Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Wanneer ons na Jesus kyk en ’n God van liefde raaksien, word ons opnuut bewus van ons eie bedorwenheid. Dat dit die Skepper gekos het om mens onder ons te word sodat ons die ewige lewe kan verkry, gaan ons verstand te bowe!
AFRIKAANS - O SOETSTE TAAL!
Hier volg ‘n pragtige toespraak oor ons taal wat deur Martinus Erasmus, Ondervoorsitter van die ANB gelewer is.
Inleiding
Vriende, as u en ek vandag beweer dat ons lief is vir ons volk, en ons beywer ons vir die belange en voortbestaan van ons Afrikanervolk hier in Suid-Afrika, dan móét ons ons óók beywer vir die belange van ons Afrikaanse taal! Dan móét ons ook lief wees vir ons taal! Want volk en taal is nie van mekaar te skei nie. As ons taal ondergaan, gaan ook ons volk tot niet.
As óns ons kosbare moedertaal in ons huise en families nie hoog ag, na waarde skat en koester nie, sál sy besmet, vertroebel en vermink word... en dan sál ons ook nie meer ‘n Afrikanervolk wees nie, én, ons sal niemand daarvoor kan blameer as net onsself nie! Want ons het ons taal nie suiwer gepraat en ons kinders ook nie so geleer nie.
Op hierdie besondere taaldag, 14 Augustus, nog ‘n belangrike gedenkdag op ons volkskalender, wil ons kortliks enkele hoogtepunte uit die geskiedenis en ontwikkeling van ons Afrikaanse taal in oënskou neem. Mag ons hieruit sien wat ‘n geweldige taalstryd ons voorgeslagte dwarsdeur die geskiedenis moes voer, sodat ons vandag Afrikaans as ontwikkelde, verfynde, afgeronde en moderne taal kan besit, gebruik en waardeer. En mag ons ook besef dat ons hierdie selfde taalstryd, vandag, miskien meer as ooit te vore, sal moet bly stry, ter wille van die oorlewing en voortbestaan van ons aller kosbaarste kultuurskat en kleinood – ons Afrikaanse taal!
GELOOF EN WERKE
Hannes Ollewagen
Open. 9:13-21
“En die orige mense wat deur hierdie plae nie gedood is nie, het hulle nie bekeer van die werke van hul hande, om die duiwels te aanbid, of die afgode van goud en silwer en koper en klip en hout wat nie kan sien of hoor of loop nie.” (:20).
Die mense het hulle nie bekeer van die werke van hul hande nie. Ons lees nie hier van ’n breë omskrywing dat die mense hul nie bekeer het nie, maar daar word spesifieke melding gemaak van die verkeerde dinge waarin die mense volhard het. En een van hierdie dinge wat duidelik uitgelig word, is dat die mense hul nie van die werke van hul hande bekeer het nie, hulle het nie opgehou om verkeerd te handel en verkeerd te doen nie.
PLAASMOORDE, SWART-OP-WIT-GEWELD, AFRIFORUM
Gelofteland het 'n lesersbrief ontvang oor die aktuele onderwerp, PLAASMOORDE, SWART-OP-WIT-GEWELD, AFRIFORUM. Die brief volg hieronder sowel as 'n antwoord daarop:
Goeiemôre,
Oral op die internet is statistiek van Wit-op-Swart-geweld gedurende die jare 1948 tot 1994 beskikbaar en syfers van tussen 20000 tot 30000 Swartes het glo hulle lewens verloor as gevolg van Wit-op-Swart -geweld. Alhoewel dit opvallend is dat geen statistiek êrens op die web te vinde is oor Swart-op-Wit-geweld sedert 1994 tot hede toe nie. Ek lees by kans elke dag van plaasmoorde en wanneer die skuldiges gevang word, lei ek van die name af dit is Swartmense. Om nie eens te praat van die talle gewelddadige inbrake waar Witmense in hulle huise vermink en vermoor word nie!
Hoe is dit dat organisasies soos Afriforum nie oor statistieke beskik nie wat wel sou bewys dat daar ‘n toename is aan Swart-op-Wit-geweld, veral aan die hand van Malema se herhaalde sing van Kill the Boer?
