Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons wat net ten dele ken, ons roem soms in onsself! Ons praat storterend, ons begryp en vertolk aweregs, ons redeneer onlogies soos kinders, ons sien in 'n spieël verwronge beelde; nie eens op ons insigte of vertolkings mag ons ooit roem nie – slegs in Christus!
PRAAT MET DIE HERE!
Hannes Ollewagen
Jakobus 5:7-20
“En die gebed van die geloof sal die kranke red, en die Here sal hom oprig. Selfs as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word. Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.” (:15&16).
In die gelese gedeelte word daar vanaf verse 13 – 18 in elke vers van gebed melding gemaak. Besef ons nog die krag wat daar in die gebed van ‘n regverdige is? En weet ons as gelowige kinders van God watter voorreg ons het om tot Hom te bid?
Gebed het dalk ook vir u maar net ‘n gewoonte geraak en om hierdie rede het u gebede hul krag verloor.
DIE WIT HORISON (8)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan drie nog leef en tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig in Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige - op 27/02/2017 oorlede
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Birchleigh, Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes, Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Die leser sal met verdrag ook lees van ander Suid-Afrikaners wat slegs as waarnemers die volle reis meegemaak het asook van 'n hele aantal Noorweërs teenwoordig.
WIT MAANHARE - AANKOMS
Twee keer het die voorstewe met ’n harde slag teen ysblokke gestamp, vir ’n oomblik het die boot op sy agterpote gestaan soos ’n perd wat voor ’n versperring deins, wild gekantel om sy balans te herwin, en tussen die gebarste ysblokke neergeplons.
DIE WIT HORISON (7)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan drie nog leef en tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig in Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige - op 27/02/2017 oorlede
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Birchleigh, Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes, Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Die leser sal met verdrag ook lees van ander Suid-Afrikaners wat slegs as waarnemers die volle reis meegemaak het asook van 'n hele aantal Noorweërs teenwoordig.
BOOT IN SIG – VERANDERING - JAGTERSROB
Net ’n wonderwerk kon ons uitkry, en ’n wonderwerk waarvan ons onbewus was, was om die draai.
Om vyfuur het die heildronke in die eetkamer geklink. Heildronke op die kaptein en sy bemanning en op almal deur elkeen totdat almal blosend van gesondheid gedrink was. Die admiraal se ore het in twee gespleet toe hy glimlag oor "Vivala Amerika” en daar was baie ander heildronke net as verskonings vir meer snapse.
DIE WIT HORISON (6)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan drie nog leef en tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig in Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige - op 27/02/2017 oorlede
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Birchleigh, Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes, Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Die leser sal met verdrag ook lees van ander Suid-Afrikaners wat slegs as waarnemers die volle reis meegemaak het asook van 'n hele aantal Noorweërs teenwoordig.
OUJAARSMAAL EN 'N GORDYN IN DIE WIND
Kort voor middernag die vorige aand het ons ’n radioberig ontvang dat die Erica Dan van die Dene vassit op 60 grade suid en 32 grade oos. Hy was ’n 3,800-ton-ysbreker, kolossaal in vergelyking met ons 486 ton. Dit het ons moed gegee. Ons was darem al 7.5 grade verder suid as hy.
WAARHEIDS- MEMORANDUM (14)
TEMA 4: ROOMSE MISLEIDING
Lees reeks by Waarheidstryders
U word vriendelik versoek om hierdie memorandum aan soveel persone moontlik te versprei. U word ook hartlik uitgenooi om u mening oor die inhoud te lig. Stuur dit gerus aan die webmeester by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
KINDERNAGMAAL
Afvalligheid skiet altyd soos paddastoele op ʼn mishoop in die akker van ontspoorde teologie op. Die evangelie van verlossing deur genade alleen kom in talle Protestantse kerke deur eie toedoen onder skoot. Kerke soos die NG Kerk wat eeue lank geen gemene sake met die Roomse Kerk gehad het nie, maak al hoe meer van Roomse tradisies, simbole en gebruike onder die dekmantel van liturgiese vernuwing gebruik.
Dit word as ʼn verruiming van die liturgie aangebied om die geloofslewe kwansuis verdiep. Dis ʼn leuen! Roomse tradisies en simbole verdiep nie die geloofslewe en verruim geen sinvolle erediens nie. Dit dwing kerke eerder al hoe dieper in die drukgang van die Vatikaan.
