Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Toe die Boerevolk se godsdiens verval, het ’n lugleegte ontstaan wat deur die heidendom gevul is. Satan het in die tagtigerjare van die vorige eeu ’n hewige aanslag op die Christendom aan die suidpunt van Afrika geloods. As ons kerke vasgestaan het, het hierdie land nie geval nie. Maar hulle het nie!
‘N TRAGEDIE
Dr Gustav Norval
uit sy boek “Takhare en Joiners”
Die geskiedenis van ons Boervok is deurdrenk van bloed, trane en lyding. Dink maar net aan die 30,000 kinders, onder 16 jaar, wat gedurende vir 32 maande van oorlog vanaf 1899 tot 1902 omgekom het om die hebsug en gierigheid van ‘n empire te bevredig. Die lyding wat hierdie kinders en hul moeders deurgemaak het, sou biblioteke vol boeke gevul het. Een van die lydingsverhale wat mens aangryp tot in jou siel, is die van ‘n baba wat sy of haar lewe gedurende 1901 moes inboet. Vandag is die dierbare lewe van hierdie klein wese vergete en toegemessel in die newels van die tyd. Gebore in ‘n wrede wêreld waar oorlog, wraak, haat en nyd hoogty gevier het, n wese sonder naam, sonder geboortedatum en wie weet waar begrawe. Die tragedie het begin toe Britse troepe een dag op ‘n plaas naby Standerton opgedaag het.
“Where is your husband” het ‘n rooigesig offisier met ‘n geel snor die vrou in haar gesig toegesnou.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (12)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“When in doubt, use a hammer. The bigger the doubt, the bigger the hammer.”
*
However, despite this flexibility, Eskom has moved into stage 7 load shedding without announcing it nationally, in recent days.
On Wednesday, the group warned that demand has exceeded planned levels over the past few days due to a cold front hitting the country. At the same time, units have gone down, and others have been delayed in returning to service.
If these factors aren’t managed, higher stages of load shedding may be necessary.
'N BOOM
OPGEDRA AAN ALLE SENIORS
Iemand skryf:
Op 'n dag hou ek stil bo op 'n berg in die plantasies van Tzaneen. Ek staan en kyk oor die omgewing en die Laeveld en dink ek kan tot by Phalaborwa sien. Ek hoor 'n voertuig aankom en dit ry tot by my. 'n Voertuig van Merensky Bosbou. Die vuurtoring het rapporteer dat hulle 'n voertuig sien stilhou het in die plantasie. Die bosbouer het kom kyk wat aangaan.
Ons kyk saam na die omgewing - pragtig!
En Hannes vra my toe
" WAT IS 'N BOOM ?"...
'n Boom ? Wat 'n vraag !
Ek dink 'n bietjie en besef hy wil vir my iets sê en ek vra hy moet my vertel...
"A TREE IS A SEED THAT TOOK A STAND !"
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (11)
Dr Gustav Norval
Moet ons ent of moet ons nie?
Meeste ouers aanvaar inenting as deel van hul verpligtings om kinders te laat ent, met die hoop dat hul kinders bestand sal wees teen ‘n wye reeks van kindersiektes. Hulle wil die beste vir hul kinders doen en deel daarvan is om in te val wat die televisie, die dagblaaie en die gesondheidsowerhede propageer, naamlik dat inenting die regte ding is om te doen om kinders teen dodelike kindersiektes te beskerm. So nou en dan skemer dit tog deur dat inenting nie so onskadelik is as wat die media en die mediese bedryf dit voorgee om te wees nie. Baie ouers wil ook weet waarom hul kinders geënt moet word, terwyl die ouers en grootouers self nooit teen masels, kinkhoes, Duitse masels of pampoentjies en witseerkeel geënt was nie. Hoekom benodig vandag se kinders dan ‘n entstof teen dit en ‘n entstof teen dat? Ons ouer mense was tog almal aan dieselfde kindersiektes blootgestel en ons is almal lewendig daardeur sonder entstowwe.
DIE BLINDEDERM
Die blindederm is altyd beskou as ‘n nuttelose aanhangsel aan die dikderm, vandaar die naam: appendiks. Vir eeue is geglo dat dié struktuurtjie geen doel of funksie het nie.