PLAASAANVALLE EN -MOORDE - TYD VIR REALISTIESE OPLOSSINGS
Plaasaanvalle het nou in 2023 'n onuithoubare krisis-situasie geword in Suid-Afrika. Maar te midde van 'n openlike oorlog teen die Blanke, gaan ons volk voort om aan ons vyand beweegruimte te gee om hul greep op ons te verstewig en groter paniek onder ons te saai. Die tyd het aangebreek vir realistiese en praktiese optrede wat die probleem daadwerklik sal aanspreek. JOHANN WOLMARANS van die ANB ontleed die situasie en maak praktiese voorstelle in hierdie artikel.
Hoewel enkele plaasaanvalle en plaasmoorde tussen 1990 en 1994 plaasgevind het, het hierdie tendens sedert 1994 deel van die Suid-Afrikaanse misdaadkultuur geword. Dit was egter gou duidelik dat hierdie nuwe soort misdaad, wat voor 1994 byna nie bestaan het nie, deur 'n politieke agenda gedryf word.
Die fenomeen om sagte teikens – en veral bejaardes – op plase aan te val en dood te maak is egter die afgelope tyd op die spits gedryf met 'n skielike eskalering van die aantal voorvalle. In Oktober 2017 is 'n hoogtepunt bereik toe daar in minder as 'n week ses plaasaanvalle oor 'n wye gebied in Suid-Afrika voorgekom het en twee mense in dié aanvalle gesterf het. Hierdie bloedige week het gevolg op 'n tydperk waarin daar oor die voorafgaande ses jaar elke jaar 'n verhoging was in die aantal aanvalle op plase. Tot in Oktober was dit duidelik dat 2017 geen uitsondering sou wees nie en ná tien maande was daar reeds meer plaasaanvalle in Suid-Afrika as die vorige jaar.
HEILIGE HAAT IS VANAF GOD
Ds A.E. van den Berg
“HERE, sou ek nie dié haat wat vir U haat en ’n afsku hê van die wat teen U opstaan nie? Ek haat hulle met ’n volkome haat; vyande is hulle vir my!” (Ps.139:21,22).
Moet gelowiges alle mense ongekwalifiseerd liefhê? Baie beskou dit as ʼn Bybelse opdrag wat met die liefdesgebod om God en jou naaste lief te hê, ooreenstem. Nee, dis nie waar nie. Die Bybel staan nie ongekwalifiseerde liefde voor nie. Dawid sê in die teksverse dat daar mense is wat hy haat. Is dit sonde?
Nee, die haat waarvan hy praat is iets heeltemal anders. Dis heilige haat en nie sonde nie. Ongelukkig preek baie leraars dat jy mense ongekwalifiseer moet liefhê want Jesus sê dan: “Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy moet jou naaste liefhê en jou vyand moet jy haat. Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê...” (Mt.5:43,44). Let baie mooi op wat hier staan. Jesus praat hier van jou vyande, maar nie van God s’n nie. Jou vyande en God se vyande is twee verskillende dinge en dis waaroor Dawid in Ps.139 skryf.
VERWAG JOU DOOD – HEL OF HEMEL
Weet jy waarom jy vandag in die misdadigste land in die hele wêreld woon? Is jy die oorsaak daarvan? Lees en besef watter rol jy in hierdie verval van ons land en volk gehad het. Speel jy die lotto? Of doen jy besigheid op Sondae en doen geen moeite om die dag te heilig saam met God nie? Of dalk bly jy sommer saam met iemand sonder om God se seën in 'n huwelik te verkry het; of glo jy dat homoseksuele geregverdig voor ons HERE staan? Dalk dink jy dat aborsie nie verkeerd is nie? Dalk het jy "ja" gestem in 1992 om jou land aan die onwettige kommunistiese swart ANC-bende oor te gee – heel moontlik omdat jy sport belangriker as jou land en jou GOD beskou? Die onwettige, kriminele 'wetmakers' in jou land wat al hierdie sondes gewettig het en wat jou hierdie afgode laat aanbid moet met die swaard doodgeslaan word, so sê God, sodat jy weer sy Gebooie sal hou en Hom dien en Hy sy toorn van jou en jou volk sal wil afwend – Deut 13. En as jy daarna steeds weier om terug te keer tot God en sy Gebooie, verwag jou dood en Satan verwag jou in die hel waar jy hoort. En daar behoort jy elke oomblik tot in ewigheid en ewigheid herinner te word aan die hel wat jy op aarde aan jou medevolksgenote veroorsaak het!
