NUUTSTE BYDRAES
- 4 JUNIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (12)
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (10) - SLOT
- 1942: OPROEP OM KRYGS- HERINNERINGE TE BOEKSTAAF
- 1865: ZAR STEL 'DINGAANSDAG' AMPTELIK IN
- KULTUUR- DAGBOEK 3 JUNIE
- 3 JUNIE 2026
- DIE GENADEGAWE IN CHRISTUS – VREDE MET GOD
- 1887: BOU VAN DELAGOABAAI SE SPOORLYN BEGIN
- 1967: FAK TAALKOMITEE GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 2 JUNIE
- 2 JUNIE 2026
- 1931: SUID-AFRIKA VIER KULTUURDAG
- KULTUUR- DAGBOEK 1 JUNIE
- 1891: ADENDORFF- TREK BEGIN
- 1 JUNIE 2026
- AS DIE SOUT LAF WORD
- 1902: VREDE VAN VEREENIGING
- KULTUUR- DAGBOEK 31 MEI
- 31 MEI 2026
- 1902: VOORSPEL TOT OORGAWE
- KULTUUR- DAGBOEK 30 MEI
- 1900: PAUL KRUGER VERLAAT PRETORIA AS BANNELING
- 30 MEI 2026
- 1619: SINODE VAN DORDRECHT AFGESLUIT
- KULTUUR- DAGBOEK 29 MEI
- 29 MEI 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 28 MEI
- 1881: PROF DF MALHERBE
- 28 MEI 2026
- VOLKSONDES EN VOLKS- VEROOTMOEDIGING
- 1914: INSTELLING VAN DIE HERTZOGPRYS
- KULTUUR- DAGBOEK 27 MEI
- 27 MEI 2026
- EK IS JOU GOD
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (9)
- 1948: NP MET DF MALAN KOM AAN BEWIND
- KULTUUR- DAGBOEK 26 MEI
- 26 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (11)
- KULTUUR- DAGBOEK 25 MEI
- 25 MEI 2026
- OM VOOR GOD STIL TE WORD
- KULTUUR- DAGBOEK 24 MEI
- 1870: GENL JC SMUTS
- 1917: SAAMWERK-UNIE GESTIG
- 24 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (10)
- 1842: EERSTE SKOTE TUSSEN BOER EN BRIT IN NATAL
- KULTUUR- DAGBOEK 23 MEI
- 23 MEI 2026
- MY STORIE (FIKSIE)
- 1874: DR DF MALAN
- KULTUUR- DAGBOEK 22 MEI
- 22 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (9)
- KULTUUR- DAGBOEK 21 MEI
- 1837: ERASMUS SMIT AS PREDIKANT AANGESTEL
- 21 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (8)
- 1916: DIE HUISGENOOT VERSKYN
- KULTUUR- DAGBOEK 20 MEI
- 20 MEI 2026
- IMMÁNUEL – GOD MET ONS
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (7)
- 1849: ANTI-BANDIETE- BETOGING IN KAAPSTAD
- KULTUUR- DAGBOEK 19 MEI
- 19 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (6)
- KULTUUR- DAGBOEK 18 MEI
- 18 MEI 2026
- PÊRELS VOOR DIE VARKE
- 1901: MEV BETSIE VERWOERD
- KULTUUR- DAGBOEK 17 MEI
- 17 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (5)
- 1745: ADRIAAN VAN JAARSVELD
- KULTUUR- DAGBOEK 16 MEI
- 16 MEI 2026
- AL MY WEë IS VOOR U
- VERMOORDE BOER
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (4)
- KULTUUR- DAGBOEK 15 MEI
- 15 MEI 2026
- VANDAG IS DIT WEER HEMELVAART
- HY WAT OPGENEEM IS
- DIE BETEKENIS VAN HEMELVAART
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (3)
- KULTUUR- DAGBOEK 14 MEI
- 14 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (2)
- KULTUUR- DAGBOEK 13 MEI
- 13 MEI 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (1)
- HANTA-“ENTSTOWWE” OPPAD
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (8)
- VOLKSUITWISSING IN SUID-AFRIKA
- 1915: NASIONALE PERS AS MAATSKAPPY GEREGISTREER
- KULTUUR- DAGBOEK 12 MEI
- 12 MEI 2026
- 1909: SA-WET ONDERTEKEN
- KULTUUR- DAGBOEK 11 MEI
- 11 MEI 2026
- MET GOD AAN JOU SY
- 1961: VERKIESING VAN EERSTE STAATS- PRESIDENT: CR SWART
