Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Enigiemand wat meer oor die lewe te wete wil kom kan maar net die Bybel bestudeer; dit is 'n Boek oor die lewe: oor konings, boere, huisvroue, siekes, soldate, diensknegte, elke mens is in die Bybel; ook jou en my lewe word direk daarin weerspieël. Maar as jy nooit jou Bybel bestudeer nie kan jy nie verwag om lewenskennis te hê nie.
VREDE VAN DIE DOOD
Die geskiedenis van ʼn volk is eintlik die verhaal van so ʼn volk se stryd om selfbehoud en selfverwesenliking.
Sy geskiedenis is niks as dit nie die verhaal van stryd, swaarkry, nederlaag, oorwinning, opstaan en weer stry in elke geslag omvang nie.
In hierdie stryd om ʼn volk se selfbehoud en selfvertroue en selfverwesenliking is die grens tussen die politieke en die militêre stryd baie smal. Dikwels is dit so fyn getrek dat ʼn mens nie eens die grens kan onderskei nie.
Die feit dat daar ʼn noue verband tussen die politieke stryd en die wapenstryd is, moet ʼn mens laat besef dat in elke geslag van ʼn volk se lewe die moontlikheid bestaan dat die politieke stryd in ʼn militêre stryd omgesit kan word.
In die Afrikanervolk se bestaan was dit, uit sy aard en omstandighede, ʼn wesenlike bestanddeel van sy hele geskiedenis. Die hele gang van die Afrikanervolk se geskiedenis bevestig dat die volk gedurig op die rand verkeer het van ʼn omsetting van die politieke stryd in ʼn militêre stryd.
MOENIE ONGELOWIG WEES NIE...
...MAAR GELOWIG!
Hannes Ollewagen
Joh. 20:19-31
“En agt dae daarna was sy dissipels weer binne, en Thomas saam met hulle. En Jesus het gekom terwyl die deure gesluit was, en het in hul midde gestaan en gesê: Vrede vir julle! Daarna sê Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig. En Thomas antwoord en sê vir Hom: My Here en my God! Jesus sê vir hom: Omdat jy My gesien het, Thomas, het jy geglo; salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het.” (:26-29).
Christus se dissipels vertel vir Thomas met opgewondenheid dat Christus aan hulle verskyn het, maar hulle oortuig hom nie van hierdie wonderwerk nie. Sien is glo volgens hom. En voordat ons by onsself dink om Thomas hieroor te verkwalik moet ons dalk dink aan hoe verslae Christus se dissipels in hierdie tyd moes wees. Hulle ontmoet vir Christus in persoon en vir baie jare lank leef hul elke dag saam met Hom. Hulle offer hul lewens vir Hom op. Hulle beleef soveel dinge saam met Hom – ook die wonderwerke wat Hy verrig. Hoe verbysterend moes sy dood nie vir hulle gewees het nie!
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (21)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Die ekonoom Murray Rothbard verduidelik in sy kort boek, The Anatomy of the State, dat een van die primêre doelwitte van state is om hul mag as óf noodsaaklik óf onvermydelik te posisioneer. Die skadelike absurditeit van die EEAA wys dat dit nie nodig is nie, en die oorweldigende weerstand daarteen beteken dit is nie onvermydelik nie.
*
“Kaping” in Suid-Afrika is nie ‘n nuwe tendens nie. Jan Alleman ervaar persoonlike kaping wanneer sy voertuig iewers langs die pad deur misdadigers van hom of haar weggeneem word. Al meer en meer mense voel dat nie net die referendum nie, maar ook die eerste “demokratiese” verkiesing gekaap was deur die stemtellers – en die vyf verkiesings daarna ook, in ‘n mindere of meerdere mate. Inderdaad het Stalin gesê die mense wat die stemme tel is veel meer in beheer en belangrik as die mense wat hulle stemme uitbring.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (20)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, waarsku dat Suid-Afrika dringend ʼn plan nodig het in terme van staatskuld.
Hy het die naweek by die Kgalema Motlanthe-stigting se forum vir inklusiewe groei in die Drakensberg gepraat. Dít dae voor die lewering van sy mediumtermynbegrotingsraamwerk hierdie week Woensdag.
Die minister sê die probleem is dat die ekonomiese groei nie die vermoë het om die skuld te delg nie.
