Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons wat net ten dele ken, ons roem soms in onsself! Ons praat storterend, ons begryp en vertolk aweregs, ons redeneer onlogies soos kinders, ons sien in 'n spieël verwronge beelde; nie eens op ons insigte of vertolkings mag ons ooit roem nie – slegs in Christus!
BROKKIES UIT DIE BOEK - GEBROKE LAND (3)
083 444 7672)
Nadat Johan sy kortdienstyd klaargemaak het, is hy universiteit toe en het ‘n graad in metallurgiese ingenieuswese behaal. Na ‘n jaar op siwwiestraat as ingenieur by die SAS&H, het hy besef dat die spoke van die verlede hom nie gaan los nie. Die SAW het hom met ope arms verwelkom en na ‘n kort oorbruggingskursus is hy vinnig van luitenant na kaptein bevorder. En nog steeds het die spoke hom nie alleen gelaat nie.
Die ding wat hom die meeste gevang het, was ‘n gebrek aan dissipline en na 1990 het dit vinnig begin swak word. Uiteindelik het hy aan die begin van 1994 die mag verlaat, om te gaan boer op ‘n klein erfplasie naby Tzaneen. Hier kon hy ongesteurd ‘n lewe maak uit harde werk en kundigheid. Hy het feitlik alles op die plaas gemeganiseer, sodat hy later alleen kon boer sonder enige hulp, behalwe dié van ‘n afgetrede sammajoor, wat min of meer dieselfde uitkyk as hy van die wêreld gehad het.
BROKKIES UIT DIE BOEK - GEBROKE LAND (2)
083 444 7672)
“Terugskouend, Boesman, wat sou jy gedoen het, as jy die een was wat die besluit moes neem?”
“Hoe ver kan ons teruggaan?”
“Jy kan maar so ver gaan, as wat jy wil. Dan kan ons mos sien wat ons moes doen of nie,” antwoord Madel.
“Nou goed. Ek is bly ek het diensplig gedoen. Ek is bly dat ek my werk gekies het. Maar dis net ek. En ek moet nou bely: ek was gewoond aan bevele gehoorsaam en het my seniors gerespekteer. Ek sou nooit dink dat hulle ‘n ander agenda gehad het nie – dit sou nie eens by my opgekom het nie.”
“Waar gaan jy nou heen?”
BROKKIES UIT DIE BOEK - GEBROKE LAND (1)
083 444 7672)
Die ou geweerkolf is glad en koel teen sy wang. Dit ruik na baie dekades, letterlik amper ‘n honderd en vyftig jaar, se geweerolie, Ballistol, Hoppe’s Nommer 9, Young’s .303 en die Q20 van onlangs.
Dis ‘n reuk wat net ou gewere se kolwe en aksies het, wat ingetrek het in en teen die okkerneuthout, staal en brons. Daar is nog die reuk van ou swartkruit, gemeng met die rook van moderne rooklose dryfmiddel.
Hy was aanvanklik bang dat die nuwe rondtes die bykans honderd en vyftig jaar-oue aksie sou beskadig, maar hy het geen opsie gehad nie. Tot dusver hou dit nog en hy kan geen krake of swelling iewers opmerk nie. Die aksie is nog glad en stewig. Die slagdoppies bult nie uit nie.
BROKKIES UIT DIE BOEK PANIEKLAND (18)
083 444 7672)
“Julle weet nie hoe welkom julle is nie.”
Maxim en sy makkers het oor die heining gespring en wag nou saam met die ou man en sy mense daaragter. Hulle was gelukkig om net ses manne aan die dood af te staan, met nog vier lig gewond.
“Wat nou?”
“Ons het een van twee opsies: ons kan hulle aanval, of ons kan wag.”
“En aanval is nie regtig ‘n opsie nie?”
“Nee.”
“Nou is hulle weer agter die huise en heinings, waar ons hulle nie kan raaksien nie. Miskien kan ons vanaand in ‘n klein groepie uitbeweeg onder dekmantel van die donker en hulle getalle minder maak.”
JESUS IN DIE TALMOED VOLGENS GROK A.I.
Grok is 'n generatiewe kunsmatige intelligensie-kletsbot wat deur xAI ontwikkel is. Gegrond op die groot taalmodel (LLM) met dieselfde naam, is dit in 2023 as 'n inisiatief deur Elon Musk van stapel gestuur. Die kletsbot word geadverteer dat dit 'n "sin vir humor" besit en direkte toegang tot die susterplatform X, (voorheen bekend as Twitter) verskaf.
