Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Oorloë en stryd word veroorsaak deur mense wat eie, aardse belange wil dien. Daarom sal dit vermy kan word deur eerder ander belang te dien. Soek na dinge wat vrede bring want ons word in die Woord aangesê om die vrede te soek en dit na te jaag; dit sal lei tot die uitbou van God se koninkryk en die uitvoering van die liefdesopdrag om God en jou naaste lief te hê.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (44)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
In 1973 het die Regering gesukkel om iemand in Suid-Afrika te vind wat ’n gedefinieerde uiteensetting oor apartheid, of afsonderlike ontwikkeling, kon skryf. Hulle het eers vir Willem van Heerden, doyen van Afrikaanse koerantredakteurs, betaal om dit te doen, maar kon nie sy manuskrip gebruik nie. Daarna het hulle hul na professor Erica Theron gewend, maar sy het halfpad opgegee. Op ’n dag het ek aan dr. Connie Mulder gesê: “Indien julle Nic Rhoodie daarvoor betaal sal hy, Denys en ek dit vir julle binne vier tot ses weke doen”.
VANDAG IS HEMELVAART...
...WAT NET SOOS 'N SONDAG DEURGEBRING MOET WORD
Vandag op Donderdag 25 Mei is dit weer Hemelvaart en herdenk ons vandag Christus se opvaar na die hemel ná sy kruisiging en opstanding. Vir ons beteken Hemelvaart die terugkeer van Jesus na Vader in die hemel. Lees gerus die Lukas-evangelie asook Handelinge waar die gebeure vertel word hoe Jesus ná die Opstanding verskeie kere aan sy apostels en volgelinge verskyn het, en ná veertig dae na die hemel opvaar terwyl sy volgelinge toekyk hoe Hy in die wolke onsigbaar word.
Dat Hemelvaart vir ons as Christene soos 'n Sondag deurgebring moet word, is ongelukkig iets waaroor nie genoeg gepraat word nie. Ons ouer lesers sal onthou dat ons wel vroeër jare hierdie dag as 'n Christelike dag deurgebring het. Dit is tyd dat ons weer ons besighede sluit en aan ons Vader die dank en eer vir hierdie groot gebeure bring. Kom ons bring Hemelvaart hierdie jaar só deur dat ons voorbeeld vir die talle ongelowiges daar buite as hoeksteen van die Christelike geloof vas en duidelik staan.
WIE WEET STEEDS NIE?
Hannes Ollewagen
Job 12:7-12
“MAAR vra tog vir die diere, dat hulle jou leer; en die voëls van die hemel, dat hulle jou te kenne gee; of spreek die aarde aan, dat dit jou leer, en laat die visse van die see jou vertel. Wie weet nie deur al hierdie dinge dat die hand van die HERE dit gemaak het nie?” (:7-9).
Elke mens moet tog op een of ander stadium is sy lewe stil raak en homself die vraag afvra waar alles wat hy rondom hom sien sy oorsprong het. Daar bestaan tog niks op aarde wat sommer maar net vanself ontstaan het nie. Dink byvoorbeeld aan die huis waarin u woon. Dit was tog nie net eendag opslag daar vir u om in te woon nie – dit moes natuurlik eers gebou word. Alvorens die huis gebou kon word, moes die boumateriaal soos die sement en bakstene eers vervaardig word. En in die vervaardigingsproses van hierdie materiaal is meestal grondstowwe soos water en grond gebruik wat deur die aarde opgelewer is. Maar waar sou die aarde dit tog vandaan kry om dit aan die mens te kon lewer?
VROUE IN DIE BYBEL
Debora
In die donker tyd van Israel se geskiedenis was Debora ‘n ligbaken van vertroue in God se mag om te red en ‘n herinnering aan sy verbondsliefde vir sy volk.
In Israel was daar ‘n nuwe geslag wat nie die God van hulle vaders geken het nie met die gevolg dat die volk geestelik agteruitgegaan het, soos ons dit nou ook hier in Suid-Afrika beleef. Maar God sou nie sy volk laat vaar nie. Hy sou nog ‘n bevryder stuur, hierdie keer ‘n vrou. Debora het Israel nie slegs as ‘n rigter en profetes gedien nie; dit was haar leierskap waarop haar medeleier, Barak gesteun het wat een van die grootste militêre oorwinnings van hulle geslag sou wees.
