Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Let op wat tans in Suid-Afrika aan die gang is - daar word nie meer op grond van die Skrif regeer nie, maar aan die hand van wetgewing wat aan die hand van die Handves van Menseregte getoets word. In praktyk kom dit daarop neer dat daar nie deur wette nie, maar deur sogenaamde regte regeer word! Die Hooggeregshof het byvoorbeeld die reg om alle bestaande wetgewing aan die hand van die Handves van Menseregte te toets en selfs nietig te verklaar indien dit die regte van ’n individu skaad. Kan so 'n land nog op God se hulp steun?
BID EN BEREI VOOR
Bid en berei voor. Dit is die beste raad wat Dave Hodges, ‘n Christen-Amerikaner wat noue kontak met die militêre hoëlui asook staatsleiers het, die Amerikaners maar ook mense wêreldwyd kan gee. Die rede? Die Derde Wêreldoorlog is op hande en dit sal die hele wêreld raak, sommige lande in mindere mate maar vir Amerika baie erg. Dat Amerika wel in die kleine weer sal opstaan het Siener van Rensburg in een van sy visioene gesien, naamlik “dat Amerika ná die oorlog nie meer aan die hoof van die tafel sit nie maar wel teenwoordig is.” Siener het ook gesien “dat Brittanje glad nie meer aan die tafel sit nie.” Hy het voorspel dat die Britse eilande tydens hierdie oorlog onder die water sal verdwyn. Kernwapens kan geweldige golwe veroorsaak...
Dan is daar nog die burgerlike onrus wat toeneem namate die Armageddon-oorlog nader kom. Kenners glo dat Amerika se burgeroorlog die vorm van ‘n querilla-oorlog sal aanneem. Tans is daar 400 miljoen wapens in burgerlike besit wat ‘n aanduiding is van die omvang wat hierdie querilla-oorlog kan aanneem. Dit laat mens besef wat vir Suid-Afrika wag; die miljoene swartes wat op mekaar en later op blankes sal toesak. Of mens dit ‘n querilla-oorlog kan noem is te betwyfel; dit sal veel eerder ‘n moordorgie wees waar God alleen sy kinders sal kan beskerm. Daarom is die titel van hierdie artikel ook op óns van toepassing en van die uiterste belang om uit te leef in hierdie tyd.
Gebeure is besig om te vorm wat dui op wydverspreide, wêreldwye burgerlike onrus en die ineenstorting van die oppergesag van die reg. Illinois, byvoorbeeld, het 'n nuwe wet aangeneem wat vanaf Januarie die meeste moordenaars, ontvoerders, brandstigters en gewelddadige misdadigers sal toelaat om weer op die strate vrygelaat te word sonder enige borgtog hoegenaamd. Dit klink baie soos die ANC-beleid om al wat ‘n moordenaar en misdadiger is blitsig weer vry te laat om verdere misdaad te pleeg.
Luister na die video by die skakel hieronder en neem kennis van hoe naby ons aan die volgende groot oorlog is.
https://www.brighteon.com/4965cbb2-9e65-44c5-8cb5-9a65a122aff2
DIANA EN DIE NUWE WÊRELDORDE
Wat sou Diana en die NWO met mekaar te doen hê?
Die dood van die koningin van Engeland laat ‘n mens weer aan haar lewe en dinge waarby sy betrokke was dink. Een daarvan is natuurlik die dood van Diana wat 25 jaar gelede plaasgevind het en nie ‘n ongeluk was nie maar in opdrag van die koningshuis deur MI-6 uitgevoer is.
‘n Onlangse transkripsie deur Alexandra Bruce op die “Verbode Kennis” TV-kanaal is deur Greg Reese bespreek waarin die verband tussen die Nuwe Wêreldorde (NWO) en die dood van Diana duidelik word. Nou moet mens ook weet dat die afgestorwe koningin ‘n belangrike lid van die NWO was. En dit is nie om dowe neute dat Charles nou as koning met die hef in die hand, die hele “Reset”-proses gaan versnel nie. Die hele koningshuis is lede en leiers in die NWO, dus 'n belangrike deel van die internasionale Geldmag.
Kom ons kyk waar hierdie mense vandaan kom.