Toe die NG Kerk haar vir die verandering oopgestel het, moes sy beginsels inboet.
GEMENGDE HUWELIKE – JA OF NEE?
Ds A vd Berg
Omdat Suid-Afrika so ’n wye verskeidenheid van rasse met uiteenlopende lewens- en kulturele verskille huisves, is die erkenning van veelvolkigheid en rasseverskille onontbeerlik vir vreedsame naasbestaan. Ongelukkig het die verwysing na rasseverskille vandag so ’n politieke plofkrag verkry, dat die onderwerp liefs vermy word.
Maar om dit eenvoudiger te stel, ons durf dit nie verontagsaam nie maar moet stil en diep daaroor besin sodat elkeen sy regte uitweg hieruit kan kies.
Toe die eertydse verbod op gemengde huwelike jare gelede geskrap is, het die liberale media rassevermenging begin ophemel. Vandag is feitlik alle TV-sepies en advertensies kunsmatig rasgemeng. Die liberale media laat geen geleentheid verbygaan om rasgemengde huwelike aan die groot klok te hang nie, veral as dit openbare figure en sportlui is.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (30)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
KRAKE IN DIE PLAFON (4)
Tydens die ontmoeting met die Eerste Minister in Februarie 1978, het dr. Connie Mulder aan Barrie gese dat hy mondelings elke besoek goedgekeur het voordat dit onderneem is.
“Die essensie van die regulasies is sekerlik nagekom?”
“Nee”, het Barrie geantwoord, “dit moes skriftelik gewees het”.
“Wel”, het Connie Mulder gesê, “indien u nie bereid is om my mondelinge versekering voor die Eerste Minister te aanvaar nie, dan is ek bereid om elkeen opnuut skriftelik te bevestig”.
DIE WIT HORISON (5)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan drie nog leef en tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig in Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige - op 27/02/2017 oorlede
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Birchleigh, Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes, Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Die leser sal met verdrag ook lees van ander Suid-Afrikaners wat slegs as waarnemers die volle reis meegemaak het asook van 'n hele aantal Noorweërs teenwoordig.
KERSDAG EN 'N ROSSROB
Kort voor Kersdag was drie maal se vassit in die ys op een dag iets doodgewoons. Wanneer ons die water gekloof het, was ons bang ons sou te gou aan die einde van die reis kom, waar ons afskeid sou moet neem van die aangename geselskap van die twaalf waarnemers . . . Wanneer ons vasgesit het en die ander kom oor jou skouer loer om te sien wat jy doen, het hierdie ergerlike huislike toneeltjie jou vir oop water laat bid om die stilte en die onbelemmerdheid van Antarktika te kan geniet en te gebruik.
DIE WIT HORISON (4)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan drie nog leef en tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige - op 27/02/2017 oorlede
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes,Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Die leser sal met verdrag ook lees van ander Suid-Afrikaners wat slegs as waarnemers die volle reis meegemaak het asook van 'n hele aantal Noorweërs teenwoordig.
'n Feëdans, Middernagson en Verkoues
Rondom ons op die liglyn het ’n wit gloed in die lug weerkaats. In seemansterme beteken so ’n allesomhelsende ysgloed dat daar plaatys ononderbroke vir myle en myle om jou strek. Die kaptein hou die lug dop. Hy soek na die donker, vaal kaatsing van oop water om soontoe te mik. Maar dié dag was daar geen teken van nie; die liggeel ysgloed het Tallie se ysmetergesig sommer heeltemal uit lit laat trek.
ELK GESKAPE VIR SY DOEL
Hannes Ollewagen
Génesis 2:4-25
“Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ‘n hulp maak wat by hom pas.” (:18).
Die huwelik en unieke vrienskapsverhouding tussen ‘n man en vrou is ‘n wetmatigheid wat deur God daargestel is. Dit is sommer een van die eerste kosbare lesse wat ons aan die begin van die boek Génesis leer. Ons leer dieselfde les ook uit die vorige hoofstuk waar ons in Gén. 1:27 lees – “En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.”
