Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
"Wat jy tot My gebid het... het Ek gehoor". Ook in tye van krisis en nood luister die HERE na sy kinders soos Hy hier geluister het en Hiskía gehelp het.
SKENDING VAN MENSEREGTE
SWART SEKURITEITSHOOF WEIER DAT BLANKE SY DOKTORSGRAAD IN GEVANGENIS ONTVANG
BOERVIN MEDIAVERKLARING
Gradeplegtigheid vir Doktorsgraad in Zonderwater Gevangenis geweier
25 April 2017
Zonderwater Gevangenis, Cullinan – Wilhelm Pretorius, gevangene van Boeremagsaak(Desember 2002) se gradeplegtigheid is deur Kaptein Tshoke, ʼnsekuriteitshoof van Zonderwater Gevangenis op 25 April geweier. Dit, slegs enkele ure voor die seremonie,om 10:00 die oggend, sou plaasvind. Dr Wilhelm Pretorius het in 2009 met sy PhD graad in Kerkgeskiedenis begin by die Universiteit van Pretoria se Teologie Fakulteit.
DIE ONTEIENINGSWET EN ‘N CHRISTEN
Bennie van Zyl (TLU SA)
Die emosie rondom grond en besitreg in Suid-Afrika vier tans hoogty. Dit maak van die ANC-regering, wat polities bankrot is, ’n baie gevaarlike rolspeler in dié sin dat dit amper die enigste aspek is waarmee hulle die massas verder met beloftes, maar ook moontlik met die daad, kan tevrede hou. Pres. Jacob Zuma is op rekord dat hul (die ANC) die land na sosialisme en kommunisme gaan neem. Die Onteieningswet behoort dus binne hierdie konteks beskou te word.
Die vraag kan tereg gevra word of die grond net geneem gaan word soos in Zimbabwe.
JOODSE SINAGOGE VAN SATAN
Dr JJ Snyman
Is dit die VSA wat aan die spits van die aanslag teen Sirië staan?
Die antwoord is dat die VSA gebruik word om Israel se strewe om die ganse Midde-Ooste te onderwerp, te verwesenlik. Ja, so sterk is die Joodse beheer oor die president, kongres en huis van verteenwoordigers in die VSA dat die gemiddelde Amerikaner nie meer die vaagste benul het wat in hulle eie land gebeur nie! So weet meeste Amerikaners tot vandag toe nie dat Israel agter die gebeure van 11 September 2000 gesit het nie.
Nou is dit so dat Israel graag vir almal wil vertel dat hulle maar ‘n ou klein staatjie is wat veg om oorlewing te midde van Moslem-aggressie. Die ander storie wat die Israeli’s opdis is dat die Jode van Israel, soos dit vandag daar uitsien, sowat twee duisend jaar moes rondswerf voordat hulle hulle eie land kon herower. Die Jode aan die spits van, en agter die huidige staat Israel, sowel as die geheime (“crypto”) Jode en hulle pionne, sorg dan ook dat hierdie propaganda feitlik daagliks die wêreld ingestuur word.
WAARHEIDS- MEMORANDUM (20)
TEMA 5: MISTASTINGS
Lees reeks by Waarheidstryders
U word vriendelik versoek om hierdie memorandum aan soveel persone moontlik te versprei. U word ook hartlik uitgenooi om u mening oor die inhoud te lig. Stuur dit gerus aan die webmeester by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
LIGGAAMDEURSTEKING
Die openbaarmaking van die Antichris is voor die deur. Dis aan die wêreldwye oplewing in die heidendom te sien; ook hier in ons land. Na die prysgawe van politieke mag in April 1994 het Suid-Afrika ’n ongekende terugkeer na die heidendom beleef. Dink aan die beeldmateriaal van die toordokter-voordanser tydens die inhuldiging van Nelson Mandela as president.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (36)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
STAATSGREEP VAN SEPTEMBER 1978 (2)
Hoe Van Rooyen daarin geslaag het om Mulder te keer sal ek aanstons verduidelik, maar geslaag het hy, en daardie Suid-Afrikaners wat mag glo dat die Eerste Minister demokraties verkies was, moet ook weet dat dit nie hulle verkose Lede van die Parlement was wat die vloei van gebeure beheer het nie. Dit was Retief van Rooyen wat vir P. W. Botha Eerste Minister gemaak het, of meer akkuraat, wat voorkom het dat Connie Mulder Eerste Minister word.
ANGUS BUCHAN SE HAELGEWEER- TAKTIEK
Lees gerus weer hierdie artikel, en besef waarom mense more in groot getalle agter die man aanry - moet ook nie vergeet dat Buchan se trust reeds miljoene sterk is nie; more se byeenkoms sal dit verder goed aanvul.
