NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

In Matthéüs 11:20-24 waarsku die Here Jesus dat mense wat Hom nie as Verlosser aangeneem nadat hulle van Hom gehoor het nie, 'n groter oordeel kan verwag in die hiernamaals as mense wat nooit van Hom gehoor het nie. Het u die voorreg gehad om Hom te leer ken? Gebruik daardie geleentheid om die ewige lewe te verkry.

WAT VAN RAS? (3)

Dr Willem Jordaan

DIE REALITEIT VAN RAS

Let us make clear what is and what is not arbitrary about races. Race differences are facts of nature which can, given sufficient study, be ascertained objectively

                                                                                                Theodosius Dobehansky

Ek dink selfs die mees geharde liberalis sal nie sukkel om ‘n Sotho van ‘n Rus te onderskei nie. Ook nie ‘n Japanees van ‘n Duitser nie. Tog het die links-liberales groot moeite in die twintigste eeu gedoen om rasverskille te ontken.

Verder het geleenthede na rasse nie as ‘n geskenk gekom nie. Geleenthede is gesoek en indien dit gevind is, ontgin. Deur harde werk is beskawings geskep. So kan vandag gesien word wat die produk of resultaat was van Blanke beskawings en Swart beskawings.

Tog interessant dat diegene wat rasverskille ontken ook die uitvinders van “rassisme” is, wat volgens hulle inhoud van die woord, die haat tussen rasse beteken. Daar is geen rasse nie, maar wel rassehaat. Ek sukkel om daai een te verstaan.

Die ras-konsep verwys nie net na biologiese verskille nie (wat geneties oorgedra word) maar verwys ook na nie-fisiese eienskappe soos kulturele, sosiale en gedragsverskille.

Die konvensionele mening/uitgangspunt is dat daar basies drie rassegroepe bestaan, nl. Die Kaukasoïede (Blanke), Mongoloïede (Geel) en Negroïede (Swart) rasse. Ook wat bloedgroepe betref is bevind dat ses rasse variasies in bloedgroep verdelings bestaan.

Die ouer woordeboeke (wat nie polities korrek was nie) het ook baie duidelike betekenis en definisie aan hierdie onderskeid gegee. In 1774 praat die Shorter Oxford English Dictionary nog van:

                One of the great divisions of mankind, having certain physical peculiarities in common.

Luigi Luca Cavalli-Sforza, professor in genetika aan die Stanford Universiteit, wat beskou word as een van dié kenners op die gebied van die genetika, het die volgende basiese definisie gegee:

A race is a group of individuals that we can recognize as biologically different from others. To be “scientifically” recognized, the differences between a population that we would like to call a race and neighbouring populations must be statistically significant according to some defined criteria.

John Baker het, wat beskou word as die gesaghebbendste werk oor ras, naamlik Race geskryf. Hy maak die volgende stelling wat, weens die belang daarvan volledig aangehaal moet word:

It Is sometimes claimed that the existence of intermediates makes races unreal. It scarcely needs to be pointed out, however, that in other matters no one questions its reality of categories between which intermediates exist. There is every gradation, for instance, between green and blue, but no one denies that these words should be used. In the same way the existence of youths and human hermaphrodites does not cause anyone to disallow the use of the words boy, man and woman. It is particularly injustifiable to cite intermediates as contradicting the reality of races, for the existence of intermediates is one of the distinguishing characters of the race: if there are no intermediates, there are no races.

Die argument dat absolute definitiewe rasse tipes noodsaaklik is om die realiteit van ras te bewys is gevolglik onwaar.  

Arthur James het in sy gedetailleerde analise van die oorsake van populasie verskille tot die volgende gevolgtrekking gekom:

                Racial differences are a product of the evolutionary process working as the human genome, which concists of about 100 000 polymorphic genes (that is, genes that contribute to genetic variations among members of a species) located in the 23 pairs of chromosomes that exist in every celll of the human body.

J. Philipe Rushton weer het die volgende bevinding gemaak soos uiteengesit in sy werk Race, Evolution and Behavior: A Life History Perspective:

Across time, country and circumtance, Africas descended people show similarities that differentiate them from Caucasoids ..... Mongoloids and Caucasoids have the largest brains .... No environmental factor is known to cause an inverse relation between brain size and gamete production nor cause so many diverse variables to cohere in so comprehensive a fashion. There is however a genetic factor: evolution.

Gelykheidskrywers voer graag aan dat 99.9% van menslike gene deur alle rasse gedeel word, dit wil sê dieselfde is. Wat egter nie gesê word nie is dat slegs 50 gene mense van primate onderskei. Muise het minder as 2% gene wat verskil van die mens. Die genetiese ooreenstemming tussen die muis en die mens is verstommend. Enkele gene onderskei ‘n Beethoven van ‘n idioot.

Michael Rienzi het die volgende stelling gemaak oor die aanname dat ‘n ras spesifieke unieke gene moet hê:

[there] is a straw man put up by experts, so that they can knock it down and make politically-motivated claims .... Real scientists understand that racial differences are a result of many patterns of differences in gene frequencies, as well as specific differences in form of various genes that code for racially-relevant physical traits.

Daar bestaan dus oorvloedige wetenskaplike bewyse dat rasse verskil en dat dit ‘n realiteit is.

In ‘n volgende artikel sal na verdere verskille en die effek daarvan in die samelewing gekyk word.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 960 gaste aanlyn