Hy waarsku dat Suid-Afrika teen Maart volgende jaar sonder geld kan wees as iets nie gedoen word nie.
*
Vyf kilometer verder is die aanwysingsbord vir ‘n vulstasiekompleks en Skeer draai daarin. Rob hou agter hom stil en as Skeer vir hom wys, laat sak hy sy kantruit.
“Rob, het jy ‘n Trackersisteem of so iets aan jou kar?”
“Ek het, hoekom?”
DIE ONSE VADER(II)
Ds A.E. van den Berg
“Laat u Naam geheilig word”(Mt.6:9)
Alhoewel die Onse Vader 'n modelgebed is, kan dit ook vanuit 'n ander hoek bekyk word. Dis soos 'n geestelike ID-boekie met geloofsopdragte. Op die eerste bladsy sien ons dat gelowiges God as hul hemelse Vader ken. Bladsy twee leer gelowiges wat die heiliging van God se Naam inhou en iets wat feitlik op elke bladsy van die ID boekie voorop staan want dit handel alles oor God en nie oor onsself nie. Die heiliging van God se Naam is onlosmaaklik van gelowiges se identiteit as kinders van God.
God se Naam is nie bloot ʼn naam soos wat aan name gedink word nie. In die Bybelse tyd het 'n naam iets van ʼn persoon gesê; sy naam was hyself. Gelowiges se begeerte is dat die Naam van God soos ʼn brandmerk op hul lewe sal wys. Dis ʼn afgesonderde naam wat afgesonderd moet bly.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (19)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk
The continued emasculation of the SA National Defence Force (SANDF) was vividly brought to the fore by Defence and Military Veterans Minister Thandi Modise when answering a Parliamentary question.
Her undated response to Kobus Marais, the Democratic Alliance (DA) shadow minister for her portfolio, is specific to the SA Air Force (SAAF) and reveals crisis level rates of serviceability.
As Marais notes in his response yesterday (18 October), “most concerning” is that “a staggering 85% of the SAAF’s aircraft fleet is currently out of action, leaving the nation vulnerable to security threats.”
*
The bad: total grid collapse and worsening inequality.
In this scenario, South Africa remains trapped in a quagmire of policy inertia, pursuing expensive, inflexible coal and nuclear technologies that take years to bring onto the national grid. A total grid collapse would have a wide-ranging impact on every aspect of life, including water, telecommunications, healthcare, safety and food security. Private enterprise and wealthier households defect from the grid as they try to insulate themselves as far as possible from state failure – exacerbating inequality and reducing social cohesion.
BILJOENE MOET STERF!

In hierdie nuwe boek geskryf deur dr Gustav Norval, word gelet op die gevare van inenting teen kindersiektes met gevolge soos ADHD, autisme, epilepsie, verlamming, MS, Yuppiegriep, wiegiedood, ensefalitis en allergieë, dan ook die chemtrail-verskynsel (waar sekere stowwe in die atmosfeer gespuit word om die klimaat te moduleer), dwelms- en drankverslawing, asook nuwe middel-bestande peste en plae wat die laaste jare op veral arm lande losgelaat word as deel van ‘n geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun tot ‘n volhoubare getal om die aarde se bronne teen uitputting te beskerm. Daar word ook gelet op proewe wat reeds vir dekades op menslike proefkonyne uitgevoer was en middels en prosedures wat die menslike liggaam kan benadeel.
Belangstellendes kontak Gustav by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (13)
Dr Gustav Norval
‘n Paar goeie redes waarom ons nie kinders moet laat ent nie (2)
So word ons kleuters en volwassenes dus ingespuit met allerlei “filthy medical products” (McRearden se benaming vir entstowwe) bestaande uit vreemde mens- en diergene en met die volle goedkeuring van die FDA en die farmafia-gespuis. Horowitz noem dit ‘n ‘unGodly practice’ om kinders te spuit met diergene (google: “The UnGodly practice”). Oor genetiese besoedeling is daar geen twyfel aan nie en daar is genoeg bewyse dat hierdie genetiese brousel waarmee ons kinders gespuit word, ‘n kind geneties verander! Dit alleen is genoeg rede tot ernstige kommer. Ons het te doen met simptome van ‘n kranksinnige wetenskap wat total ontspoor het! Dit is niks anders nie as genetiese besoedeling van die mens met diergene en gene afkomstig van ge-aborteerde babas.