- 10 MEI 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 9 MEI
- 1828: DR ANDREW MURRAY DIE NASIONALIS
- 9 MEI 2026
- 1945: EINDE VAN 2e WÊRELDOORLOG
- KULTUUR- DAGBOEK 8 MEI
- 8 MEI 2026
- GOD VAN VREDE
- KULTUUR- DAGBOEK 7 MEI
- 1900: LAASTE SITTING VAN VOLKSRAAD VAN DIE ZAR
- 7 MEI 2026
- ALLE OORLOË IS BANKIERSOORLOË
- 1889: PRES KRUGER LÊ HOEKSTEEN VAN STAATSGEBOU OP KERKPLEIN
- 6 MEI 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (7)
- 1652: BLANKES VIND EERSTE KAAPSE HOUTBOS
- KULTUUR- DAGBOEK 5 MEI
- 5 MEI 2026
- GOD GEBRUIK GEWONE MENSE! (4)
- KULTUUR- DAGBOEK 4 MEI
- 4 Mei 2026
- SAAMBLY IS 'N HUWELIK SONDER JESUS
- KULTUUR- DAGBOEK 3 MEI
- 3 MEI 2026
- 2 MEI 1957: DIE STEM VAN SA WORD AMPTELIKE VOLKSLIED
- 2 MEI 2026
- 1882: HOLLANDS IN KAAPSE PARLEMENT TOEGELAAT
- KULTUUR- DAGBOEK 1 MEI
- 1 MEI 2026
- DIE BYBEL EN VERASSING
- KULTUUR- DAGBOEK 30 APRIL
- 30 APRIL 2026
- BLOKKADE VAN STRAAT VAN HORMUZ ...
- WYSHEID IN DIE LEWE
- 1875: BEGIN VAN DIE DORSLANDTREK
- KULTUUR- DAGBOEK 29 APRIL
- 29 APRIL 2026
- ZILLE SE REËNBOOG-GOUDPOT
- KULTUUR- DAGBOEK 28 APRIL
- 28 APRIL 2026
- BEGRAFNIS OF... (SLOT)
- BEGRAFNIS OF... (2)
- BEGRAFNIS OF... (1)
- KULTUUR- DAGBOEK 27 APRIL
- 27 APRIL 2026
- ONS STRYD VOOR DIE DEUR...
- 1679: KASTEEL VOLTOOI
- 26 APRIL 1679: KASTEEL DE GOEDE HOOP VOLTOOI
- 26 APRIL 2026
- 1949: EUROPESE IMMIGRASIE KRY GROENLIG
- KULTUUR- DAGBOEK 25 APRIL
- 25 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 24 APRIL
- 24 APRIL 2026
- 1914: ERKENNING VAN AFRIKAANS IN KAAPLANDSE PROVINSIALE RAAD
- KULTUUR- DAGBOEK 23 APRIL
- 23 APRIL 2026
- GOD GEBRUIK GEWONE MENSE! (3)
- KULTUUR- DAGBOEK 22 APRIL
- 22 APRIL 2026
- 1619: JAN VAN RIEBEECK GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 21 APRIL
- 21 APRIL 2026
- ONS GESINDHEID TEENOOR HOM
- 1874: JACK HINDON GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 20 APRIL
- 20 APRIL 2026
- BRUID VAN DIE ANTICHRIS
- KULTUUR- DAGBOEK 19 APRIL
- 19 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 18 APRIL
- LUTHER VOOR DIE RYKSDAG VAN WORMS
- 18 APRIL 2026
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS (SLOT)
- KULTUUR- DAGBOEK 17 APRIL
- 17 APRIL 2026
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS (4)
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS (3)
- 16 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 16 APRIL
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS (2)
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS
- KULTUUR- DAGBOEK 15 APRIL
- 15 APRIL 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: EINDSPEL (3)
- DIE GODVERERENDE VOLK
- 1900: EERSTE BOEREKRYGS- GEVANGENIS IN ST. HELENA
- KULTUUR- DAGBOEK 14 APRIL
- 14 APRIL 2026
- AMERIKA SE OORLOË TEEN IRAN: 1909-2025
- IRAN NIE SKULDIG AAN HORMUZ-SLUITING
- 1688: EERSTE HUGENOTE LAND AAN DIE KAAP
- KULTUUR- DAGBOEK 13 APRIL
- 13 APRIL 2026
- DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD SE GEES
- 1877: BRITSE ANNEKSASIE VAN DIE ZAR
- KULTUUR- DAGBOEK 12 APRIL
- 12 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 11 APRIL
- 11 APRIL 2026
- DIE BYBEL EN EWIGE LOON (2)
- 1854: DIE GRONDWET VD OVS GEPROKLAMEER
- KULTUUR- DAGBOEK 10 APRIL
- 10 APRIL 2026
- HY LEEF!
