Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons moenie bly kla oor die dinge wat die lewe van ons weggeneem het nie. Vertroetel eerder die dinge wat die lewe ons gee en wat ons nog kan geniet.
PAD NA NUWE WÊRELDORDE
Mike Yeadon, voormalige Pfizer-wetenskaplike, het die onderstaande inligting ter waarskuwing uitgestuur. Hieruit kan u sien hoe presies die ANC die pad sover in opdrag van die Wêreldgeldmag met Suid-Afrikaners gestap het en wat verder op ons wag as ons nie NOU weerstand bied nie! Weier om ingespuit te word, dit sal in tyd u voortydige dood bewerkstellig. Praat met ander sodat die waarheid wat so gemeen deur die diaboliese hoofstroommedia weggesteek word, wyd kan versprei. En bid dat ons regverdige God ons land sal spaar van die verskrikking wat sommige ander lande reeds onder gekry het!
Fase 1: Simuleer 'n bedreiging en skep vrees. (Desember 2019-Maart 2020)
Bewerk 'n sogenaamde pandemie - covidvirus
- Dood tienduisende bejaardes.
- Verhoog die syfers van gevalle en sterftes
- Posisioneer inenting as die enigste oplossing van die begin af.
- Fokus alle aandag op Covid-19.
Resultaat: algemene paniek
BIED WEERSTAND AS U WIL LEEF!
Met vlieëniers, polisiebeamptes, brandbestryders, verpleegsters en mense in alle vlakke van die lewe wat nou standpunt inneem en nee sê vir die gifinspuiting, het Amerika ‘n grens oorgesteek. Dit kom voor of miljoene Amerikaners eindelik tot die besef gekom het dat die toenemende kranksinnige eise van magsbehepte misdadigers en psigopate tot meer lyding en dood lei.
Regoor die kulturele landskap staan mense nou op om deel te neem aan massa-protesoptogte. Ook in die stad New York is massaoptogte gehou deur verskeie groepe soos die brandbestryders, die sekuriteitsmaatskappye, korrektiewe beamptes, polisiebeamptes en sanitasiewerkers.
Die New York polisievakbond, die Police Benevolent Association, het die stad onlangs gedagvaar oor sy inentingsmandaat.
Teen middel-Oktober 2021 het 'n geskatte 30% van die New York-polisiedepartement oningespuit gebly. Tensy hulle teen 1 November 2021 ten volle "ingeënt" is, word hulle glo met onbetaalde verlof gestuur. In totaal staan ongeveer 46 000 werkers in New York voor hierdie moeilike keuse.
In die middel van Oktober 2021 het Southwest Airlines 'n skielike U-draai gemaak toe hulle hul verdwaalde beleid van verpligte inspuitings geskrap het. Hulle doen nou ’n beroep op ongeënte vlieëniers om aansoek te doen vir werk. Dit het gebeur nadat daar groot massa-protesoptogte plaasgevind het.
STUDIE- HANDLEIDING – MATTEUS 3
’n Studiehandleiding by die lees van die Nuwe Testament
Die Evangelie van Matteus
Anita Joubert
Die jare tussen hoofstukke 2 en 3
Die tweede hoofstuk van Matteus sluit met Jesus as ’n klein kindjie. Die derde hoofstuk sluit met Jesus as ’n man van dertig jaar (Luk 3:23). Wat sou in daardie stil dertig jaar gebeur het? Jesus het na die wêreld gekom as Redder van die wêreld, en vir dertig jaar lank was Hy nooit verder as die grense van Palestina nie, behalwe wanneer Hy saam met sy ouers die Pasga-fees in Jerusalem gaan bywoon het. Hy het gesterf toe Hy drie en dertig jaar oud was. Daardie eerste dertig jaar het verby gegaan sonder dat ons enige inligting daaroor het. Tog weet ons dat Jesus sy eerste dertig jaar deurgebring het in die veiligheid van ’n gelukkige huis. Die bekende digter George Herbert, het eenmaal gesê dat ’n goeie moeder meer werd is as ’n honderd onderwysers.
