Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Omdat dit makliker is probeer ons om te vergeet sonder om te vergewe. As jy geestelik volwasse wil wees, bid dat God jou eers sal help om jouself en diegene wat jou te na gekom het, te vergewe. Dan eers sal jy heeltemal kan vergeet.
SAGTHEID TEEN DIE WOLWE...
SAGTHEID TEEN DIE WOLWE IS WREEDHEID TEEN DIE SKAPE! (CHARLES FINNEY).
Boekdele is al geskryf oor die Jode en ek het gaan soek wat die woorde Antisemiet beteken. H.A.T. Woordeboek gee Antisemiet: Jode Hater Antisemities: Vyandig teen Jode Antisemitisme: Haat teen Jode - Jode Haat
Webster se Woordeboek gee vir ons doeleindes wesenlik dieselfde maar brei uit met -
’’Antisemite”: ’’One who favours the social and Political Persecution of Jews.
Antisemitism: Antagonising to the Jewish Race.
Graag konstateer ek net feite.
Skrywer is geen Jodehater nie. Leef nie vyandig teenoor een enkele Jood of groep Jode nie. Koester geen gedagte aan sosiale of Politieke vervolging nie. Koester geen vyandigheid of opstandig-making teenoor die Jode as Ras nie. Dus die woorde bogemeld, sal seer seker nie met betrekking tot skrywer gebruik of geïmpliseer kan of mag word nie. Wat ek graag wil bewerkstellig is die handelswyse van die Jood. Dit te openbaar, te verduidelik en bekend te stel soos die Jode en hulle toonaangewers, dit self gestel het, uitgespreek het en aan die publiek oorgedra het. Nie die gedagtes van Antisemiet of Jode Hater nie, maar uit die mond van Joodse Rasgenote self.
Ek kwoteer uit geskrifte tot my beskikking wat vrylik in algemene omloop is. Drukwerk wat ek oor die jare bymekaar gemaak het en wat sekuur in my eie argief te sien is in die oorspronklike Engels waarin dit verskyn het. Skrywer sal na die beste van sy vermoë die vertaling self behartig, waarvoor hy alleen die verantwoordelikheid van die korrektheid daarvan sal aanvaar. Vir baie van die oorspronklike uitings van die segsmanne, sal ’n verduideliking nodig wees. Dit sal skrywer sonder argwaan vryelik gee.
Mensgemaakte gelowe en godsdienstige insteilings is nog mensgemaak en word steeds bevraagteken.
Daar word algemeen gevoel, dat ons Afrikanervolk ook die voorreg mag geniet om insig te kry oor alles wat om ons aangaan. Kennis word alleen versprei deur die geskrewe woord, ’n hoorbeeld van die gesproke woord of persoonlike oorlewering in gesprek met ander. Die geskrewe woord word in druk oorgelewer en verg geen vertwyfeling nie! Die egtheid van die geskrewe woord, is vir elke leser om te oordeel, na die oortuiging van aanvaarbaarheid in die begrip daarvan. Die student wat dors na kennis moet self besluit wat aanvaarbaar is. Of wat in die gemoed links moet laat lê word. Baie van wat hierop volg, sal natuurlik vir baie lesers uiters vreemd of onrealisties voorkom, en geen wonder dan ook nie. Wie het dan die hele wysheid in pag?
Die Volk - die Blanke volk van Suid-Afrika, is maar skraal ingelig oor wat om ons aangaan. Verder ook veels te naïef en te onoplettend om aandag daaraan te skenk en ’n feiteprent daaruit te verkry.
Benjamin Disraeli het in die vorige eeu geskryf in sy boek ’’Coningsby” : “Die wêreld word regeer deur verskillende mense as die wie nou op die toneel verskyn.” Hy was voorheen ’n Eerste Minister van Groot Brittanje en was van “die uitverkore RAS.”
Ná hom was daar ander ook van dieselfde Ras wat die sluier gelig het en die GOYIM insae gegee het van wat aangaan. Nou, daar is “die sogenoemde uitverkore volk van God.” Al die Nie-Jode, is met die woord GOYIM of GOY bestempel. Volgens geskrifte beteken dit Beeste of Bees ("Cattle” of dier).
’’Die uitverkore volk van ”God” ” soos bekend, gaan in die algemeen deur onder die benaming van die Joodse Ras. Die hele wêreld deur is die benaming al iankal reeds aanvaar en bestaan daar geen twyfel dat die volk of Ras enig van sy soort is nie.
Met die ’’DIASPORA” het die volk oor die hele aardbol versprei en is daar geen wêrelddeel waar hulle totaal afwesig is nie.
Rasse word deur die Natuurwette bepaal.