NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag Waar kom die sin van die lewe vandaan? Staan jy net op 'n dag op en die son skyn vir jou? Of vra dit dalk 'n ander manier van dink oor wie en wat jy is? Daar is net een manier om waarlik sin en betekenins in jou lewe te verkry: jy moet jou hele bestaan op aarde aan die HERE self koppel.

AS KERKE HUL GREEP VERLOOR

Ds. A.E van den Berg

Ná die onbesonne prysgawe van staatkundige mag in 1994 het volksgenote al hoe meer begin verwêrelds. Na die versaking van die Christelike grondwet in 1996 het Suid-Afrika formeel-grondwetlik 'n wêreldlike staat geword waarna die beoefening van Christengodsdiens in openbare ruimtes feitlik tot stilstand gekom het. Min openbare vergaderings is daarna weens die teenwoordigheid van heidene met Skriflesing en gebed geopen.

Die chaos en ontwrigting wat die skrikbewind daarna veroorsaak het,het die meeste hoofstroomkerke ernstig geskaad. Duisende lidmate het hul kerklike bande weens hierdie kerke se gebrek aan profetiese visie verbreek en het die behoefte om ʼn lidmaat te wees, gekwyn en ʼn gevoelige funksieverlies vir kerke beteken. Mense het gevra waarvoor kerke nog daar is. Dis nie die enigste plek vir 'n ontmoeting met God nie. Daar is ook geestelike vervulling buite die kerk.

Hierdie tendens is in groot geleenthede in mense se lewens waar te neem. Al hoe meer huwelike word buite die kerk in klein, intieme kapelle en nie meer in kerkgeboue soos tevore voltrek nie. Begrafnisdienste word dikwels sonder 'n kerk of enige sweem van godsdienstigheid waargeneem. Versoeke om die doop buite die erediens in 'n privaat familiegebeurtenis te bedien, is niks vreemds nie. En so word talle belangrike draai-momente in die lewe uit die boesem van die kerk geneem en buite die gemeenskap van die gelowiges geplaas.

Terwyl baie mense hul in ʼn selfontwerpte vroomheid terugtrek, is daar ook diegene wat na openbare belewenisse van die geloof hunker. Vandaar die gewilde massa-saamtrekke in oop velde om na ʼn seepkisprediker te luister. Mense wat altyd in die kerk was, is weg na ander plekke om saam met magtige mans en waar dit nou die tyd is te wees. Kerk word buite die kerk gehou!

Wat is aan die gebeur? Die onstuimige politieke klimaat van korrupsie, misdaad, plaasmoorde, geweld,stakings en swak dienslewering veroorsaak rassespanning en het 'n negatiewe uitwerking op die gees. Ten spyte van leë beloftes van versoening en vooruitgang het die beleid van rassevermenging ʼn woede in gemeenskappe veroorsaak wat deur toenemende rasgevoeligheid, vernedering en verraad gekenmerk word.

Afrika het ʼn stereotipe koloniale geskiedenis. Die politieke en kerklike argitekte van die nuwe bedeling is telkens oor die gevolge van hul dwaasheid gewaarsku. Dis almal as valse alarms afgemaak.

Hoofstroomkerke het geen invloed meer op die regering van die dag soos in die verlede nie. Volgens die jongste statistiek is ongeveer 80% van die bevolking swart en slegs 8% blank. Volksgenote is 'n klein minderheid met geen politieke bedingingsmag nie; die gevolg van politieke en kerklike verraad. Hierdie ontnugtering het ʼn ontvlugting genoodsaak. Blankes het in woonbuurtes laer getrek om so ver as moontlik aan die gevolge van die meerderheidsdiktatuur wat as demokrasie verheerlik word, te ontkom en tussen hul eie mense te woon.   Dit het selfs tot die stigting van ʼn eie dorp (Orania) gelei.

Daarbenewens het Engels die voertaal van die nuwe bewindhebbers geword. Die ironie is dat dit ʼn koloniale taal is en swartes kolonialisme haat! Die kerk is die een plek waar blankes onbevange in Afrikaans kan praat, bid, sing en met mekaar kan verkeer sonder om op politieke korrektheid bedag te wees of om na Engels oor te slaan as ʼn Engelssprekende by die geselskap aansluit.

Engels het die leefwêreld van volksgenote baie verander. Hulle werk saam met mense van ander kulture, godsdienste en lewenswaardes in 'n omgewing waar Engels die kommunikasiemedium is. Die verskuiwing na Engels as voertaal het die NG kerk gedienstig en gedwee selfs ʼn paar Engelse liedere in hul Liedboek laat opneem.  

Ten einde die uittog van lidmate te keer, word preke meer “verbruikersvriendelik” aangebied. Hoe pittiger leraars se sêgoed, des te beter. Dit maak van hulle verhoogkunstenaars wat mense met kwinkslae en verhoogtoertjies vermaak. Daarbenewens word die liturgie tot maklikverteerbare oppervlakkige sêgoed verdun en hoe dunner die teologiese basis van 'n preek, hoe dikker is die blink verpakking!

Kerke wat hul greep verloor het, kan dit slegs herwin indien hulle na die suiwere bediening van die Woord terugkeer. Daarvoor moet die verlossing in Jesus sentraal staan. Om geloofwaardig oor Hom te praat, moet leraars oortuigend oor Hom kan praat. En hier gee die gehalte en diepte van 'n kerk se teologie die deurslag.

Die geloofwaardigheid waarmee mense in en buite die kerk oor God praat, word baie sterk deur die manier waarop die kerk met God omgaan beïnvloed. God is deur die kerk in die wêreld teenwoordig. Daarom moet die kerk in die wêreld inbeweeg en nie die wêreld in die kerk soos tans die geval is nie. Solank as wat daar 'n teenstrydigheid tussen dit wat die kerk glo en wat die Skrif sê, bestaan, sal die kerk aanhou om haarself as ongeloofwaardig uit te rangeer.

Indien kerke na die vaste spyse van die Skrif terugkeer, sal dit die salige einde aan oppervlakkige bedienings bring. Ook aan motiveringspraatjies wat as prediking opgedis word. Daarna sal eredienste ontmoetingsgeleenthede met God wees en mense hul lidmaatskap geniet.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 859 gaste aanlyn