Die enigste kere wat die mens bewus word van die blindederm is wanneer dit erg ontsteek is tot so ‘n mate dat die blinderderm kan bars – ‘n mediese noodgeval. In so ‘n geval word gewoonlik ‘n noodoperasie uitgevoer waartydens die ontsteekte blindederm verwyder word.
Onlangse navorsing wil egter voorgee dat hierdie “nuttelose aanhangsel” tog wel ‘n doel het en ‘n bepaalde funksie verrig. Dié studies is voortvloeiend uit die bevinding dat die toestande van prikkelbare-dermsindroom asook kolorektale kanker meer gereeld voorkom by pasiënte waarvan die blindederm verwyder is.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (11)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“Given today’s conditions, what is happening is good for us, in my opinion, because it shows the rottenness of the American political system, which cannot pretend to teach democracy to others,” Putin said.
*
BusisweMkhwebane has been removed from office, following a bitter and litigious process that is estimated to have cost taxpayers R160 million – and MPs contend that the ousted Public Protector's Stalingrad litigation campaign is almost entirely to blame for this.
TWEE PENNIES EN ‘N BYBEL
‘n Uittreksel uit die boek “Vryheidsvegters van die ZAR” geskryf deur dr Gustav Norval 
Die Australianers was bekend vir hul misdade en wreedhede teenoor die Boerefamilies gedurende die Tweede Vryheidsoorlog van 1899-1902. Hulle het in baie gevalle krygsgevange mans, vrouens en kinders in die verre Noord-Transvaal vermoor en hul vee geplunder. Geroofde vee was in Rhodesië verkoop vir eie gewin. Wat kan ’n mens in elk verwag van Australië, waar sowat een derde van blankes afstam van kriminele mans en straatvroue wat Engeland in die 1800’s in Australië afgelaai het? Aanvanklik wou Engeland die skobbejakke in die Kaap aflaai, maar gelukkig het die Kapenaars so ‘n bohaai opgeskop, dat die kroeks toe in Australië afgelaai was.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (10)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Staatskas loop leeg: Tesourie wil besnoei, vakbonde wil keer. ANC gebruik apartheid as verskoning vir sy mislukking.
– Julius Malema
*
South Africa has run out of money.
The National Treasury has proposed drastic steps to rein in spending as the government has run out of money and faces a debt trap. The Sunday Times reported that the National Treasury prepared radical measures after a cabinet meeting in August at which ministers were warned of dwindling tax revenue.The measures include a freeze on new public service jobs, stopping procurement contracts for all infrastructure projects, and keeping public servant salary increases in check.
“The spending cuts have been widely welcomed and indicated that the government had ‘run out of money’ and faced a ‘debt trap’ as growth had stalled,” The Sunday Times said.
PASOP VIR GEVOELS- GODSDIENSTE!
Ds A.E. van den Berg
“...want daar sal ʼn tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in die gehoor gestreel wil wees, vir hulle ʼn menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en hul oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels” (2 Tim.4:3,4).
Dwaalleer is besig om soos ʼn middeleeuse plaag deur ons land te trek en voer duisende van ons volksgenote saam. Dwaalleer en ongeloof is in werklikheid twee kouse van dieselfde materiaal en leer mense dat geestelike ervarings selfs belangriker as Bybelse waarhede is. En so verlaat duisende van ons mense hul Calvinistiese kerke vir gevoelsgodsdienste met kerke wat uit hul nate bars.
Gevoelsgodsdienste verskil wesenlik niks van kultusse nie. Dit word deur dieselfde denkwyse oorheers en vind aanklank by mense met ʼn gebrekkige geestelike onderskeidingsvermoë; almal mense wat nagelaat het om die leer van so ʼn kerk te ondersoek of dit met die Bybel ooreenstem. Indien hulle dit gedoen het, sou hulle nie by die betrokke dwaal-kerk betrokke geraak het nie!
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (9)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
The vessel and those who assisted it contravened a number of provisions that relate to commercial vessels docking at South African ports, including SARS designation of a port of entry. The panel made recommendations in relation to the future management of foreign vessels’ docking at South African ports.
In a statement accompanying the report, the presidency said due to the classified nature of the evidence that informed the report, government will not publicly engage further on the substance of the report.
*
Die Regering sukkel om werk te skep, gee minister van finansies toe.
*
The executive summary of the report into the controversial docking of a Russian ship in Simon’s Town last year raises more questions than it does answers.