Jesus het ook die pligte van ’n oudste seun in die gesin verrig. Dit lyk asof Josef gesterf het voordat Jesus se jonger broers en susters groot was. By die huweliksfees in Kana, in Galilea, lees ons net van Maria, en niks van Josef nie.
IS DIE HEL ‘N WERKLIKE VUUR?
Ds. A.E van den Berg
“Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele” (Mt.25:41).
Inleiding
Skrifgetroue leraars wat oor die hel en ewige verdoemenis preek, word soms verwyt dat hulle mense daarmee wil bang maak. Die Bybel is egter baie duidelik dat die hel wel bestaan en ʼn plek in die Evangelieprediking moet kry. Sulke prediking mag egter nooit van dié van versoening geskei word nie.
Nogtans word die bestaan van die hel dikwels bevraagteken deur mense wat reken dat dit met God se barmhartigheid bots. As God liefde is, hoe kan daar dan 'n hel wees? Ongelukkig verdwyn die hel ook al hoe meer buite die gesigsveld van talle ontspoorde hoofstroomkerke.
DIE BEDIENING VAN VERSOENING
HERVORMINGSSONDAG 31 OKTOBER
Ds A.E. van den Berg
“En dit alles is uit God wat ons met Hom versoen het deur Jesus Christus en ons die bediening van die versoening gegee het, naamlik dat God in Christus die wêreld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te reken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou. Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen” (2 Kor.5:18-20)
Ons leef net eenmaal op die aarde waarna ons sterf en ná die oordeel na een van twee plekke ewige eindbestemmings gaan – hemel of hel. Nie een daarvan word op ons afgedwing nie; ons kies self waarheen ons wil gaan. Die meeste mense kies die hel. Jesus sê self:
“....want breed is die poort en wys is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan” (Mt.7:13).
Hoe kom ʼn mens in die hemel? Is daar iets wat jou daarheen kan vat? As jy bv. Kaapstad toe wil gaan, maak jy van ʼn vervoermiddel gebruik om daar te kom. Werk dit ook so na die hemel? Nee; daar is geen vervoermiddel daarheen nie. Jy het Iemand nodig om jou daarheen te vat – Jesus Christus. Kan jy self iets doen? Nee, behalwe ʼn persoonlike, geestelike ontmoeting met Jesus wat die bekering genoem word, kan jy absoluut niks doen nie. Net Jesus kan jou natuurlike koers op pad hel toe na ʼn genadige koers op pad hemeltoe verander!
AS DIE BRANDSTOF OP IS...
As u nog nie die erns van ons landsituasie begryp nie, gaan kyk asb die video by die skakel hieronder. Soveel mense gaan later sê hulle het nie geweet nie maar niemand het werklik 'n verskoning nie; daar was talle geleenthede...
ALLE MENSE GAAN NIE HEMEL TOE NIE
Hannes Ollewagen
2 Pet. 3:1-18
“Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.Maar die dag van die Here sal kom soos 'n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand.Terwyl al hierdie dinge dan vergaan, hoedanig moet julle nie wees in heilige wandel en godsvrug nie? — “ (:9-11).
Geliefdes, daar is diegene wat leer dat ‘n liefdevolle God nie ‘n enkele mens in die afgryslikheid van die hel sal laat beland nie. Dit klink tog aanvanklik asof hierdie stelling meriete het. Hoe sal ‘n God wat in sy Wese liefde is dan ‘n mens in ‘n afgryslike plek soos die hel laat beland waar daar onophoudelike pyn en smart is? Laat ons nie die fout maak om vir God te besluit wat Hy sal doen en wat Hy nie sal doen nie. Ons raadpleeg eerder die Woord en soek daaruit na die antwoord hierop soos wat God dit aan ons openbaar.
Die HERE stel dit duidelik in vers 9 van ons gelese gedeelte dat dit nie sy wil is dat enige mens in die hel moet beland nie.
“...maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.”
ESKOM FASE 4 - AS KOEBERG VOU...