Die koninklike familie, oorspronklik bekend as die Saxe-Coburg Gotha-bloedlyn, het hul van na Windsor verander om meer Brits te klink. Hul “ingeteelde” familie word teruggevoer na Vlad die Impaler, andersins bekend as "Dracula" en het verskeie trotse Nazi's in die familie, insluitend prins Philip.
Die noukeurige beplanning van koninklike bloedlyne was die rede vir die huwelik tussen Diana en Charles – as gevolg van Diana se Merovingiese adelike herkoms.
Die koninklike familie is behep met heidense rituele en okkultiese bedrywighede. Rituele is bedoel om aanskou te word en die dood van Diana is deurtrek met sataniese ritueel. Maar voordat ons na haar dood kyk, laat ons eers die rituele tydens haar lewe verduidelik.
Diana en Charles is getroud in die St Paul's Katedraal wat deur die koninklike familie besit word en gebou is op die terrein van 'n tempel wat aan die godin, Diana, gewy is. Volgens okkultiese oortuigings was godin Diana, Lucifer se metgesel en op 13 Augustus 1313 het hulle 'n magiese dogter met die naam Aradia voortgebring. In Vrymesselary staan hierdie selfde trio bekend as Osiris, Isis en Horus.
GEDAGTE VIR DIE NAG...
Hoe lank gaan ons nog swyg as ons Christelike norme aangeval en Eerstewêreld-standaarde afgetakel word? Moet ons swyg as ons verkrag, beroof en vermoor word; swyg as onbevoegdes ons kundiges se toekoms so belemmer dat hulle na die buiteland verhuis? Moet ons oor alles swyg omdat ons bang is om as rassehaters gebrandmerk te word? Nee, ons durf nie verder swyg nie! Al word dit lewensgevaarlik om die waarheid te praat, is dit noodsaaklik dat volksgenote dit moet hoor!
MAD MAX OPPAD
Elke land het mense met genoeg verstand om dinge vooruit te sien aankom. So ook Amerika, en dis gewoonlik nie die linkes of liberaliste wat die insig het nie.
Die verstandiges in die VSA voorsien binne enkele maande'n totale ineenstorting, veral in sekere state waar daar reeds te min kos en water is om mense aan die lewe te hou. En hulle beskryf dit nie as 'n oproer, burgeroorlog of as beplande chaos nie; dit word vergelyk met Mad Max, die filmreeks waarin die hoofakteur, Mel Gibson, op 'n motorfiets absolute chaos in sy wraaksug teen plunderende bendes veroorsaak, onwillekeurige moorde in strate en die wreedste moontlike wyses waarop mense sterf.
Die opbou na daardie ontploffing word aan die Halloweendatum gekoppel, die jaarlikse gebeurtenis in die VSA waar hekse en okkultiese rituele as onskuldige pret voorgehou word, asook aan die datum van verkiesings wat hierdie jaar nog moet plaasvind. Niemand kan die tyd bepaal nie, net God weet wanneer hierdie dinge sal plaasvind, maar dit is duidelik dat Hy van plan is om Amerika ook skoon te maak, net soos ons dit hier in Suid-Afrika verwag.
By die skakel hieronder is 'n kort video met baie interessante inligting en heel moontlik geskiedkundige waarde.
https://www.brighteon.com/c989a3ae-0692-4129-b7f9-0637a7aa9e33
SATAN SE NABOOTSING VAN 'N HUWELIK
Ds AE van den Berg
"Saamblyery is Satan se nabootsing van die huwelik."
Saamblyery is ’n onrusbarende verskynsel en neem sterk toe. In 1990 is die getal saamblyers in ons land op 10% bereken. Dis tans meer as 50%! Saamblyery is ’n verhouding wat nooit as ’n amptelike huwelik voltrek word nie, maar tog al die wesenlike kenmerke van ’n huwelik dra. In 1970 het die NG Kerk so sterk daarteen gevoel, dat sy die regering gevra het om alle saambly verhoudings buite die huwelik strafbaar te maak. Vrysinniges het haar gereeld gekritiseer maar nie van stryk laat bring nie. Sonde was sonde!
In 2009 het dieselfde kerk opslae in die media gemaak toe sy besluit het om die moontlikheid van groter verdraagsaamheid jeens saamblyery te ondersoek.