-Rebecca Davis
GAAN IN HIERDIE KRAG VAN JOU
Hannes Ollewagen
Rigt. 6:1-40
“En die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die Here is met jou, dapper held! Toe vra Gídeon Hom: Ag, my heer, as die Here met ons is, waarom het al hierdie dinge ons dan oorgekom? En waar is al sy wonders waar ons vaders ons van vertel het, deur te sê: Het die Here ons nie uit Egipte laat optrek nie? Maar nou het die Here ons verwerp en ons oorgegee in die hand van die Midianiete. Toe draai die Here na hom toe en sê: Gaan in hierdie krag van jou en verlos Israel uit die hand van die Midianiete. Is dit nie Ek wat jou stuur nie? Maar hy vra Hom: Ag, Here, waarmee sou ek Israel verlos? Kyk, my geslag is die swakste in Manasse, en ek self die geringste in my familie. Toe sê die Here vir hom: Ek sal met jou wees, sodat jy die Midianiete soos een man sal verslaan.” (:12-16).
Wanneer God aan Gídeon verskyn, vind Hy ’n moedelose man.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (8)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“Take a community of Dutchmen of the type of those who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain of those inflexible French Huguenots who gave up home and fortune and left their country for ever at the time of the revocation of the Edict of Nantes. The product must obviously be one of the most rugged, virile, unconquerable races ever seen upon earth. Take this formidable people and train them for seven generations in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances under which no weakling could survive, place them so that they acquire exceptional skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is eminently suited to the tactics of the huntsman, the marksman, and the rider.
UIT DIE NATUUR: SEEDIERE
Dr Gustav Norval
Een van die interessante natuurverskynsels word in die oseaan gevind. Walvisse eet elk sowat 1,8 ton krill-garnale elke dag. Krill is klein skaaldiertjies van sowat 2-3 sentimeters in lengte en vorm groot swerms in die see. Die walvis open sy groot bek en sluk groot hoeveelhede krill en seewater in, maar die baleinplate in die walvis se bek het harige kante wat die krill uit die seewater uitsif, sodat slegs krill ingesluk word. Die walvis produseer daagliks tonne afval wat deur mikroskopiese seeplantjies (genoem “fitoplankton”) en seediertjies (“zooplankton”) opgeneem word.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (7)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
South Africa is a tinder box of random hatred and violence. The slightest spark can light a fire. In July 2021, 359 died in the riots in KZN caused by what nobody exactly knows. We have one of the highest murder rates in the world. We live in fear, especially in the poor black townships. We are all looking over our shoulders. To shout ‘Shoot to Kill! Kill the Boer, the farmer!’ in this explosive mix seems to me irresponsible. It frightens me to know that many people think it is just fine and even applaud Malema for singing it.
*
There’s no accident involved in the failure of embattled state institutions, says Thabo Mbeki.
The former president was speaking at Unisa, where he is the chancellor, about state of the country on Thursday.
He commented on state institutions such as Eskom, the police and Transnet
Mbeki said there are greedy and corrupt people who want to ensure the state fails.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (6)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, mnr. Vusi Shongwe, het in ‘n departementele oorsigkomiteevergadering ruiterlik erken dat die polisie beheer verloor het oor misdaad in die provinsie.
Tydens die vergadering het die LUR beaam dat die plaaslike misdaadsindikate tans sterker is as die provinsie se polisiemag en dat omkopery hoogty vier. Misdadigers beskik glo ook oor meer en beter wapens as polisielede.
“Vuil” geld speel ook glo ‘n kommerwekkende rol in die omkopery van polisiebeamptes. Dit is veral transito-rooftogte wat op die oomblik ‘n wesenlike bedreiging inhou vir openbare veiligheid in die provinsie.
Die provinsiale misdaadstatistiek vir die eerste kwartaal van die finansiële jaar 2023-2024 bewys dit is een van die vinnigste groeiende vorme van roof met verswarende omstandighede.
BOEK TE KOOP: VUUR EN VLAM
Vuur en Vlam, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid, Stellaland en Goosen, eerste inwoners van elke dorp (met foto’s), die oorloë teen Nyabel, Magoeba, Magato en Mpefu, die ontdekking van goud op die Witwatersrand, die uitlander-kwessie, die Jameson-inval en die agitasie vir oorlog wat einde 1899 uitgebreek het. Die ontstaan van die drie Boere-kerke en binnegevegte en hul predikante word ten laaste bespreek. A5, 400 bladsye, geïllustreerd.