Dit bly 'n vraag hoeveel mense in ons land hulself fisies en psigies voorberei het vir 'n kragineenstorting soos ons nou in die oë staar. Dalk moet die vraag eerder wees hoeveel mense in hierdie land besef dat hier 'n kragineenstorting op ons wag. En dalk moet mens liewer nie die vraag vra of hulle besef wat met so ineenstorting gepaard gaan nie.
Besef u dat die eerste ding wat gebeur ná 'n kragineenstorting die plundery van winkels is om voorrade te bekom? Daarom sal daar die tweede dag niks meer op winkelrakke beskikbaar wees nie. Die oefenlopie wat in Julie plaasgevind het behoort u min of meer 'n begrip te gee van wat sal gebeur, behalwe dat dit hierdie keer die hele land gelyktydig sal tref. Maar dit is nog nie die grootste van die hele gebeure nie. Die derde dag sal daar nie meer staande winkels wees om te plunder nie want onthou dat die swartman se kultuur van brandstigting nie uit hom verwyder kan word nie. En waar gaan die miljoene wat nog nie genoeg voorraad het nie dan begin plunder en brand? In die woongebiede, die huise en plekke waar dit lyk of daar nog lig - solar of kragopwekkers - is, waar daar mense woon wat nog iets in hulle huise het om te plunder.
Is u reg hiervoor? Is u woonplek veilig en verdedigbaar? Is u goed genoeg bewapen en paraat? Want ons raad is dat u moet veg, al staan u met u rug teen die muur en al is dit so donker dat u niks kan sien nie, veg net!
Luister gerus na Wynand du Toit se video by die skakel hieronder. En weet dat daar 'n dag van chaos vinnig nader kom wat so skielik kan gebeur dat dit u onkant kan betrap!
https://cc.lovinglifetv.com/video/1621/donderdag-28-oktober-2021.-endgame?channelName=WynandDuToit
STUDIE- HANDLEIDING – MATTEUS 2
’n Studiehandleiding by die lees van die Nuwe Testament
Anita Joubert
Matteus 2
Matteus 2:1-2 Jesus is in Betlehem gebore, ’n klein dorpie ongeveer ses myl na die suidekant, vanaf Jerusalem. Dit is vroeër Efrata genoem (Gen 35:19). Die woord Betlehem beteken “Huis van brood”, en dit is in ’n baie vrugbare landstreek geleë, wat die naam baie gepas maak. Die dorp het ’n lang geskiedenis. Dit is daar waar Jakob vir Ragel begrawe het en ’n groot klip op haar graf gesit het (Gen 48:7). Dit is ook waar Rut gewoon het nadat sy met Boas getrou het (Rut 1:22). Bowenal was Betlehem ook die tuiste en stad van Dawid (1 Sam 16:1). Dit was na die water van die put van Betlehem dat Dawid gesmag het, toe hy in die berge geskuil het (2 Sam 23:14-15).
In die geskiedenis van Israel en die gedagtes van die volk, was Betlehem uitsluitlik die stad van Dawid. Die profeet Miga het gesê: “Maar jy Betlehem-Efrata, jy is klein onder die families in Juda, maar uit jou sal daar iemand kom wat aan My behoort en hy sal in Israel regeer” (Miga 5:1).
Dit was hier, in die stad van Dawid, dat die Jode verwag het dat die Seun van Dawid gebore sou word en waarvandaan hulle die Gesalfde van God verwag het; en dit was ook so.
SCHALK VD MERWE NUUTSTE NUUS
Teen hierdie tyd weet almal seker wie Schalk vd Merwe is - die regspersoon wat die geforseerde inspuitings beveg. Kyk gerus hierna by die skakel hieronder sodat u uself vergewis wat die wetlike aspekte rondom die inspuitings is.
https://lovinglifetv.com/live-schalk-van-der-merwe-returns-to-update-us-on-the-global-covid-scam/
WAARHEID IS NIE BANG VIR ONDERSOEKE
Ons doen 'n ernstige beroep op elke leser om na die video-toespraak van dr Peter Hammond by die skakel hieronder te luister. Dit handel nie net oor elke aspek en vraag wat u dalk het in verband met die gebeure agter die covid-sage nie, dit is ook 'n motiveringstoespraak wat u sal laat besef dat u nie alleen staan teen hierdie sataniese magte wat ons probeer uitwis nie.