CIA SE INTERVENSIE IN AFRIKANERPOLITIEK…
…BEPLANNING VIR LIBERALE STAATSGREEP OP DIE AFRIKANER-BROEDERBOND
Ná die inhuldiging van John Vorster as Premier van die Republiek het dit verwagtings van politieke hervorming by die Rockefeller-CIA-konneksie geskep. Dit word geïllustreer deur die woorde van dr. Anton Rupert (toe nog lid van die Afrikaner Broederbond en vriend van die Rothschilds en van Dave Rockefeller) tydens 'n onderhoud in 1966 toe hy aan Allen Drury, 'n bekende Amerikaanse joernalis en skrywer gesê het: "Ekonomiese geleentheid is die sleutel tot al ons probleme. Daarmee sal kom 'n verbetering van baie van die dinge waarteen die buitewêld beswaar maak. Ek glo dat die Bantoe se posisie in die volgende paar jaar beslis sal verbeter, asook die Indiërs s 'n; ek voorspel dat ons eendag algehele integrasie van die Kleurlinge in die Blanke gemeenskap sal hê." Dit herbevestig Vorster se alliansie met die Rockefeller-CIA-konneksie.
BEGIN VAN DIE EINDE VAN BLANKE HEERSKAPPY IN SA
Hierdie hoofstuk plaas die kollig op die Vorster-era wat van September 1966 tot Augustus 1978 gestrek het. Toe B.J. Vorster op 13 September 1966 ingehuldig is as Eerste Minister van die Republiek, het hy belowe dat hy in die voetspore van dr. Verwoerd sou volg. Tyd sou ons leer dat daardie belofte geen krag sou dra nie, want Vorster was vanweë sy obskure verlede reeds ingebind by kragte wat die Afrikaner nie goedgesind was nie. Ons sal vind dat Vorster tot hy sy bedanking as premier op 28 Oktober 1978 gehou het by die riglyne van die bloudruk wat in 1964 deur die Council on Foreign Affairs aan hom gegee is.
Die Illuminati het met hulle beplanning gesorg dat Vorster se bewindsjare sou saamsmelt met Richard Nixon se bewindsjare toe hy president van die Verenigde State van Amerika sou word. Omrede Nixon hom deur die Council on Foreign Relations laat inbind het, het hy sy buitelandse administrasie met die struktuur van die Council on Foreign Relations laat verstrengel raak. Dit het ook meegebring dat Kissinger 'n dryfkrag sou word wat die Blanke heerskappy in Suid-Afrika en Suidelike Afrika wesenlik sou beïnvloed.
ONS WEERSTAND TEEN SONDE
Hannes Ollewagen
Gén. 4:1-26.
“Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie — die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.” (:7).
Dit wat in die lewe van Kain gebeur het, is ook ’n kosbare les vir ons. En dit is natuurlik dat ons moet waak en dat ons teen die sonde moet weerstand bied. Die struikelblokke en versoekings van Satan sal daar wees – dit is beslis. Hy sal nie ledig staan en toekyk hoedat ons in ’n gesonde verhouding met die HERE leef nie. Hy sal ons gedurig van God probeer afvallig maak en ywerig werk om ons tot ongehoorsaamheid aan God oor te bring. Die getuienis hiervan is duidelik in 1 Petrus 5:8. “Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en soek wie hy kan verslind.” Sien u die mooi ooreenstemming van die gedeelte uit 1 Petrus 5 teenoor die gedeelte uit Génesis 4? In beide gevalle word die mens teen die gevaar van die dreigende sonde gewaarsku. En in beide gevalle word die mens ook ’n opdrag gegee om daadwerklik hierteen op te tree. “Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof ...”. (1 Pet. 5:9).
ALLE GESAG KOM VAN GOD
In Mark.12:17 beveel Christus ons om aan die keiser te gee wat hom toekom. En as hy sy perk oorskrei? Dan moet jy hom teenstaan! Sulke teenstand staan in die teken van gehoorsaamheid aan God! ... ‘n Regering wat wetsgehoorsames benadeel en boosdoeners bevoordeel, het geen bestaansreg en verdien derhalwe ook geen agting nie.
