Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Gelowige volksleiers word deur die mag van die liefde en nie deur die liefde vir mag gedryf nie. Hulle grootheid word nie van kop tot tone gemeet nie, maar met ‘n maatband van die liefde om hul hart. ‘n Liefde vir mag loop al te dikwels op magsmisbruik uit. Vir baie het die plaaslike vryheidstryd nie om die bevryding van volksgenote gegaan nie, maar om despotiese mag te bekom.
MY STRYD (2): GEWETTIGDE ROOF
Lees reeks by My Stryd
Ds AE vd Berg
GEWETTIGDE ROOF
1. ‘n Ou vergryp met ‘n nuwe baadjie
In ‘n land met ‘n veelvolkige bevolkingsamestelling is die handhawing van goeie rasseverhoudings baie belangrik. Daarom sal ‘n verantwoordelike regering alles in sy vermoë doen om toe te sien dat rasse mekaar nie benadeel nie. Ongelukkig gebeur dit nie in my land nie waar die regering selfs strukture in werking stel waardeur swartes blankes op ‘n wettige wyse
Niks vertroebel rasseverhoudings soos diefstal nie. Swartes het my land voos gesteel. Waar eertydse blanke owerhede altyd daarin geslaag het om swartes se roofsug deur streng wetgewing en rasseskeiding in toom te hou, moedig die huidige dit as’t ware aan! Roof is ‘n onmisbare deel van hul polities-ekonomiese mondering.
2. Swart bemagtiging
Onbevoegdheid is so eie aan swart bewind soos die Suid-ooster aan die Kaap.
Dit het gemaak dat traagheid ‘n deug en verdienste ‘n vloekwoord in my land geword het.
Dit het blankes baie jare geneem om Suid-Afrika se ekonomie tot ‘n eerstewêreldvlak te ontwikkel. Niemand het iets op ‘n skinkbord gekry nie. Swartes verwag dit egter nadat hulle aanmatigend daarop aangedring het! Daarom sit hulle nie skouer aan die wiel nie. Dis baie geriefliker om dinge wat klaar gemaak is op te eis - ready made soos die Engelse sê.
Wat verhoed swartes om hul eie ondernemings van grondvlak af te begin en op te bou? Niks nie. Met al die staatsfondse wat hulle ontvang, behoort dit baie makliker as ooit in die verlede te wees. Desondanks gebeur dit nie. Dis baie makliker en helaas minder moeite om eerder op ander se handewerk beslag te lê!
Die roofaanslag op my land het allerlei positiewe benamings soos transformasie, swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie. Dit word doelbewus gebruik om onheilighede te verberg. Swart ekonomiese bemagtiging (hierna SEB genoem) is bv. niks anders as gif vir my land nie en kwansuis ontwerp om ongelykhede van die verlede uit te skakel. Dis in werklikheid niks anders as die wettige oordrag van blanke ondernemings na swart eienaarskap sonder die nodige verdienste nie. In beginsel verskil SEB nie van swartes se tradisionele siening dat jy jouself net
Die eertydse blanke owerheid is al te dikwels daarvan beskuldig dat hulle swartes geen
Die ekonomiese ongelykheid tussen blankes en swartes is nie blankes se skuld nie. Swartes is van nature baie traag. Niks het hulle verhoed om in mooi huise te woon en allerlei luukshede aan te skaf nie. Hulle was egter nie bereid om dieselfde opofferings as blankes daarvoor te maak nie. Vandag ontvang hulle dit op ‘n skinkbord.
Die eertydse Bybelse norm van verdienste (meriete) geld glad nie meer in my land nie. SEB is so ontwerp dat swartes blankes se hardverdiende bates sonder die nodige opofferings
Geen wonder dat Suid-Afrika so in sy wettige roofstrukture verstik, dat dit volgens internasionale standaarde alreeds van ‘n eerstewêreldland na ‘n sg. ontwikkelende land vervlak het nie. Wat is die volgende stap? Derdewêreldstatus soos die res van Afrika? Slegs ‘n handjievol bevoegde blankes verhoed dit tot dusver. Was dit nie vir hulle nie, was my land al lankal op dieselfde vlak as ‘n
3. Regstellende aksie
Dis moeilik om te sê watter onreg die grootste skade aan my land aanrig, omdat niks aan die getygolf van swart verwoesting ontkom het nie. Regstellende aksie is myns insiens een van die grootste euwels. Dis aanvanklik as die spoedeisende bemagtiging van eertydse benadeeldes gesien wat, deur ‘n gelyke, mededingende speelveld daar te stel, die wanbalanse van die verlede sou regstel. Niks kon verder van die waarheid wees nie! Regstellende aksie is in werklikheid gewettigde roof en politieke huigelary!