Nog 'n bietjie goeie nuus is dat dit amptelik is dat slegs 30% Suid-Afrikaners met die gifinspuiting bygekom is, waarvan 13% slegs een inspuiting gekry het, en 17% twee inspuitings. Ons is dus 70% mense wat nie die spuit wou kry nie, ver in die meerderheid. Mag die Here ons ook verder help om hierdie onheiligheid te beveg.
VREES GOD!
Hannes Ollewagen
Pred. 12:9-14
“Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.” (:13).
Luister baie, baie mooi na die woorde van die Prediker, geliefdes. Die opdrag in vers 13 van Prediker 12 moet deur ons baie ernstig opgeneem word – dit is die hoofsaak van alles wat gehoor is - die belangrikste van hierdie dinge. En hierdie opdrag is dat ons God moet vrees en sy gebooie moet onderhou. Hierdie is eintlik twee opdragte, maar dit loop tog hand-aan-hand. Ons kan dit dalk opsommenderwys stel as die opdrag om God te gehoorsaam omdat ons Hom repekteer.
Geliefdes, die Prediker stel dit dat hierdie gebod vir alle mense geld. Maar ons weet tog dat daar soveel mense is wat hierdie gebod verontagsaam. Hoe dan nou? Die mens se verontagsaming van ‘n gebod van God het dit nog nooit ongedaan gemaak nie. Die gebod van God om Hom te vrees en te gehoorsaam, geld vir alle mense. Dit is ‘n insetting wat ewig vas sal staan. Net so min as wat die ontkenning van ras of geslag die Godgeskape werklikheid daarvan kan verander, net so min kan die ontkenning van ‘n mens dat hy hieraan onderworpe is enigsins hierdie insetting verander. Elke liewe mens met ‘n lewensgees in hom/haar is eerbied en respek aan God verskuldig – of die mens dit wil hoor of nie. En of die mens dit wil erken of nie is irrelevant. God as die Skepper van alle dinge eis van elke mens om Hom te respekteer.
SJINA WIL WÊRELD IN 2035 OORHEERS
Ons stel vandag iemand aan u voor wat 'n leier was wat die korrupsie en bedrog met betrekking tot die oorsprong van die virus blootgestel het. Dr Li-Meng Yan is 'n mediese dokter met ‘n Ph.D. in oftalmologie, met spesifieke opleiding in die koronavirus. Sy het onder Sjina se beheer ontsnap terwyl sy in Hong Kong na die Verenigde State was om ons te waarsku oor wat volgens haar 'n massiewe toesmeerdery is.
Die instituut waar sy haar Ph.D. voltooi het was oorspronklik 'n militêre mediese universiteit. Sy het kontakte in sowel burgerlike as militêre navorsingslaboratoriums en hospitale op die vasteland van Sjina.
Nadat sy haar studies voltooi het, het sy besluit om navorsing te doen. Sy werk twee jaar lank in 'n oogheelkundige laboratorium aan die Universiteit van Hong Kong, waar sy navorsing doen oor stamselle, medisyne en kunsmatige weefselgroei. Sy is toe genooi om by die laboratorium van professor Malik Peiris aan te sluit.
Yan se man het ook saam met hom gewerk. Peiris was beïndruk met Yan se vaardigheid. Sy het die kans aangegryp om meer te wete te kom oor opkomende aansteeklike siektes. Sy het vyf jaar saam met Peiris gewerk totdat sy in April 2020 na die VSA gevlug het.
STUDIE- HANDLEIDING – MATTEUS 1
’n Studiehandleiding by die lees van die Nuwe Testament
Die Evangelie van Matteus
Anita Joubert
Inleiding
Die Evangelie van Matteus het een groot karaktereienskap, en dit is dat Jesus as Koning die oorheersende gedagte is. Matteus het geskryf om Jesus met majesteit en heerlikheid uit te beeld.
