Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Siekte takel 'n mens af – nie net liggaamlik nie maar ook geestelik. Terwyl dokters hulle met jou liggaam besig hou, sit jy opgeskeep met onsekerheid en angs, opstandigheid en depressie. Daarby voel jy uitgelewer en eensaam. Maar siekte is méér as dit: dit kan ook nuwe uitdagings en nuwe perspektiewe bring en gee 'n mens ook tyd om waarlik te leef – al is jou tydjie ook hoe kort.
BROKKIES UIT DIE BOEK - GEBROKE LAND (17)
Geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
I have given my life to try to alleviate the sufferings of Africa. There is something that all White men who have lived here like I must learn and know: that these individuals are a sub-race. They have neither the intellectual, mental or emotional abilities to equate or to share equally with White men in any function of our civilization. I have given my life to try to bring them the advantages which our civilization must offer, but I have become well aware that we must retain this status: the superior and they the inferior. For whenever a white man seeks to live among them as their equals they will either destroy him or devour him. And they will destroy all of his work. Let White men from anywhere in the world, who come to Africa remember that you must continually retain that status: you the master and they the inferior like children that you help or teach. Never fraternize with them as equals. Never accept them as your social equals or they will devour you. They will destroy you." -Albert Schweizer
*
Ten spyte van die uiterse waaksaamheid en met die verwagting dat ‘n geveg enige oomblik mag uitbreek, is daar relatiewe stilte onder by die waterval. Die nuwelinge is ondervra en tevrede dat hulle bona fide’s bo verdenking is, uiteindelik ingeburger onder die groep. Vertellings word uitgeruil en strategie bespreek. Die vroue deel die nuwe proviand in tussen dit wat reeds daar is, en die spyskaarte word verander.
Johan, Boesman en Juda is baie beïndruk met die Saracen pantserkar. Almal loop gewapend rond in die kamp, met soveel as moontlik ammunisie en voorraad oral gespasieer. Korff sien die mooi geweer wat Johan saamdra en merk terloops op dat Johan se oë seker baie goed moet wees om so, sonder ‘n teleskoop te skiet. Johan lag.
“Nee, jong. Dis net dat ek die geweer sò gekry het, sonder ‘n teleskoop. Ek weet nie of jy dit ken nie, maar dis ‘n swaarloop R1. Saam met die ding het ek wel ‘n ander rompdeksel gekry wat reeds ringe op het, maar ek het nog nie ‘n teleskoop gekry wat ek daarop kan sit nie. Ek wil ook ‘n ordentlike een hê, ek wil nie sukkel nie.”
“Kom ons gaan kyk wat ek het,” sê Korff en loop vooruit na die Nissan toe. Hy maak die agterdeur se flap oop, maak twee knippe los en die hele vloer lig skuins op, op gasstutte.
“Wat op deeske aarde…” fluit Johan. Die hele onderkant van die vloer is uitgelê met harde sponsmateriaal en in elke opening is daar een of ander wapen, vanaf ‘n 6,35 millimeter Mauser pistooltjie, tot ‘n paar .44 Magnum rewolwers. Korff dra die .44 Desert Eagle steeds in ‘n harnas aan sy skouers. Daar is ook ‘n hele aantal gewere, van .22’s, tot ‘n 9,3X62 millimeter Heym.
“Mag ek maar?”
Korff wys met sy hand dat Johan die wapens maar kan hanteer. Hy vat ‘n .357 Magnum Ruger Police Service Six, voel die gewig en die balans, maak die rol oop en draai dit vinnig. Die aksie is glad en die toleransies baie fyn. Dan doen hy dieselfde met ‘n .44 Magnum Smith&Wesson Model 29, ‘n Astra .44, en ‘n ou Webley .455.
“Het jy ‘n handwapen, Johan?”
“Ja, ‘n vier-vyf Star PD, maar ek kan doen met nog een.”
“Soek vir jou een uit. Gebruik hom en as hierdie oorlog eendag verby is en jy het hom nog, gee jy hom vir my terug.”
“Is jy seker?”
“Baie.”
Johan gaan weer deur die hele aksie van optel, kyk, toets. Hy mik na ‘n denkbeeldige teiken teen ‘n boom met elkeen.
“Ek hou van hierdie Ruger. Mag ek hom gebruik?”
“Met plesier. Kry vir jou ammunisie. En hier, ek dink dit sal vir jou geweer werk.”
Korff vat ‘n voorwerp wat in borrelplastiek toegedraai is, haal die kleerfband af waarmee dit vasgemaak is en gee vir Johan. Dis ‘n baie duur Swarovski teleskoop in 6.5-25X56. Johan kan aan die ongekrapte buis sien dat dit nog nie aan ‘n geweer was nie. Hy gee ‘n lang fluit.
