Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die afgelope 24 uur het God alweer vir jou die geskenk van 86 000 sekondes gegee. Het jy een van hulle gebruik om vir Hom dankie te sê?
KULTUUR- DAGBOEK 1 JULIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
Lees in hoofartikels:
1. 1914: JL van Schaik (Edms) Bpk gestig;
2. 1936: Eerste byeenkoms van die Afrikaanse Nasionale Kultuurraad (ANK);
3. 1948: Suid-Afrikaanse Orrelbouers (Edms) Bpk gestig.
ISRAELIESE TEOKRASIE
'n Ondersoek na die Esoteriese Bron van die Gaza-volksmoord
en Trump se Verraad oor 'Amerika Eerste'
MICHAEL HOFFMAN
Trump se Verraad oor 'Amerika Eerste'
Donald Trump het die mooi droom en beweging naamlik “Amerika Eerste” verraai toe hy eerder die Israeliese Eerste Minister Netanyahu se gekoesterde droom vervul het en die bombardement van die soewereine nasie Iran gelei het. Baie waarnemers soos Tucker Carlson het gewaarsku dat so 'n daad die belange van die Israeliese hegemone bo dié van die Amerikaanse volk plaas.
Die waansinnige mnr. Trump verbeel hom dat hy "Amerika Eerste" uitgedink het.
Trump het hierdie bewering in 'n telefoniese onderhoud met The Atlantic-tydskrif op 14 Junie gemaak:
"Wel, as in ag geneem word dat ek die een is wat 'Amerika Eerste' ontwikkel het, en as in ag geneem word dat die term nie gebruik is totdat ek gekom het nie, dink ek ek is die een wat daaroor besluit."
REVOLUSIE – DIE VOORTDURENDE OORLOG
Dr Gideon van Rensburg
Joodse sameswering
In Jesus se tyd het die Fariseërs (as meerderheidsparty) die Levitiese idee van die meesterras voortgedra. Onder die dekmantel van die tradisies en die ongeskrewe wet wat na bewering deur God self afsonderlik van die ander gebooie aan Moses gegee is, het hulle die mag gehad om enigeen te oortuig – behalwe natuurlik vir Jesus! Die woord Fariseër beteken nie verniet "een wat homself afsonder" nie, want dit is presies wat hulle gedoen het. Hulle sameswering om Jesus te vermoor vind vandag gestalte in die Joodse sameswering om die Christendom te vernietig. Die Messiaanse verwagting van Juda het daarin bestaan dat die Verlosser 'n militante sou wees wat Juda se vyande sou vernietig. Toe Jesus presies die teenoorgestelde was van dit wat hulle verwag het en hulle boonop moes aanskou dat Hy waarlik die Seun van God is, was daar net een uitweg – dat Jesus moes sterf. Dat Hy die hele Wet en die profete in een sin kom saamvat naamlik liefde vir God en vir jou naaste was vir die Fariseërs die laaste strooi.
BROKKIES UIT DIE BOEK - MAX (7)
EIS VIR GEREGTIGHEID:
Die Chris Hani-familie het hul stem bygevoeg tot die oproepe vir 'n volledige geregtelike doodsondersoek na die sluipmoord op wyle ANC-hoof en algemene sekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SACP) in Boksburg in April 1993.
Die familie se steun vir die oproep kom nadat die land verlede week die 32ste herdenking van die dood van die anti-apartheid-stryder in Hani se voorvaderlike dorpie Sabalele in Cofimvaba in die Oos-Kaap herdenk het.
In 'n verklaring deur die familie het woordvoerder Mphatheli Hani gesê dat dit tans hul bekommernis is, aangesien hulle die waarheid wil weet.
1854: EERSTE PARLEMENT- SITTING IN KAAPSTAD
KULTUURDAGBOEK 30 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
Op hierdie dag is die eerste verkose Parlement van die land in Kaapstad deur lt.-goew Charles Henry Darling geopen. Tot dusver was Kaapland 'n kroonkolonie onder Britse gesag en met weinig eie mag. Tussen 1834 en 1853 het 'n Wetgewende Raad sukkelend voortgegaan. Sedert 1846 is egter daadwerklik gepoog om groter selfbestuur te bekom. Allerlei irrelevante voorvalle en eise het die saak bevorder of benadeel maar in Maart 1853 het Engeland finaal die beoogde konstitusie bekragtig.