Dit het gebeur nadat verskeie lidmate navraag oor die kwessie gedoen en die kerk besluit het om oor die sonde na te dink en besmoontlik te ontsondig. As die kerk homoseksualisme eers veroordeel en daarna ontsondig het, waarom ook nie met saamblyery nie?OPREGTE GELOOF HOU ONS STAANDE
Hannes Ollewagen
Dan. 3:1 - 30
“As onse God wat ons dien, in staat is om ons te verlos, dan sal Hy ons uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, verlos; maar so nie, laat dit u dan bekend wees, o koning, dat ons u gode nie sal dien nie en die goue beeld wat u opgerig het, nie sal aanbid nie.” (:17&18).
Daar is ‘n pragtige spreekwoord wat lui dat iemand by iets sal staan of val. En die optrede van hierdie drie vriende van Daniël het my dadelik aan hierdie spreekwoord herinner. Hierdie manne was bereid om vas te staan vir dit wat vir hulle belangrik was – hulle geloof in God, hul liefde vir Hom en hul gehoorsaamheid aan Hom. Hierdie manne was so vasberade om vas te staan dat hulle bereid was om hulle lewens daarvoor te gee. Ja, hulle was bereid om in ‘n pynigende, brandende vuuroond ter wille van dit waarin hulle glo te sterf. Die eerbied teenoor God en hulle gehoorsaamheid aan Hom het vir hulle meer gewig as selfs hul eie lewe gedra! Indrukwekkend! Prysenswaardig!
WES-EUROPA OP DRUMPEL VAN TOTALE INEENSTORTING
Wes-Europa staar totale ineenstorting in die gesig van katastrofiese skaarsheid en prysstygings rondom voedsel, kunsmis, energie en nywerheid, waarsku David Dubyne, ‘n nuus-ghoeroe in die VSA.
Dat Europese banke die moontlikheid van sistemiese mislukkings (en "borgtogte") in die gesig staar as gevolg van blootstelling aan energiemarkte en die begeerte van Wes-Europese regerings om aan te hou om geld te druk, sal in hierdie Europese winter ‘n groot hoofstuk in ons wêreldgeskiedenis word.
Die dood van koningin Elizabeth II kon nie meer tydig wees nie, aangesien die dood van Wes-Europa waarskynlik nie ver agter sal wees nie. Die koningin is dood, maar so ook gesonde verstand, rasionaliteit, finansiële gesonde verstand en landbou-integriteit. Geen beskawing kan oorleef sonder kos, energie en geld nie, en die kabaalleiers van Wes-Europa is vasbeslote om al drie te vernietig.
Luister na die video by die skakel hieronder vir die volledige prentjie waarvan die hele wêreld binnekort kennis sal neem.
https://www.brighteon.com/f4f94941-89e0-4788-88f8-2c84dcd0bff2
EEN REPTIEL MINDER
Eindelik, een monster van die Nuwe Wêreldorde minder! Of is dit dalk soos David Icke skryf dat die Rothschilds en huis van Windsor in reptiele verander as hulle byeenkom om saam te sweer. Dan is Schalk van der Merwe reg as hy op sy Facebookblad skryf: “Die reptiel is dood”.
Dat miljoene mense wêreldwyd nie saam met die klomp Britte sal treur oor die dood van die 96jarige koningin Elizabeth II op 8 September 2022 nie, staan soos ‘n paal bo water. Die Britse koningshuis was nog altyd een groot frontorganisasie en deel van die hele kabaal vir wie die wêreld die afgelope twee jaar beter leer ken het, kop in een mus met die plan om die wêreldbevolking feitlik uit te wis omdat hulle glo die planeet behoort aan hulle. So het Engeland deur eeue heen oorloë teen talle lande gevoer om beheer oor die Aarde te probeer kry.
SUID-AFRIKAANSE MEISIE VERTEL NA GIFINSPUITING
Daar is baie inligting beskikbaar oor Amerikaners se beserings nadat hulle die sogenaamde inenting ontvang het. Plaaslik is hier minder inligting beskikbaar oor Suid-Afrikaners wat beseer is. Daar word geswyg oor diegene wat daardeur gesterf het of daar word 'n ander rede vir sy dood aangegee. Dit is tyd dat die oorlewendes hulle getuienis in die openbaar lewer sodat mense wat steeds in die gifinspuiting as inenting glo se oë kan oopgaan. By die skakel hieronder vertel 'n Suid-Afrikaanse meisie wat alles met haar gebeur het nadat sy die inspuiting ontvang het.