MAAK REG TERWYL JY TYD HET
Ds AE van den Berg
Lees reeks by Artikels: Ds Andrè vd Berg
“En as dit bevind is dat iemand se naam nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp” Openb.20:15
Die Bybel sê dat daar ‘n einde aan die wêreld kom. Dis byna ondenkbaar om te dink dat die aarde gaan ophou bestaan, maar dit gaan! En dis nie baie ver nie.
Alhoewel ons nie die datum weet nie, gee Jesus wel tekens as ‘n aanduiding dat die tyd naby is. Met die hemelvaart maak die engele ‘n groot belofte: “Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom sien wegvaar het” (Hand.1:11).
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (43)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
In Aix-en-Provence het die son om vyf-dertig opgekom. Om sesuur is my baadjie, das en bruin leergordel deur die wagte aan my terugbesorg sodat ek korrek geklee sou wees vir die Franse hof wat eers om nege-uur sy verrigtinge sou begin.
Binne-in die gevangenis is ’n 200 jaar oue eikehoutdeur met ’n sleutel wat sowat ’n halwe meter lank was oopgesluit. Af met ’n stel trappe. Links, nog ’n ou deur. ’n Lang ondergrondse gang en dan weer trappe wat na die hofsaal op gaan. Die oomblik toe ons die boonste trappe bereik, het blitsligte afgegaan en kameramanne het geskreeu: “Hiematoe asseblief! Kyk hiematoe! Kyk hiematoe vir Associated Press!” Ek het nie links of regs gekyk nie, maar, vasgeboei aan ’n polisieman, by die hofsaal ingegaan en aan die linkerkant my sitplek ingeneem.
STAAN OP!
>
>
Die prys vir vryheid is nooit te hoog nie
My boodskap aan u is: wees sterk en trou aan wat ons het – ons land, ons godsdiens, ons taal, ons kultuur, ons Witmanskap.
Wees sterk in die aanspraak op die reg om voorkeur te hê vir wat ons eie is: ons taal, ons kultuur, ons godsdiens, ons blanke ras.
Wees sterk in die aandrang op ons reg om in Afrika vry te wees, om onsself te wees.
Wees sterk in die wil om ons eie te begrens en te beskerm met ons lewens.
Moenie dat ons bang gepraat word vir die uitdaging van Afrika nie.
Moenie dat ons bang gepraat word vir die eise van die stryd nie. Die prys van ’n volk se vaderland en vryheid is nooit te hoog om te betaal nie.
PRAAT GOD NOG MET ONS?
Hannes Ollewagen
Hebreërs 1:1-14
“NADAT God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.” (:1&2).
In plaas daarvan dat ons vra of God vandag nog met ons praat kan ons dalk eerder vra of ons as mense dalk al geleer het om na Hom te luister. Sedert die Skepping het God Homself met die mens bemoei en sy betrokkenheid in die mensdom is regdeur die Skrif vir ons baie duidelik. Ongelukkig is die mens se onwilligheid om in ootmoed na God te luister regdeur die Skrif net so duidelik waarneembaar.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (42)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
DIE SONDEBOK WORD
GEARRESTEER (2)
Ek het net ’n paar dae in Grasse deurgebring toe ek op Maandag 25 Julie skielik in die vroeë oggendure na Aix-en-Provence oorgeplaas is. Niemand het my sien vertrek nie. Niemand het my vrou of my advokaat in kennis gestel nie.
Toe Katy en Henri Vincent, plus sowat ’n dosyn joemaliste die volgende dag daar opdaag, is daar eenvoudig aan hulle gesê dat ek oorgeplaas is. Dit het Vincent ure geneem om vas te stel waarheen ek gestuur is.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (41)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
DIE SONDEBOK WORD GEARRESTEER
Donderdag, 19 Julie 1979, was ’n lieflike dag in Juan-les-Pins, daardle skilderagtige klein dorpie aan die Middellandse See, digby fabelagtige Cannes en bedrywige, kleurvolle Nice, middelpunt van die Franse Riviera. Ons het 'n klein woonstelletjie aan die strand gehuur wat aan ’n Iranese sakeman behoort het.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (40)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
IN VRYWILLIGE BALLINGSKAP
Ek het ’n voorlopige bespreking gehad om op 8 Desember 1978 na Suid-Afrika terug te vlieg. My vrou moes ’n week vroeër terugkeer om by ons dogter te wees en daarbenewens moes sy ook ’n reeks inspuitings van ons goeie vriend en geneesheer, dr. Boet Kloppers, ontvang. Voordat ek egter die reëlings vir my vertrek kon finaliseer het ’n vriend my vanuit Nice geskakel en gevra of ek daardie oggend se International Herald Tribune gelees het. Indien nie, moes ek dit so gou moontlik in die hande kry. “Die Regering van Suid-Afrika het ’n verklaring aan die pers uitgereik dat hulle jou paspoort gaan terugtrek. Geen rede daarvoor word verskaf nie”.