- 1860: EMILY HOBHOUSE GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 9 APRIL
- 9 APRIL 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: EINDSPEL (2)
- 1848: BOERE VERSET HULLE TEEN SIR HARRY SMITH
- KULTUUR- DAGBOEK 8 APRIL
- 8 APRIL 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: EINDSPEL (1)
- GOD GEBRUIK GEWONE MENSE! (2)
- 1861: "NUWE KERK" IN PIETERMARITZ- BURG INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 7 APRIL
- 7 APRIL 2013
- 1652: AANKOMS VAN JAN VAN RIEBEECK
- 6 APRIL 2013
- 6 APRIL SO BINDEND SOOS 16 DESEMBER
- DIE OPSTANDING
- 1952: VAN RIEBEECKSKOOL SE KOSHUIS INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 5 APRIL
- 5 APRIL 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (6)
- 1905: ONDERWYSUNIE (SAOU) WORD GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 4 APRIL
- 4 APRIL 2026
- GOD GEE SY EIE SEUN
- 1866: GENL JBM HERTZOG GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 3 APRIL
- 3 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 2 APRIL
- 2 APRIL 2026
- ONS LOON IS IN SY HAND
- 1 APRIL 1882: REPUBLIEK LAND GO(O)SEN
- KULTUUR- DAGBOEK 1 APRIL
- 1 APRIL 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (5)
- ERF IN NOORDKAAP TE KOOP
- KULTUUR- DAGBOEK 31 MAART
- 31 MAART 2026
- DIE SONDE VAN DWAASHEID
- DIE BYBEL EN EWIGE LOON (1)
- 1966: ALGEMENE VERKIESING
- KULTUUR- DAGBOEK 30 MAART
- 30 MAART 2026
- GEBED SORG VIR GEESTELIKE FIKSHEID
- KULTUUR- DAGBOEK 29 MAART
- 29 MAART 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 28 MAART
- 28 MAART 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 27 MAART
- 1916: STUDENTE VIER HELDEDAG
- 27 MAART 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 26 MAART
- 26 MAART 2026
- HOOGVERRAAD IN CARACA – VENEZUELA
- TRUMP SNELLER EKONOMIESE INEENSTORTING
- OP DIE VOORAAND VAN ARMAGEDDON...
- GEVAARLIKE KERK
- KULTUUR- DAGBOEK 25 MAART
- 25 MAART 2026
- MAAK VANDAG NOG JOU LEWENS- BELANGRIKSTE KEUSE!
- KULTUUR- DAGBOEK 24 MAART
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
My seun, gaan nie met hulle saam op die weg nie, hou jou voet terug van hulle pad; want hulle voete hardloop na die kwaad en haas hulle om bloed te vergiet – Spreuke 1.
DIE BYBEL (17)
Lees reeks by DIE BYBEL
HOE MENSE GEREIS HET
Mense het destyds ook gereis, maar dit het nie altyd so maklik gegaan nie. Ons weet dat Paulus ongeveer 14 000 kilometer hoofsaaklik te voet afgelê het. Jesus het ook heelwat so in sy omgewing rondbeweeg. Abraham het van Ur van die Galdeërs af sak en pak Israel toe gekom.
