NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Paulus het ernstig gewaarsku dat die gemeente die eenheid van die kerk moet bewaar. In Efés 4 word dit duidelik dat daar 'n baie belangrike rede voor is: dit is in die kerk waar ons geloofslewe groei en volwasse word – en dit is wat ons standvastigheid gee. Kan diegene wat geen erg meer het aan die gemeenskap van die gelowiges nie met alle oortuiging sê dat hulle geloof en geestelike lewe aan die groei is – of kwyn dit onder u oë?

GOD SE NAAM

Ds Andrè van den Berg

Die Hebreeuse Bybel gebruik verskeie name vir God.  Verreweg die meeste daarvan is beskrywend van sy eienskappe waarmee Hy hom aan die mens bekend gemaak het. Die Jode het die ware Naam van God egter as heilig beskou en nie eens neergeskryf of ligtelik uitgespreek nie.

Weens die heiligheid daarvan is dit aanvanklik slegs mondelings deur Joodse geleerdes van geslag tot geslag oorgedra. In geskrewe vorm is dit slegs deur die vier letters YHVH aangedui.  Dit het daartoe gelei dat daar onsekerheid oor die korrekte uitspraak en selfs betekenis van YHVH ontstaan het.  Baie geleerdes meen dat die korrekte uitspraak van YHVH Yahweh is.  Dit word onder meer in Gen.3:14 gebruik waar God teenoor Moses na Homself as "EK IS" verwys.

 

Die Hebreeuse Bybel verbied nêrens dat God se Naam uitgespreek mag word nie. Dis tydens tempeldienste uitgespreek.  Jode het ook God se Naam gebruik as hulle mekaar gegroet het.   Hierdie gebruik het egter later verval en in plaas daarvan om God se Naam te sê, het hulle dit met plaasvervangende name soos Adonai (my Here) of Elohim (Majesteit) vervang soos vandag nog steeds die gebruik is.

Ongelukkig kritiseer lidmate van die Israel Visie diegene wat nie die sg. heilige name gebruik nie.  Hulle glo dat net hulle die volle waarheid oor die heilige name verkondig en alle ander mense dwaal.   Hulle verskil ook onderling van mekaar oor God se eie Naam.   Sommige glo dat dit as Yahweh uitgespreek moet word.  Ander sê weer dat laasgenoemde die naam van ʼn afgod is en dat Yahuah die regte naam is. Nog ʼn groep sê dat dit Yehovah moet wees.   Elkeen van hierdie onderskeie groepe kyk na dieselfde vier Hebreeuse letters en staan gereed om oorlog teen die verkeerde uitspreekdaarvan te verklaar!

Maak dit werklik saak?  Wie eerbied vir sy vader het, spreek hom vir seker nie op sy eie naam aan nie, maar eerder as pa, pappie of vader.   Om God sommer links en regs op sy persoonlike Naam aan te spreek, is uiters oneerbiedig!   Jesus het self nooit sy hemelse Vader op sy persoonlike Naam aangespreek nie. Wie is die mens wat homself so ʼn reg toeëien?!

God het alle tale op die aarde geskep en verstaan almal; ook Afrikaans.  Daar is geen enkele teksvers in die Bybel waar Hy gelowiges die opdrag gee om Hom slegs in Hebreeus aan te spreek nie!

Die getwis rondom die Naam van God hou verband met Paulus se waarskuwing aan Timoteus: “Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus...  verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; want daar sal ʼn tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ʼn menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.(2 Tim.4:1-4).

Die Israel Visie verdra nie die gesonde Bybelse leer nie en hoor net wat hulle wil hoor.   Hulle argumenteer ook dat Here eintlik Baal of Meester beteken. Alhoewel ander gelowe ook van “Here” praat, is die lewende God sonder enige twyfel of teëspraak gelowiges se meester bo enige ander meester en het daarom geen probleem om Hom Here te noem nie.

Indien die benaming God, Here of Jesus foutief is, waarom het Hy deur die eeue na mense wat Hom so aangeroep het, geluister?   Of was die gebede van almal wat Hom op die verkeerde name aangeroep het tevergeefs? Het Hy van meet af aan slegs na diegene wat Hebreeus magtig was se gebede geluister en na geen ander nasie of taalgroep in wie se Bybels die heilige Name nie korrek voorgekom het nie?

Op Golgota is Jesus se naam in Hebreeus, Grieks en Latyn bokant sy kop aan die kruis aangebring.   In Hebreeus het daar Yeshua, in Grieks Iesous en in Latyn Iesus gestaan; drie verskillende tale wat al drie na die enigste Verlosser, Jesus Christus verwys.   God, Here en Jesus Christus verwys na niemand anders as die Drie-enige Skepperwese nie!

Opsoek na inligting?

  •  

    BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

Is die boom wat die beste vrugte lewer.

Diskriminasie is onderskeiding tot beswil van alle volke.

Rassisme beteken rassekennis en kennis is wysheid.

Bewerk groei van 'n volk uit eie wortels, uit eie instellings, uit eie krag.

Strewe na 'n vreedsame verhouding met wedersydse respek vir mekaar se kultuurgoedere, tradisies, ideale.

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1466 gaste aanlyn