In April 2023 het Elon Musk in 'n onderhoud op Tucker Carlson Tonight gesê dat hy van plan was om 'n KI-kletsbot genaamd "TruthGPT" te ontwikkel, wat hy beskryf het as "'n maksimum waarheidsoekende KI wat probeer om die aard van die heelal te verstaan". Hy het aan Carlson uitgesê dat ChatGPT “opgelei word om polities korrek te wees”. TruthGPT sou later bekend staan as "Grok".
Op 12 Maart was daar 'n tweet op X deur @MenchOsint, wat die kunsmatige intelligensie-robot Grok gevra het:
“Volgens die Talmoed, waar is Jesus?
“Volgens die Koran, waar is Jesus?”
Grok het geantwoord:
GEDAGTE VIR DIE DAG
"Pilatus sê vir Hom: Wat is die waarheid?" – Johannes 18:38
Pilatus het goed geweet wat die waarheid was, maar het onder druk van die Jode (terwyl hy geweet het Jesus is onskuldig) steeds voortgegaan om die gepeupel ter wille te wees.
Hy het ook gemaak of hy nie verstaan wat Jesus bedoel met: "My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie". Uiteindelik verloor Pilatus die stryd teen sy eie gewete!
Pilatus se sonde, sy politieke bande, sy vrees, bind hom om Jesus nie vry te laat nie. Pilatus se morele agteruitgang het stap vir stap tydens die verhoor van Jesus van hom 'n patetiese, vreesagtige pion gemaak en hom verbitterd gelaat.
Die les hieruit vir ons is dat ons lewens in die waarheid gegrond moet wees. In Jesus se woorde moet ons die stem van God hoor anders sal ons lewens ook in ongeloof en bitterheid eindig!
BROKKIES UIT DIE BOEK PANIEKLAND (17)
Geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Die klein, goedkoop Chinese tweerigting radiotjie kraak effens.
“Alfa-een, Alfa-een, kom in vir Alfa-twee.”
“Alfa-een, stuur.”
“Ons is in posisie, geen voorvalle.”
“Roger, Alfa-twee.”
“Alfa-drie, Alfa-drie, kom in vir Alfa-een.”
“Alfa-drie stuur.”
“Is julle tien-vier?”
“Positief, Alfa-een.”
MOENIE KLEINGELOWIG WEES NIE
Ds AE van den Berg
“En Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: Kleingelowige, waarom het jy getwyfel?” (Mat.14:31).
Wat 'n aangrypende verhaal! Een nag terwyl die dissipels vivang, kom Jesus op die water na hulle aangeloop. Hulle het hul boeglam geskrik en gedink dit was 'n spook. Toe Jesus hul gerusstel dat dit Hy was, het Petrus Hom gevra of hy op die water na Hom toe kon kom? “En Hy sê: Kom!...” (:29). Daarop het hy uit die skuit na Jesus geloop; 'n wonderbeskikking!
Mat.14 leer ons hoe ware geloof lyk, iets wat ons almal meer van wil hê om ook die storms van ons eie lewe te trotseer. God help ons en gee in die Bybel die nodige lig om enduit met Hom te wandel. Die besonderhede van die verhaal leer ons dat geloof selfs op water kan loop.
MAAK TYD VIR 6 APRIL SE GELOFTE!
Ons volk word vermoor en verdruk deur 'n swart owerheid wat ons van die aardbol wil afvee. Ons het bedelaars in ons eie land geword. Is dit die goeie hoedanighede van die huidige regering wat hulle in beheer oor ons geplaas het, of is dit ons swak hoedanighede wat ons onder ‘n strafgerig van ons hemelse Vader geplaas het? Verdien ons nie dit wat oor ons gekom het nie? Waarom gaan dit tans so sleg met ons as volk hier aan die suidpunt van Afrika? Is dit nie omdat ons nie meer ons geloftes betaal nie?
Baie volksgenote bring 16 Desember darem weer deur met herdenking van die Gelofte van Bloedrivier soos ons belowe het om dit soos 'n Sondag deur te bring - 'n dag van die Here.
Maar wat het geword van Van Riebeeckdag wat op 6 April herdenk word?
