Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die Bybel skryf nie allerlei Boererate vir beproewing voor nie. Dit skryf God voor. Nie as ‘n pynstiller nie, maar as Iemand wat ons in ons beproewing bystaan en help; Iemand wat omgee en ons deur die diep waters van die lewe lei.
WAAR KOM ‘MENSEREGTEDAG’ VANDAAN?
Daar word deesdae weer oormatig en deursigtig klem gelê op die "verskriklike" onrus en geweld van die vroeë sestigerjare en dat FW De Klerk "geen ander keuse gehad het" as om ons land op 'n skinkbord aan 'n godlose regime te oorhandig nie "anders sou ons 'n bloedbad beleef het".
Suid-Afrika was in die sestigerjare in 'n magtige posisie met hoogsontwikkelde wapentuig, baie minder geweld as vandag waar nou meer as 60 mense per dag vermoor word, en met 'n puik polisiemag soos Sharpeville ook bewys het. Die Sharpeville-skietery op 21 Maart 1960 sou egter verreikende gevolge vir Suid-Afrika inhou, binnelands sowel as buitelands omdat dit deur, veral die Engelse media, opgeblaas is terwyl die hele Cato Manor-slagting, slegs twee maande vóór Sharpville, waartydens hordes besete swartes op 24 Januarie 1960, nege blanke polisiemanne in stukke opgekap het, doodgeswyg is.
Cato Manor was tydens die Sharpevillegebeure nog vars in die geheue van die handjievol polisiemanne wat in die polisiestasie vasgekeer was, toe hulle hulself teen die sowat 30 000 aanstormende Swartes moes beskerm. En hulle het nét 69 Swartes doodgeskiet om weer wet en orde te kon handhaaf, so goed wás hulle.
Op 26 Maart 1960, net vyf dae ná die gebeure by Sharpeville, het dr Verwoerd 'n reusagtige republikeinse saamtrek van 80 000 mense op Meyerton toegespreek. Hy het almal tot kalmte gemaan en die versekering gegee dat wet en orde gehandhaaf sou word. Hy het 'n beroep op Blankes gedoen om nie 'n verkeerde indruk van Swart mense te kry nie: "Die Swart massas van Suid-Afrika is ordeliewend", het hy gesê. Hy het verduidelik dat slegs 'n "klein groepie persone wat hulle eie voordeel soek" die oorsaak van die onluste is – tereg omdat hierdie groepie onder internasionale opsweping die onluste aangewakker het. Die buiteland wat net die valse media-inligting tot hulle beskikking gehad het, het die gebeure in Suid-Afrika met afkeer bejeën. Vir Suid- Afrika het 'n nuwe era van toenemende veroordeling en isolasie voorgelê.
Op 11 Julie 1963 het die polisie toegeslaan op die hoofkwartier van Umkhonto we Sizwe in Rivonia en lede van die National High Command is in hegtenis geneem. In die opsienbarende hofsaak wat in Oktober 1963 gevolg het, is agt persone, waaronder bekende ANC-leiers soos Nelson Mandela en Walter Sisulu, tot lewenslange tronkstraf gevonnis. En toe al dié onrusmakers deur 'n puik polisiemag uitgesnuffel, verhoor, verban, veroordeel en tronktoe gestuur is, was die ANC en sy trawante se mag gebreek en Suid-Afrika op 'n pad van vrede en voorspoed.
Maar waar die geweld begin het, was in die westelike voorstede van Johannesburg - Sophiatown, Martindale en Newclare waar sowat 60 000 Swartes in oorbevolkte, onhigiëniese en demoraliserende omstandighede gewoon het. Die Wet op die Hervestiging van Naturelle (Nr. 19 van 1954) het voorsiening gemaak om dié inwoners na Meadowlands (die latere Soweto), te verskuif. Die regering het egter groot teenstand gekry in die uitvoering van die wet. Die Johannesburgse stadsraad wat deur die Verenigde Party beheer is, het geweier om saam te werk. Eerw. Trevor Huddleston van die Anglikaanse Kerk en die Western Areas Protest Committee het heftige teenstand gebied. Die ANC het insgelyks protesvergaderings gehou en die Engelse koerante het die saak met leuens aangeblaas.
