Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Geen volksleier is bo die reg verhewe nie. Dit wat vir die volk geld, geld ook vir hom. Hy durf nooit die regsbevoegdhede as ‘n persoonlike besitting gebruik nie. Slegte volksleiers misbruik graag die reg om vir hulself naam te probeer maak deur vrees by onderdane in te boesem. Dis sleg om iemand uit vrees te moet eerbiedig. Ongelukkig maak ‘n donkie met ‘n leeuvel aan ook mense bang!
MALEMA SE BLOEDRIVIER – 20 MAART
Almal in hierdie land (en talle oorsee) het reeds kennis geneem van die dreigemente van Malema en sy bende om vanaf Maandag 20 Maart die land op sy knieë te bring. Dit is nie die eerste maal wat ons gedreig word nie. Maar meesal het daar in die verlede nie totale onrus ontstaan nie en daarom is baie mense hierdie keer geneig om dit af te maak as net nog ‘n dreigement. Daar is egter spesifieke redes waarom hierdie keer anders as die voriges is. Ons wil graag ‘n kort oorsig daaroor gee.
Daar het ‘n paar dinge in die verlede gebeur waarmee God ons wou waarsku oor wat vir ons wag. Een belangrike een daarvan is gebeure wat God vir Siener van Rensburg asook Johanna Brandt in hul geestesoë laat sien afspeel het. En ons Vader in die hemel het ook aan hulle die opdrag gegee om daardie gebeure wat nou in ons tyd afspeel, aan ons oor te vertel. Daarvoor het hy verskeie persone gebruik, onder andere Siener se dogter asook ‘n hele klompie skrywers wat deur die geloof hierdie dinge ter pen neergelê het. Ons is bevoorreg dat Hy ons so voorberei het daarop.
‘n Hele paar van die gesigte vir ons tyd het reeds in vervulling gegaan en daar kan met sekerheid genoem word dat nie Siener of Johanna sover foute in hulle voorspellings gemaak het nie. Destyds toe Siener vertel het hoe Duitsland met vyf oorlogskepe in die Luderitz-hawe in Suid-Wes sou vasmeer om vir die Afrikaners wapens te bring om die Geldmag in Suid-Afrika uit te dryf, het mense gelag omdat daardie hawe te klein en vlak was vir vyf oorlogskepe. Ook het Duitsland toe geen oorlogskepe meer gehad nie. Intussen het die Duitsers daardie hawe in ‘n spoggerige plek ombou, dit is diep en groot genoeg om vyf oorlogskepe te akkomodeer. En hulle het nuwe oorlogskepe gebou!
Die wapens sou dan met die Prieska-spoorlyn vervoer word tot waar die Boere dit sou ontvang. Maar daardie spoorlyn was toe verniel, verwaai en plek-plek vernietig. Daaroor is ook destyds gespot; intussen het die Duitsers dit kom herbou en is dit weer in gebruik na soveel jare.
Nog ‘n voorspelling van Siener was dat daar ‘n dag kom dat ‘n “emmer bloed” in Suid-Afrika sal omval. Maar dit sou eers gebeur nadat daar twee seisoene van besonder goeie reënval in Suid-Afrika plaasvind. En dit sal gebeur wanneer die Parlement in die nuwe jaar in sitting gaan tydens die tradisionele geelperskereën (altyd in Februarie en Maart). Dit sal voorafgegaan word deur die grootste stakings wat nog in ons land plaasgevind het. So het Siener en Johanna gewaarsku.
Nou ja, kom ons wees prakties: dit was die afgelope weke die geelperskereën wat sy naam destyds gekry het omdat dit die suksesvolle pluk van geelperskes in die wiele ry. En dit is nou die tyd waarin die Parlement pas in sitting gegaan het. En ons kyk nou die grootste stakings wat ooit gedreig het. En soos Siener voorspel het, sal die emmer bloed omval sodra die stakings goed aan die gang is.
Wat behels die “omval van die emmer bloed”?