Buchan en 22 April
Ds Andrè van den Berg
As sake in ʼn land skeef loop, raak mense paniekerig en op hol met enigiets wat na ʼn moontlike oplossing of uitkoms lyk. Dis baie gevaarlik en kan selfs die teenoorgestelde gevolge hê.”Soos wanneer iemand vlug vir ʼn leeu, maar ʼn beer loop hom raak; of hy kom in die huis en leun met sy hand teen die muur, en ʼn slang byt hom!” (Amos 5:19).
Angus Buchan se uitnodiging aan elke geloof, ras en kleur om op 22 April vanjaar saam te kom te kom bid vir die herstel van die land, laat rooi ligte brand. Dis sinkretisme – die vermenging van gelowe. Elkeen bid tot sy eie god en mogge troffe. Sulke haelgeweertaktiek hoort nie onder gelowiges nie!
DIE WIT HORISON (16)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan twee nog leef en tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig in Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige - Oorlede
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Birchleigh, Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes, Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Dans van die Suiderligte - Berge toe -Trek van die Voëls (2)
Om twaalfuur het ons 46 kilometer van die basis af die eerste Wilson-stormvoël van ná die winter gesien. Hy het sowat dertig voet hoog gevlieg en kort-kort soos ’n swaeltjie wat insekte vang, geduik. Hy was op pad na die rotse om daar ’n maat te ontmoet en op die louwarm klippe te broei.
LUISTER JULLE DAN NIE?
Hannes Ollewagen
Lukas 24:1-12
“Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galiléa was: Die Seun van die mens moet oorgelewer word in die hande van sondige mense en gekruisig word en op die derde dag opstaan. En hulle het sy woorde onthou.” (:6-8).
Ek neem u graag ‘n entjie terug na die tyd voor Jesus se kruisiging toe Hy nog in Galiléa was. “En terwyl hulle in Galiléa rondgaan, het Jesus vir hulle gesê: Die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense; en hulle sal Hom doodmaak, en op die derde dag sal Hy opstaan. En hulle het baie bedroef geword.” (Matt. 17:22&23). Dit is duidelik dat die dissipels wel gehoor het wat Jesus met hulle gespreek het aangesien sy woorde hulle bedroef gemaak het.
WAARHEIDS- MEMORANDUM (19)
TEMA 5: MISTASTINGS
Lees reeks by Waarheidstryders
U word vriendelik versoek om hierdie memorandum aan soveel persone moontlik te versprei. U word ook hartlik uitgenooi om u mening oor die inhoud te lig. Stuur dit gerus aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
TATOEËRING
Niks vernietig ʼn volk se gees soos bose, volksvreemde gebruike wat posvat nie. Baie mense, veral sportlui en verhoogkunstenaars, laat hulle tatoeëer; mense wat as rolmodelle beskou word. Die ergste is dat baie van hulle lewens so verrot is, dat dit eerder ʼn waarskuwing moet wees oor hoe daar nie geleef moet word nie!
DIE WIT HORISON (15)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan drie nog leef en tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig in Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige - op 27/02/2017 oorlede
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Birchleigh, Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes, Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Dans van die Suiderligte - Berge toe -Trek van die Voëls
Met die talle sleetogte het September vinnig verbygegaan. Die een was skaars klaar of daar is al weer reggemaak en slee gepak vir die volgende. Op 5 Oktober het Vic vir die derde keer weer noukeurig aan Marten verduidelik hoe om die magnetogram gedurende sy afwesigheid te hanteer, hoe hy die geheellugkamera moet behandel, en aan my hoe om die paaltjies wat ’n aanduiding van die periodieke sneeu-neerslag gee, te meet. Dick en Vic sou in ’n noord-westelike rigting afreis om die ysbankfront anderkant die westelike bulte te bespied en te karteer.
JESUS AS LAM VAN GOD
Ds Andrè van den Berg
“Daar is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem” - Joh.1:29 (Gen.22:1-13)
Net voor die herfs is tuine gewoonlik op hul mooiste. Dis ʼn lus vir die oog om ʼn goedversorgde tuin te sien en die geur van blomme te geniet. Die Bybel is ook ʼn tuin - die tuin van God se genade. Wie daardeur loop, word telkens van die prag en die geur van God se liefde vir sondaars bewus.