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (29)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
KRAKE IN DIE PLAFON (3)
Intussen het dr. Mulder, wat op besoek in Suidwes-Afrika was, aan my opdrag gegee dat totdat hy of ek op kantoor terug is geen amptenaar enige inligting oor die geheime projekte aan die Ouditeur-Generaal mag gee nie. Maar teen daardie tyd het Barrie genoeg inligting gehad. Hy het in my afwesigheid aan Braam Fourie en dr. D.O. Rhoodie gesê dat as Ouditeur- Generaal hy die Minister se opdrag kon verontagsaam aangesien hy enigiets kon oudit wat hy wou.
Dit was die derde leuen wat hy vertel het.
WAARHEIDS- MEMORANDUM (13)
TEMA 4: ROOMSE MISLEIDING
Lees reeks by Waarheidstryders
U word vriendelik versoek om hierdie memorandum aan soveel persone moontlik te versprei. U word ook hartlik uitgenooi om u mening oor die inhoud te lig. Stuur dit gerus aan die webmeester by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
EKUMENE
Die Hervormde Kerk het onlangs teen die verwagting in voor internasionale kerklike druk geswig en, soos die NG Kerk (1986), verskoning vir haar eertydse ondersteuning van afsonderlike ontwikkeling aan die suidpunt van Afrika gevra. Wat het haar tot hierdie fatale reënboognasie proefneming laat toetree? Die behoefte aan ekumeniese kerklike aanvaarding. Ekumene is die internasionale strewe na kerkeenheid.
JOU SIEL 1 MINUUT NA JOU DOOD
Waar is jou siel een minuut na jou dood?
Luk.16:19-31
Ds Andrè van den Berg
Ons leef net een maal op die aarde en nooit weer nie. Ons het net een kans om iets daarvan te maak en daarvoor moet ons die regte lewenskeuses maak. Lewensgeluk hang nie van kanse nie maar van keuses af. Kies jy reg, leef jy sinvol. Kies jy verkeerd, dra jy die gevolge daarvan. Daarom is die lewe die somtotaal van die keuses wat ons maak. Ons kan niks aan die lengte van die lewe doen nie, slegs aan die diepte (gehalte) daarvan. Jy is nie ʼn produk van omstandighede nie maar van jou keuses.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (28)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
KRAKE IN DIE PLAFON (2)
Laat ons eers kyk na Waldeck se loopbaan aangesien hy die liggelowige Erasmus-Kommissie maklik oortuig het dat eerstens, my broer, dr. D.O. Rhoodie, voor hom op grond van familie-begunstiging bevorder is en, tweedens, dat hy (Waldeck) later inderdaad gedemoveer was.
WERP AF DIE JUK!
ONS EIE VOOROPGESTELDE IDEES KAN OOK ONS Oë BEDEK
Hannes Ollewagen
Lukas 19:29-44
“...As jy tog maar geweet het, ja, ook in hierdie dag van jou, die dinge wat tot jou vrede dien! Maar nou is dit vir jou oë bedek. Want daar sal dae oor jou kom dat jou vyande ‘n skans rondom jou sal opwerp en jou omsingel en jou van alle kante insluit. En hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter; en hulle sal in jou nie een klip op die ander laat bly nie, omdat jy die gunstige tyd toe God jou besoek het, nie opgemerk het nie.”
Nadat die volk Israel uit Egipte gelei is, het God sy uitverkore volk in vele opsigte groot en roemryk gemaak. Hy het vir hulle groot oorwinnings in oorloë bewerk en die volk ook geseën met goeie en wyse konings wat hul ryksgebied uitgebou en versterk het. Ons dink byvoorbeeld aan koning Salomo na wie mense van oraloor in die wêreld na hom gereis het om hom te raadpleeg. En hoe is God se heilige, wonderlike Naam nie hierdeur verheerlik nie! “Geloofd sy die HERE u God wat behae in u gehad het om u op die troon van Israel te laat sit! Omdat die HERE Israel vir ewig liefhet, het Hy u as koning aangestel om reg en geregtigheid te doen.” (1 Kon. 10:9). Dit was natuurlik waartoe God sy volk verordineer en geroep het – om sy heilige Naam hier op aarde te verheerlik.
TRUMP – JOODSE GEVANGENE
Die groot misleiding genaamd Donald Trump
Dr JJ Snyman
Baie nasionaalgesinde Afrikaners, soos hulle Amerikaanse eweknieë, was verheug toe Donald Trump die presidentsverkiesing in die VSA gewen het. Moontlik was dit 'n geval van dat enigiets beter sou wees as die sluwe Hillary Clinton, maar tog het van sy uitsprake belofte ingehou dat daar werklike verandering in die VSA, en veral in die wêreld, sou kom indien hy verkies sou word. Onthou u nog hierdie belofte van hom?