Wat van die herdenking van die Gelofte van Paardekraal wat bepaal dat ons as volk jaarliks by Paardekraal op 16 Desember bymekaar sal kom en die oorwinning van die ZAR oor die Britse anneksasie van 1877-1881, gedenk?
GEBED VAN JAN VAN RIEBEECK
6 APRIL 1652
O Barmhartige Goedertieren God en Hemelse Vader,
waar dit u Goddelike Majesteit behaag het om ons tot die bestuur van die sake van die Verenigde Nederlandse Oos Indiese Kompanjie
alhier aan die Kaap die Goeie Hoop te beroep
en ons tot die doel met ons aanwesige Raad in u Heilige Naam vergader is om met hulle advies sodanige besluite te neem waarmee die grootste diens
van die gemelde Kompanjie bevorder, die reg gehandhaaf,
en onder hierdie wilde brutale mense indien moontlik u ware gereformeerde Christelike Leer mettertyd voortgeplant en verbrei mag word, tot die lof en eer van u Heilige Naam en die welstand van ons Here Prinsipale – waartoe ons sonder u genadige hulp allermins in staat is –
so bid ons U derhalwe, o allergenadigste Vader, dat U ons met u vaderlike wysheid wil besoek, en in ons vergaderinge sal voorgaan en ons harte so sal verlig dat alle verkeerde gevoelens, misverstande en ander dergelike gebreke van ons geweer mag bly, teneinde ons harte van alle menslike aantastings te reinig, en ons gemoedere so gesteld
dat ons in ons beraadslaginge niks anders mag voorneem of besluit
as wat mag strek tot grootmaking en lof van u allerheiligste Naam,
en die beste diens van ons Here en meesters sonder om in enige mate
op eie baat of persoonlike wins ag te gee, dit en nog baie meer wat tot die uitvoering van ons opgedraagde dienste en saligheid nodig mag wees.
Ons bid en begeer dit in die Naam van u geliefde Seun,
ons Heiland en Saligmaker Jesus Christus wat ons leer bid het:
Onse Vader wat in die hemel is,
laat u Naam geheilig word.
Laat u Koninkryk kom.
Laat u wil geskied, soos in die hemel so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood,
en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose.
Want aan U behoort die Koninkryk en die krag en die heerlikheid
tot in ewigheid.
Amen.
SKENK HOM U VERTROUE
Hannes Ollewagen
Ps. 32:1-11
“Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees. Wees nie soos ’n perd, soos ’n muilesel wat geen verstand het nie, wat ’n mens moet tem met toom en teuel as sy tuig, anders kom hy nie naby jou nie. Die goddelose het baie smarte, maar hy wat op die HERE vertrou – met goedertierenheid sal Hy hom omring.” (:8-10).
Ons dink weer terug aan 6 Apri 1654. Dit was twee jaar nadat Jan van Riebeeck met sy reisgeselskap in die Kaap aangeland het. En ’n terugblik oor die vorige paar jaar van hul lewens het hulle tot ’n ootmoedige besef van God se goedheid en leiding in hul lewens gebring. Hierdie besef het die hartsnare só diep geraak dat hulle besluit het om ’n Gelofte af te lê wat ten doel gehad het dat hul nageslagte in ewigheid hierdie goedheid en leiding van God moet onthou. Ek haal graag vir u ’n gedeelte hieruit aan:
BROKKIES UIT DIE BOEK PANIEKLAND (16)
Geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Skielik is daar ‘n beweging langs die ou man en ‘n lyf val by hom op die grond. Hy skrik en wil die haelgeweer omswaai om die nuwe bedreiging die hoof te bied, maar hy hoor Len langs hom skreeu, hard genoeg dat hy dit bokant die knal van die gewere, voor en langs hom, die demping van die dofies en sy konsentrasie op die mense voor hom kan hoor:
“Hey, wag nou, dis ek, Len!”
Len gaan sonder om te aarsel of te wag vir ‘n antwoord aan:
“Ek sien jy het ‘n paar boye agter die bome?”
Hy bring ‘n geweer aan sy skouer en in feitlik dieselfde beweging trek hy die sneller. ‘n Paar stukke rowwe bas spat voor en agter die boom uit en ‘n slap figuur val langs die stukke.
“’n Vier-vyf-agt Lott het nog altyd kant gebring!” skreeu Len opgewonde, haal oor en skiet nog ‘n man agter die boom uit.