Daar was ook 'n Wet op die Bevordering van Bantoe-selfbestuur (Nr. 46 van 1959 waarvolgens daar geen perke sou wees op die strewe van Swartes om hul gebiede tot onafhanklike state te ontwikkel, maar dit is ook deur die media so ver moontlik verswyg. Ook die Bantoe-beleggingskorporasie wat in 1959 in die lewe geroep is om Swartes in staat te stel om tot die ekonomiese ontwikkeling van hulle gebiede by te dra is deur die opswepers en media verswyg. Die aanvanklike bedrag beskikbaar gestel, was £500 000. Kapitaal sou verder gereeld beskikbaar gestel word vir bestaande Swart ondernemings, sowel as vir die stigting van nuwe ondernemings.
Die Wet op Uitbreiding van Universiteitsopleiding (Nr. 45 van 1959) wat aan Kleurlinge en Indiërs eie universiteitskolleges gegee het, sou tot volwaardige universiteite ontwikkel; studente van elke bevolkingsgroep sou hul opleiding geniet onder omstandighede wat hul eie volksaard en tradisies erken, maar ook dit is deur die media onder die mat ingevee.
Afrikatale het tot hul reg gekom, ook wat die radio betref. Die FM-senders van die SAUK het in die jare 1961-1965 in sewe Afrikatale begin uitsaai. Daarby is sewe erkende Afrikatale van die republiek ontwikkel tot volwaardige skoolonderrigtale.
Die Transkeise Grondwet (Nr. 48 van 1963) het aan die Transkei gedeeltelike selfbestuur gegee deur aan die gebied 'n eie wetgewende vergadering, kabinet, burgerskap, vlag en volkslied te gee. Die eerste verkiesing in die gedeeltelik selfregerende Transkei is einde 1963 gehou en Matanzima is daarna tot hoofminister verkies.
Maar op 6 September 1966 is die Eerste Minister, dr Verwoerd uit die weggeruim nadat hy die Britse Statebond op hulle plek gesit, die Sionisties-beheerde VSA deur middel van die hofsaak oor Suidwes-Afrika laat steier en die Kommunisme ‘n gevoelige knou toegedien met die Rivonia-klopjag. Daardeur is ‘n band tussen Blankes in hierdie land gesmee wat die Joods-beheerde geldmagte in vrees en bewing gelaat het. Die feit is dat dr Verwoerd in September 1966 polities onoorwinbaar en onaantasbaar was. Net enkele kandidate was in staat tot hierdie moord en het ook die motief daarvoor gehad: Die Sionisties-beheerde Kommuniste en die Sionisties-beheerde geldmagte. En as ons verstaan dat hierdie 'n tweekoppige monster is wat vanuit dieselfde magsentrum opereer, dan behoort dit duidelik te wees dat die gesamentlike poging van hierdie magte die antwoord op die vraag verskaf.
Die rede vir sy moord? As “minerale frats” was Suid-Afrika reeds in die 19de eeu die prooi van die internasionale imperialisme, toe nog gesetel in Brittanje. Die geldmagte het toe reeds hulself uit Suid-Afrika verryk. Nie alleen het hulle ryke (empaaiers) groter geword nie, maar het hulle uitsprake voor en veral ná die dood op dr Verwoerd, duidelik daarop gedui dat dr Verwoerd die een persoon was wat in die pad van die uitbreiding van hulle rykdom gestaan het. En met hom uit die pad is die verbandes ontban, die tronkvoëls vrygelaat en tot ikone verhef met die doel om Suid-Afrika onregeerbaar te maak - die geldmagte het geweet dat hulself die toutjies sou kon trek met 'n onbevoegde regering aan die stuur vir wie geweld en moord nie ter sake is nie.
Daarom is daar vandag méér sterftes per maand in Suid-Afrika, as in die hele aantal jare van sogenaamde "verskriklike geweld". En daarom is daar 'n Belhar om diegene wat oor al hierdie dinge wil besin, te probeer sus en verblind sodat ons nie weerstand moet bied nie. Ook nie wanneer die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) op 'n dag inspring en die geweld wanneer dit op sy ergste is, kom hokslaan en weer vir FW de Klerk wat nou hard aan sy openbare beeld werk, terug op die troon plaas. Hulle antwoord op 'n vraag van 'n Suid-Afrikaanse joernalis wat tydens 'n NAVO-Veiligheidskomiteevergadering gevra het wat sal gebeur as onbeheerbare anargie in Suid-Afrika uitbreek, was: "Wanneer Suid-Afrika in chaos verval stuur ons onmiddellik 'n NAVO-taakmag in om die situasie te stabiliseer en dan beheer van die land oor te neem met 'n interim-regering, en julle Blankes sal maar daarmee vrede moet maak, óf die gevolge dra..."
En so moet weerstand teen die koms van die anti-chris op allerlei wyses gebreek word...