LAAT ONS IN DIE LIG WANDEL
Hannes Ollewagen
Joh. 8:12-59
“EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.” (:12).
Geliefdes, ons hoor gereeld dat mense sê die toekoms lyk maar donker. Dit is natuurlik waar dat ons tyd nie ‘n gebrek aan uitdagings het nie. Daar is sekerlik baie dinge waaroor ons onseker en besorg is. Maar is daar by ons nie meer vertroue op die hulp en bystand van ons Almagtige Vader nie? Het ons al werklik só selfgerig en blind geraak dat ons geen lig in die toekoms sien nie – nie eers sý Lig wat die grootste duisternis kan verdryf nie? Ps. 112:4 stel dit duidelik dat Hy vir die opregtes die Lig is wat die duisternis verdryf. “Sajin. Vir die opregtes gaan Hy op as ‘n lig in die duisternis: Get. genadig en barmhartig en regverdig.”
LUISTER WAT IN SA HOPITALE GEBEUR
As u tyd het, luister wat tans in Suid-Afrikaanse hospitale gebeur ten opsigte van siek pasiënte as gevolg van die gifinspuiting.
SKEP MOED!
Een van die mooiste nasionalistiese liede vir ons Afrikanervolk!
https://lovinglifetv.com/daily-inspirational-video-6-september-2022-forever-south-africa/
GROOT HERVORMING WAG OP ONS
Ds AE van den Berg
Lees reeks by Artikels: Ds Andrè vd Berg
"Ons staan op die drumpel van ’n groot hervorming. God het dit ook vir Siener van Rensburg laat sien. Hierdie hervorming moet soos in Juda, by die huis van God begin."
“….Luister na my, Leviete! Heilig julle nou en heilig die huis van die HERE, die God van julle vaders en bring die onreinheid uit die heiligdom uit. En die priesters het binne-in die huis van die Here ingegaan om dit te reinig en al die onreinheid wat hulle in die tempel van die HERE gevind het, uitgebring ….” - 2 Kron.29:5&16
Goeie ouers het soms slegte kinders, maar slegte ouers het selde goeie kinders. Met Agas was dit wel die geval. Hy was Juda se slegste koning en sy seun, Hiskia, een van die bestes.
Agas was ’n afgodsdienaar: ”En Agas het die gereedskap van die huis van God stukkend geslaan en die deure van die huis van die HERE toegesluit en vir hom altare gemaak op elke hoek in Jerusalem. Ook het hy in elke stad van Juda hoogtes opgerig om vir ander gode offerrook te laat opgaan en die HERE, die God van sy vaders, geterg” (2 Kron.28:24,25).
Toe Hiskia 25 jaar oud was, is Agas oorlede en het hy koning van Juda geword. Hy was ’n gelowige en het reg opgetree:. “En hy het gedoen wat reg was in die oë van die Here net soos sy (voor)vader Dawid gedoen het” (2 Kron.29:2).
NOG ‘N BRILJANTE MAN VERMOOR
Dr Andreas Noack, 'n bekende wetenskaplike en kenner van geaktiveerde koolstof in Duitsland, het nanostrukture in die COVID-19-“entstowwe” ontdek wat nie biologies afbreekbaar is nie en dat dit mense van binne soos skeermeslemmetjies sny, daarom bloei hulle inwendig dood. Slegs vier dae ná die bekendmaking van sy inligting is hy wreed vermoor.
Noack het die ontdekking gemaak terwyl hy die entstowwe vir die teenwoordigheid van grafeenoksied met behulp van mikro-raman-spektroskopie (die studie van interaksie tussen energie en materie) bestudeer het. Deur frekwensies het hy ontdek dat die entstowwe nie grafeenoksied bevat nie, maar eerder grafeenhidroksied.