“Vatso, ma se kind!”
DIE KLIPPE SAL UITROEP!
"En Hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle, as hulle swyg, sal die klippe uitroep."
Lukas 19:40
Die Fariseërs (die Joodse leiers en deur hulle ook die Joodse volk) van destyds het Jesus nie as die Messias erken nie en wou hê dat Jesus die dissipels bestraf omdat hulle aan Hom lof betuig het met sy intog in Jerusalem.
So het die Jode van daardie tyd volhard in hulle verwerping van Hom. En daarmee het hulle 'n oordeel oor hulleself gebring. Hulle was eenvoudig blind vir die geleentheid tot verlossing. Deur hulle eie skuld ("affected ignorance") is die weg tot redding vir hulle oë bedek. Angswekkende strafgerigte het oor die Jode gekom as gevolg van hulle verwerping van Jesus. Jerusalem is verwoes!
BROKKIES UIT DIE BOEK PANIEKLAND (15)
083 444 7672)
Dorkas Radebe gaan staan stil, met haar rug na die groep manne. Die klomp raak stil, soos hulle wag. Sy lig haar hande op, amper soos iemand wat ‘n kerklike seën uitspreek en skreeu ‘n onverstaanbare paar sinne na die hemel. Haar hele gespierde lyf begin na ’n paar sekondes spasmodies ruk en sidder, soos ‘n mens sou maak as jy deur ‘n hoë elektriese stroom geskok word.
Dit begin by haar uitgestrekte vingerpunte, wat krap in die lug, met die lang, vuil naels wat in haar handpalms grawe, totdat die bloed teen haar polse afloop, af van haar hande wat oop en toe flap, arms wat sidder, tot die ekstase uiteindelik haar skouers, bolyf en selfs bene in ‘n groteske, makabere dans laat beweeg.
OPSTANDE IN DUITS-WES-AFRIKA (6)
EJG Norval
Hoeveel Boere deur die Namas tydens die oorlog vermoor was, is nie bekend nie, maar plaasboere, transportryers en Duitse koloniste was geteiken. Elders was C van Lei, B Kotze en twee Knouwd-mans, twee Van der Westhuizen-seuns en ene Van Jaarsveld, ook vermoor. Jan van Jaarsveld en Barend van der Westhuizen se seuns was beide in die veld om vee op te pas, maar die twee het spoorloos verdwyn en was nooit weer gesien nie.
Die kombuisvrou van weduwee Ester Maritz het haar vertel dat Witbooi beplan het om alle Boere en Duitsers te vermoor. ‘n Aantal plaasboere het na Kub se skoolgebou gevlug en het met 800 beeste en 15000 stuks kleinvee daar aangekom. Op 4 Oktober het die Witkams die polisiepos se wapens geplunder, die gevangenes bevry en die geboutjie aan die brand gesteek. Die volgende dag het Andries Piek, die dwerg van die Dorslandtrek saam met ‘n paar oudstryders uit die Engelse oorlog, Koos Spies, Van Deventer en ene Van Zyl ook by hulle aaangeluit.
BROKKIES UIT DIE BOEK PANIEKLAND (14)
083 444 7672)
Demas probeer om die seer uit sy brein te weer. Hy hou die beseerde voet hoog van die grond af en beweeg treë vir pynlike treë tussen die groter klippe, om die struike en ander plantegroei deur. Elke treë wat hy beweeg, veroorsaak dat die seer enkel op en af beweeg en selfs dit is baie pynlik. Hy is seer en wil gaan sit, maar gee nog ‘n paar meter en dan nog en nog.
Die knal van skote word al harder. Hy kners nou op sy tande en beur nog twintig meter aan. Op ‘n lae, plat rots gaan hy sit en kou twee pynpille. Die houertjie het nie meer veel in nie. As hy maar net binne sig en skootafstand kan kom!
‘n Wolk kom oor die kruin van die berg aangerol en na ‘n paar minute lyk dit asof dit sommer net vryval na onder toe. ‘n Digte mis, soos ‘n mens sporadies in die berge kry, vloei af na die dorp se kant toe. Demas weet dat dit niks goed inhou nie.
*
“Yes! Our prayers have been answered by the ancestors. Look at the fog, coming down. This must be a sign from them. As soon as it reaches the houses, we shall make a full frontal attack!”