Inheemse Afrika-godsdienste is gesentreer op voorvaderaanbidding, die geloof in 'n geesteswêreld en bonatuurlike wesens. Swartmense glo dat gestorwe mense, diere en belangrike voorwerpe steeds in hulle geesteswêreld bestaan wat die fisiese wêreld kan beïnvloed en daarmee in wisselwerking tree. Hoë gode, saam met ander meer gespesialiseerde gode, voorvadergeeste, territoriale geeste en wesens hetsy van dier of mens, is 'n algemene tema onder tradisionele Afrika-godsdienste, wat die komplekse en gevorderde kultuur van Afrika beklemtoon. As ‘n Christen sal u weet dat al hierdie dinge deur die satan bewerkstellig word; ons kan net een God dien, die res is afgode en sonde soos deur die satan gegee, geeste wat hy inspan om onmin, pyn, oorlog en chaos in ons wêreld te bring.
Die mambaslang speel ‘n belangrike rol in Afrika-godsdiens. Die rede daarvoor is omdat hierdie slang van die giftigste en gevaarlikste slange in ons land is. Hierdie slang val aan soos hy verkies en is nie soos ander slange net besig om te skuil of pad te gee wanneer hy gevaar sien nie. Mens kan jou amper indink dat daar ‘n gees van onheil in die mamba skuil, net soos van die satan gesê word: hy loop rond soos ‘n brullende leeu om te kyk wat hy kan verskeur.
Daarom sal die Afrika-swartes by die satan pleit om die gees van die mamba op te roep en in werking te stel by baie ernstige oorloë wat hulle wil voer om te verseker dat hulle dit wen. En dit is presies wat die Malema-bende gedoen het. Daar is dus die mees giftige en gevaarlikste gees van die satan (mamba) opgeroep in gebede tot die satan om eerstens Christene te vernietig, Blankes uit te wis, en dan ook die swart opposisie tot niet te maak.
Besef u nou die erns van die verwagte situasie? Hierdie keer het die swartes hulle sterkste magte opgeroep om die geveg teen ons te probeer wen. Maar Christus gee ons die geleentheid om in ‘n baie persoonlike verhouding met hom veilig te kan staan hierdie vyand. Dit is die sterkste wapen wat ons in die volgende weke gaan hê wanneer ons sien hoe mense wreedaardig vermoor word en die land aan die brand gesteek word. Natuurlik sê God vir ons in sy Woord dat ons ook ‘n verantwoordelikheid het; hy het ons immers talente gegee waarmee gewoeker moes word, menende om ook fisies paraat te wees. Indien ons dit gedoen het, sal Hy ons verder beskerm soos Hy die Voortrekkers by Bloedrivier beskerm het - hulle het elke fisiese voorsorg moontlik getref maar nie ophou bid nie.
Hierdie swart-geveg is die eerste van twee oorloë in hierdie land. Wanneer God hierdie een vir ons gewen het, sal ons met die Duitse wapens die Geldmag in Suid-Afrika begin beveg, en wanneer ons hulle oorwin en by Durbanhawe “uitgesien” het, sal ons die land begin skoonmaak en opruim sodat ons hier vir al God se kinders ‘n veilige tuiste kan skep. Wat ‘n vooruitsig!
Die tyd is min; die polisie, die ANC en ander groepe begin reeds more, Vrydag, staak – niemand weet hoe gewelddadig dit sal word nie. Maar ons het van Malema die versekering dat daar van Maandag af geen genade vir enige een op die paaie sal wees nie. Bly asb weg van alle paaie sover moontlik, beskerm u huis en u gesin, en bly BID soos die Trekkers by Bloedrivier vir God se beskerming gedoen het – onthou, hulle was almal sy kinders, en NIE EEN HET GESTERF NIE terwyl derduisende satanskinders se bloed in daardie rivier afgestroom het – daarom Bloedrivier gedoop!
Mag God u help om betyds tot Hom te keer sodat u sal lewe, ons weer ‘n skoon land sal erf, en van vooraf vir Hom ‘n volk sal wees sodat Hy weer vir ons die God sal wees wat Hy graag wil wees.