Ingespuite dier-, mens- of kiemgene kan ook mutasies en outo-immuunsiektes veroorsaakc (d.w.s. toestande waar jou immuunstelsel jou eie weefsels aanval) (google: “Vaccination the Ungodly Practice”). En die FDA erken nogal dat entstowwe genetiese besoedeling gee en dat die vreemde gene mutasies in kinders kan veroorsaak met moontlike onstaan van kanker (www.fda.gov/cber/gdlns/plasmid.txt)
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (18)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk
Joburg ANC cadres are stuffing their pockets as defeat looms at the 2024 polls.
*
Back in May 1992 the late, great journalist and author, Shaun Johnson, wrote a column about what apartheid leaders and their apparatchiks were up to in the dying days of apartheid.
“If you stand on a street corner in Pretoria late at night, I am sure you can hear the sounds of shredders shredding. Of assets being stripped. Of pockets being stuffed,” he wrote...
*
Investors have turned less positive on the nation’s debt on worries over the potential for a bigger budget deficit, according to a survey by Bank of America Corp. The Treasury reported a record monthly shortfall of R143.8 billion for July.
RYKES WORD RYKER
“All animals are equal” soos Animal Farm verklaar het, maar sommige is inderdaad “more equal than others”.
Sowat 1% van die wêreld se bevolking besit tans amper 50% van die wêreld. Dit is volgens ‘n verslag van Oxfam International. Dit is ‘n tendens wat al lank aan die gang is en alles dui daarop, ten spyte van lippediens tot die teendeel, dat dit sal voortduur.
Volgens Oxfam International is hierdie globale ongelykheid “morally obscene” en bedreig dit die ekonomieë van die wêreld en is die oorlewing van die mensdom op die spel. Dit is ‘n ramp waarop afgestuur word. “Do we really want to live in a world where the one percent own more than the rest of us combined?”, het Winnie Byanyima, uitvoerende direkteur van Oxfam International gevra.
Volgens die verslag besit 80% van die wêreld se bevolking slegs 5,5% van die wêreld se rykdom wat beteken dat sou die tendens voortduur, 99% van die wêreld se bevolking binne slegs twee jaar van nou af maar 1% van die wêreld sal besit.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (17)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
If you ask how these next waves can be avoided, the most compelling answer now is the complete defeat of the ANC so that it is out of government. Short of such an outcome, and short of a sincere effort to jail the corrupt in its ranks, our assessment is ever more that the ANC in government will repeat the cycle of state capture time and again, simply changing the source of finance ahead of each new wave.
*
A senior ANC leader once told me that what the party desired was a model of ‘sustainable wealth extraction’ in which the party, through the state, could draw wealth out of the country without driving investment out of the country – but bemoaned that greed and infighting among cadres was so great that they could not help but destroy the institutions they were deployed to lead.
*
Business Unity SA (Busa) has called for the Unemployment Insurance Fund (UIF) to be placed under immediate administration, citing systemic dysfunction and deep corruption within the organisation. Cosatu said it supported the call by business and that it would be seeking an urgent meeting with the presidency.
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (12)
Dr Gustav Norval
‘n Paar goeie redes waarom ons nie kinders moet laat ent nie (1)
Ouers behoort alle feite oor inenting noukeurig te ondersoek alvorens hulle besluit om kinders te laat ent. Baie pediaters is nie eens bewus van entstowwe se potensiële gevare nie, omrede hulle deur die mediese establishment en farmafia vertel word om entstowwe aan te beveel of aan ouers op te dring. Ons moet veral let op die volgende punte:
* Inenting is ‘n ongetoetsde riskante prosedure:
Horowitz skryf daaroor as volg: “The safety of any vaccine has yet to be proven. Even worse, no risk-benefit study whatsoever has ever been conducted to show that vaccines are not killing and maiming more people than they are helping or saving” (sien: “Death in the Air”). Daar is ook heelwat teenspraak in die mediese establishment wat die kwessie verdag maak, byvoorbeeld: die CDC sê 12-jaar oud kinders moet ‘n tweede MMR kry, terwyl Orenstein van die National Immunizing Program sê nee dit is onnodig.Wie is reg? Horowitz meen dat die entstofbedryf alles in die duister doen, aangesien “...the agency hides behind a privacy clause that exempts them from public scrutiny.”