Ons is burgers van aardse state. As landsburgers eis God sekere gedrag van ons. Hy eis dat ons aan die staat gehoorsaam sal wees omdat dit in beginsel sy gesag van God verkry. Hoe weet ons dit? Omdat daar geen ander mag in die heelal behalwe dié van God is en derhalwe geen magsbeoefening buite God kan wees nie. Staatsgesag kom dus van God self.
Die vraag is: Moet ‘n Christen hom onder alle omstandighede aan die gesag van die regering van die dag onderwerp? Moet die Boerevolk bv.die ANC-regering sondermeer as komende van God aanvaar en blindelings gehoorsaam? Sal dit in die oë van God verkeerd wees indien ek die regering teenstaan en veroordeel? Wat sê die Woord van God - mag ek of mag ek nie?
ONS ENIGSTE HOOP
Die vraag moet gevra word waarom die Brits-Joodse haat teen ons volk, meer as 20 jaar nadat ons volk van alle politieke mag gestroop is, steeds voortgesit word? Watter gevaar kan ‘n volk wat só verkneg is soos die Afrikanervolk, tog vir enigiemand inhou? Dit terwyl ‘n oorlog in die vorm van misdaad teen ons gevoer word, planne deurgaans gesmee en uitgevoer word om ons verder te onteien en te ontman en ‘n geestelike oorlog steeds woed om ons in ‘n skuldgevoel te laat versink?
Die antwoord lê daarin dat die Brit en die Jood nog lank nie met ons volk klaar is nie. Was dit dan nie Milner en Kitchener wat na afloop van die Tweede Vryheidsoorlog verklaar het dat die oorlog teen die Boervolk voortgesit sal word nie? Het Colenbrander dan nie geskryf dat te midde van die Vredesverdrag (van Vereeniging) daar nog nie met die Boere afgereken is nie? En was dit nie die kommunistiese Jode in die SAKP en die ANC wat aan die voorfront geveg het om die Afrikaner van sy politieke mag te stroop nie?
LEEF DEUR DIE WOORD VAN GOD
Ds. A.E. van den Berg
“... Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan” (Mt.4:4).
“En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie” (Joh.6:35).
ʼn Mens moet eet om te kan leef anders gaan jy dood. Dis ook in ʼn geestelike sin waar. Geestelike voedsel kom deur die Woord van God te hoor en toe te pas. Daarom is die kennis en aanhoor van die Bybel onontbeerlik vir ʼn goeie lewe. Die Bybel leer ons hoe om reg te leef sodat ons reg kan sterf. Niemand leef verkeerd en sterf reg nie. Om reg te sterf, moet jy reg leef. En dis waar die Bybel vir ons van onskatbare waarde is. Dit leer ons om reg te leef en te sterf.
Die profeet Sefanja skryf wat van die mens word wat God se Woord minag: “Ellende wag vir Jerusalem, die opstandige, besoedelde stad waarin daar soveel verdrukking is. Hy is ongehoorsaam en wil hom nie laat teregwys nie, hy vertrou nie op die Here nie en dien nie sy God nie” (3:1,2). Hy gaan verlore!
DIE HELE SA IS DUUR BETAAL
Is die grondaansprake
van die Swartes
geregverdig?
Nie net is die Christendom en beskawing na Suid-Afrika gebring nie, maar met verloop van jare het vanselfsprekend uitbreiding plaasgevind en is talle distrikte gestig sodat wet en orde gehandhaaf kon word en die veeboer-pioniere aan die voorpunt van die voortdurende uitbreiding nie in die geloof sou veragterlik nie. In die moeilike bestaan het hulle ook nog te doen gehad met wilde mense, te wete Boesmans (San) en Hottentotte (Khoi) wat hulle besteel en veewagters vermoor het. Vir 126 jaar was daar geen etniese Swartes in die gebied nie en eers teen 1778 is die eerste keer met die voorhoede van die Xhosas by die Visrivier in aanraking gekom. Lees in hierdie volledige uitgawe hoe Blankes telkens met geld, arbeid of vee, grond wettiglik verkry het.
