NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Baie van die leiers wat tans op die wêreldverhoog sit, verdien geen standbeeld nie omdat hulle vir dade vereer word waarvoor ander in die tronk sou beland.   Wie ‘n berugte leier vereer is soos een wat ‘n lyk met blomme bestrooi net om die aakligheid daarvan te probeer verdoesel.

ONS IS IN 'N TUIMELDROM

Prof HG vd Westhuizen

Halfedelgesteentes word glad, blink en bruikbaar geskuur deur growwe materiaal in 'n drom wat gedraai word.

Die drom draai. Ons Afrikanervolk ís in 'n massiewe tuimeldrom. Soos die halfedelgesteentes by verre díe mínderheid in 'n tuimeldrom is, ís ons volk maar 'n klein persentasie tussen die growwe materiaal. Die tientalle miljoene wat saam met ons in die tuimeldrom van die geskíedenis is, kap na ons, vryf ons op, skuur ons blink en kaal. Die revolusie met die gevolglike sogenaamde demokrasie – vol sosialisme en kommunisme – bied omtuimelinge vir miljarde rande se korrupsie. Die Afrikaner wat temidde hiervan nie gebreek en fyngemaal word nie, word blinker, gladder en bruikbaarder vir 'n beskaafde volk van edel inbors.

Die draai van die tuimeldrom word genoem transformasie.

Transformasie in die werkplek, in die sosiale lewe, in skole, hospitale, universiteite, sport, kerk, kulture en kultuurverenigings. In hierdie transformasie wat onteiening sonder vergoeding insluit, word die growwe materiaal uiteindelik totaal onbruikbare gedegeneneerde massa fynstof, maar die edelgesteentes glinster luisterryk.

Die kerk as 'n menslike gestalte van die liggaam van Christus op aarde, ís noodwendig ook in die tuimeldrom. Gaan die kerk aanpas by die revolusie, by die tuimeling, by die meer-derheid van growwe materiaal om relevant te wees?

Of gaan die kerk vashou in die tuimeldrom aan wat onverganklik is, méér as edelstene? Gaan die kerk deelgenoot bly van die ewige Seun van God, Jesus Christus, as enigste Verlosser uit ons sonde en dood?

Dit hang nie af hoe vinnig of hoe kwaai die tuimeldrom draai nie of wat van die growwe materiaal daarin word nie. Van belang ís alleen of ons skat in die hemel ís. Die twee huise van Matteus 7:24-29 lyk presies dieselfde. So ís ons almal in die tuimeldrom mense wat eenders lyk, volke wat eenders lyk. Maar die wind en stormreën bring aan die lig dat een huis 'n fondament het. Díe tuimeldrom bring aan die lig dat edelgesteentes onverganklik is. 'n Persoon of 'n volk wat 'n edelkern het, 'n fondament het, 'n anker ín Christus het, is ewig. Die storms kan maar woed, die huis bly staan. En die duiwel kan maar ruk en pluk aan die sif (Luk 22).

Wat dr HF Verwoerd op die Nasionale Partykongres van 1964 van 'n volk gesê het, geld grootliks ook vir elke individuele volkgenoot. En dit kry vir die Afrikanervolk en Afrikaner-volksgenoot in ons tyd van die tuimeldromkrisis spesiale betekenis. Dr Verwoerd het na die drie vrae verwys in verband met 'n volk se toekoms.

Dit ís die vraag hoe groot 'n volk is – nie wat getalle betref nie maar geestelik gesproke. Hoe groot is 'n volk en 'n volksgenoot se geeskrag. Sien die Afrikaner en die Afrikanervolk homself nog as 'n volk en 'n volksgenoot? Die verwatering van ons volkskap, die verplatting na blote Afrikaanssprekendes, die verswyging van die noem selfs van Afrikaner in die media maak dat jy 'n vergrootglas nodig het om die grootte van die Afrikaner en -volk waar te neem. Daarmee sal ons nie in die tuimeldrom as 'n edelsteen oorleef nie.

Die tweede vraag is hoe hoog 'n volk en 'n volksgenoot se ideale is. Die hoogte van 'n volk se toekomsideale word medebepaal deur die diepte van sy verlede. Die verlede van die Afrikanervolk met sy heroïese Groot Trek vír vryheid in die samespanning van die bloed van die weerstandige Hollandse Watergeus en die onsterflike Franse Hugenoot, sy oorlewíngsoorloë teen swart bedreiging op die Oosgrens, Natal, Bloedrivier, Vrystaat en Transvaal, sy bittereinde oorloë vír bestaan en vryheid teen Engelse imperialisme soos ver-gestalt onder andere in die Vryheidsoorloë, sy heropbou op eie stoom onder Godsgenade voor en na Uníewording, op ekonomiese gebied na die Runder Pes, op die vlak van volks-aanwas, na die Spaanse Griep, tydens depressie- en droogtejare, voor en veral na die twee wêreldoorloë, die getemperde strewe en ontstrengeling van eie volksontwikkeling langs die van swart volke – dit alles uit die verlede sing saam op die melodie van toekomsídeaal.

Die derde vraag ís, hoe diep ís 'n volk en volksgenoot se geloof. Die diepte van geloof spreek van die Afrikaner se onontwortelbare diepte van geloofswortels. Die Afrikanervolk is gewortel in die Protestantse of Bybels-Reformatoriese geloof. Toe Jan van Riebeeck sy voet op die Kaapse grond geplaas het, die eerste tree van die geboorte van die Afrikaner-volk, het hy op 1654 belowe dat ons die landing en daarmee die vestiging van die volks-planting altyd op 6 April sal gedenk. Die Afrikanervolk ís met die Bybel in die hand gebore. Dit word bevestig deur die plek van die Statebybel ín die wakis tydens die Groot Trek. Dit word ook bevestig deur die gees ín die Gelofte van Bloedrivier.

Die diepte van geloof word gediagnoseer aan die simptome van vertroue in ons Heer, denke oor ons geloof, beoefening van ons oortuiging in kerk, werk, kultuur en sport. 'n Geloof ook in mekaar wat sterker ís as die lewe self, waarvan die adel anderkant hierdie lewe lê, vorm die kwaliteit van die edelsteen in die tuimeldrom.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 572 gaste aanlyn