Dis ‘n positiewe begrip met ‘n baie lelike gesig. Dit het niks reggestel nie, maar eerder alles wat goed en eerbaar was, verwoes. Desondanks hemel volksvyandiges dit as geregtigheid-in-aksie op! Regstellende aksie maak ook geen sin nie. Waarom moet elke werksopset juis die bevolkingsamestelling van ‘n land weerspieël ten einde suksesvol te wees? Dis mos loutere onsin!
Regstellende aksie is niks nuuts nie. Dis ook tydens die apartheidsera toegepas, maar slegs op grond van verdienste. Die beste kandidaat het die werk gekry. Vandag verskuif regstellende aksie slegs welvaartsbronne van diegene wat het na diegene wat nie het nie. Daarom betaal blankes bv. 80% van die inkomstebelasting terwyl hulle minder as 50% van die salarisse verdien. My land steier onder die ondraaglike gewig van rugryers. Van die 27 miljoen stemgeregtigdes betaal slegs 4 miljoen inkomste-belasting. Dis minder as 15%. Mense wat nie tot die land se welvaart bydra nie, moenie toegelaat word om te stem nie!
4. ‘n Ander ingesteldheid
Die talente en bekwaamhede wat ons voorsate uit Europa en ander wêrelddele met hul saamgebring het, het in hul nageslag bewaar gebly. Dis alles dinge wat nie goedsmoeds op ander rasse oorgedra
Ten spyte van ‘n magdom blanke ondernemings wat aan swartes gegee is ten einde die lot van die agtergeblewenes te verbeter, is die meerderheid swartes vandag baie slegter daaraan toe as tydens die apartheidsera. Al wat SEB gedoen het, was om ‘n handjievol superrykes (fat cats) te skep en niks meer nie. Op grondvlak kry swartes swaarder as ooit.
Die ontwikkeling van daardie eienskappe wat onontbeerlik vir die ontstaan en voortbestaan van ‘n beskawing is, kom nooit in ‘n skrikbewind tot sy reg nie. Geweldenaars sal dit altyd verfoei en doelbewus onderdruk. Daarom is my land op dieselfde pad as die res van Afrika. Rowers vat net en gee niks terug nie.
5. Meriete alleen
Rykom word net op een van twee maniere eerbaar verkry – òf deur ‘n erfdeel òf deur verdienste. Laasgenoemde waarborg goeie mensemateriaal wat vir ‘n land voorspoed bring. Wie op ander gronde as verdienste aangestel word, is ‘n rower. Daarom verfoei ek regstellende aksie so!
Swartes is te veel op regte en te min op verantwoordelikhede ingestel. Daarom het die ANC bv. die Handves vir Menseregte onmiddellik na die bewindsoorgawe aanvaar. Hierdie omstrede geskrif staan lynreg teenoor die Woord van God wat leer dat die mens géén regte het nie, maar slegs voorregte. As sondaars verdien ons almal die dood en is die lewe selfs nie ‘n reg nie, maar ‘n voorreg uit die hand van God.
6. Blanke dryfkrag.
Blankes is en bly die dryfkrag agter die Suid-Afrikaanse ekonomie. Sektore soos die ingenieurswese, ekonomie, handel en bestuurswetenskap is en bly nog steeds in blanke hande. Swartes kom hier nie die mas op nie. Van die swart matrikulante wat die eindeksamen in 2006 geslaag het, het minder as 4% wiskunde as vak gehad. Van die blanke matrieks het 31% en Indiërs 28% wiskunde geslaag.
Swartes is geensins wiskundig of wetenskaplik ingestel nie. Die hele Afrika getuig daarvan. Sedert Uhuru bykans 50 jaar gelede, is daar weinig vordering op enigeen van hierdie gebiede gemaak. Van die 50 lande wat in 2006 aan die Wêreldwiskunde-olimpiade deelgeneem het, het Suid-Afrika bv.48 ste geëindig!
(Volgende keer word na KORRUPSIE gekyk)