VEROOTMOEDIG SA!
BID VIR ONS VOLK EN ONS LAND
DIE TYD IS NABY...
Ds Andrè van den Berg
“As Ek die hemel toesluit dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur, en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde wee, dan sal Ek uit die hemel hoor en hulle sondes vergewe en hulle land genees” 2 Kron.7:13+14
2 Kron.7 vertel die verhaal van die skouspelagtige inwyding van die tempel in Jerusalem en die feeste wat daarna plaasgevind het. Nadat al die feesgangers huis toe is, het God een nag baie ernstig met koning Salomo oor Israel se toekoms gepraat. God het geweet dat dieselfde feesvierende volk so afvallig van Hom sou raak, dat die koninkryk in twee sou skeur. Salomo was die laaste koning van die gesamentlike ryk.
In die twee teksverse gee God vir Israel vroegtydig ʼn voorskrif vir hul genesing, amper soos ʼn dokter wat vir ʼn pasiënt sê dat hy baie siek gaan word en solank ʼn voorskrif vir genesing gee.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (39)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
DIE MINISTER
VOORDRAG AAN DIE INLIGTINGSGROEP
Beklemtoon noodsaak van geheimhouding - Wet op Amptelike Geheime - Suid-Afrikaanse en buitelandse koerante voortdurend op soek na gapings - pogings van Engelse koerante om uit buiteland die Departement onder verdenking te plaas bv. die spioenasie stories in Washington - waarskuwing van Minister R.F. Botha dat dit doelbewus gedoen word en nie sal slaag nie - veral sê Minister Botha moet verdagmakery gestaak word en pogings om wig tussen Inligting en Buitelandse Sake te dryf.
SA SE TOESTAND NIE UNIEK
Dit is nie net in Suid-Afrika waar die witman die swarte opgehef en versorg het totdat hulle getalle tot miljoene vermeerder het nie. En soos hulle vermeerder en nie meer onder die hand van die witman regeer kan word nie, verlaat die witman sy eie land omdat sy lewe daar in gevaar is. So het Amerika dit ook beleef en die staat dit ingesien reeds in 1856.
"In 1790 we had less than 800,000 slaves. Under our mild and humane administration of the system they have increased above four millions. Now, sir, out of the fact that these races have been standing together side by side in great numbers in the relation of master and slave, it has followed that the happiness of both races requires that this relation should be kept up. This has been proved by the experience of the British Government itself; and if there were no such experience, it could be proved by any one who knew how to reason upon the principles of human nature. Turn them loose tomorrow side by side, and you would see the black race perishing in the fierce competition which would ensue with the superior and white race, which was dominant around it. You would see either that, or you would see that as they increased in numbers, and population began to press upon the means of subsistence, the white man would leave the country and abandon some of the fairest portions of this continent to the occupation of the Negro."
Robert M.T. Hunter, VSA. Senaat, 12 Junie 1856 (later C.S.A. Sekretaris van die Staat)
GEEN VERSOENING MET ONS TOESTAND
NASIONALISME...
...’n Kontrak met ons nageslag
Ons grootste probleem is dat die massamedia ons historiese sin wil doodmaak. Hulle wil hê ons moet vloek teen ons voorgeslag. Ons moet in die beskuldigdebank gaan staan weens apartheid. Ons moet aan die wêreld skuld bely dat apartheid ’n sonde was en ons moet ons rug draai op ons helde van die verlede.
Die oomblik as ’n volk losgesny word van sy geskiedenis, as hy sy helde wil onteer, dan is hy magteloos teen elke vyand wat daar in die wêreld is. Daarom dat Edmond Burke gesê het: as jy nie terugkyk na jou voorouers nie, sal jy nooit vooruit kyk na jou nageslag nie.