Sedert 1806, met die tweede Britse besetting van die Kaapkolonie, het die Engelse owerheid stelselmatig sy gesag tot aan die Oranjerivier uitgebrei. Hieruit is dit duidelik dat die grootste deel van die Kaapkolonie deur Blankes bewoon en ontwikkel is. Die Britse regering het sy gesag mettertyd oor die hele gebied gevestig en so besitreg oor die gebied verkry. Dit is dus nie van die Swartes gesteel nie.
SWARTES IS OOK “SETTLERS” IN SA
Wat is die ware feite oor die swart stamme in SuidAfrika? Het hulle hul ontstaan in Suid-Afrika gehad? Hierdie vrae word weer geopper noudat Malema nuwe onrus stook. Lees hier oor die ware feite soos deur verskeie navorsers en volkekundiges opgestel.
Alhoewel die swart volke wel hul ontstaan in Afrika gehad het, het hulle nie binne die grense van die huidige Republiek van Suid-Afrika tot stand gekom nie. As dus van die Blankes in Suid-Afrika as "Settlers" gepraat word, is die Swartes hier ewe so "Settlers" en as Blankes volgens hulle uitsprake na Europa moet terugkeer, moet hulle eweneens na Sentraal-Afrika terugkeer.
Volkekundiges is op grond van hulle navorsing die mening toegedaan dat die Negroiede rassegroep of in die Groot Mere-gebied van Oos-Sentraal-Afrika of in die omstreke van die Crossrivier in Wes-Afrika ontstaan het na die vermenging tussen Negers en Hamiete.
Omdat hulle nie oor skrif beskik het nie, was die aangeleentheid tot 'n groot mate in vaagheid gehulmaar nadat hulle in aanraking gekom het met die Arabiere, wat wel oor skrif beskik het, kon navorsers meer duidelikheid oor die verloop van die res van hulle geskiedenis kry.
ANC MAAK DIE LAND SIEK
Tydens die apartheidsjare, en ten spyte van die geweldige propagandaveldtog in die buiteland teen die land in daardie jare, het Suid-Afrika ongekende ontwikkeling en vooruitgang beleef. Buitelandse beleggings het ingestroom teen 'n tempo wat ons kwalik kon hanteer, en die lewenstandaard van Suid-Afrikaanse Swartes was hoër as dié van enige ander land in Afrika. Daar was groter vrede tussen die verskillende rasse as ooit en terroriste soos Mandela en sy mede-agitators wat dit probeer versteur het, is agter tralies gesit. Die vertroue in die land en sy toekoms was op 'n ongekende vlak. Immigrante uit die Westerse lande het in hul tienduisende na Suid-Afrika gestroom.
Dit was nadat apartheid afgeskaf is, dat Suid-Afrika siek geword het; dat munisipale en ander openbare dienste tot stilstand gekom het; dat miljarde Rande openbare geld in die sakke van korrupte regeringslede en amptenare verdwyn het; dat emigrante in hul tienduisende die land verlaat; dat onluspolisie orde in die parlement moet handhaaf; dat rassehaat by die dag toeneem sodat vreemdelinge en standbeelde aangeval word; ja, só siek dat die land misdadigers as presidente verduur!
DIE REGTE PERSPEKTIEF
FA Hayek, die Nobelpryswenner, het gesê: "Weens die feit dat mense baie verskillend is, volg dit dat as ons hulle gelyk behandel, die resultaat ongelykheid in hulle werklike posisies is, en dat die enigste manier waarop hulle in 'n gelyke posisie gestel kan word, sal wees om hulle verskillend te behandel".
ONS VERSOEN NIE MET ONS TOESTAND
NASIONALISME...
...’n Kontrak met ons nageslag
Ons grootste probleem is dat die massamedia ons historiese sin wil doodmaak. Hulle wil hê ons moet vloek teen ons voorgeslag. Ons moet in die beskuldigdebank gaan staan weens apartheid. Ons moet aan die wêreld skuld bely dat apartheid ’n sonde was en ons moet ons rug draai op ons helde van die verlede.
Die oomblik as ’n volk losgesny word van sy geskiedenis, as hy sy helde wil onteer, dan is hy magteloos teen elke vyand wat daar in die wêreld is. Daarom dat Edmond Burke gesê het: as jy nie terugkyk na jou voorouers nie, sal jy nooit vooruit kyk na jou nageslag nie.
