NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Op Winston Churchill se 80ste verjaarsdag het ‘n fotograaf grappenderwyse vir hom gesê: “Mnr. Churchill, ek sal op u 100ste verjaarsdag weer ‘n foto van u kom neem”.  Churchill het die fotograaf op en af bekyk en gesê: “Ek sien geen rede waarom dit nié kan gebeur nie, jongman, jy lyk vir my betreklik gesond genoeg!”

OORLOG TEEN AFRIKANER DUUR VOORT

SEGREGASIE, ENIGSTE KANS TOT VOORTBESTAAN

Waarskynlik die belangrikste kenmerk van ons samelewing vandag, veral onder die Afrikaners, is in die eerste plek die verslaentheid, en in die tweede plek die verwardheid.
By al die dinge wat gebeur het en wat mense nog nie verwerk net nie, word ons oorspoel met krete van vrede en versoening en 'n oproep om verdraagsaamheid terwyl ons verniel, verdruk en vermoor word. Ons moet maar glo net verduur en hoop dat dinge sal verbeter, terwyl die werklikheid waarmee ons te doen het, is dat ons ons in 'n voortgesette oorlog teen die Afrikaners bevind. Die gewapende oorlog van die terroriste is nou binnelands, en dit is nou ook binne die Afrikanerdom wat die oorlog voortgesit word. Die Afrikanerdom het sy politieke mag verloor en hy het sy hele sosiale status verloor in Suid-Afrika, maar sy gees is nog nie gebreek nie, en dit is waarom die oorlog nog gaan. Die hele stryd van die Afrikaner se politieke leiers in die verlede was om ons te bewaar van oorheersing deur 'n buitelandse mag; om ons te bewaar van oorheersing deur Swart getalle en om ons te bewaar van oorheersing deur finansiële imperialiste. Al drie daardie dinge het nou ln werklikheid geword in Suid-Afrika. Dit is waaraan ons nou onderwerp is. Waarmee ons nou te doen het, is dat die wil tot voortbestaan van ons volk en die sin vir ons nasionale bestemming, vir ons nasionale geroepenheid, dié moet nog ondermyn en vernietig word. En in die proses is waarskynlik die natuurlike ding vanuit dié oogpunt van ons vyande, dat ons in ons 'n gevoel van isolasie, van vereensaming en van skuld moet omdra. Dit is die effektiefste manier om 'n volk te ontwapen teen sy vyande.
Daar het ons veral te doen met die ideologie van menseregte; en 'n omvattende geloof dat die demokrasie nou die een heilsleer is — die demokrasie wat alle grense tussen rasse en volke en kulture moet platstoot om die "nuwe nasie" in Suid-Afrika tot stand te bring. En die eerste besluit wat ons moes neem was: aanvaar ons die wanbeeld wat daar van ons volk geskep is? En daarnaas, aanvaar ons die nuwe bestel met saamwerk en opgaan daarin? Dit is die twee keuses wat ons moet maak. As ons besluit het om nie daarin op te gaan nie, dan was die keuse: ons weier om ons toekoms te soek in hierdie nuwe bestel. Ons bly buite en ons bied weerstand teen die aanslae op ons waardes, op ons beginsels, op ons instellings. In 2012 kan ons steeds teen hierdie dinge weerstand bied want ons wil om voort te bestaan is nog daar, al is baie van ons eie op die oog af vernietig. Daar was nie en sal nooit 'n middeweg wees nie: ons aanvaar die bestel heelhartig en ons gaan daarin op, of ons bly buite en ons veg daarteen, elkeen afsonderlik as dit nodig is.
Die belangrike ding is, as jy ingaan, dan geleidelik, net soos by Kodesa, word die weerstand afgebreek, en stap vir stap word jy betrek tot 'n toestand waar dit eintlik onverskillig is of jy nou nog verder weerstand bied. Sodra jy ingaan in die bestel, is die natuurlike neiging dat jy nie meer dink aan alternatiewe nie, want jy is verstrik in daardie bestel en jy moet jou beweging daarbinne soek. En as ons besluit ons is nié daar in nie, dan moet ons besluit: wat wil ons wees? Wil ons "Nuwe Suid-Afrikaners" wees wat wil opgaan in 'n Swart samelewing en gaandeweg deur biologiese vermenging as 'n volk verdwyn; of, in die tweede plek, wil ons as 'n Blanke minderheid teen 'n Swart meerderheid in die bestel ingaan en daar beding om weer daaruit te kom? Of wil ons in die derde plek 'n volk wees wat weier om te berus in die bestel wat deur bedrog en verraad aan ons opgedwing is?