* ‘n Duiwelsresep:
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (16)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Gone rogue? Illegal abductions at the Mall of Africa
Despite it being in the midst of the festive season, December 2022 was a busy month for vehicles registered with Peters Communications Trust. On 29 December 2022, three weeks after the docking of the Lady R, three luxury German vehicles registered to PCT were seen on camera at the Mall of Africa in Midrand, Gauteng: a grey Audi, a white BMW and a white Mercedes-Benz Kombi. One of the vehicles appears to be the same white Mercedes-Benz Kombi (with identical number plates) that accompanied the Lady R cargo at Simon’s Town. This would suggest either extreme sloppiness on the part of an elite SANDF unit (given such recent sightings of a similar, if not the same, vehicle at Simon’s Town) or an intentional blunder.
On the same day, Abdella Hussein Abadiga and his bodyguard, Kadir Jemal Abotese, were abducted from the Mall of Africa. Abadiga’s brother, Abdurahim Abadiga, stated in papers submitted to the Johannesburg High Court that “overwhelming probabilities are that they were abducted by members of the SANDF”.
HY IS NOOIT TE LAAT NIE
Hannes Ollewagen
Mark. 5:21-43
“En daar kom een van die owerstes van die sinagoge met die naam van Jaïrus; en toe hy Hom sien, val hy aan sy voete neer en smeek Hom dringend en sê: My dogtertjie is op haar uiterste; kom lê haar die hande op, sodat sy gesond kan word, en sy sal lewe. En Hy het saam met hom gegaan. En ’n groot menigte het Hom gevolg en Hom verdring.” (:22 - 24).
“Terwyl Hy nog spreek, kom daar mense van die owerste van die sinagoge se huis en sê: U dogter is dood. Waarom val u die Meester nog lastig? Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Moenie vrees nie; glo net.” (:35 & 36).
Kan u uself die magtelose frustrasie van Jaïrus indink? Hy haas hom na Jesus om hulp vir sy liewe kind wat baie, baie siek is – op haar uiterste. Dit is ’n dringende saak. Asof die skare wat Jesus onderweg gevolg en Hom verdring het vir Jaïrus nie genoeg frustrasie moes inhou nie is daar nog ’n vrou wat ook in haar nood na Christus kom en Hom aanraak. En Hy stop midde hierdie dringende reis om eers aan haar aandag te skenk.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (15)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
NASREC - African National Congress (ANC) President Cyril Ramaphosa has urged the party’s new League (ANCYL) not to be docile but return to the militancy shown by the generation of former president Nelson Mandela that helped to revive the organisation.
*
A decapitated body with its head placed in a gift bag was discovered this week in a Cape Town suburb known for gang activity. Members of the police were on the scene when the unidentified man was found in Beacon Valley on Monday evening.
*
In 2022/23, 742 firearms owned by the SAPS were confirmed as stolen or lost, which is 142 more than the set target of 600. The loss of SAPS-owned firearms can be attributed to various factors, including the escalation of crime against members, including, but not limited to, robbery in townships or other places, housebreaking, theft from offices/stores, negligent loss by members and the loss of property during motor vehicle accidents.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (14)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Colonel Frans Mathipa was shot in the head and killed by unknown assassins on Sunday, 6 August. Who are the skilled shooters who murdered a seasoned investigator in the Hawks’ Crimes Against the State Unit? Is there a link to a SANDF Special Forces unit that is alleged to have abducted civilians suspected of being Isis terrorists? What was this unit of Special Forces operatives doing on the quay in Simon’s Town when containers were loaded off and on the Russian vessel the Lady R in December 2022? Open Secrets investigates.
*
Swart skryf onder meer dat twee vraghouers vol AK47’s en meer as ’n miljoen rondtes ammunisie wat in Julie laas jaar gesteel is, nooit teruggevind is nie. Sy sê die toerusting wat toe by gemeenskapsradiostasies gesteel is, gaan in die voorspelde nuwe anargie gebruik word. Daar is boonop meer as R120 miljoen by kitsbanke gesteel wat nou as finansiering gebruik kan word.