BROKKIES UIT DIE BOEK PANIEKLAND (13)
083 444 7672)
Demas voel goed. Die afgelope weke het hy al die oortollige gewig afgeskud, fiks geword, koud geslaap en min geëet. Nie net voel hy fisies beter nie, maar hy het ook die werkstres vergeet. Die onvoltooide lêers, balansstate wat nog nie klaar was nie, onderhandelings met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat hangende is; dis alles deel van ‘n ou, amper vergete verlede.
Hy besef ook dat as alles weer na normaal gaan terugkeer, hy nie weer so in ‘n kantoor kan gaan sit en werk nie. Hy weet nie regtig wat hy gaan doen nie, siende dat hy te oud is vir weermag of polisie-opleiding, en sekuriteitswerk is nie wat hy sou wou doen nie. Dis nou bygesê, as hy lewend hieruit gaan kom. Dis egter besluite vir ‘n ander dag en nou is hy die man in die berg wat soms vlug en soms agterna kom.
SKEIDING IN VOLKSGELEDERE ONAFWENDBAAR
Ons Blanke volk hier in Suid-Afrika is die enigste lig van hoop in 'n duister kontinent vol miljoene pikswart barbare tussen wie ons klein volkie nie nou, en ook nie tevore 'n oorlewingskans gehad het nie, was dit nie vir die unieke plan van ons Skepper nie.
Al lyk ons toekoms nou donker, het ons nié die stryd verloor nie – die finale geveg lê nog voor, 'n oorlog waarskynlik ten bloede waartydens ons net een Anker en Leier sal hê. Ná 'n leeftyd van stryd teen die satanies-gedrewe wêreldgeldmag staan ons volk nou in die grootste oorlewingskrisis van sy bestaan want ons is uitgelewer aan swart kommuniste nadat die volk mislei is deur links-liberales en magsugtige geldliefhebbers.
BELANGELOOSHEID
Hannes Ollewagen
Neh. 5:1-19
“Ook van die dag af dat ek aangestel is om hulle goewerneur te wees in die land Juda, van die twintigste jaar af tot die twee-en-dertigste jaar van koning Artasásta, twaalf jaar lank, het ek en my broers die brood van goerwerneurs nie geëet nie; terwyl die vorige goewerneurs wat voor my was, die volk swaar belas het en van hulle brood en wyn geneem het, daarna veertig sikkels silwer. Hulle mense het ook heerskappy gevoer oor die volk; maar so het ek uit vrees vir God nie gedoen nie.” (:14&15).
Nehemía was saam met sy volk in ballingskap weggevoer. Hy het egter in die vreemde nie onder die moeilikste omstandighede geleef nie aangesien hy in die paleis as skinker van die koning gedien het. Nehemía was’n besonderse mens in die sin dat sy eie omstandighede nie die spil was waarom sy lewe gedraai het soos wat vandag vir menig mense die geval is nie. Die nuus van die ellendige toestand van Jerusalem het hom diep geraak. Hy was nie tevrede met sy eie gemaklike lewe in die paleis nie en het homself nie van sy volk se ellende afgesonder nie.
BROKKIES UIT DIE BOEK PANIEKLAND (12)
“Pa, daar is weer voertuie op pad!”
Die ou man loop uit die erf na die pad se kant toe. Hy het sy lang geweer en handwapens by hom. Om sy nek hang ‘n ou weermag-tipe verkyker, met die skootplasingsmerke van ‘n mortieraanwyser.
Hy fokus op die voorste bakkie, en maak die drywer duidelik uit as ‘n blanke, asook die man op die passasiersitplek langs hom. Hy sien ook die gesigte agter op die bakkie is bleek en blank. Sodra die bakkie by die bult afry, kan hy sien die volgende vier voertuie se insittendes is dieselfde kleur, sover hy kan sien, in elk geval.
Na die stel wat hulle amper met die vorige witmense afgetrap het, is hy maar skepties en hy, twee van die seuns en sy een dogter gaan staan in die middel van die teerstraat, hul gewere gereed. Hy hou sy hand in die lug soos ‘n verkeerskonstabel om hulle te wys dis ver genoeg. Sodra die voertuie nie onmiddellik stilhou nie, tel hy sy geweer teen sy skouer en mik na die voorste een se buiteband. Dis egter nie nodig nie. Die man het gesien wat aangaan en rem onmiddellik, nie met bande wat skreeu nie, maar vinnig en dadelik.