NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Langenhoven het goeie raad oor hoogmoed en nederigheid: jy mag maar hoogmoedig wees onder jou meerdere maar jy moet nederig wees onder jou mindere; só sal jy minstens nie jou eie waardigheid of ander s'n kwes nie. Hy herinner ons ook dat nederigheid nooit kan val nie...

ROOMSE MISLEIDING ONTMASKER (6)

Ds A E vd Berg

Lees reeks by Roomse misleiding ontmasker

ʼn Uitgediende amp

As die hoof siek is, is die res van die liggaam ook siek. Van die pous tot die priesters vertolk alle Roomse kerklui ʼnrol wat skerp van die NT se oorskrifte vir kerklike opsieners verskil (1Tim.3). So is die priesterskap bv. ʼn uitgediende amp.

In die OT het priesters ʼn waardige amp bedien deur vir sondaars by God in te tree om versoening vir hul sondes te verkry. Hulle was egter net ʼn voorafskaduwing van Christus, die eintlike Hoëpriester, wat sou kom. Daarom is die priesteramp na die kruisiging van Christus afgesluit. Sondaars moes God voortaan sonder tussengangers nader.    

Die OT priesterskap is met ʼn nuwe amp vervang – die amp van die gelowige. Elke gelowige is ʼn priester met Jesus as Hoëpriester.

Maar julle is ʼn uitverkore geslag, ʼn koninklike priesterdom …” (I Pet.2:9). “ … Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed en ons gemaak het konings en priesters vir sy God en Vader …” (Openb.1:5,6).

Jesus se offer aan die kruis is genoegsaam. Toe Hy uitroep: “Dit is volbring” (Joh.19:30) en sterf, het Hy die volmaakte offer gebring. Dit kan op geen manier herhaal, aangevul of vernuwe word nie. Gelowiges het voortaan op drie nuwe maniere aan God geoffer.

Eerstens deur geestelike offers soos lofprysing:

Laat ons dan gedurig deur Hom aan God ʼn lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely” (Heb. 13:15).

Tweedens deur stoflike gawes sodat die werk van die Here kan voortgaan:

Vergeet die weldadigheid en mededeelsaamheid nie, want God het ʼn welbehae aan sulke offers” (Heb.13:16).

En derdens deur hulself in diens van God te stel:

“Ek vermaan julle dan …dat julle jul liggame stel as ʼn lewende, heilige en aan God welgevallige offer …” (Rom.12:1).

Die NT maak nêrens van die voortsetting van die priesterskap melding nie, maar wel van ander ampte.

“En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk …” (Ef. 4:11,12).

Geen woord word oor priesters gesê nie. Die Hebreër-brief handel onder andere oor die wegdoen van die priesterskap.    

Met haar leer dat sondaars God deur priesters moet nader, minag die RK God se pad van versoening.  Gelowiges het op grond van Jesus se versoeningsoffer vrye toegang tot God. Om priesters tussen God en sondaars te wil indruk, maak die RK die mens se pad na die hemel bewustelik toe!

Die Bybel sê:

Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Jesus Christus” (I Tim.2:5).

Die RK sê daar is meer – priesters, Maria, heiliges, engele ens.    Daar word selfs tot hulle gebid. Dink maar aan Schubert se bekende Ave Maria – die mooiste melodie met die lelikste woorde ter wêreld!

Johannes wouook ʼnengel in ʼn verrukking van sinne aanbid, maar is ter stond verhoed:

En ek het voor sy voete neergeval om hom te aanbid; maar hy het vir my gesê: Moenie! Ek is ʼn mededienskneg van jou en van jou broeders wat die getuienis van Jesus het.   Aanbid God …” (Openb.19:10).

Toe Jesus aan die kruis sterf, het die gordyn in die tempel middeldeur geskeur waardeur God laat blyk het dat Hy voortaan nie meer deur menslike middelaars genader kon word nie. Jesus het deur sy dood ʼn direkte verbindingslyn tussen God en sondaars geskep. Met hul voortsetting van die priesteramp, werk die RK die geskeurde gordyn as’t ware weer aanmekaar!

Die vroeë Christendom het geen priesteramp geduld nie. Nêrens in die Skrif word dié benaming vir ʼn kerklike voorganger gebruik nie. Petrus stel hom as ʼn ouderling voor:

Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ʼn mede-ouderling en getuie van die lyde van Christus is …” (1 Pet. 5:1).

Paulus het nie priesters nie, maar ouderlinge in gemeentes aangestel. Benamings soos aartsbiskop, kardinaal of pous kom nêrens in die Bybel voor nie. Dis Rooms - geestelike diktators wat mense beheer:

Julle is duur gekoop; moenie slawe van mense word nie” (1 Kor.7:23).

Die Christendom is wesenlik demokraties. Die vroeë kerk het uit georganiseerde, gedoopte gelowiges bestaan wat die NT voorskrifte stiptelik nagevolg het. Toe die gemeente in Jerusalem meer organisasie benodig het, is dit op demokratiese wyse gedoen.

En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: … Kyk dan uit, broeders, na sewe manne uit julle, van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel” (Hand.6:2,3).

Nie Petrus of enigeen van die ander dissipels het ooit in eie reg opgetree nie. Almal het saam besluit en eenstemmig opgetree.

Die RK is verstikkend outokraties. Lidmate het geen inspraak in die samestelling van die plaaslike kerk nie. Ook nie in die keuse van priesters, kerklike administrasie of gemeentelike bates nie. Mense moet hul onvoorwaardelik aan die kerk se gesag onderwerp en alle voorskrifte gehoorsaam.

Lidmate ag hul aan die opdragte van die Konsilie van Trent (16de eeu) gebonde, onder andere dat ʼn priester ʼn man van God is. Wie hom verag, verag God en wie na hom luister, luister na God. Hy kan ook soos God sondes vergewe.

Die RK eis van lidmate om die gesag van kerklui onvoorwaardelik oor die hele spektrum van hul lewe te aanvaar. Gevolglik verskil Roomse kerklui weinig van hul eertydse Babiloniese eweknieë wat ook ʼn despotiese houvas op mense gehad het. Dis immers een en dieselfde sisteem.

Rooms Katolisisme is die grootste mense misleiding ooit.

“En uit die aarde het ek ʼn ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ʼn lam en het gepraat soos ʼn draak” (Openb.13:11).

Johannes sien dat die gedrog die mensdom verlei sodat hulle die dier wat die dodelike wond ontvang het, aanbid.

Die Babiloniese afgod Nebo het ook die kop en horings van ʼn ram gehad.   Hy het godssprake (orakels) gelewer en tekens gedoen. Van die dier uit die aarde word gesê:

Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal … ”(Openb.13:13)

.Daarom waarsku die Bybel teen valse profete wat soos wolwe in skaapsklere na mense sal kom en hulle mislei. Hulle lyk op die oog af soos vredeliewende skape, maar is in werklikheid wrede wolwe!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 888 gaste aanlyn