Nuutste bydraes

GEDAGTES VIR ELKE DAG

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

In hierdie moderne tyd dink ons dat die Bybel se betekenis soos al die ander dinge verander het, maar dit is die een saak wat so vas soos 'n rots staan: die Bybel het vandag nog presies dieselfde betekenis as al die eeue. Met betrekking tot egskeiding sê Jesus vir sy dissipels: "Wat God saamgevoeg het mag geen mens skei nie". Ook dat die man en die vrou egbreuk pleeg wanneer hulle weer met iemand anders trou – lees Markus 10. Wie dínk ons ís ons om hierdie woorde van Jesus in die wind te strooi asof dit nie meer vandag op ons van toepassing is nie – wat maak óns geslagte so besonders dat óns los en vas mag trou en skei!

‘N STUKKIE GROND OF ‘N EIE LAND?

Dr Danie Theron

Dit moet seker nou vir baie duidelik word dat “kaart en transport” in enige Afrikaland niks beteken nie. Daarmee saam dat “gewaarborgde” regte nie die papier werd is waarop dit geskryf staan nie.

Grondonteiening sonder vergoeding sal gebeur so seker as wat die son more sal opkom! Dit bring mens by die essensie van die saak: Soek ons (die Afrikanervolk) na stukkies grond (krummels) binne hierdie bose land, of soek ons na ‘n land waarin ons onsself kan regeer?

Male sonder tal het ek en ander nasionaalgesinde Afrikaners daarop gewys dat die hoogaangeprysde grondwet ‘n middel tot ‘n doel is. Dit is ‘n sosialistiese transformasie-instrument om die doelwitte soos gestel in die Freedom Charter, te verwesenlik. Dit sal ‘n staat daarstel waar die individu se regte deur die staat bepaal word. Eiendomsreg vir die individu is nie een van daardie regte nie!

Dit is op papier dalk pragtig vir die liberalis en die humanis wat nie verder kan sien as die papier waarna hulle kyk nie ; wat nie belangstel in die lesse van die geskiedenis en veral die bose werklikheid van Afrika nie; wat deur die Joodse geldmagte betaal word om steeds die euforie van die “reënboognasie”te verkondig; wat aan Uhuru en Ubuntu betekenisse gegee het; en min met die duiwelse werklikheid daarvan verband hou.

Vir die wat nie kan sien en nie wil hoor nie, kom ons kyk ons kyk net weer na die Suid-Arika van vandag:

  • Konflik tussen volke borrel oor;
  • dienslewering stort in duie;
  • die ganse staat staan op die rand van die afgrond;

Is dit die land wat ons begeer? Wil ons in so ‘n land ‘n stukkie grond hê? Of wil ons eerder ‘n land hê waar ons in vrede kan leef en ons Godgegewe roeping kan vervul?

Weet u, daar was so ‘n land! Daardie land was die Republiek van Suid-Afrika wat deur baie trane, bloed en sweet en trou in 1961 tot stand gekom het. Die modelland van Afrika. Waar alles gewerk het; waar vrede nagestreef is ten spyte van die ondermyning van die Joodse geldmagte en sluwe Kommuniste.

En dink tog weer: Afsonderlike state vir volkere maak rasse-diskriminasie onmoontlik en rassehaat baie moeilik. Integrasie skep daarenteen die teelaarde vir rassehaat en afguns! Het ons dan nóg bewyse nodig?

Ons moet nie verder probeer skuil agter ‘n humanistiese lewe van “menseregte” wat in die ruwe Nuwe Suid-Afrika ontbloot is vir wat die werklik tot stand gebring het nie: ‘n rommelhoop van haat, afguns en gedoem tot bankrotskap!

Is ons geroepe om te skuil agter ‘n grondwet wat ons uitgelewer het aan chaos om te midde daarvan daagliks voort te gaan met ons materialistiese strewes terwyl ons géén, maar hoegenaamd géén erfenis van betekenis aan ons kinders nalaat nie? Of is die nuutste selfoon of ‘n universiteitsgraad in ‘n vakuum die beste wat ons vir ons kinders kan gee? Waarop ‘n bietjie “Jesus sal voorsien”-suiker gegooi word?

‘n Volk sonder ‘n land word tot die bedelstand verlaag. In Afrika het géén blanke volk behalwe die Afrikaner oorleef nie. Die Afrikaner het nét oorleef omdat hy tot sover sy eie land regeer het. Hy sal nie oorleef as volk in Afrika sonder ‘n eie land nie.

Ons land was duurgekoop deur baie bloed, sweet en getrouheid. Dit het op ons ‘n plig geplaas wat ons roekeloos versuim het om na te kom! Deur die erwe van ons vadere vir ons kinders bewaar te laat bly sou ons daardie plig nagekom het.

Wetaktes, “kaart en transport”, beteken soos die “waarborge” in die grondwet in Afrika niks. Kom uit u beswyming en ruk los uit ‘n hipnotiese toestand. Ons sal weer ons eie land moet regeer of ons sal van die kaart van Afrika verwyder word!

Opsoek na inligting?

  •  BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________
     
    DIGBUNDELS:
      'n Versameling van 4 elektroniese bundels - 226 gedigte @R350.00:  
    Vir alle navrae  skryf aan 
    Amanda
    @waterstrome.co.za
    Uittreksel uit:
    'n Nasie in Pyn:
    ...Saam sal die hele wêreld vir hulle bid.
    Saam sal ons met pyn in ons harte sit.
    Mag hulle berus in u wil
    Mag hulle voor U verstil.
    _________
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    'n Boek getiteld DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, uit die pen van ds AE van den Berg, het  in gedrukte vorm verskyn. 
    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.  
    DIE
    VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, bring helder perspektief oor rasseverskille en die natuurlike skeiding van rasse wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte aan geestelike transformasie wat landsburgers van denkrigting sal laat verander en van al die sogenaamde polities-korrekte onregte en gewaande vryheid waarmee hulle belas word, sal bevry.
    Lesers word aangemoedig om hulle daadwerklik vir 'n Christen-teokrasie in 'n volmaakte republiek te beywer deur sinvolle besluite te neem in die lig van God se Woord, en onophoudelik te bid dat dit spoedig hier aan die suidpunt van Afrika verwesenlik word. Politiek is 'n saak van erns en harde werk waardeur wet en orde gehandhaaf word en durf nie in eerlose hande gelaat word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel, iets wat op staatkundige gebied slegs in 'n Christen-teokratiese bestel tot sy reg sal kom.

    U kan hierdie boek bestel by
    ds AE van den Berg
    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com
    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

DIT IS GRATIS

In ons moderne tyd en veral in die Nuwe Suid-Afrika waar orde nie meer 'n saak van belang is nie, is daar maar min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. As leiers binne die Afrikanervolk sal ons vinnig moet leer hoe om dissipline en orde te handhaaf waar 'n paar mense byeenkom - sonder hierdie kennis en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms sinloos wees - vandaar die chaotiese wanorde binne die regime.

Kliek hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures gratis af te laai.  Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

Dit is deur Johan Dorfling geskryf en kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind ongeag die agenda of doel van die byeenkoms.

'n Opegte dankie aan Johan wat baie moeite hiermee gedoen het. Mag dit tot groot heil en samewerking in ons volk meewerk!

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Gesonde lewensuitkyk.

Samewerking tussen volke.

Tyd en reisgeld vir pendel word bespaar.

Verseker eendrag en mag.

Bied lewensvatbaarheid.

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1506 gaste aanlyn