Een van die mooiste blomme in God se tuin van genade is die gegewendheid dat Jesus as die Lam van God gekom, gesoek en gered het (Luk.19:10). Dit staan volop in God se tuin van genade.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (35)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
STAATSGREEP VAN SEPTEMBER 1978 (2)
Na die Angola-debakel was mnr. Vorster vasgevang in die gedagte dat hy in die geskiedenis bekend wou staan as die man wat vrede in Sulder-Afrika gebring het. Hy het sy visier op Suidwes-Afrika en Rhodesië ingestel en sy standpunt in verband met die onafhanklikheid van hierdie twee lande het aan hom wêreldwye erkenning besorg. Tereg ook. Sodoende het hy in een belangrike opsig uiteindelik nie meer van ’n voormalige gehate teenstander, Veldmaarskalk Jan Christiaan Smuts verskil nie. Generaal Smuts het mnr. Vorster gedurende Wêreldoorlog II vir sy anti-Britse gevoelens laat interneer.
EINDE VAN NG KERK?
IS DIE EINDE VAN DIE NG KERK IN SIG?
Ds Andrè van den Berg
Inleiding
Niks heg ʼn gemeenskap soos die steenwerk van gesonde godsdiens nie. ʼn Siek godsdiens vernietig dit. En dit gebeur as verkeerde dinge nie betyds gekeer word nie. Dis soos ʼn lek in ʼn skip wat nie herstel word nie en dit mettertyd laat sink soos met die NG kerk gebeur het toe sy haar oë vir die werklikheid en haar ore vir die waarheid gesluit het. Haar ontsporing en verval is een van die kernhoofstukke in die tragiese verhaal van ʼn volk wat vrywillig ten gronde gegaan het.
1. Verdeeldheid
1.1 ʼn Onoorbrugbare kloof
Dit het begin toe die NG kerk geestelik ontspoor, aan haar volk ontrou geword en die gevolge van haar onverskilligheid nie kon vryspring nie. Sy het haar mistastings in die glanspapier van vernuwing toegedraai en mense aangemoedig om hul sienings oor gruwels soos aborsie, homoseksualiteit en ontug te wysig. Dit het stormagtige debatte in meerdere vergaderings ontketen wat tot hewige onderlinge verskille oor grondliggende geloofsake gelei het.
STERF OM TE LEEF
AS JY WAARLIK VIR HOM WIL LEEF, MOET JY EERS STERWE
Hannes Ollewagen
Joh. 12:20-50
“Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug.” (:24).
As ek waarlik wil lewe moet ek eers sterwe. . . Dit is tog nie moontlik nie – die dood is dan die einde van alles? Dit is tog waarom soveel mense ‘n onbeheersde drang na pret en genot het, want hulle wil soveel as moontlik daarvan kry voordat die geleentheid finaal verby is. “...maar kyk, daar is vreugde en vrolikheid, beeste word doodgemaak en skape geslag, vleis geëet en wyn gedrink, met die woorde: Laat ons eet en drink, want môre sterf ons.” (Jes. 22:13).
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (34)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
STAATSGREEP VAN SEPTEMBER 1978
Die oomblik nadat generaal Van den Bergh aan my vertel het dat mnr. Vorster besluit het om homself vir die Presidentskap beskikbaar te stel het ek dr. Connie Mulder gewaarsku om vir die verkiesing van ’n nuwe leier van die Nasionale Party, en sodoende ’n nuwe Eerste Minister, voor te berei.
KEN JOU BYBEL!
Ds AE van den Berg
Mt.20:25-28; 23:1-12
In Openb.2:6 het Christus lof vir die gemeente in Efese: “Maar dit het jy, dat jy die werke van die Nikolaïete haat, wat Ek ook haat” en in Openb.2:15 wys Hy die gemeente van Pergamus op dwaalleer in hulle midde: “So het jy ook mense wat vashou aan die leer van die Nikolaïete, wat Ek haat”. Dan waarsku Hy: “Bekeer jou; anders kom Ek gou na jou toe en sal teen hulle (Nikolaïete) oorlog voer met die swaard van my mond” (:16).
Die Nikolaïete was die voorlopers van Roomse Katolisisme. Nie die kerk as sodanig nie, maar die dwaling waarmee dit die kerk al eeue lank skaad. Die woord Nikolaïete kom van twee Griekse woorde: nikao “om te verower” en lao “lekedom” vanwaar die Engelse woord laymen afgelei is. Nikolaïete beteken dus die “veroweraars van die lekedom”.