Van 1 Julie 1853 af tot 1910 is die Wet met beperkte verandering toegepas. Die Wetgewende Vergadering, oftewel Laerhuis, het uit 46 verkose lede wat vir vyf jaar verkies is, bestaan. Alle manlike, mondige Britse onderdane – ongeag ras, kleur of geloof – wat aan sekere geringe ekonomiese bepalings voldoen het, was stemgeregtig.
1936: JAN SPIES SE NALATENSKAP
KULTUURDAGBOEK 30 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
Almal wat Jan Spies geken het, weet ook nie alles van hom nie. Hier is nog so bietjie nuus oor hom:
Hy is op hierdie dag gebore op die plaas Sekretarispan, in die Rehoboth-distrik in Suidwes-Afrika.
Dr Johannes Petrus Spies was as lektor by die Randse Afrikaanse Universiteit werksaam; ook was hy die koerantredakteur van 'Die Republikein'; en hy was 'n Afrikaanse skrywer van werke soos onder andere 'n 'Poort deur die Koue'.
Hy was ook 'n radio-omroeper van 'Monitor'; en hy was 'n bekende televisiepersoonlikheid in programme soos onder andere 'Spies en Plessis', en 'Met permissie....'
Hy was ook 'n digter van onder andere 'Voetvolk 1960 – 1970'; 'n humoris, en 'n bobaas-storieverteller. Gelofteland het ook van sy kortvertellinge geplaas onder die afdeling Ons Taal.
Hy het onverwags in 'n motorongeluk gesterf, datum nie aan ons bekend.
Van sy gedigte is deur die sangeres Arina de Wit getoonset en in 2008 bekend gestel.
KULTUUR- DAGBOEK 30 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
1. 1872: Pres Thomas Francois Burgers word op hierdie dag as staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek ingehuldig.
2. 1921: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank word geopen.
3. 1924: Genl JBM Hertzog word in die amp van Premier van die Unie van Suid-Afrika bevestig.
4. 1936: Lees oor Jan Spies in hoofartikel.
5. 1854: Die eerste parlementêre sitting in Kaapstad vind plaas – lees in hoofartikel meer hieroor.
UITSTEL
Ds A.E. van den Berg
“ ... Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar ʼn damp wat vir ʼn kort tydjie verskyn en daarna weer verdwyn” (Jak. 4:14).
Mense is lief om slegte dinge met mooier-klinkende woorde te versag. Dit word eufemismes genoem. So praat mense bv. van kinders wat buite die eg verwek is as liefdeskinders. Is kinders wat binne die eg verwek is nie eerder liefdeskinders nie? Sonde word met ʼn suikerlagie bedek. Van een wat gesteel het word gesê dat hy gegaps het, of as iemand besope is, dat hy te veel gekuier het. Alles eufemismes om sondes onskuldig te laat klink!
1904: LAASTE BOODSKAP VAN PRES KRUGER
KULTUURDAGBOEK 29 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
Op 29 Junie 1904 het pres Paul Kruger uit Clarens in Switserland sy laaste boodskap aan die verslane Boerevolk gestuur, gerig aan genl Louis Botha. Hier is dit vertaal aangebied soos wat dit destyds deur die FAK gedruk en in duisende landwyd versprei is:
Dit is vir my 'n groot voorreg om die ontvangs te kan erken van u kabelgram van die 23e Mei en van u brief van die 29e van daardie selfde maand, waardeur aan my die groete oorgebring word van die die kongres van 23-25 Mei, te Pretoria gehou.
KULTUUR- DAGBOEK 29 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
1904: Pres Paul Kruger, laaste staatspresident van die ZAR (1883 – 1902), skryf vanuit Clarens in Switserland sy bekende laaste boodskap aan sy volk. Lees in hoofartikel hieroor.
OPSTAND TEEN ORDE
Dr Gideon van Rensburg
Die mens se opstand teen orde (en by implikasie, God se verordeninge) is so oud soos die mensdom self. Niks het verander sedert Eva in die tuin van Eden deur Satan verlei is om in opstand te kom teen God se verordeninge nie. Vandag ongeveer 6000 jaar later is die Satansmagte steeds ywerig aan die werk om die mensdom te laat rebelleer teen dissipline en orde. Maar wie is hulle en wat is hulle doel?
Ontstaan en grondslag
Die opstand is gesetel in 'n sameswering – een wat sy ontstaan reeds in die Ou Testament gehad het.