“Dit kan werk!”
Die ander manne het intussen ook kom kyk wat aan die gang is, en Korff deel wapens en ammunisie uit aan elkeen. Na middagete klim Johan, Boesman en Korff die berg uit, tot langs die bokant van die waterval. Vandaar af loop hulle meer as twee kilometer, sodat die ligging van hulle kamp nie maklik verraai kan word nie, loop in ‘n klein klofie in en daar stel hulle die R1 in.
Dis redelik maklik, en na twintig skote is hulle tevrede. Johan loop dan ‘n afgemete vyf honderd meter weg, sit ‘n witterige klip bo-op ‘n stuk sandsteen en draf terug. Met die tweepoot oop, gaan lê hy gemaklik agter die geweer, bene effens uitmekaar, tone so plat as moontlik, elmboë gestut. Ten spyte van die terugdraf, haal hy nie diep of vinnig asem nie.
Hy soek die presiese plek op die kolf uit vir sy wang, druk die veiligheidsknip vorentoe, haal diep asem, weer en met die derde een stadig aan die uitblaas, druk hy stadig die sneller. Dit breek bros en duidelik. ‘n Stoffie slaan net-net regs en onder die wit klip teen die punt van die stuk sandsteen vas. Johan draai die teleskoop twee klieks na links en twee op, en lê dan weer aan. Hierdie keer verdwyn die wit klip in ‘n bleek stowwerigheid. Die klap teen die klip is duidelik, selfs op hierdie afstand.
*
Patric Savimbi, ‘n Angolese burger, hurk by die vuur. Sy blinkgeskeerde kop weerkaats die vuur. Hy vat die ou weermag “fire-bucket”, waarin die waterbottel pas, nou gevul met koffie en kondensmelk, soos hy lank gelede geleer het by die ou SAW-manne, en neem ‘n klein slukkie. Dis warm en hy brand sy lippe effens, maar dit is soos hy daarvan hou. Ten spyte van die hitte daarvan, vat hy weer ‘n klein slukkie. Sy dik armspiere rol en bult swart en skouspelagtig in die vuurlig.
“Praat!”
Die bokwagtertjie het opgehou kriewel in die groot hand van die soldaat wat hom aan sy bo-arm vashou. Hy praat in ‘n taal en dialek wat Patric nie verstaan nie. Hy brabbel vir ‘n paar minute en dan wys Patric hy moet stilbly.
“Wat sê die klong?”
“Hy sê daar by die amanzi, die water, is daar ‘n paar karre en ‘n klomp witmense saam. Hulle het baie kos en drank en gewere.”
“Hoe ver is dit?”
“Hy sê so ver as wat ‘n groot, sterk man in vier ure maklik kan loop.”
Patric sê eers niks. Hy dink. Uiteindelik kyk hy na die verskrikte seun en gee hom sommer so in die verbygaan ‘n harde klap teen die wang. Die kind roep uit in pyn en skok. Patric drink die warm koffie klaar, gooi die laaste dreksels en moer in die vuur.
“Julle maak nie die kind seer nie. Moenie dat hy wegloop nie, maar moenie seermaak nie. Môre oggend, as die maan begin sak, loop ons. Sê vir hom hy moet ons gaan wys. As hy verkeerd is of vir ons in ‘n lokval lei, of probeer om vannag weg te hardloop…” Patric maak ‘n sny-beweging met jy wysvinger oor sy eie keel.
“En sorg dat die manne niks meer drink nie, dat elkeen se geweer ammo het.”
“Wat maak ons met die gewondes? Daar is elf van hulle.”
Patric kyk in die vuur. Sonder om op te kyk, en met ‘n egalige stemtoon, antwoord hy.
“Jy, Ma-Venda, as ons begin loop, sny jy elkeen se keel. Ons kan nie hulle saamvat of los nie.”
Sonop vind hulle minder as ‘n halwe kilometer van die kampplek onder die waterval, die skoon waterpoel.
“Lapho phambi kwakho. Vele uhambe uqonde. Daar voor julle. Loop reguit aan.”
Die kind het sy doel gedien.
Patric Savimbi sê vir een om te vertaal:
“Dankie. Nou kan jy vrek.”
“Ngiyabonga. Manje usungafa.”
Die kind vlieg om en begin al skreeuende weghardloop. Hy vleg tussen die ander manne deur, maar swenk dan regs om ‘n paar uitgestrekte hande te ontwyk. Hy beweeg te ver weg van die massa af en dit gee vir Patric kans om hom in die rug te skiet. Hy vou neer, kerm ‘n rukkie en kyk na die bloed wat verby sy gesig loop. Met oop oë sterf hy, eensaam en koud.