DIE WIT HORISON (14)
EERSTE SA ANTARTIKA-EKSPEDISIE
DESEMBER 1959 - JANUARIE 1961
Gebeure neergepen deur dr André le R vd Merwe wat as dokter die reis meegemaak het
Lees reeks by Die Wit Horison - 1e SA Antartika-ekspedisie 1960
Die Eerste Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie (SANAE 1) het uit die volgende 10 lede bestaan waarvan drie nog leef en tans (2017) in hul tagtigerjare is:
Hannes la Grange – Leier - Oorlede
Marten du Preez - O/leier en Radio-ingenieur (Tans woonagtig in Waverley, Pta)
Dr Andre v d Merwe – Dokter - Oorlede
Victor von Brunn - Geoloog - Oorlede
Dick Bonnema - Senior weerkundige - op 27/02/2017 oorlede
Theo van Wyk – Weerkundige (Tans woonagtig in Birchleigh, Kemptonpark)
George Strauss – Weerkundige - Oorlede
Blackie de Swardt – Weerkundige - Oorlede
Chris de Weerdt - Dieselwerktuigkundige (Tans woonagtig in Silwerlakes, Pta)
Niek Erasmus- Radio-operateur - Oorlede
Sonlig - Sleeritte
Net na middernag op 18 Julie het Hannes van buite af iets deur die skoorsteen van die eetkamer geskree. Ek kon nie alles hoor nie, net: “Teken die tyd aan!” Ek het gedink dit is die tyd waarop die klein rooi ballonnetjie losgelaat is om deur die optiese teodoliet vir windrigting waargeneem te word. Die skemer was al baie helderder in die middel van die dag, maar Hannes het nog nooit vantevore die tyd daarvoor laat aanteken nie. Niek het verslae en vraend na my gekyk. Ek het dom my kop geskud en met die wysvinger daarteen getik. Niek het nogtans die tyd aangeteken. Dit was 12:18 uur en 40 sekonde Greenwichtyd. Hannes het eers laat die middag ingekom. Wat was my verbasing toe ek hoor dat die aangetekende tyd die presiese tyd was toe die skynbeeld van die son vir die eerste keer na die winter weer vir ’n oomblik bo die noordelike horison verskyn het.
STREK JOU UIT NA WAT VOOR IS
Hannes Ollewagen
Númeri 14:1-45
“Daarop het die HERE aan Moses gesê: Hoe lank sal hierdie volk My verag? En hoe lank sal hulle in My nie glo nie, ondanks al die tekens en wat Ek onder hulle gedoen het?” (:11).
Ons is vinnig om vinger te wys na die volk Israel van oudsher, maar is tog te geneig tot dieselfde optrede. Ons lees van die tydperk waarin die volk Israel op die vooraand gestaan het om die erfdeel wat God aan hul beloof het in besit te neem. Hulle is deur die Rooi See op droë grond, het water uit die rots gedrink by twee geleenthede en is met manna en kwartels in die onherbergsame woestyn elke dag tot versadiging gevoed. Hulle klere het tot op hierdie stadium nie aan hul verslyt nie en die wonderdade van God het hul gedra tot op die grens van die beloofde erfdeel wat hul nou kon gaan bespied.
WAARHEIDS- MEMORANDUM (18)
TEMA 5: MISTASTINGS
Lees reeks by Waarheidstryders
U word vriendelik versoek om hierdie memorandum aan soveel persone moontlik te versprei. U word ook hartlik uitgenooi om u mening oor die inhoud te lig. Stuur dit gerus aan die webmeester by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
HIPNOSE
Hipnose word as ’n sielkundige tegniek (innerlike genesing) gebruik en het veral by ateïs wetenskaplikes soos Sigmund Freud, Carl Jung en Agnes Sanford steun geniet. Sielkundiges soos Norman Vincent Peale het dit selfs in die kerk te lande laat kom.
Gelowiges het ’n probleem met hipnose. Dit verplaas mense se vertroue van God na ’n mens. Die genesingsmetodes wat voorgeskryf word soos visualisering, joga, selfhipnose en geestesgenesing laat rooi ligte brand.
BLY SUIWER – SKEI AF!
Ds AE vd Berg
" Indien die Boerevolk nog verder deur die smeltkroes moet gaan, sal dit so wees. God suiwer ons gedurig. Een ding is egter seker: Hy laat vaar nooit die werke van sy hande nie! Hy sal die Boerevolk op sy eie tyd in genade aansien en ons verwoeste land herstel. Ons durf egter nie stilsit nie... "
"Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?" (2 Kor.6:14).
Die Bybel verdeel die mensdom in twee groepe: Gelowiges en ongelowiges. Dis twee wêrelde wat teenoor mekaar staan. In die gelese gedeelte skryf Paulus van die wêreld van die geregtigheid wat teen die wêreld van ongeregtigheid stryd voer en soos lig en duisternis van mekaar verskil. Elke mens is 'n burger van die een of die ander.
Hierdie twee wêrelde bots onophoudelik met mekaar. Die wêreld van die duisternis val dié van die lig gedurig aan. Die vors van die duisternis stel strikke om mense te vang. Gevolglik moet gelowiges gedurig op die uitkyk wees. Sulke aanvalle is gewoonlik uiters subtiel. Satan vernietig die goeie deur dit met die bose te vermeng en uiteindelik te laat verdwyn.