Reg aan die begin, met die geslagsregister, was die bedoeling om te bewys dat Jesus die Seun van Dawid is (1:1-17). Die titel, “die Seun van Dawid”, word meer gebruik as in enige ander Evangelie (15:22; 21: 9; 21:15). Die wyse manne het gekom om na die “koning van die Jode te soek” (2:2). Die beskrywing van Jesus se triomfantelike intog in Jerusalem, is ’n dramatiese aanspraak daarop dat Hy Koning is (21:1-11). Jesus het voor Pilatus doelbewus erken dat Hy die Koning van die Jode is (21:11). Selfs aan die kruis, al was dit ’n spottery, is sy titel as Koning van die Jode aangebring. In die Bergpredikasie vertel Matteus vir ons dat Jesus die wet aangehaal het en dit vyf maal herroep het met vorstelike waardigheid deur te sê: “Maar Ek sê vir julle ...” (5:22; 28; 34; 39; 44). Jesus se finale aanspraak as Heerser van alles en almal, vind ons in Matteus 28:18: “ Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.
Matteus beeld vir ons ’n Jesus uit wat deur die bladsye van sy Evangelie stap met die purper en goud van ’n Koninklike wat sê dat Hy by ons is tot aan die voleinding van die wêreld! (28:20).
DIE GEWILDSTE GODIN
Ds. A.E. van den Berg
“Julle mag vir julle geen afgode maak nie; en ’n gesnede beeld of ’n klip pilaar mag julle vir julle nie oprig nie .....”(Lev.26:1).
“Want die Satan self verander hom in ’n engel van die lig. Dit is dus niks besonders wanneer sy dienaars hulle ook voordoen as dienaars van geregtigheid nie, maar hulle einde sal wees volgens hulle werke” (2 Kor.11:14,15).
Benewens hul opstandigheid teen God met die bouery van ʼn toring,was die mense van Babel verknog aan die godin Semiramis. Sy was die vrou van Nimrod, die eerste koning op aarde, en wat die berugte toring begin bou het. Nadat hy vermoor is, het ʼn priester ʼn seun by Semiramis verwek wat sy Tammuz genoem het. Sy het haar onderdane laat glo dat Nimrod een nag uit die dood teruggekeer het om haar te bevrug en dat die kind ʼn reïnkarnasie van Nimrod was.
Die Babiloniërs het dit vir soetkoek opgeëet en talle beelde van die moeder-en-kind in die land opgerig. Daarvandaan het dit wêreldwyd versprei wat daartoe gelei het dat al hoe meer mense haar as ʼn hemelkoningin aanbid en behoorlik gek na haar geword het.
BRIEF VAN "AMERICA'S FRONTLINE DOCTORS"
Ons plaas graag hierdie persoonlike skrywe deur dr Simone Gold van die organisasie America’s Front Doctors in die VSA nadat Dirk Visser navraag gedoen het oor die toestand daar. Besoek ook hulle webtuiste by die skakel hier heel onder.
Dirk,
Ons het baie van ons grondwetlike regte verloor.
Vryheid van godsdiens?
Slegs as mens die godsdiens van openbare gesondheid volg.
Pastore, priesters en rabbi's het voor die valse god van die regering neergebuig toe tiranniese goewerneurs godsdienstige gebeure verbied of beperk het.
Vrye spraak?
Nie meer nie.
Beheerde en gesensureerde toespraak is aan die orde van die dag. Kritieke denke word bespot. Dokters word bedreig deur die mediese instansie omdat hulle wetenskaplike vrae gevra het oor vroeë COVID -behandelings en entstofverwante siektes.
Vrye pers?
Uitgewis.
PASOP VIR POLISIE-BRUTALITEIT!
https://lovinglifetv.com/elsabe-juyn-from-patriots-for-minorities-exposes-another-vendetta-by-the-south-african-police-service/
As u Suid-Afrikaner is, kan u nie bekostig om die video by bogenoemde skakel te mis nie. U mag dalk die volgende slagoffer wees. Gaan besoek gerus ook die webwerf van "Patriots for minorities".