Juda, een van die 12 stamme, het homself gesien as die uitverkore volk en as sodanig kon dit nooit die Messias aanvaar as die Verlosser van alle mense nie. Daarom dan ook die verterende en wrewelrige haat wat die Fariseërs, as segsmanne van hierdie volk, vir Jesus gehad het. Deur hulle mondelinge tradisies, (meeste daarvan self uitgedink), te verhef bo die Bybel, het die geloof wat later bekend sou staan as die Judaïsme, hierdie "tradisies" (soos later aangeteken in die Talmoed) in die plek van die Bybel gestel en kon daar binne daardie raamwerk geen plek vir 'n Verlosser van alle gelowiges gevind word nie.
1919: SA ONDERTEKEN VERDRAG VAN VERSAILLES
KULTUURDAGBOEK 28 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
Die Vredesverdrag van Versailles is op hierdie dag deur die oorwonne Duitsland onderteken, en daarmee het die Eerste Wêreldoorlog amptelik tot 'n einde gekom.
Die Geallieerde Oorlogsopperraad bestaande uit die Verenigde State, Brittanje, Frankryk en Italië, het Japan as vyfde grootmoondheidslid bygevoeg, en hierdie vyf het die verdrag geformuleer wat ontsettende offers van Duitsland geverg het, onder meer die verlies van 25 000 vierkante myl grondgebied met 6 miljoen inwoners.
KULTUUR- DAGBOEK 28 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
1. 1795: Die burgers van Swellendam in die Kaap roep op hierdie dag 'n republiek uit met Hermanus Steyn as president.
2. 1919: Suid-Afrika onderteken die Vredes-verdrag van Versailles waarmee die Wêreldoorlog formeel beëindig word. Lees hieroor in hoofartikel.
3. 1948: Die Berlynse lugbrug kom in werking om alle moontlike hulp te verskaf aan die inwoners nadat die Sowjet-Unie Berlyn geblokkeer het om sodoende die Weste uit Duitsland te verdryf. Lees hieroor in hoofartikel.
1948: DIE BERLYNSE LUGBRUG
Lees volledig by Kultuurdagboek
KULTUURDAGBOEK 28 JUNIE
Slegs drie jaar nadat die Tweede Wêreldoorlog in Europa beëindig is, het die Westerse lande weer eens voor 'n krisis te staan gekom Die faktore wat hiertoe aanleiding gegee het, kan teruggevoer word na die vredesvoorwaardes wat op Duitsland afgedwing is.
Duitsland is in vier sektore verdeel, en die Sowjet-Unie, Brittanje, die VSA en Frankryk sou elk 'n deel beheer. Die hoofstad van Duitsland, Berlyn, wat in die Russiese sektor geval het, is ook in vier verdeel.
Aanvanklik het die Sowjet-Unie alle hulp aan die Westerse moondhede verleen maar namate die sektore onder die Weste se beheer ekonomies ontwikkel is, het die Sowjet-Unie Berlyn geblokkeer om sodoende die Weste uit Duitsland te verdryf. Die slagoffers van hierdie besluit was die Berlynse inwoners. Slegs steun van die Weste kon hulle red.
ONS VOLK KAN HERSTEL...
... DEUR VERTROUE EN GEHOORSAAMHEID AAN GOD
Leuens en misleiding is kenmerkend van die politiek sedert die dood van dr Verwoerd, toe die meerderheid kiesers keer op keer suksesvol oortuig is dat afsonderlike ontwikkeling steeds die beleid van die NP was, terwyl daar daadwerklik beweeg is na volledige integrasie en totale oorgawe soos ons dit vandag ondervind.
Die verdeeldheid en die gepaardgaande stryd tussen Afrikaners en die noodwendige aanvalle op mekaar, het 'n onvermydelike negatiewe uitwerking gehad op die selfrespek van alle Afrikaners.
In teenstelling met die beeld van die Afrikaner in die verlede, het die geweldige toename in betrokkenheid van Afrikaners by misdaad 'n ernstige uitwerking op die selfrespek van die Afrikaner. In hierdie opsig het die oneerlikheid en korrupsie in die hoogste Afrikanerkringe sekerlik 'n uiters nadelige invloed op alle lae van die bevolking gehad.
Die geweldige toename in egskeiding en die vernietigende uitwerking op gesinne en veral op kinders, gepaardgaande met 'n grootskaalse verwerping van tradisionele morele waardes onder Afrikaners, kon nie anders as om die selfrespek van die Afrikaners te benadeel nie.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (18)
083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Three cops appeared in the Bloemfontein Magistrate's Court on Monday.