KONTAK GUSTAV by: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (5)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk
The Durban High Court on Wednesday heard how police did not respond to a disturbance call from a neighbour in Phoenix before a family died after being set alight in their home.Picture: Durban — The police were called but never pitched to diffuse the situation at the Chetty house before five people died in a house that was set alight. This was the testimony of Kista Chetty’s
His neighbour Vikash Singh said that police only arrived when the fire had almost been put out by residents.
‘’Had the police come, none of this would have happened. I was hoping the police would come and calm the situation down. If they had come, the accused and his family could still be together. I called the police because it was the first time I had heard them (Chetty and his wife) fight like they were that night.’’
Singh said he phoned the police for the safety of the children and family, but they never arrived.
*
Natuurlik is Clifton Rambadi, die tolhekwerker, soos sy medewerkers, dopgehou. En uiteraard het die polisie verslag daarvan gekry dat hy met iemand gepraat het, daar is ‘n beskrywing van die betrokke voertuig gegee en is Clifton gearresteer, gemaak praat – nie dat hy veel waarde kon toevoeg nie – en is hy nooit weer gesien nie.
GELOOF OF EWOLUSIONISME?
Ds A.E. van den Berg
“Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel”(2 Pet.3:3).
Die moderne mensdom het met verloop van tyd hul eertydse vaste vertroue in die Bybel na dié van die mens se intellek verskuif. Daar is geglo dat daar by die era van volstrekte godsdiens-aannames verbygegroei is en die mens dinge self kon uitpluis.
Dit was die begin van talle wetenskaplike mites soos bv. dat die aarde miljoene jare oud is. Die ateïs Charles Darwin was die vader daarvan en die teorie is ewolusionisme genoem waarvolgens oerdiere 220 miljoen jaar gelede op die aarde begin verskyn en teen 65 miljoen jaar later almal uitgesterf het. Dis niks anders as ʼn verbeeldingsvlug met ‘n verskuilde agenda nie!
BOEK TE KOOP: VINGER OP DIE SNELLER

VINGER OP DIE SNELLER:
die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.
Outeur dr Gustav Norval.
Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.
Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp (met foto’s), die ekspedisies teen Sekwati, Makapan, die burgeroorlog tussen die Potgieter- en die Schoemanfaksies in 1864, die oorlog teen die Pedi, die ontdekking van goud in die Oos-Transvaal, anneksasie van die Transvaal deur die Britte in 1877 en die Boere verset tot en met die Paardekraal-saamtrek in Desember 1880.
A4, 300 bladsye, geïllustreerd.
KONTAK GUSTAV by: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (10)
Dr Gustav Norval
Die VAERS: (www.fda.govt/cber/vaers.htm)
Die Connaught Laboratories het in die laat 1980’s bepaal dat daar 927 probleme per miljoen toegediende entstof-doserings in die VSA voorgekom het. Dit werk nagenoeg uit op 1 per 1,000 inentings. Volgens die CDC was daar 48,743 “adverse vaccine reactions” tussen 1991 en 1996 in die VSA alleen gerapporteer en in hierdie tydperk het die owerhede erken dat meer as 99% van erge entstof-reaksies nooit gerapporteer was nie: Horowitz meen dat entstowwe jaarliks sowat 1 miljoen Amerikanertjies beseer (sien: “Emerging Viruses”). Die FDA het in ‘n verslag gemeld dat meer as 17,000 entstofbeserings en 350 sterftes na inenting binne ‘n 20-maande tydperk, eindigende Julie 31, 1992 in die VSA voorgekom het. Die Amerikaanse Vaccine Adverse Effects Reporting System (VAERS) ontvang tans sowat 11,000 verslae jaarliks van kinders wat deur entstof beskadig is. Hiervan sterf sowat 1% (d.w.s. 112) per jaar in die VSA alleen, veral na toediening van kinkhoes- en DPT-enstowwe (sien google: “Dispelling Vaccine Myths). Die 11,000 gevalle is maar die punt van die ysberg en net 10% van beserings word aangeteken: “The FDA (en die National Vaccine Information Centre/NVIC) estimates that only 10% of adverse reactions are reported. In New York, 97,5% of vaccine related deaths and disabilities go unreported here. These findings suggest that vaccine deaths actually occurring each year may be well over 1,000.” Skokkend om die minste daarvan te sê.