ONTWRIGTING...
...DIE VLOEK VAN ‘N GEPEUPEL
“Wie die minste weet, glo leuens die maklikste”
Ds. A.E van den Berg
Gepeupel-opstande neem wêreldwyd toe en word aan gedagspatrone gekenmerk wat deur emosies oorheers en met swak oordele gevolg word. ʼn Gepeupel volg sonder om te dink. Dis eie aan tropgedrag – as die een hardloop, volg die res.
Sommige weet dat hulle verkeerd optree, maar gaan omrede ʼn groepsgevoel daarmee voort. Dit het ook met Jesus se verhoor gebeur. Mense wat Hom ʼn paar dae tevore koninklik in Jerusalem ontvang het, het soos uit een mond by Pilatus aangedring dat Hy gekruisig moes word.
Die aanhitsers van ʼn gepeupel gee voor om medelye met die gepeupel te hê, hul menseregte wil beskerm en dien hulself as die regstellers van ʼn gewaande onreg aan. Dit skep ʼn slagoffer-sindroom wat tot versteende wraaksug lei.
Sulke mense word gebreinspoel om te glo dat dinge vir hulle nog nooit so sleg was nie. Oral verskyn drukgroepe wat almal in dieselfde rigting beweeg en van onverdraagsaamheid deurspek is. Hulle verstand word so aan bande gelê, dat hulle nie meer vir hul self kan dink nie en net doen wat die opstandleiers van hulle verwag.
‘ENTSTOF’-SLAGOFFERS WEEKLIKS SWAKKER
Volgens amptelike data wat deur die Britse regering gepubliseer is verloor diegene wat die gifinspuiting geneem het, gemiddeld elke week ongeveer 5 persent van hul immuunfunksie. Dit beteken dat mense se immuniteit binne 20 weke na nul persent immuniteit sal daal.
Die sterk afname van die immuunrespons onder slagoffers van die sogenaamde covid-entstowwe beteken dat sterftes as gevolg van kanker en algemene infeksies soos verkoue en griep in die komende ses maande die hoogte in sal skiet. Ons wat nie ingespuit is nie, sal waarneem hoe daar meer mense as ooit te vore op hierdie aardbol sterf.
Soos VIGS-pasiënte baie goed weet, kan persone wat aan 'n sterk onderdrukte immuunfunksie ly, deur ligte verkoue of grieppatogene sterf wat normaalweg geen risiko vir 'n gesonde persoon inhou nie.
HOE U LEWE IN 2030 GAAN LYK
Die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) het aan die einde van Januarie in Davos, Switserland, vergader en ‘n hele klomp sake betreffende Die Groot Herstel van ons planeet bespreek. Gedryf deur die visie van sy invloedryke uitvoerende hoof, Klaus Schwab, is die WEF die belangrikste dryfveer vir die sogenaamde Die Groot Herstel van die wêreld wat ons lewens, werk en interaksie met mekaar totaal gaan verander.
Die WEF het besluit geen mens buiten die klein elite of genoem die superryk Geldmag, sal teen 2030 iets besit nie maar dat u doodgelukkig daaroor sal wees. Hulle beeld ‘n gelukkige, glimlaggende gesig uit in hulle voorstelling van die aarde in 2030, met 'n hommeltuig wat besig is om 'n produk aan 'n huishouding af te lewer, ongetwyfeld aanlyn bestel, wat deur 'n robot in 'n reuse Amazon-pakhuis verpak is, en waar geen lewende siel by betrokke was nie; nie by die vervaardiging, verpakking of aflewering van hierdie produk nie. Alles word met AI-aangedrewe (artificial intelligence) robotte uitgevoer.
Wees verseker dat die aflewering virus- en bakterie-vry is want selfs in 2030 sal hulle die vreesleuen oor die virusse lewendig moet hou om die dominante spektrum oor die hele bevolking te behou.