ONS LAND TREUR !
DIT IS TOG PRESIES HOE DIT NOU GAAN
Hannes Ollewagen
Hoséa 4:1-19
“Hulle sweer en lieg en moor en steel en pleeg owerspel; hulle breek in, sodat bloedbad aan bloedbad raak. Daarom treur die land, en alles wat daarop woon, kwyn weg: die wilde diere van die veld en die voëls van die hemel, ja, ook die visse van die see kom om.” (:2&3).
Ons aanskou met ons eie oë wat rondom ons in ons land aangaan en tog weier ons om te sien! Ons sien daagliks hoedat ons volksgenote aangeval, beroof, verkrag en vermoor word. Ons sien hoe bloedbad aan bloedbad raak. Ons sien met ons eie oë hoe ‘n dorpie soos Coligney in die Wes-Transvaal bykans verwoes word en tog verkies ons om nie te sien nie. Is ons dan só verblind en bedwelmd deur die hoereerdery met Mammon en die sportgod, vermaak en selfbeheptheid, of gee ons regtig net só min om?
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (38)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
Hierdie gerugte en ander onbekookte stories oor Inligting se doen en lates wat kort voor die vergadering van die koukus op 27 September 1978 deur die P.W. Botha-Chris Heunis-kamp versprei is, het meer as enigiets anders daartoe gelei dat ’n goeie dosyn L.V.’s en Senatore nie vir Connie Mulder gestem het om Eerste Minister van Suid-Afrika te word nie.
DIE WARE INLIGTING- SKANDAAL (37)
Dr Eschel Rhoodie (1984)
Lees reeks by Die ware inligtingskandaal
Die doel met die plasing van hierdie inligting oor die destydse Inligtingskandaal is om die leser perspektief te gee oor hoe Suid-Afrika tot by die haglike verval van 'n swart regering gekom het. Die verraad wat destyds in die kabinet van Vorster, PW Botha, Pik Botha en De Klerk plaasgevind het, nie net teenoor ons Boerevolk nie, maar ook onder en teenoor mekaar in die parlement, getuig van hul veragtelike motiewe en handeling.
In die volgende fase egter, het Anton Mostert, ’n baie meer geloofwaardige figuur as Van Rooyen, sy kaart gespeel: sy desperate telefoonoproep na mnr. Chris Heunis op die lughawe waar mnr. Heunis onderweg was om P.W. Botha te sien en ook om die koukus-vergadering van die Nasionale Party by te woon. Wie kon die egtheid en die dringendheid van die boodskap bevraagteken wat mnr. Heunis daarna oorgedra het? Veral toe hy ’n Regter van die Hooggeregshof as sy bron aangegee het?
DIE KERN VAN VERLOSSING
DIE HOOFGEDAGTE VAN VERLOSSING
Iemand anders dra die straf vir jou sonde in jou plek want jy kan dit nie self delg nie; dit is die hoofgedagte van die verlossing in Jesus Christus soos wat Hy vir ons dit aan die kruis gedoen het. Dit is ook soos toe Christus in Barabbas se plek gesterf het.
Die verlossing uit sonde was vir die ou Jode geen vreemde begrip nie, maar aan die alledaagse lewe ontleen. As jy vandag in ‘n geldelike verknorsing beland waaruit jy nie kan kom nie, laat jy jouself bankrot verklaar. Oud-Israel het nie so ‘n iets geken nie. Jy moes vir ‘n bepaalde tyd as slaaf vir die betrokke skuldeiser gaan werk.
WAT SOU U ANTWOORD WEES?
Hannes Ollewagen
Johannes 21:1-25
“Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Here, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jesus sê vir hom: Laat my skape wei.” (:17).
As Jesus Christus vandag in ‘n sigbare Persoon aan u sou verskyn en u met hierdie vraag – “Het jy my waarlik lief?” – u inderwaarheid met hierdie vraag konfronteer, sal u bevestigend daarop kan antwoord? En as Hy na afloop van u antwoord dieselfde vraag vir ‘n tweede en selfs ‘n derde maal aan u stel, sal u dalk begin huiwer in u antwoord waarvan u dalk uit die staanspoor so oortuig was?