NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Gelowiges is anders as wêreldlinge; beproewings maak hul geloof sterk.  Gelowiges wen deur hul verliese, ontvang krag in hul siekwees, wen vriende in hul beproewing en behaal oorwinning deur hul verliese.

WARE KWINKSLAE (20)

Humor in die Anglo-Boereoorlog 1899-1902

Samesteller: Elria Wessels

Lees reeks by Ware kwinkslae

Die volgende twee staaltjies uit C R de Wet, De  Strijd tusschen Boeren Brit:

Daar was ook ’n paar Jode in Calvinia wat winkeleienaars was en wat glad nie gediend met die Boerelanddros en sy regstelsel was nie. Tewens soveel so dat hulle my glad nie gegroet het nie. Ek het dit 'n rukkie lank verdra en toe op 'n dag vervies ek my vir die Jode. Ek sê eendag vir my manne "Kyk, moreoggend bring julle almal van hulle — bring hulle voor die hof." Die volgende oggend is die hele ou spul daar en ek laat hulle onmiddellik weet dat ek hulle aankla van minagting van die landdros. Natuurlik het ek nie geweet of daar so 'n wet was of nie, maar nietemin dit is waarvoor ek hulle aangekla het. Ek vind hulle toe een na die ander skuldig en beboet hulle elkeen met £10. Hulle het geen opsie gehad nie en moes maar opdok. En daarna? Waar 'n Jood my ook al op die straat gesien het, of dit nou twee of drie blokke ver was, sê hy al: "Môre, miester Landdros, môre miester Landdros!"

***

Tydens die slag van Nicholsonsnek het die volgende toneeltjie hom afgespeel: Waar die rotsblokke redelik skaars was, kom 'n Jood na een van die Boere toe wat goed agter 'n rots verskuil is.

"Verkoop aan my jou rots vir 'n halfkroon," bied die Jood aan. "Loop!" roep die Boer uit. "Ek skuil self hier."

"Ek sal jou vyftien sjielings aanbied," kom die Jood se teenaanbod.

Hoewel die Boer seker nooit in sy lewe iets besit het wat so skielik in waarde toegeneem het nie, het hy nie juis lus gehad om tussen die fluitende koeëls met die Jood te argumenteer nie en wys die aanbod beslis en finaal van die hand.

Die oorlogsherinneringe van Lizzie Geldenhuys:

Nadat ou Dad gevang is, vra die kolonel aan hom hoe hy die Engelse behandel het as hy van hulle gevang het. Ai foei tog. Ewe openhartig vertel ou Dad toe hoe hulle die Engelse uitgeskud het of soos hy dit gesê het: "We stripped them but sometimes we let them go!"

Die kolonel bekyk hom en sê met 'n grynslag: "Allright, young man, then I'll do likewise, take off your breeches and march on!"

Foei tog, ou Dad het nie 'n keuse gehad nie. Uit is sy broek en hy moes maar ewe gedwee saam met die ander krygsgevangenes die dorp binnemarsjeer in sy long johns — tot groot vermaak van die plaaslike inwoners!

Jan H. Meyer, Kommando-jare, pp. 256-257:

Daar  was allerhande vermaaklike insidente op Modderfontein daardie dag. Neem nou die geval van Heimie Cohen, een van die weinige Jode van wie ek weet wat saam met Boer die wapens opgeneem het. Ou Heimie was 'n karakter op sy eie. Hy was nie meer 'n jong man nie; naby die sestig met 'n groot bleskop, 'n paar tamaai wenkbroue en 'n mankerige linkerbeen. Hy was vir ons altyd 'n bron van vermaak, altyd opgeruimd en vol grappe en met die hande aan die beduie wanneer hy sy eie soort Engels of Afrikaans praat.

Hy was 'n vegter soos min, en ook hier op Modderfontein het hy die naam van sy rasgenote nie in oneer gelaat nie. Toe die groot stormloop op die Engelse kamp plaasvind, was hy onder die voorstes. Inderdaad, hy was een van die weinige 'Boere' wat hier gewond is, met 'n koëlskoot deur die enkel.

In ons geskarrel om buit kom ek by die klompie Engelse perde aangehaas, op soek na 'n nuwe rydier vir myself. En hier sit Heimie Cohen met 'n stuk of twintig perde aan 'n lang riemtou vasgemaak. Met beseerde enkel en al klou hy so wat hy kan aan die tou vas, terwyl hy aanhou uitroep: "Dese are all mine! Dese are all mine! Dey're all mine!"

Of ou Heimie enige munt uit die transaksie geslaan het, weet ek nie. Maar toe ek weer sien, het 'n klompie roofsugtige burgers op hom afgestorm, en die volgende sit die erg protesterende Cohen net met die riem in die hand! Dit sou eintlik jammer gewees het as sy ondernemingsgees glad geen vrugte afgewerp het nie. 'n Man met soveel sakevernuf het beslis beter verdien.

J.A. Smith, Ek rebelleer!, pp. 79-80:

In die suidelike distrikte van die Kaapkolonie het dit ook nie aan goedgevulde winkeltjies ontbreek nie. Klere, stewels en selfs snoeperye kon gekommandeer word en die eienaars kon in 'n oomblik hulle hele voorraad "uitverkoop" en dan die eis vir kompensasie "vir goedere deur die Boere geroof" aan die Britse owerheid stuur. Een ou winkelier het egter voorsorg getref dat die Boere nie sy voorraad in die hande kan kry nie. Sy klein smouswinkeltjie in 'n buitekamertjie sou miskien nie opgemerk word as hy sorgvuldig alles buite verwyder en deur en venster sluit nie. Hy het egter nie verwag dat sy voorkoms die aanwesigheid van die winkel sou verraai nie. Een van die burgers het hom gaan haal. Hier kom hy met handgebaar, krom neus, yl, swart baardjie, kort beentjies in 'n pap broek en plat voete aangestap. "Wot! Iek het gadienk daar is nog biesnies en het gasloeit die wienkel. Ja, iek sal oepmaak en oens maak net die lys."

Hy beduie nog van die "lys" toe van die burgers die deur oopstamp en die winkel binnegaan. Hy word onrustig en babbel een strook deur van "maak net die lys" en vertel in dieselfde asem dat hy al die Boere se vriend in die buurt is. Hy help almal en wil ook die Boere help.

"Maar, Ou Jakob, jy lieg mos, ons hoor jy gooi bont stokke in die water waar die Boer se vee suip," terg een van die platjies.

"Bont stokke?" vra hy verbaas. "Iek het net biesemstokke in die wienkel."

"O, dan is hulle in die water, jou ou karnallie. Kom ons skiet die vabond dood!"

Die ou word asvaal, bewe, soebat en wil huil.

"Ja, hy moet dood!" beaam een van die ander burgers.

Ou Jakob sak inmekaar, dop die binnekant van sy hand na buite, maar iets val hom skielik by: "Jullie hoef nie die lys te maak nie, jullie kan maar vat."

Hulle lag. Ou Jakob loer met 'n jakkalsogie onder die hand deur, kom orent en se ewe verleë: "Iek het gaskriek."

Meteens is sy besigheidsin weer vaardig en hy vertel van goed wat hy elders weggesteek het en voeg daarby: "Siet maar net op die lys. Jakob wiel graag help."

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2934 gaste aanlyn