NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Mense besit nie regte net omdat hulle mense is nie, maar omdat dit ’n geskenk van God is wat verantwoordelik voor God gebruik moet word. Gelowiges het geen regte van hul eie nie.  Hulle behoort immers aan Jesus. “Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel is van die Heilige Gees…..en dat julle nie aan julself behoort nie?  Want julle is duur gekoop….” (1 Kor.6:19,20).

KONINKRYK VAN GOD VERSUS... (3)

...die Nuwe Wêreldorde koninkryk van Angus Buchan & andere

Lees reeks by Nuwe Wêreldorde koninkryke

Susan Brink

Tydens 'n onderhoud wat die tydskrif, SARIE, met Tutu in 2008 gevoer het, kom die werklike Arch, soos daar liefderyk na hom verwys word, na vore:

Enige slegte gewoontes? Arch: "Mmm ... Ja! Ek is geneig om jaloers te raak op enigiemand wat aangeprys word en aandag kry!"

'n Sin om jouself te beskryf? Arch: "He loved to be loved".

Gunsteling wêreldleier? Arch: "Madiba. Hy is 'n inspirasie en altyd nederig".

Jy inspireer so baie mense, wie inspireer jou? Arch: "Trevor Huddleston, die anti-aparheidsaktivis, het 'n sterk invloed op my geestelike ontwikkeling gehad. Hy het beslis geglo dat almal na God se beeld geskape is ...".

Hoe behou ons geloof in 'n deurmekaar wêreld? Arch: "Dis God se wêreld en dit maak nie saak hoe sleg dinge raak nie, alles sal uiteindelik oukei wees. Intussen word ons gekonfronteer met uitdagings. Omdat ek 'n Christen is, glo ek niks kan so hopeloos wees soos die situasie op Goeie Vrydag nie. Toe is 'n Goeie Persoon aan 'n kruis gespyker. Daarna was daar die triomf, die opstanding. Die goeie het oor die bose geseëvier. Soos dit altyd sal".

Wat was die grootste openbaring tydens die Waarheids-en-versoeningskommissie? Arch: "Dat die mens wesenlik goed is ...".

Tutu se antwoorde op veral die laaste drie vrae, dien as getuienis dat hy as sogenaamde Christen, die Hervorming vervorm het. Hy bevestig dit in sy boek, God Is Not a Christian: And Other Provocations, asook wanneer hy sê: "Net omdat iets in die Bybel is, is dit nie noodwendig waar nie" en "Ek kan nie 'n homofobiese God (weersin in homoseksualiteit) aanbid nie en ek weier om na 'n homofobiese hemel te gaan - dan gaan ek eerder na die ander plek". Volgens Tutu se eie bevrydingsteologiese uitsprake, het hy as superryke, homself outomaties uit die Hervorming 'uitgeprys' – "God is not even handed, he is on the side of the poor and oppressed"!

Die katastrofale kommunistiese Nuwe SA is die gevolg van die Prometheanse geloof van Tutu et al. Paul Johnson verwoord die rede vir die mislukking van kommunisme as volg: "From start to finish, not just Capital but all Marx's works reflects a disregard for truth, which at times amounts to contempt. That is the primary reason why Marxism, as a system, cannot produce the results claimed for it; and to call it 'scientific' is preposterous".

Marx was 'n 33ste graad Vrymesselaar. Tutu self verteenwoordig sy belonings en dit weerspieël die kommunistiese Nuwe Wêreldorde of te wel Globalisme. 'n Ideologie met 'n lewensbeskouing wat die mensdom as een broederskap buite Christus om wil verenig, 'n moderne toring van Babel. Kortom, 'n Vrymesselaars-paradys waar die kernvraag is: Wat is die kwaliteit van my lewe? Terwyl die Protestant vra: Hoe lyk ek voor God en hoe word ek voor Hom geregverdig?

Die 1994 Nuwe SA is ingelui deur drie Nobelprys vir Vrede bekroondes, naamlik Knight Tutu, Knight Mandela en FW de Klerk. Tog, die vrede bly uit! En, apartheid kry 25 jaar later steeds die skuld vir dié katastrofe. De Klerk se broer, Wimpie, sê in 2000 dat die predikante moet preek vir vergewing oor die sonde en misdade van apartheid sodat die lidmate tot insig kan kom oor dié politieke dwaling, dan sal hul nie meer "hond hoef te voel" oor apartheid nie. Waarop Russel Kirk treffend antwoord: "Acting under the illusion that graceful yielding would ensure general peace, the liberals relaxed the traditional order. 'When we have conceded everything that anybody clamours for', they thought, 'everyone will be satisfied; and then if any picturesque remnant of the traditional order is left standing, we shall at last be able to enjoy it safely and with a good conscience.' But the liberal's dearest friend and ally, the reformer, had a will of his own to satisfy, a secret and consuming intolerance of the old order or anything out of harmony with his own ingenious schemes ... he will allow no peace". Die ironie is dat Tutu self in 2017 nie meer oukei is met sy eie Sataniese maaksel nie. Niks is meer oukei nie en die ANC/SAKP/- Cosatu-regering op sy beurt, is nie meer oukei met Tutu nie.

Agt jaar na die vorige Afrikaner Nasionalistiese Beweging-artikel oor Buchan, kan ons nou danksy die geleerdes, 'n titel voeg by Buchan se sambreel/universele/- Eenwêreldgodsdiens, soos ons in 2009 daarna verwys het. Dit is die NAR, op Afrikaans die Nuwe Apostoliese Reformasie/Hervorming óf Tweede Apostoliese Era.

Engels, alles Engels want die voorregte van Luther se Hervorming om Die Bybel in jou moedertaal te kan lees en hoor, word ons ook ontneem. Die NAR vervorm en keer Luther se Hervorming om – terug na die Pous vir 'n Nuwe Wêreldorde. Buchan en andere is glo nuwe apostels, wat namens God praat en deur Jesus Christus self in hierdie ampte aangestel is en in gesag absoluut gelyk is aan dié in Jesus se tyd.

Die artikel in 2009 vra 'respekvol' of Buchan die Vrymesselary dien. Die Globaliste beplan lank vooruit en die voertuig om die katastrofale gevolge van Tutu et al. se Prometheanse-kommunistiese rowerspelonk te verdoesel en die Afrikaners se Protestantse-geloof en taal die nekslag toe te dien, is lankal op dreef. Al wat nodig is, is "Faith like potatoes" om kwansuis die kwaliteit van lewe te verbeter in die Nuwe Wêreldorde koninkryk van Angus Buchan en andere. Buchan sê hy het die "potatoes"-idee van die beroemde Skots-Amerikaanse prediker, Peter Marshall gekry. Marshall was 'n Vrymesselaar.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 983 gaste aanlyn