Three Free State police officers arrested for corruption and kidnapping will apply for bail next week. The Anti-Corruption Unit arrested the trio on August 17 for an incident that took place in December last year. Two sergeants and a constable, from Bloemspruit, Park Road, and the K9 Unit, are facing charges of corruption, extortion, kidnapping, and defeating the ends of justice.
"It is alleged that the three were on patrol duties on December 14, 2022, when they stopped a truck with a trailer on the N1 south, just outside of Bloemfontein“ said police spokesperson, Loraine Earle.
She said the cops demanded money from the owner of the truck in order not to arrest his son, but when they went to a mall in the south of Bloemfontein to draw money from an ATM, they were unsuccessful.
Crime intelligence cops arrested for R200,000 robbery, assault at restaurant.
1865: MOORD OP DIE GESIN PRETORIUS
KULTUURDAGBOEK 27 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
Ons hoef nie onder die huidige hiel en hel van 'n swart terroristebende te dink moorde op Boeregesinne en op plaasboere is 'n nuwe verskynsel nie. Die aanslag om van blankes in Suid-Afrika ontslae te raak het verskerp maar die swartes het nog deur alle tye probeer om van die blanke in Suid-Afrika ontslae te raak.
Die Republiek van die Oranje-Vrystaat het sedert sy totstandkoming in 1854 met die Basoeto-vraagstuk geworstel. Die Tweede Basoeto-oorlog het op 9 Junie 1865 uitgebreek omdat die Basoeto's hul herhaaldelik skuldig gemaak het aan skending van die grense, veediefstalle en aanranding en moord op die burgers.
Die eerste veldslag van die oorlog het ten gunste van die Basoeto's verloop. Hierna het die Basoeto's Vrystaatse gebied binnegeval, groot verwoesting gesaai, plase afgebrand en duisende stuks vee gesteel. Vele gruweldade is ook gepleeg.
Op 27 Junie vermoor die Basoeto's byvoorbeeld 543 Basters op 'n lafhartige en bloeddorstige manier, barbaars soos ons dit ook vandag ondervind tydens moorde wat soms met onmenslike marteling gepaard gaan omdat wreedheid in hul aard is.
1860: EERSTE SPOORLYN IN SA GEOPEN
KULTUURDAGBOEK 26 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
Op hierdie dag is die eerste spoorbaan in Suid-Afrika vir verkeer opgestel. Die lyntjie was 3 km lank en het van die Punt na Durban geloop. Dit was die werk van 'n private maatskappy, die Natal Railway Company.
'n Tweede spoorlyn, van Kaapstad na Wellington, is in 1863 in gebruik geneem. Dit was 91 km lank en is ook deur 'n private onderneming, die Cape Town Railway and Dock Company, opgerig.
Tot en met die ontdekking van diamante en goud was spoorwegontwikkeling traag en moeisaam.
KULTUUR- DAGBOEK 26 JUNIE
Lees volledig by Kultuurdagboek
1. 1860: Eerste spoorlyn in SA open. Lees in hoofartikel hieroor.
2. 1892: Die Oranje-Vrystaat-Onderwysersvereniging OVOV) word op hierdie dag in Bloemfontein gestig omdat daar onder die Vrystaatse onderwysers 'n behoefte was aan 'n vereniging om hulle belange te behartig en vir hulle in die bres te tree, en finansiële steun te verleen indien nodig.
DIE LIEFDE VAN GOD
Hannes Ollewagen
Rom. 5:1-11
“Want nouliks sal iemand vir ’n regverdige sterwe – vir ’n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe - maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.” (:7&8).
Ek dink dat enige gelowige kind van God wat tot ’n eerlike besef van sy eie sondigheid kom op een of ander stadium wonder of God hom of haar werklik liefhet. Hoe kan Hy my liefhê as ek dan soveel verskriklike en verkeerde dinge in my lewe gedoen het? Sal God my regtig vir die een of die ander verskriklike sonde kan vergeef? Ek het God dan só gruwelik met my sondige optrede beledig en bedroef – sou sy liefde vir my voortduur? Al hierdie vrae word vir ons in Romeine 5 deeglik beantwoord. God se liefde is onvoorwaardelik. Let mooi daarop dat sy liefde onvoorwaardelik is – NIE GOEDKOOP NIE. Daar is ’n baie groot verskil.