NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God is besorg oor die dinge in jou hart want ʼn beter wêreld, land, gemeenskap en gesin begin op geen ander plek as in jou hart nie.  As ons met rein harte begin bid, sal ons verbaas staan oor wat God met Suid-Afrika gaan doen.

ROOMSE MISLEIDING ONTMASKER (8)

Ds A E vd Berg

Lees reeks by Roomse misleiding ontmasker

Die bieg en selibaat

Die Roomse bieg is onteenseglik Babilonies van oorsprong en verskil van die Bybelse voorskrif:  Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar” (Jak.5:16).   Min dinge het die Babiloniese priesters soveel mag oor mense besorg as die ‘bieg’.  Met hierdie gedwonge onthullings het priesters feitlik alles van almal geweet.  Inligting is mag; iets wat die RK goed verstaan en gebruik!

Lidmate word in ʼn bieghokkie tot bekendmaking aangemoedig.   Tydens die bieg sê die lidmaat:

”Ek bely teenoor die almagtige God, die geseënde Maagd Maria, die geseënde aartsengel Michail, die geseënde Johannes die Doper, die heilige apostels Petrus en Paulus, al die heiliges, en aan u vader,  dat ek gruwelik gesondig het”.

Maria, Johannes die Doper, Petrus, Paulus, Roomse heiliges asook die betrokke biegvader word op dieselfde vlak as God gestel asof daar teen almal gesondig is. Dis geheel onbybels!

Wie kan sondes vergewe behalwe Een, naamlik God?”  (Mark.2:7).

Net Christus vergewe sondes:

Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe …” (Mt.9:6). 

Die NT leer dat gelowiges hul sonde slegs op grond van Jesus se soenverdienste sonder enige tussenganger aan God bekend moet maak.   Daarom maak die Bybel geen melding van die bieg nie.  Dis ook nie in die vroeë kerk beoefen nie, maar uit die Babiloniese afgodery oorgeneem.  

Die Roomse selibaat is nog ʼn Babiloniese praktyk. Alhoewel die RK die huwelik as ʼn sakrament huldig, verbied sy haar kerklui om te trou.   Dis teenstydig.  Enersyds ag die RK die huwelik as heilig en andersyds ontoeganklik vir haar kerklui. Die selibaat het geen Skrifgrond nie, maar ʼn leerstelling van die Satan: 

Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang deur die geveinsdheid van leuenaars wat gebrandmerk is in hulle eie gewete, wat verbied om te trou” (1Tim.4:1-3).  

Die Bybel maak wel van die vrywillige weerhouding van die huwelik melding.  Dis wel ʼn seën, maar om die selibaat op kerklui af te dwing, is heidens en gee dikwels aanleiding tot seksuele vergrype waarvoor die RK berug is! 

Johannes skryf:

“ … Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde  (Openb.17:5). 

Toe pous Paulus V by geleentheid oorweeg het om al die wettige bordele in Rome te laat sluit, het die Senaat by hom gepleit om dit nie te doen nie en aangevoer dat dit ʼn positiewe rol in die gemeenskap vervul het.  Dit het priesters verhoed om lidmate seksueel te teister! 

Nêrens verbied Christus leraars om te trou nie.   Toe Christus sy kerk opgerig het, het Hy apostels gekies waarvan sommige getroud was.  Hy het bv.Petrus se skoonmoeder van koors genees. Volgens oorlewering het Petrus se vrou hom dikwels op sy sendingreise vergesel. 

Indien die selibaat vir ʼn gemeente voordelig sou wees, sou Jesus net ongetroudes as apostelsgekies het.  Hy het nie. 

’n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou …” (1Tim.3:2). 

Die huwelik is ʼn vrou se Godgegewe voorreg.  Haar doel is nie om ʼn kluisenaarslewe te voer nie, maar om ʼn vrou vir haar man en moeder vir haar kinders te wees. Gevolglik voer nonne ʼn onmenslike stryd om hulle natuurlike, moederlike instinkte te onderdruk.  Die RK laat alle hoop verdwyn.    Die geestelike, psigiese en fisiese slawerny waarin Rome haar vroue ampsdraers gevange hou, is onmenslik wreed! 

Kloosters was lank voor die Christen-era ʼn baie bekende instelling.  Die Boeddhistiese kloostersisteem is minstens 500 jaar ouer as die Roomse sisteem.  Boeddhiste het hulle monnike en heilige tempelmaagde in kloosters afgesonder.  Hulle is verbied om te trou en het Boeddha met die aandra van heilige water, die lui van klokke en die vertoon van heilige skilderye gedien.  Die RK aap ʼn soortgelyke heidensisteem na.   Dis ʼn teenvoeter vir Jesus se opdrag om sout van die aarde en lig van die wêreld te wees en dus nie agter hoë kloostermure moontlik nie.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

  •                                                                        ______________

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel

    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

APARTHEID:

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 977 gaste aanlyn