Elke struktuur is 50nm (nano meter) lank en 0.1nm dik. Hulle is so klein dat hulle nie in 'n lykskouing of op 'n petriskottel opgespoor kan word nie en kan die beste beskryf word as mikroskopiese skeermeslemmetjies.
DIÉ WAARHEID ‘N TRAGIESE IRONIE
Wat kan goed wees aan wêreldhonger? Baie, volgens 'n artikel geskryf deur die nou afgetrede professor in politieke wetenskap van die Universiteit van Hawaii, George Kent. Die artikel is die eerste keer in 2008 bekend gestel en het vir meer as 'n dekade grootliks ongemerk gebly, al is dit, vreemd genoeg, op die Verenigde Nasies se webwerf gepubliseer.
Dit was eers toe die artikel weer op Twitter verskyn het dat dit viraal geraak het – en dit is toe onmiddellik deur die VN verwyder. In reaksie hierop het die UN Chronicle getwiet:
“Hierdie artikel het 14 jaar gelede in die UN Chronicle verskyn as poging tot ‘n satire en was nooit bedoel om letterlik opgeneem te word nie. Ons is bewus gemaak van die mislukking daarvan, selfs as ‘n satire, en het dit van ons webwerf verwyder.”
HOF MOEDIG MOORD OP BOERE AAN
Die uitspraak in die hofsaak van Petrus Sitho teen Cyril Ramaphosa oor die gebruik van die woorde "Kill a Boer; Kill a Farmer" moedig inderdaad moordenaars aan om nou met die hof se toestemming soveel boere/Boere as moontlik te vermoor. Daar was 'n oproep op Ramaphosa om by die hofsaak teenwoordig te wees maar niemand kon hom op 25 Augustus opspoor nie. Die saak kon anders gedraai het indien hy daar was om vrae te antwoord. Ook was daar geen prokureur of regter met genoeg kennis om die Sitho-saak te lei nie. Dit kom van Sitho self, en hy vra nou die hulp van geswore regskenners om hom te help aangesien hy nie die saak gaan laat vaar nie.
By die skakel hieronder kan u die video kyk oor die verloop van sake.
AFRIFORUM NOGEENS DEURSIGTIG
Weer het Afriforum/Solidariteit gewys dat hulle 'n frontorganisasie is wat nie vir die Afrikaner staan nie. Die wyse waarop hulle die hofsaak wat hulle teen Malema aanhangig gemaak het om die haatspraak "Kill a Boer, kill a Farmer" onwettig te laat verklaar, het duidelik gewys dat dit net 'n advertensieveldtog vir hulself was asook vir Ernst Roets se boek met dieselfde titel. Dat hulle kon aansoek doen dat die woorde "Kill a Boer, kill a Farmer" nooit weer genoem of gehoor mag word nie terwyl Roets se boek dieselfde titel het, toon ook 'n ondeurdenktheid van formaat. Intussen het Malema wat nie eers sy skoolloopbaan kon voltooi nie met die patetiese advokaat van Afriforum gemors! Geen wonder die uitspraak was in Malema se guns nie. Vir meer besonderhede, kyk gerus na die video by die skakel hieronder.
RESPEK – SKAARS, MAAR KOSBARE EIENSKAP
Hannes Ollewagen
1 Sam. 26:1-25
“Maar Dawid sê vir Abísai: Bring hom nie om nie, want wie slaan sy hand aan die gesalfde van die Here en bly ongestraf?” (:9).
“Mag die Here my bewaar dat ek my hand aan die gesalfde van die Here sou slaan! …” (:11).
Geliefdes, ons kry in hierdie gelese gedeelte te doen met koning Dawid wat op ‘n besonderse wyse optree. Hy is op ‘n stadium in sy lewe waar die verwagting van koningskap oor Israel vir hom wink. Maar benewens hierdie vooruitsig beland Dawid ook in ‘n situasie waar hy vir Saul met gemak kan verslaan. Hy kan nie alleen die persoon wat tussen hom en die koningskap staan verslaan nie. Hy het ook die geleentheid om ontslae te raak van hierdie man, Saul, wat hom uit jaloesie gedurig agternasit en sonder enige geldige rede probeer doodmaak. “ Verder sê hy: Waarom agtervolg my heer sy dienaar tog? Want wat het ek gedoen? Of watter kwaad is daar by my?” (:18).