En dit is waarskynlik die belangrikste rol wat nasionalisme in ’n volk het. Nasionalisme is die kontrak tussen die wat was, die wat is, en die wat na ons sal kom. En dit is daardie kontrak wat die kontinuïteit aan ’n volk gee, wat sy geslagte bind en wat veral deur die geskiedenis en die dade van sy helde aangevuur word – aangevuur tot die aanvaarding van groot uitdagings wat aan ’n volk gestel word.
KIES NOU DIE PAD
Dit was Richard Weaver wat gesê het dat daar nie iets soos internasionale "wortels" met betrekking tot kultuur bestaan nie. Hy het hom sterk uitgespreek oor die verskansing, die beskerming van 'n volk se eie kultuurwaardes wat soos 'n heiligdom bewaar moet bly indien die volk nie verdring en vertrap, vermoor en totaal uitgewis wil word nie. Wanneer die reg van 'n volk se voorkeure in sy kultuurlewe van hom ontneem word soos dit nou met die Afrikanervolk gesteld is sodat daar nie meer een voorkeur vir 'n bepaalde beginsel bestaan nie, dan word dit 'n lewe sonder beginsels en dán verval 'n volk in 'n beginsellose pad na selfvernietiging. Geen wonder daar is onder ons volksgenote soveel gevalle van depressie, selfmoord, en veral volksverraad nie.
Ons volk het volkome kulturele selfmoord gepleeg wat uiteindelik gelei het tot politieke selfmoord, en as ons nie omdraai nie, sal lei na volkome volksmoord. En die mens wat hierdie twee geïntegreerde sake van mekaar wil skei is 'n dwaas. Die wisselwerking tussen politiek en kultuur is vir die onthalwe van 'n staande volk van die grootste belang: verwaarloos hy die een, verloor hy die ander baie gou. Ook beskerm die een die ander en wanneer die regte politieke leiding dáár is word 'n volk se kultuurbasis versterk en behou hy sy mag. So kan alleen 'n volk wat weer vierkantig begin waghou oor sy kulturele sake, vertrou om weer die politieke mag in sy land te bekom en te behou. Selfs sou hy die mag van selfbeskikking deur skielike Genade bekom terwyl sy kulturele waardes in die drein afgespoel is soos nou, sal hy daardie politieke mag vinniger verloor as wat hy dit bekom het.
ONS VRYHEID IN CHRISTUS
Hannes Ollewagen
2 Kor. 3:1-18
“Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid.” (:17).
Die mens het van nature ‘n diep-gewortelde begeerte na vryheid. Dit is seker daarom dat gesprekke wat handel oor vryheid ons maklik sal interesseer. En so val gedeeltes uit die Woord van God wat oor vryheid handel ook vir ons wel ter ore.
Omdat vryheid ‘n saak is wat mense maklik bekoor, is dit ook iets wat baie maklik deur dwalleeraars gebruik word om mense se verbeelding mee aan te gryp.
Dit is m.a.w. iets wat die Satan so maklik, in die hand van sy dienaars, gebruik om mense van die waarheid te beroof. Dit is egter baie belangrik dat ons die vryheid wat die Woord van God aan ons voorhou nie sal interpreteer soos wat dit ons pas nie, maar soos wat die Woord van God dit aan ons voorhou.
DIE GROOTSTE RASSEHATERS IS...
Blankes is oor die algemeen katvoet vir die woord rassisme. As hulle daarvan beskuldig word, slaan baie soos 'n oester toe wat natuurlik soos ‘n skulderkenning lyk. Sulke misplaaste skulderkennings doen ons volk oneindige skade aan want daardeur maak ons sagte teikens van onsself.
Vir die ANC-regime is daar skynbaar geen groter oortreding as rassisme nie en skyn selfs erger as moord, roof of verkragting te wees. Gevolglik neem baie blankes 'n apologetiese houding in van: "Noem my enigiets anders, maar asseblief net nie 'n rassis nie! "
Rassehaat is ‘n feit soos ‘n koei en swartes die skuldigste daaraan. Die ANC-regime is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. Eendersyds vind hulle dit skynbaar moeilik om sekere misdadigers wat aan ‘n bepaalde ras behoort te eien. Andersyds vind hulle dit geensins moeilik om rassehaters uit te wys nie, want dié is dan almal blank!