en materie) bestudeer het. Deur frekwensies het hy ontdek dat die entstowwe nie grafeenoksied bevat nie, maar eerder grafeenhidroksied.
Elke struktuur is 50nm (nano meter) lank en 0.1nm dik. Hulle is so klein dat hulle nie in 'n lykskouing of op 'n petriskottel opgespoor kan word nie en kan die beste beskryf word as mikroskopiese skeermeslemmetjies.
Hoe groot is 0,1 nm? Volgens dr Noack is dit die grootte van 'n atoom.
Op Dinsdag 23 November 2021 het dr Noack 'n video vrygestel wat die fluitjie blaas oor sy bevindinge rakende die COVID-19-entstowwe wat grafeen (hidr)oksied bevat en beskryf dit as 'n hoogs intelligente gif wat verantwoordelik is vir die miljoene hartaanvalle en beroertes. “Die epiteelselle in die voering van bloedvate is om 'n goeie rede uiters glad, maar word grof wanneer dit so opgesny word en dinge klou daaraan vas. As mikroskopiese skeermeslemmetjies ingespuit word, dan is dit duidelik hoe en waarom al hierdie kardiovaskulêre ‘siektes’ die afgelope tyd die hoogte ingeskiet het. Mense bloei aan die binnekant dood, veral top-atlete wat besig is om dood te val, het vinnig vloeiende bloed. Dis waarom top-atlete met hoë bloedsirkulasie en heeltemal gesond, skielik dood neerslaan. Dit is Russiese roulette!”- Dr Noack
Eenvoudig gestel, dit sny die bloedvate en hoe vinniger die bloed vloei, hoe meer skade sal hierdie eksperimentele spuitstowwe aanrig.
Die wetenskaplike het teoretiseer dat as die spuitstof in die spiere gebly het, dit baie minder giftig sou wees, terwyl die tref van 'n aar die risiko van 'n nadelige reaksie ernstig sou verhoog.
Noack het beweer hy en ander chemici is seker dat daar grafeenhidroksied in die COVID-19-spuitstowwe is. “Hierdie materiaal het geen biologiese afbreekbaarheid nie. Dit bly vir altyd in die liggaam. Al val die mense nie dadelik dood nie, sny dit die bloedvate bietjie vir bietjie op.”
Slegs vier dae nadat Noack sy bevindings in die openbaar bekend gemaak het, het 'n video opgeduik van 'n swanger Kristall Noack wat aankondig dat haar man in 'n voorbedagte aanval vermoor is.
“Andreas is wreed aangeval, die aanranding was uiters skelm en onverwags.”
Kristall Noack het een laaste pleidooi aan die publiek gerig.
“Alle inligting is daar buite. Ons weet alles wat ons moet weet. Ek het julle almal nou nodig, dit is nou tyd vir aksie. Dit is nou tyd om te glo. Ons moet nou sy plan implementeer. Ons het niks meer om te verloor nie. Dit gaan oor die hele mensdom. Hy het dit vir jou gedoen. Hy het vir jou gesterf. Hy was nie bang vir die dood nie; hy het die moontlikheid aanvaar.”
So word een na die ander “fluitjieblaser” vermoor omdat die Nuwe Wêreldorde dit nie kan bekostig dat die publiek van al hulle duiwelsplanne weet of dit glo nie. Maar al hierdie moorde behoort die wêreld juis te waarsku en oortuig dat die inspuitings nie onskuldige inentings is nie. Wanneer sal hulle oë oopgesluit word? Dalk nooit nie want die Here het bepaal vir wie Hy die insig gegee het en vir wie nie...