Decades of special interest dealing must come to an end. We have to break the cycle of corruption…It is time to drain the swamp in Washington, D.C…That is why I am proposing a package of ethics reforms to make our government honest once again. ”
Nou blyk dit klaar baie duidelik dat Trump maar net die agenda van die groot geldmagte gaan voortsit. Tog wil mense steeds anders glo. Die vraag is eenvoudig: Kan enige kandidaat wat vir een van die twee groot Amerikaanse partye genomineer word (Demokrate of Republikeine) dit vermag sonder goedkeuring van die groot geldmagte?
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (27)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
KRAKE IN DIE PLAFON
Wat het verkeerd gegaan?
Hierdie vraag is baie keer aan my gestel. Deur vriende in Europa, deur my prokureurs en advokate terwyl ek in Frankryk in die gevangenis was, deur vriende en familie in Suid-Afrika tydens my verhoor, en ná die Appèlhof-uitspraak deur omtrent elkeen met wie ek in aanraking gekom het.
Waarom het die dak op John Vorster, die Departement van Inligting en die res van ons ingeval? Waarom het ons die teiken van mnr. P.W. Botha se politieke laksmanne geword?
DIE WIT HORISON (3)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan vier nog leef en al vier tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige (Tans woonagtig in die Kaap)
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes,Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Die leser sal met verdrag ook lees van ander Suid-Afrikaners wat slegs as waarnemers die volle reis meegemaak het asook van 'n hele aantal Noorweërs teenwoordig.
EERSTE ROBBE EN DIE ADMIRAAL SE PIKKEWYN
Die middag om drie-uur, ná die begrafnis, was daar groot opgewondenheid. Ons was op 58.3 grade suid en 1.0 graad wes, toe Stoppelbaard, die skerpskut-offisier, die eerste rob ’n kopskoot van die voorstewe af gee. Robbeskerpskutters gee altyd kopskote sodat die pelse nie beskadig word nie. Ons wou nie robbe skiet slegs om ons jagterslus te bevredig nie, maar om kos bymekaar te maak vir die poolhonde wat ons slee op die vasteland moes trek.
WAARHEIDS- MEMORANDUM (12)
TEMA 3: MISDAAD
Lees reeks by Waarheidstryders
U word weer vriendelik versoek om hierdie memorandum aan soveel persone moontlik te versprei. U word ook hartlik uitgenooi om u mening oor die inhoud te lig. Stuur dit asb aan die webmeester by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
BURGERLIKE ONGEHOORSAAMHEID
Mense met baie name hou nie daarvan om vorms in te vul nie. Keiser Nero sou beslis nie daarvan gehou het nie - Nero Claudius Caesar Augustus Germanicus! Hy was 12 jaar lank keiser van Rome (54-68nC) en ’n booswig wat gruwels bedryf het soos om met ʼn man getroud te wees! Toe ’n vernietigende brand ’n deel van Rome in 64nC verwoes het, het hy die Christene die skuld daarvoor gegee. In werklikheid het hy die brand laat stig om plek te maak vir nuwe geboue wat hy daar wou oprig.
DIE WIT HORISON (2)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan vier nog leef en al vier tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig in Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige (Tans woonagtig in die Kaap)
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes,Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Die leser sal met verdrag ook lees van ander Suid-Afrikaners wat slegs as waarnemers die volle reis meegemaak het asook van 'n hele aantal Noorweërs teenwoordig.
BOUVET-EILAND, BEGRAFNIS EN 1e YS
Kort ná middagete, presies ’n week na ons uit Kaapstad vertrek het, het ons die eerste gesig van Bouvet-eiland gekry.
Dis ’n swart rotsmassa op 54° 25' suid en 3° 24' oos. Sy sneeubedekte spitse het die swart wolke met weerkaatste sonlig belig. Vaste, konkrete werklikheid na ’n week van kantel en wipry. Jou oë kon jy rig op iets wat nie skommel soos die liglyn nie, wat regop bly staan, of jy het ten minste geweet dat dit regop is. Almal het na die dek of die brug gestroom om die kameras daarop te laat reën.