Die Afrikaners is 'n mag in Suid-Afrika, dit weet ons vyande, en ons is alleen 'n mag solank nasionalisme sterk en lewend gehou word – dit kan ons vyande nooit vernietig teen ons wil nie. Die vyande weet dit, en daarom wil hulle Afrikanernasionalisme probeer uitskakel. Ons het daarom met 'n omvattende aanslag te doen: polities, kultureel, die sogenaamde demokrasie wat aan ons opgelê is, wat jou verhoed om as ln kultuurgroep, as 'n volk, van buite die demokrasie jou reg te handhaaf; die Menseregte-akte wat as 'n soort godsdiens aan ons opgedring word waarteen jy tog moreel geen beswaar mag hê nie; die multikultuur wat ons moet handhaaf, dat jy tog nie jou kultuur alleen moet kan handhaaf nie, jy is deel van 'n multikultuur wat glo net soveel waarde vir jou moet hê as jou eie; die geskiedenis wat herskryf is dat dit tog nie aanstoot gee aan ander in die land nie; die taal wat die "taal van die onderdrukker" is, en waarvoor jy moet skaam wees; ons onderwysinstellings wat van ons vervreem is, sodat die Afrikanerkind in 'n geïnhibeerde toestand tussen Swartes moet wees, aan wie jy tog ook nie mag aanstoot gee nie, en veral dan om ons jeug te vervreem, sodat die volk nie meer 'n voortsetting kan hêdeur sy kinders nie.
Die primêre besluit is: oorlewing van die Afrikanervolk kan alleen wees in afsondering, buite hierdie bestel. Daar is geen alternatief nie. As u kyk na ons geskiedenis, vanaf selfs Jan van Riebeeck, toe hy die Wilde-amandellaning geplant het, het hy die Nedersetting afgesonder. Daarna die Groot Trek waar Opperman in Joernaal van Jorik skryf: "U het ons van verdrukking afgesonder...": die politieke afsondering van die Boererepublieke— afgesonder van die Britse heerskappy. Na 1902 die weiering om op te gaan in die "nuwe nasie" wat Botha en Smuts vir ons voorgehou het; en veral die begrensing, die afsondering binne die Afrikaanse taal. En dan, net so belangrik, en miskien beiangriker, genl Hertzog wat van buite die ou Suid-Afrikaanse Party die Nasionafe Party gestig het en daardeur die nuwe visioene en horisonne geskep het vir die Afrikanervolk, van buite die bestel. Dr Malan in 1934, wat nie in die samesmelting ingegaan het nie, maar van buite daardie knel die stryd voortgesit het wat in 1948 op die oorwinning uitgeloop het; en Strijdom en Verwoerd wat die Republiek buite die Britse politieke tnvloed wou he; en dr Verwoerd wat uiteindelik Suid-Afrika buite die Statebond geneem het om van daar ons heil te soek. Daar is geen twyfel nie, die ontwikkelingslyn van die Afrikanervolk loop telkens buite die bestel. Daardeur het hy sy lewe behou.
En in hierdie nuwe situasie het jy met 'n wetmatigheid te doen; dis die reg op selfafskeiding, selfsegregasie, wat die onmisbare grondslag van kultuur is. As jy daardie reg 'n volk ontneem, dan vernietig jy die grondslag van sy aanspraak op kulturele selfstandigheid.
Die kultuur is eksklusief. Daar is nie 'n manier om kultuur te handhaaf as sy begrensing nie skerp en duidelik is nie.  Die predikate van kultuur is uitsluiting, diskriminasie, vooroordeel. Daarmee beskerm hy homself. Hy skei sy lede af van die wat nie aan daardie kultuur behoort nie. Die Amerikaanse skrywer, Richard Weaver, sê: "It is only those who are capable of discrimination  and feeling  against  things,  who can be custodians of culture".   Net dié wat kan diskrimineer en 'n gevoel teen dinge het, is in staat om kultuur te beskerm.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3109 gaste aanlyn