Daar is met die voet gestap
As jy nie ‘n donkie gehad het nie, was voetslaan jou voorland. Die meeste arm mense het gestap. Dit lyk ook of hulle in groepe gestap het as hulle byvoorbeeld feeste toe gegaan het. Josef en Maria het byvoorbeeld ‘n dag lank gereis voordat hulle agtergekom het dat Jesus nie in die groep is nie.
Paulus het gewoonlik ook in ‘n klein groepie gereis. Hy het Barnabas, Silas, Timoteus, Lukas en nog ‘n paar ander as reisgenote gehad. Hulle het soms alleen gestap, soos die geval met die slagoffer in die verhaal van die Barmhartige Samaritaan was (Luk 10:25-37) Die gevaar van alleen stap, blyk hieruit.
Donkies was algemeen as pakdiere en vervoer van die vroegste tye af gebruik. Perde was net vir ryk mense en is ook meer vir oorlogsdoeleindes gebruik.
Kamele was vanaf 1 000 vC die hoof vervoermiddel in die woestyn. Die kamele kon met min water en kos ver kom en kon swaar vragte dra. Hulle was ook fisiek aangepas om die woeste woestynstorms te oorleef.
Hoe het die paaie gelyk?
Voetpaaie en bietjie breër paaie waarop goederewaens kon ry, maar wat niks beter as ‘n plaaspad was nie, was algemeen. Die Romeine het egter met hulle uitstekende paaie alles verander.
Die Romeinse Ryk was baie groot en hulle het oor baie verskillende groepe geheers. Dit was van kardinale belang dat hulle hul troepe vinnig moes beweeg en ook kos en toerusting so effektief moontlik moes verskuif. Hulle het dus hoofpaaie deur die hele Ryk gebou. Hulle het plat klippe op verskeie onderlae van gruis en kleiner klippe gepak om ‘n redelik gelyk oppervlakte te maak. Van die paaie hou tot vandag toe nog. Hulle het selfs brûe oor riviere en valleie gebou. Dit wil voorkom of Paulus-hulle hul in ‘n groot mate by die hoofpaaie gehou het.
Omdat die paaie so modderig en vuil was in die stede, het die Romeine dele langs die pad hoër gebou vir voetgangers. Dan hoef hulle nie in die modder te loop nie. Dit is waar sypaadjies waarskynlik vandaan kom.
Wat van rytuie?
Daar was waens en rytuie, maar twee faktore het dinge bemoeilik. Waens met wiele was nie algemeen nie. As jy egter ‘n klein rytuig gehad het, was daar nie behoorlike paaie vir die rytuig nie. Dit kan miskien die rede wees vir die gebruik van ‘n boodskapper vooruit te stuur en vir die mense te sê die koning kom; hulle moet die paaie reguit en gelyk maak.
In stede was daar kleiner rytuie.
Reis op see
Die Jode was nie bekend as groot seevaarders nie. Die Egiptenare, Fenisiërs en die Romeine het egter die Middellandse See ten volle benut. Seevaart was egter gevaarlik. (Hand 27:9-10) Daar word deur sommige bereken dat tot die helfte van die bote gesink het. Dat die risiko groot was, sien ons aan Paulus se reis na Rome. Sy skip het na ‘n hewige storm op ‘n sandbank gestrand. Boonop het dit ook maar stadig gegaan. Ons lees, as die winter gekom het, moes die mense oorwinter, met ander woorde, etlike maande in ‘n hawe bly tot die weer verbeter het (Hand 27: 7, 12).. Feitlik alles is met skepe vervoer. Die skepe het seile gehad, of is deur roeiers geroei.
Opsoek na inligting?
-
BOEKE TE KOOP
IN DOODSGEVAAR,
outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.
Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier
MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF. Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees. Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Lees meer oor die boek by hierdie skakel.
VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid... Lees HIER meer daaroor.
VINGER OP DIE SNELLER - Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880. Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.
Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal. Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor
VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer. U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672. Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.
TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor.
Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .
In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed.
Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .
BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Natal, die Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word. Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is. Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 3731 gaste aanlyn