NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jy reeds ver gevorder het op jou pelgrimsreis, mag jy dink dat jy geen grond of reg het om op te loop nie. Jy leef egter vandag - en dit is die kosbaarste wat God aan jou gee. Benut elke uur van elke dag optimaal en moet dit nie bederf om die oor kortstondigheid van die lewe te knies nie. Gee al die liefde en begrip waaroor jy beskik aan hulle wat jou lief het. Jy sal beloon word deur die wete dat jy in die voetstappe van die Meester wandel.

U IS ‘N GOD WAT SIEN

Hannes Ollewagen

Génesis 16:1-16

Toe noem sy die Naam van die HERE wat met haar gespreek het: U is n God wat sien. Want sy het gesê: Het ek hier ook gesien na Hom wat my sien? (:13).

Sou die Here in vers 8 van die gelese gedeelte vir Hagar na haar omstandighede vra omrede Hy werklik nie kennis dra van haar doen en late nie? Sou Hy, wat vir Hagar op haar naam aanspreek, dan nie ook bewus wees van haar omstandighede nie? God was natuurlik bewus van Hagar se situasie en dit is juis waarom Hy Hom tot haar gewend het. Hy het in sy groot barmhartigheid sy reddende en vertroostende hand na Hagar uitgestrek.

Die Here vra vir Hagar na haar omstandighede. Hy wil hê dat sy in afhanklikheid haar saak aan Hom moet voorlê ten spyte daarvan dat Hy alreeds daarvan kennis dra. Dit is inderdaad ook n les wat ons ter harte moet neem. Ons dink soms dat God in elk geval van alles weet. Hy weet dus van die probleme en die hartseer en swaarkry in my lewe. En as Hy iets daaraan wil doen, is dit goed en reg. Maar as Hy nie help nie, is dit ook maar daarna toe. Hierdie is n gerieflike siening wanneer ons te lui is om in gebed met God te worstel. Ons wil onsself nie met geestelike bagasie opsaal wat vir ons uitputtend en vermoeiend kan wees nie en ignoreer daarom die uitnodiging in Ps. 50:15: en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.

U sal dalk nou vir my sê: Jy weet, ek het al soveel male gebid en dan het God my nie gehelp soos wat ek verwag het nie. Ek bid eerder nie, want dan is daar nie die teleurstelling van onverhoorde gebede nie. Ek wil hê dat u moet terug dink aan daardie gebede. Was dit ware gebede wat met opregtheid en in diepe afhanklikheid en ootmoed tot God gerig was? Of was dit, hoewel u dit dalk nie in die omstandighede besef het nie, u eie wil wat u voorskriftelik op God wou afdwing al was dit dalk in die vorm van n gebed vermom?

Die God van die Bybel die Drie-enige God Vader, Seun en Heilige Gees is n barmhartige en genadige God wat met sy kinders bemoeienis maak. Hy het medelye met ons swakhede en meegevoel moet ons hartseer en pyn. Ons besef opnuut uitHagar se situasie dat God n Ontfermer is. Hy het in haar moedeloosheid, hartseer en alleenheid opgetree om haar te bemoedig en aan haar raad te gee. Dink ook hoe Jesus gehuil het toe hy Maria en Martha en hul geliefdes se seerkry aanskou het met Lasarus se dood. En hoedat Hy telkens die skare jammer gekry het omdat hul moeg en uitgeput was wanneer hulle na Hom gaan luister het.

U kan seker wees dat as God se kind het Hy ook n innige meegevoel met u. Hy isn God wat alles raaksien en dit sluit in wat in u lewe gebeur. Hy sien daardie dade van liefde wat u verrig en wat ongesiens by u geliefdes verbygaan. Hy sien die vrae in u hart wat diep verborge bly. Hy sien ook u stryd in hierdie lewe. Maar net soos Hagar, sal u nie van u beproewinge kan wegvlug nie. Wend u tot God en vertel aan Hom waarmee u in hierdie lewe worstel. Stort u hart voor Hom uit! Vertrou op Hom altyd, o volk! Stort julle hart uit voor sy aangesig! God is n toevlug vir ons. Sela. (Ps. 62:9).

Gaan in geloof met u sorge na die Here. Nader tot God met n hart wat onverdeeld op Hom gerig is. Hoop op God, glo in God en wag op God! En mag u geduldige en ootmoedige hoop op God met kragtige dade van redding en troos uit God se Hand beloon word. ...want die HERE sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is;... (2 Kron. 16:9).

Opsoek na inligting?

  •  

    BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

Is die boom wat die beste vrugte lewer.

Diskriminasie is onderskeiding tot beswil van alle volke.

Rassisme beteken rassekennis en kennis is wysheid.

Bewerk groei van 'n volk uit eie wortels, uit eie instellings, uit eie krag.

Strewe na 'n vreedsame verhouding met wedersydse respek vir mekaar se kultuurgoedere, tradisies, ideale.

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1750 gaste aanlyn