ONS VADER (1)
Ds A.E. van den Berg
“Onse Vader wat in die hemele is.”(:9)
'n Gelowige ken God as sy hemelse Vader en spreek Hom in sy gebede so aan. Die Onse Vader is die modelgebed wat Jesus op sy dissipels se versoek “Here, leer ons bid” geantwoord het. Kom ons kyk ook op 'n ander manier daarna. Dit bevat ses geestelike kenmerke wat ʼn mens as kind van God kenmerk. Ons gebruik dit soos die ou ID-dokument (groen boekie).
Die Onse Vader is ons geestelike ID-boekie. As dit oopgemaak word, is die eerste ding wat opval, dat die gelowige, God as ʼn hemelse Vader ken, en eerste kenmerk van geloofsidentiteit erken. Dis immers die manier waarop Jesus die gebed begin het: “Onse Vader wat in die hemel is.” Die eerste aanduiding dat iemand tot bekering gekom het, is dat hy God liefdevol as sy Vader aanspreek.
Moes hierdie gebed nie maar eerder met Jesus self begin het nie? Dis tog Hy wat ons deur sy bloed gered het? Wanneer iemand tot die saligmakende geloof kom, is alle fokus tog op Jesus. Jy plaas jou vertroue juis op Sy versoenende verdienste aan die kruis. Hoe moet ons dan die Onse Vader verstaan as jou nuutgevonde geloof in Jesus jou fokus na God die Vader verplaas en jou leer om primêr op die Vader te fokus as jy bid. Let op hoe Jesus die dissipels leer bid; Hy leer hulle nie om die gebed met Onse Here Jesus te begin nie, maar om op God as die hemelse Vader te fokus.
ONSELFSUGTIGE DIENSBAARHEID
Hannes Ollewagen
1 Kon. 3:1-28
“Toe verskyn die HERE in Gíbeon in ’n nagtelike droom aan Salomo; en God het gesê: Begeer wat Ek jou moet gee. En Salomo sê: U het aan u kneg, my vader Dawid, ’n groot guns bewys, net soos hy voor u aangesig gewandel het in trou en in geregtigheid en in opregtheid van hart met U; en U het vir hom hierdie groot guns bewaar, dat U hom ’n seun gegee het wat op sy troon sit, soos dit vandag is. Nou dan, HERE my God, U het u kneg koning gemaak in my vader Dawid se plek; maar ek is ’n jong seun; ek weet nie om uit of in te gaan nie. En u kneg is midde onder u volk wat U verkies het, ’n groot volk wat nie getel of bereken kan word weens die menigte nie. Gee dus aan u kneg ’n opmerksame hart om reg te spreek oor u volk, om tussen goed en kwaad te onderskei, want wie sou hierdie talryke volk van U kan regeer? En dit was goed in die oë van die Here dat Salomo dit begeer het.” (:5-10).
OUPA SE OORLOG
Deur G Norval uit sy boek “In die Smeltkroes”
Daar was etlike bejaarde burgers bo 65 jaar wat vir oorlogsdiens aangemeld en aktief aan die Engelse oorlog deelgeneem het. Aanvanklik het bejaardes opdrag gekry om belangrike plekke in die begin van die oorlog te bewaak. Later het sommige bejaarde burgers vrouelaers opgepas en beskerm teen moord- en rowerbendes wat in afwesigheid van die burgers op plase rondgesluip het. Alle bejaarde burgers wat in Britse hande geval het, of hulle geveg het al dan nie, was in oorsese kampe in Bermuda en Ceylon geïnterneer.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (13)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“When in doubt, use a hammer. The bigger the doubt, the bigger the hammer.”
Misrule and collapse: The system is failing in real time
-Pieter du Toit
*
South African Police Service Colonel Frans Mathipa was shot in the head and killed by unknown assassins on Sunday, 6 August 2023. Were SANDF Special Forces soldiers the skilled shooters who murdered a seasoned investigator in the Hawks’ Crimes Against the State Unit? If they were, could this explain a court application by the SANDF days before his assassination intended to stymie Mathipa’s investigation into the SANDF’s role in two abductions and potentially other crimes? Open Secrets investigates.
-Hennie van Vuuren